Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Ausie Onnie
Die Ausie Onnie [boodskap #69283] |
So., 24 November 2002 15:53  |
DiDi[1]
Boodskappe: 345 Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jy het reeds jou nuwe tuiste gevind
maar nog nie getrek nie
Dat jy inpak kan wel 50% verskoning wees
maar steeds het jy nog nie getrek nie
So laat sak dus daardie neus
en praat weer met ons
|
|
|
|
Geen wegkomkans nie! [boodskap #70295 is 'n antwoord op boodskap #69283] |
Ma., 09 Desember 2002 23:31   |
bobby
Boodskappe: 1 Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
DD wrote in news:tdt1uuskthun4mjpcin9spt69bat6chbck@
4ax.com:
> Jy het reeds jou nuwe tuiste gevind
> maar nog nie getrek nie
Skies. Nou eers weer by die rekenaar uitgekom, na twee weke se
uitpak, na die vorige twee weke se inpak. Want wat jy nie geweet het
nie, is dat ons juis op 25 Nov getrek het... Nou is ons getrek. Het
omtrent 15 bloekoms in die agterplaas, en ek het al omtrent vyf van
hulle uit die swembad gehaal na hewige wind... Ons woon nou lekker
hier in die country, en die katte is besig om aan te pas. Enige
donasies vir liefdadigheid sal hier aanvaar word.
En kan jy dit nou glo - ons is omring deur Suid-Afrikaners! Wragtag.
'n Veearts van Littleton langs ons, 'n oud-kollega van my oorkant die
straat, en nog 'n oud-Oos-Londenaar twee huise af, Kan net nie van
die Efrikins wegkom nie. Die arme Aussies... Sal maar my sorrows
gan verdrink.
En ek hoop jy het die vlindersagte soentjie gevoel toe ek nou net van
jou ongelukkigheid gelees het... Gee H. nog 'n drukkie.
Groetnis vanuit Brisbane (ons het darem gisteraand weer bietjie reën
gehad, die eerste in 'n lang tyd)
R.
|
|
|
Re: Geen wegkomkans nie! [boodskap #70373 is 'n antwoord op boodskap #70295] |
Di., 10 Desember 2002 19:49  |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 9 Dec 2002 18:31:12 -0500, bobby [/color]
> En ek hoop jy het die vlindersagte soentjie gevoel toe ek nou net van
> jou ongelukkigheid gelees het... Gee H. nog 'n drukkie.
Nou weet ek wat dit was. Ek hou van jou parfuum, dis heerlik en sag.
H. het nou net 'n drukkie gescore:-)
>
> Groetnis vanuit Brisbane (ons het darem gisteraand weer bietjie reën
> gehad, die eerste in 'n lang tyd)
En ons het hier byna landswye reën dae lank (wat bygedra het om my 'n
kar te kos) wat nou begin opklaar.
>
> R.
DD
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 09 13:58:19 UTC 2025
|