Mrs Balls se nuutste [boodskap #68910] |
Sun, 17 November 2002 11:40  |
Pete
Boodskappe: 61 Geregistreer: August 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Soos die pittige advertensie langs die M2 reken: uiteindelik 'n tamatiesous
vir volwassenes!
Het julle dit "getraai"? Dis nou die nuwe tamatie blatjang van die genoemde
tante. Heerlik! Een van die beter redes hoekom ek nog hier is.....
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Mrs Balls se nuutste [boodskap #69008 is 'n antwoord op boodskap #68978] |
Mon, 18 November 2002 20:47   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Katryn wrote:
> 'n Liedjieskrywer en sanger van formaat. Hmmm ja, koerier is dalk 'n
> goeie benaming vir iemand wat boodskappe deur musiek kan oordra.
> (Ek het toevallig op jou musiek afgekom op die Internet, Gideon.
> Veral "Liriek" was baie goed. )
Kan jy asseblief vir ons die site gee
vir Gideon se musiek?
Gloudina
|
|
|
|
|
|
Re: Mrs Balls se nuutste [boodskap #69062 is 'n antwoord op boodskap #69041] |
Wed, 20 November 2002 04:58  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek nie van jou seuns gepraat nie;))
Annette
"Gids" skryf in boodskap news:ardn4n$ddc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja - albei my seuns is mooi kinders - hulle lyk gelukkig na hul Ma
> -Gideon-
> "Annette" schreef in bericht
> news:arch6p$h33gr$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Mooi seun:))
>> Annette
>>
>>
>> "Katryn" wrote in message
>> news:l8nitucvssln80l5sjm16pviuuu9h2qv97@4ax.com...
>>> "@rogers.com" wrote:
>>>
>>>> Kan jy asseblief vir ons die site gee
>>>> vir Gideon se musiek?
>>>
>>> Gideon, ek hoop dis in orde? Indien nie, moet jy my maar kom skop as
>>> jy dalk eendag hier in Georgia kom kuier! :-)
>>>
>>> http://www.oocities.org/giepievz/
>>>
>>
>
>
> ---
> Outgoing mail is certified Virus Free.
> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
> Version: 6.0.410 / Virus Database: 231 - Release Date: 2002/10/31
>
|
|
|