Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Môre se rugby
Môre se rugby [boodskap #68782] |
Fri, 15 November 2002 06:56 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Drom[1]
Boodskappe: 333 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sal maar môre TV kyk tot die Skotte klaar "O Flower of Scotland"
gesing het - dis baie mooi - en dan oorskakel krieket toe. Of ons
geute gaan skoonmaak - die goed is vol blare. Soos Blou Bul Braampie
op Litnet gesê het; "SA rugby is vol straeunt." :-)
Drom
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Môre se rugby [boodskap #68797 is 'n antwoord op boodskap #68793] |
Fri, 15 November 2002 14:46 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
O, is dit geluide wat daaruit kom?! He-he! Ja ek hoor hulle sê daai
'kat-in-die-sak' is nie maklik nie. Ek's nie so mal oor sy klank nie want
dit klink vir my of daai kat doodgedruk word! Amper soos die benoude stem
van ou Demis Roussos [spel ek dit reg?] Maar anyway, jy kry die idee.
"Annette" skryf in boodskap news:ar303u$etdtp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek was nog jonk en onskuldig - so 9 jaar oud - toe ek op 'n plaas naby
> Witbank vir die eerste maal in my lewe 'n doedelsak sien en hoor. Ek was
> betower en gefassineer.
> Ek wou toe opsluit 'n paar note speel. Die omie was nogal so gaaf gewees om
> vir my 'n opgeblaasde sak aan te gee om onder die blad te knyp. Maar laat ek
> jou vertel - ek het daardie dag geblaas dat die are blou-pers langs my nek
> en op die voorkop staan - maar daar kom nie 'n geluidjie uit daardie
> doedelsak nie!
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3dd4c737.0@news1.mweb.co.za...
>> Nee ek sit en kyk die storie so hoe knyp die man daai bal onder die blad
>> vas, blaas hom op en dan fiddle hy die tjoentjie uit op 'n fluitjie.
>> Vroumense kan baie leer hieruit......ongelukkig is dit so as hulle eers die
>> doedelsak onder die blad gekry het, dan spring hulle daarop en wurg elke
>> stukkie lug daaruit. Die fluitjie skree vervaard ooreis, maar trap, sal sy
>> trap. Ek sien die prent in my kop! He-he! Probleem is net, gewoonlik
>> raak die trapper met die jare groter en die arme doedelsak krimp op!
>> "Annette" wrote in message
>> news:ar2f7m$epa2u$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Wat bedoel jy? Mens kyk,doedel, vroetel, blaas en speel met 'n
>>> doedelsakkie:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> .na> skryf in boodskap news:3dd4bbb6.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Wil jy hulle doedel of troetel?! Die een blaas jy en die ander het jy
>>>> darem nog 'n opsie!!!!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:ar2d0n$eil60$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Ek sal die wedstryd kyk. Die hoop beskaam nie;))
>>>> > Die bokke kan maar verloor - net solank hulle ordentlike rugby speel is ek
>>>> > tevrede.
>>>> > Ek hou ook natuurlik daarvan om na doedelsakke te kyk:)))
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > in message news:1e507c17.0211142256.64b19c4a@posting.google.com...
>>>> > > Sal maar môre TV kyk tot die Skotte klaar "O Flower of Scotland"
>>>> > > gesing het - dis baie mooi - en dan oorskakel krieket toe. Of ons
>>>> > > geute gaan skoonmaak - die goed is vol blare. Soos Blou Bul Braampie
>>>> > > op Litnet gesê het; "SA rugby is vol straeunt." :-)
>>>> > >
>>>> > > Drom
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Môre se rugby [boodskap #68799 is 'n antwoord op boodskap #68797] |
Fri, 15 November 2002 15:52 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek het 'n hele CD vol Skotse doedelsakkiemusiek!!:))
Gaan dit more tydens die wedstryd speel:))
Annette
"Suidwester" wrote in message
news:3dd508ad.0@news1.mweb.co.za...
> O, is dit geluide wat daaruit kom?! He-he! Ja ek hoor hulle sê daai
> 'kat-in-die-sak' is nie maklik nie. Ek's nie so mal oor sy klank nie want
> dit klink vir my of daai kat doodgedruk word! Amper soos die benoude stem
> van ou Demis Roussos [spel ek dit reg?] Maar anyway, jy kry die idee.
> "Annette" wrote in message
> news:ar303u$etdtp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek was nog jonk en onskuldig - so 9 jaar oud - toe ek op 'n plaas naby
>> Witbank vir die eerste maal in my lewe 'n doedelsak sien en hoor. Ek was
>> betower en gefassineer.
>> Ek wou toe opsluit 'n paar note speel. Die omie was nogal so gaaf gewees om
>> vir my 'n opgeblaasde sak aan te gee om onder die blad te knyp. Maar laat ek
>> jou vertel - ek het daardie dag geblaas dat die are blou-pers langs my nek
>> en op die voorkop staan - maar daar kom nie 'n geluidjie uit daardie
>> doedelsak nie!
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3dd4c737.0@news1.mweb.co.za...
>>> Nee ek sit en kyk die storie so hoe knyp die man daai bal onder die blad
>>> vas, blaas hom op en dan fiddle hy die tjoentjie uit op 'n fluitjie.
>>> Vroumense kan baie leer hieruit......ongelukkig is dit so as hulle eers die
>>> doedelsak onder die blad gekry het, dan spring hulle daarop en wurg elke
>>> stukkie lug daaruit. Die fluitjie skree vervaard ooreis, maar trap, sal sy
>>> trap. Ek sien die prent in my kop! He-he! Probleem is net, gewoonlik
>>> raak die trapper met die jare groter en die arme doedelsak krimp op!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:ar2f7m$epa2u$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Wat bedoel jy? Mens kyk,doedel, vroetel, blaas en speel met 'n
>>>> doedelsakkie:))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> .na> skryf in boodskap news:3dd4bbb6.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Wil jy hulle doedel of troetel?! Die een blaas jy en die ander het jy
>>>> > darem nog 'n opsie!!!!
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:ar2d0n$eil60$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Ek sal die wedstryd kyk. Die hoop beskaam nie;))
>>>> > > Die bokke kan maar verloor - net solank hulle ordentlike rugby speel is ek
>>>> > > tevrede.
>>>> > > Ek hou ook natuurlik daarvan om na doedelsakke te kyk:)))
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > in message news:1e507c17.0211142256.64b19c4a@posting.google.com...
>>>> > > > Sal maar môre TV kyk tot die Skotte klaar "O Flower of Scotland"
>>>> > > > gesing het - dis baie mooi - en dan oorskakel krieket toe. Of ons
>>>> > > > geute gaan skoonmaak - die goed is vol blare. Soos Blou Bul Braampie
>>>> > > > op Litnet gesê het; "SA rugby is vol straeunt." :-)
>>>> > > >
>>>> > > > Drom
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
Re: Môre se rugby [boodskap #68879 is 'n antwoord op boodskap #68839] |
Sat, 16 November 2002 16:21 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Paul Van Straaten
Boodskappe: 171 Geregistreer: November 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ag moeder gee tog tet,aan die Bontebok rugby span.
"me & bobby magee" skryf in boodskap news:X6iB9.77509$g9.218350@newsfeeds.bigpond.com...
>
>
>
>> Sal maar môre TV kyk tot die Skotte klaar "O Flower of Scotland"
>> gesing het - dis baie mooi - en dan oorskakel krieket toe. Of ons
>> geute gaan skoonmaak - die goed is vol blare.
>
> Wragtag, Drom, jy't nie rede om mismoedig te wees nie! Het SA nou al ooit
> teen IERLAND verloor - en sleg ook??? Nou ja, ons speel die naweek teen
> Engeland - dis genoeg om my sommer na meer bokse te laat gryp en meer
> inpakwerk te doen vir volgende week se groot trek! (Net jammer ek het nou
> al alles laas naweek gepak uit pure frustrasie - as Annerhelfte lank genoeg
> stilstaan, beland dié ook sommer in 'n boks!) Natuurlik kan ek ook krieket
> kyk - gelukkig is die Aussies darem deesdae meer suksesvol daarmee...
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:44:58 UTC 2025
|