Steve Biko [boodskap #69601] |
Wed, 27 November 2002 20:40  |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja dis reg Gloudina, Steve Biko is bekend in die wereld.
Ek het die fliek gesien en die boek oor hom gelees, baie indrukwekkend.
In die stad waar ek woon, het ons 'n Steve Biko straat en ek weet ook van 'n
Steve Biko brug.
So Jonas ek nie jou opinie is die opninie van die wereld nie.
Steve Biko verdien definitief 'n plaas op die lys.
Gr.Rico
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Steve Biko [boodskap #70200 is 'n antwoord op boodskap #70198] |
Sat, 07 December 2002 18:52   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Davie Davis wrote:
Maar anti...(!!!) al oefen ekhoe hard,
> is ek nie agterbuurterig genoeg om in 'n Koos_bui
> te verval nie!!!
Wat van daardie gedaante van jou wat
veronderstel was om 'n Nederlander te
wees wat op Welkom gewoon het. Hy het
die vieslikste taal gepraat. So ek is
nog verdag.
Tant Hessie van Helsdingen. As sy snuf
in die neus kry, snuit sy dit uit.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Steve Biko [boodskap #70443 is 'n antwoord op boodskap #70416] |
Wed, 11 December 2002 20:05  |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: March 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 11 Dec 2002 10:37:44 +0200, "Thys de Wet" wrote:
> Thys wat weet wattie ve'skil tussen 'n koos en 'n Koos is!
Jy mag wel weet wat die verskil tussen koos en Koos is
maar wat Annette hier gesê het:
> Ek maak beswaar daarteen dat mense hier vir koos die dubbelskryf nare
> mannetjie en Koos met mekaar verwar.
> Annette
verstaan net ons wat ingestel is:-)
O gaats, nou't ek nie geweet wie't die brief geskryf nie.
Byna onderteken ek dit met D en volg op met die res van Koos se
naam:-)))))))))
anoniem
|
|
|