Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Alibi vir Andries
Alibi vir Andries [boodskap #665] |
Sun, 08 June 2003 09:16  |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Speedy Conzales wrote:
> On 7 Jun 2003 16:33:38 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda)
> wrote:
>
>
>>>
>>
>> Wel, ja. Maar nou is dit nie nodig nie, jy het die bottoms vir ons
>> deurmekaargekrap totdat niemand meer die top van die bottom kon
>> onderskei nie. Goeie antwoord in elk geval.
>>
>> Lorinda
>
> Nou't jy my terug op die bottom. Dankie vir jou kompliment.
> Dink jy Andries is met verlof? Of het gaan melk?
> Dan moet hy maar vir hom 'n pc installeer by die stalle.
> Somtyds raak hy lekker windgat as hier niemand is om
> met hom te praat nie, en nou pas hy die radios op in die
> mielielande.
>
>
Ek weet nie waarheen hy nou is nie, praat seker op een van die
Mandrake groepe. Of hy is besig in Ficksburg......Hy sal weer hier
uitwaai een of ander tyd. Ons het ook 'n ander besoeker op die groep
gehad, het jy gesien?
Lorinda
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Alibi vir Andries [boodskap #677 is 'n antwoord op boodskap #674] |
Sun, 08 June 2003 17:36   |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Dave" skryf in boodskap news:8nr6evceqk4trmptfkk0oihjou43utj20h@4ax.com...
> On Sun, 8 Jun 2003 17:08:19 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>>
>>
>> Kan twee mense 'n laer trek - want ek dink ons het Andries tot tyd en wyl
>> verloor.
>>
>> Lorinda
>>
>
> Ek dink Andries het fedup geraak met my nonsens pratery:-)
> Wat maak jy met 'n rekenaar. Lorinda?
> HTML, Graphics, Photoshop, speletjies, browsing.............?
Mag jy nog lank nonsens praat. Dis nou ook nie eintlik of ek baie bydra tot
die wysheid van die wereld op hierdie ng nie.
Ek doen "all the above" op die rekenaar. Meesal woordverwerking vir werk en
so aan.
Speletjies nie baie nie, ek kry party keer 'n gier soos met "Civilization",
wat ek nogal van hou om te speel. Altyd strategie speletjies, nooit
"shoot-em ups" nie.
Lorinda
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Alibi vir Andries [boodskap #696 is 'n antwoord op boodskap #695] |
Sun, 08 June 2003 23:57  |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:7ji7evcli9asken4bvruop1boo9ti1q9rv@4ax.com...
> On Sun, 8 Jun 2003 23:28:45 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>
>> Maar dit IS om 'n verskeidenheid in die hande te kry. Orals het ek net dud
>> sites raakgeloop. Dit sal seker maar beter wees om kalahri net toe te gaan
>> en CD's te loop koop. Ek kan nou seker nie kla dat die sangers nie hulle
>> musiek verniet wil weggee nie, maar dis nog steeds nie deelsaam van hulle
>> nie....
>>
>> Lorinda
>>
>
> Onthou my dat ek vir jou 'n (onverbeterlike) soekmasjien stuur
> 1:50. Jy slaap seker lankal. Sien jou later.
>
Ek sal jou onthou...
Lorinda
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:47:04 UTC 2025
|