Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Irriterende advertensie
Irriterende advertensie [boodskap #69434] |
Di., 26 November 2002 10:04  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die nuwe Sel C advertensie op RSG laat my tande kners elke keer as ek dit
hoor.
Hulle praat van bepalings en voorwaardes as vertaling vir terms and
conditions, terwyl (sekere) voorwaardes 'n beter vertaling sou gewees het.
Tyd dat mense wat ordentlik Afrikaans kan praat die werk kry om die
vertaalwerk te doen.
Annette
|
|
|
|
|
Re: Irriterende advertensie [boodskap #69463 is 'n antwoord op boodskap #69434] |
Di., 26 November 2002 13:16  |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek vind meeste van die Cell C advertensies erg irriterend. Die wat hulle so
graag op T.V uitsaai ook.
Elaine
"Annette" skryf in boodskap news:arvh37$m1rb5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die nuwe Sel C advertensie op RSG laat my tande kners elke keer as ek dit
> hoor.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sa. Apr. 19 09:04:11 UTC 2025
|