| Lady Anne Barnard se tuinbad [boodskap #6863] |
Wo., 24 Julie 1996 00:00  |
jac...
Boodskappe: 3 Geregistreer: Januarie 1996
|
Junior Lid |
|
|
Ja, ek ken Lady Anne Barnard se bad in Kirstenbosch tuine al te goed. Nie te
lank terug nie het ek vroeg-vroeg een oggend daarheen gegaan en self ook in
Adamsgewaad 'n bietjie lafenis daarin gaan vind. Met hierdie daad versmelt ek
ook toe saam met die geskiedenis. Besoek gerus die ou fonteinpoeletjie daar in
die tuine en as jy vroeg genoeg daar opdaag kan jy lekker natmaak soos in my
geval.
Jacques
|
|
|
|
|
|
|
|