Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kaalgatpersketyd
Kaalgatpersketyd [boodskap #68977] |
Ma., 18 November 2002 14:24  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
O, die heerlikheid!! Lekker soet en sappig. R20 vir 'n boksvol by die
verkeerslig.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Kaalgatpersketyd [boodskap #69023 is 'n antwoord op boodskap #69014] |
Di., 19 November 2002 07:39  |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja en ons perskes loop in die veld rond! Party het sulke geronde horings
[hulle wat nou so skaam is want 'n klomp rugbyspelers maak hulle naam
gat].....ander sulke skerpes en ander draai weer. Jinne, en as jy vir al
daai vrugte moeg is, dan slag jy 'n Damaraskaap vir fynproewer
skaapvleis....beter is daar nie.
"Elaine" skryf in boodskap news:3dd9630d.0@news1.mweb.co.za...
> mmmm, persketyd die beste tyd van die jaar. Gelukkig het ek 'n paar
> perskebome op my erf. Die "vroe-jaar" perskes se wangetjies begin nou mooi
> rooi word. Sal hoor so 'n week of wat lekker eetbaar wees. Maar die een
> waarvoor ek nie kan wag nie, is geelperkses. Die geletjies word ongelukkig
> eers bietjie later ryp, en dan sal ek moet spring om by my ma-hulle te kom -
> voor sy almal inlê!
>
> Groete
> Elaine
>
> "Annette" wrote in message
> news:aratal$ggs77$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> O, die heerlikheid!! Lekker soet en sappig. R20 vir 'n boksvol by die
>> verkeerslig.
>> Annette
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sa. Apr. 19 23:19:39 UTC 2025
|