Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hier kom oorlog in die Kaap
Hier kom oorlog in die Kaap [boodskap #6958] |
Thu, 08 August 1996 00:00  |
|
Oorspronklik gepos deur: --Carl Schoeman
Kapenaars is baie teleurgesteld met die millitante
mossies wat nou n siviele oorlog hier begin het.
Asof Kwazulu nie erg genoeg is nie.
Nou word die belastingbetaler se geld verder
gebruik om moskee's te beskerm.
Dat die mossies sowaar as vet n millitere basis
hier naby het, is skokkend !
Wat de donner staan n atheis te doen in n
wereld vol gelowiges wat in die naam van hulle
god oorlog aanmoedig ?
Dis ook nie net oorlog wat aangemoedig word
nie, maar oorbevolking ook !
Nou, ja een of ander tyd sal die waarheid
vorendag kom en dit is dat god nooit bestaan
het nie.
so hou maar op met bid, jy weet voor jou siel
dat dit nie werk nie....
vriendelike groete
cs
|
|
|
|
|
|
Re: Hier kom oorlog in die Kaap [boodskap #6983 is 'n antwoord op boodskap #6958] |
Mon, 12 August 1996 00:00  |
gal...
Boodskappe: 191 Geregistreer: May 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Carl Schoeman skryf:
> Wat de donner staan n atheis te doen in 'n
> wereld vol gelowiges wat in die naam van hulle
> god oorlog aanmoedig ? ....
> ...Nou, ja een of ander tyd sal die waarheid
> vorendag kom en dit is dat god nooit bestaan
> het nie.
> ...so hou maar op met bid, jy weet voor jou siel
> dat dit nie werk nie....
Carl,
Daar is baie mense wat in die naam van God of 'n god
allerhande verkeerde dinge gedoen het.
en daar is ook baie verklaarde atteiste wat
allerhande verkeerde dinge aan die wereld gedoen het.
Ek dink God het ewe min plesier aan beide.
Wil jy dalk vir God verantwoordelik hou
vir wat die mens aanvang ?
Jy sê jy beskik oor die "waarheid" oor God se bestaan ?
Lyk my jy is vreeslik slim.
Biskop Tutu het dikwels tussenbeide getree in situasies van konflik
en dit ontlont. Ja, God gebruik mense!.
Jy vra wat jy kan doen ?. Ek weet nie,
maar miskien het God ook eendag 'n takie vir jou, wie weet.
Vriendelike groete.
NS: Ek is ook nie Tutu nie, maar ek bid vir jou en al daai mense
wat so oorlog maak.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 18:25:56 UTC 2025
|