| Mrs Balls se nuutste [boodskap #68910] |
So., 17 November 2002 11:40  |
Pete
Boodskappe: 61 Geregistreer: Augustus 2000
|
Volle Lid |
|
|
Soos die pittige advertensie langs die M2 reken: uiteindelik 'n tamatiesous
vir volwassenes!
Het julle dit "getraai"? Dis nou die nuwe tamatie blatjang van die genoemde
tante. Heerlik! Een van die beter redes hoekom ek nog hier is.....
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Mrs Balls se nuutste [boodskap #68962 is 'n antwoord op boodskap #68958] |
Ma., 18 November 2002 06:31   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek wens die mense by Balls sit die goed in plastiek of iets ligters as glas.
10 bottels blatjang in 'n tas maak dit nogal swaar.
Annette
"Gids" skryf in boodskap news:ar9ru8$94o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Dave" schreef in bericht
> news:jhoftuc6gln28j4hbfik6pdsr3ebadian6@4ax.com...
>> On Sun, 17 Nov 2002 20:29:22 +0200, "Gids"
>> wrote:
>>
>>> Hmm... ek vlieg hoeka volgende Donderdag na Dubai. Ek moet die gewone
>>> boodskappielys saamneem - onder andere natuurlik 'n (groot) Mrs Balls
>>> blatjang.
>>>
>>> -Gideon-
>>>
>> So jy's 'n koerier
>>
>> DD
>>
>
> Seker maar ;)
>
> -Gideon-
>
>
> ---
> Outgoing mail is certified Virus Free.
> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
> Version: 6.0.410 / Virus Database: 231 - Release Date: 2002/10/31
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Mrs Balls se nuutste [boodskap #69002 is 'n antwoord op boodskap #68996] |
Ma., 18 November 2002 17:05   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nou sing laat ons hoor asseblief.
Annette - wat haar sangstem tydelik verloor het.
Ek het nou so 'n hees praatstem soos die arm kindertjies:))
"Gids" skryf in boodskap news:arb5ps$5f0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dankie Katryn :)
>
> "Katryn" schreef in bericht
> news:1gthtugi0cdq8g0bajllnh0i852c4o0pcm@4ax.com...
>> "Gids" wrote:
>>
>>> DD
>>> So jy's 'n koerier
>>
>>> -Gideon-
>>> Seker maar ;)
>>
>> 'n Liedjieskrywer en sanger van formaat. Hmmm ja, koerier is dalk 'n
>> goeie benaming vir iemand wat boodskappe deur musiek kan oordra.
>> (Ek het toevallig op jou musiek afgekom op die Internet, Gideon.
>> Veral "Liriek" was baie goed. )
>>
>
>
> ---
> Outgoing mail is certified Virus Free.
> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
> Version: 6.0.410 / Virus Database: 231 - Release Date: 2002/10/31
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Mrs Balls se nuutste [boodskap #69008 is 'n antwoord op boodskap #68978] |
Ma., 18 November 2002 20:47   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Katryn wrote:
> 'n Liedjieskrywer en sanger van formaat. Hmmm ja, koerier is dalk 'n
> goeie benaming vir iemand wat boodskappe deur musiek kan oordra.
> (Ek het toevallig op jou musiek afgekom op die Internet, Gideon.
> Veral "Liriek" was baie goed. )
Kan jy asseblief vir ons die site gee
vir Gideon se musiek?
Gloudina
|
|
|
|
|
|
| Re: Mrs Balls se nuutste [boodskap #69020 is 'n antwoord op boodskap #69012] |
Di., 19 November 2002 05:00   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mooi seun:))
Annette
"Katryn" skryf in boodskap news:l8nitucvssln80l5sjm16pviuuu9h2qv97@4ax.com...
> "@rogers.com" wrote:
>
>> Kan jy asseblief vir ons die site gee
>> vir Gideon se musiek?
>
> Gideon, ek hoop dis in orde? Indien nie, moet jy my maar kom skop as
> jy dalk eendag hier in Georgia kom kuier! :-)
>
> http://www.oocities.org/giepievz/
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Mrs Balls se nuutste [boodskap #69062 is 'n antwoord op boodskap #69041] |
Wo., 20 November 2002 04:58  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek nie van jou seuns gepraat nie;))
Annette
"Gids" skryf in boodskap news:ardn4n$ddc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja - albei my seuns is mooi kinders - hulle lyk gelukkig na hul Ma
> -Gideon-
> "Annette" schreef in bericht
> news:arch6p$h33gr$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Mooi seun:))
>> Annette
>>
>>
>> "Katryn" wrote in message
>> news:l8nitucvssln80l5sjm16pviuuu9h2qv97@4ax.com...
>>> "@rogers.com" wrote:
>>>
>>>> Kan jy asseblief vir ons die site gee
>>>> vir Gideon se musiek?
>>>
>>> Gideon, ek hoop dis in orde? Indien nie, moet jy my maar kom skop as
>>> jy dalk eendag hier in Georgia kom kuier! :-)
>>>
>>> http://www.oocities.org/giepievz/
>>>
>>
>
>
> ---
> Outgoing mail is certified Virus Free.
> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
> Version: 6.0.410 / Virus Database: 231 - Release Date: 2002/10/31
>
|
|
|
|