Nare feite [boodskap #68739] |
Thu, 14 November 2002 11:32 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die volgende verskyn in Die burger vandag re JK:
1) Daar was finansiële probleme
2) 'n Brief is agtergelaat
3) Beide sy polse is gesny
4) Daar was ook snymerke aan weerskante van sy nek.
5) Die motorsitplek was deurtrek met bloed.
6) 30m die bos in het hy op blare gelê.
7) 50 m verder het hy hom met sy belt opgehang.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Nare feite [boodskap #68892 is 'n antwoord op boodskap #68803] |
Sat, 16 November 2002 21:43 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek stry nie met jou nie. Ons sal maar wag en sien wat sê hulle.
Elaine
"Paul Van Straaten" skryf in boodskap news:ar383s$r78$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja,soms is hulle ook verkeerd.Dit kan so wees...maar ook nie.
> Hulle uitspraak op die ondersoek kan reg wees en ook nie.
|
|
|