Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » rechtbank voor misdrijven tegen toeristen
rechtbank voor misdrijven tegen toeristen [boodskap #69688] |
Do., 28 November 2002 20:03  |
emmy[1]
Boodskappe: 865 Geregistreer: April 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Rechtbanken voor misdrijven tegen toeristen
JOHANNESBURG - Zuid-Afrika krijgt speciale rechtbanken voor de behandeling
van rechtszaken over misdrijven tegen toeristen. Dat heeft de president van
de rechtbank van Transvaal, Bernard Ngoepe, donderdag bekendgemaakt. De
aankondiging komt na een moord en een reeks ontvoeringen, berovingen en
verkrachtingen van buitenlandse toeristen in de noordoostelijke provincie
Mpumalanga.
Ngoepe zei dat hij dergelijke speciale rechtbanken wil om het ongemak voor
de getroffen buitenlandse toeristen zo gering mogelijk te maken. Die
rechtbanken zouden de zaken snel moeten behandelen zodat de toeristen niet
iedere keer opnieuw naar de rechtbank hoeven te komen. "Wij gaan de loop van
het recht versnellen."
|
|
|
|
|
|
|
Re: rechtbank voor misdrijven tegen toeristen [boodskap #69821 is 'n antwoord op boodskap #69782] |
Sa., 30 November 2002 12:31   |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
DD - daar is "method in my madness."
Ek kan byvoorbeeld voorsien dat 'n doodstraf vir die moord op polisiemanne
die algehele instelling van die doodstraf vooruit kan gaan.
Geen problem met jou argumentasie nie, maar onthou, die polisieman
verteenwoordig die regstelsel - op daardie vlak. Hy, die polisieman, moet
instaat gestel word om wet & orde te handhaaf.
"Davie Davis" skryf in boodskap news:tidfuuorb8vj7qgpait5loh0rdg9pvssag@4ax.com...
> On Fri, 29 Nov 2002 13:39:05 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> DD - jammer maar ek verskil van jou. Ek dink die moord van enige
>> geregsdienaaar moet voorrang geniet. Ek sal die logika daarvan nie probeer
>> verduidelik nie - aangesien ek weet dat jy my woord
>> onmddelik/onvoorwaardelik sal aanvaar.
>> Maar - dat die ondersoek van misdrywe jeens toeriste voorrang moet geniet bo
>> die gewone burger, daarmee sal ek verskil.
>> ; - )
>
> Ek is nie regtig verbaas nie Jonas, en ek aanvaar jou ander siening
> sonder om noodwendig saam te stem. Toe ek hierdie woorde gesê
> het, het ek gedink eer ek gepraat het. En onthou dat polisie_lede
> sterf in uitvoering van misdaadbekampingspligte, en dít weer opgeweeg
> tee die feit dat heelwat polisimanne daar werk omdat daar nie ander
> werk is nie en dat daar klomp André Standers ook werk. Sò, die
> polisieman en mynwerker se lewens het dieselfde waarde.
>
> Ek aanvaar dit beslis nie onmiddelik/onvoorwaardelik nie want hoe kan
> ek saam stem dat die dertigjarige polisieman se moord erger is as die
> van 'n twee jarige kleuter wat die swartes vermoor het?
>
|
|
|
Re: rechtbank voor misdrijven tegen toeristen [boodskap #69826 is 'n antwoord op boodskap #69821] |
Sa., 30 November 2002 15:54  |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 30 Nov 2002 14:31:38 +0200, "Jonas" wrote:
> DD - daar is "method in my madness."
> Ek kan byvoorbeeld voorsien dat 'n doodstraf vir die moord op polisiemanne
> die algehele instelling van die doodstraf vooruit kan gaan.
> Geen problem met jou argumentasie nie, maar onthou, die polisieman
> verteenwoordig die regstelsel - op daardie vlak. Hy, die polisieman, moet
> instaat gestel word om wet & orde te handhaaf.
weer hoor ek wat jy sê Jonas, en respekteer maar verskil kompleet.
Dink jouself in dat twee moordenaars word verskillende vonnisse
opgelê:
Die eerste een moet swaai omdat hy 'm polisieman geskiet het
en die tweede een kom na agt jaar op parool want hy het 'n
kind vermoor terwyl hy die ouers beroof het.
Het jy hierrie DD al met 'n banier op straat gesien betoog!!!
DD
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 20 06:35:43 UTC 2025
|