Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir Annette
Vir Annette [boodskap #69480] Di, 26 November 2002 16:09 na volgende boodskap
baba.mung  is tans af-lyn  baba.mung
Boodskappe: 11
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Junior Lid
Sien jy wat Rico gedoen het? Miskien wil jy vir die Bokke stem? Asseblief.
Even if only to get back at him ;-)

Baba
Re: Vir Annette [boodskap #69481 is 'n antwoord op boodskap #69480] Di, 26 November 2002 16:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het vir die Bokke gestem :-).
Hilda.
"baba.mung" skryf in boodskap news:4ZME9.8160$RG5.7379@news-binary.blueyonder.co.uk...
> Sien jy wat Rico gedoen het? Miskien wil jy vir die Bokke stem? Asseblief.
> Even if only to get back at him ;-)
>
> Baba
>
Re: Vir Annette [boodskap #69497 is 'n antwoord op boodskap #69480] Di, 26 November 2002 18:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Bab - ek is 'n realis - daar is geen manier waarop ek nou vir die Bokke sal
stem nie:))
Buitendien is die Skotte seksie;))
Annette

"baba.mung" skryf in boodskap news:4ZME9.8160$RG5.7379@news-binary.blueyonder.co.uk...
> Sien jy wat Rico gedoen het? Miskien wil jy vir die Bokke stem? Asseblief.
> Even if only to get back at him ;-)
>
> Baba
>
Re: Vir Annette [boodskap #69511 is 'n antwoord op boodskap #69497] Di, 26 November 2002 21:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
baba.mung  is tans af-lyn  baba.mung
Boodskappe: 11
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Junior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:as0gce$mqjlm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Bab - ek is 'n realis - daar is geen manier waarop ek nou vir die Bokke sal
> stem nie:))
> Buitendien is die Skotte seksie;))
> Annette
>
>
>
> "baba.mung" wrote in message
> news:4ZME9.8160$RG5.7379@news-binary.blueyonder.co.uk...
>> Sien jy wat Rico gedoen het? Miskien wil jy vir die Bokke stem?
> Asseblief.
>> Even if only to get back at him ;-)
>>
>> Baba
>>
>>
Ek wou eerder jy vir die Bokke gestem het. Maar die Skotte is ook OK by my.
Dis die Sassenachs, die Kiwis en die Kangaroos, wat ek die meeste wil
probeer bietjie in toom hou.

Baba
Re: Vir Annette [boodskap #69512 is 'n antwoord op boodskap #69481] Di, 26 November 2002 21:39 Na vorige boodskap
baba.mung  is tans af-lyn  baba.mung
Boodskappe: 11
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Junior Lid
"Hilda" skryf in boodskap news:VkNE9.21220$Ti2.4062@afrodite.telenet-ops.be...
> Ek het vir die Bokke gestem :-).
> Hilda.
> "baba.mung" schreef in bericht
> news:4ZME9.8160$RG5.7379@news-binary.blueyonder.co.uk...
>> Sien jy wat Rico gedoen het? Miskien wil jy vir die Bokke stem?
> Asseblief.
>> Even if only to get back at him ;-)
>>
>> Baba
>>
>>
Dankie Hilda. Maar ek sien ons deel van die totaal is nou klein:-( Kan
ons nie n paar duisend meer reg-dinkende kiesers iewers vind?

Baba
Vorige onderwerp: virrie wynsypers
Volgende onderwerp: Nou DIS 'n goeie verskoning
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 22:36:39 MGT 2024