Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Lag 'n bietjie daar...
Lag 'n bietjie daar... [boodskap #68820] |
Vr., 15 November 2002 19:06  |
Paul Van Straaten
Boodskappe: 171 Geregistreer: November 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Kon ek help, anders as om te lag toe ek nou sit en The
Citizen deurblaai?
In Midrand het die "SWART" inwoners van die buurt
Ivory Park drie seuns gevang steel by 'n Spaza winkel.
Wet & orde het gewen en die drie deuns(een in sy 20's),is toe vasgemaak en
met die sambok bygekom.
Nou se die SAPD "dis siek"...
Siestog,die arme seuntjies is goed gemoer en ek het
lekker gekry tot in my klein toontjie...
Goed gedoen met julle "goed-moer"taktiek.Dit werk altyd!
JA,JA,JA... VIR "MOB JUSTICE"!
|
|
|
|
|
Re: Lag 'n bietjie daar... [boodskap #68884 is 'n antwoord op boodskap #68859] |
Sa., 16 November 2002 17:57  |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Ek" wrote:
> As mens sielkundig swakker is as iemand, is ligaamlike geweld 'n maklike
> uitweg.
Dis nou 'n interessante siening. Ek het nog nie so daaroor gedink
nie. Dit maak nogal sin.
Ons het hier in een van Atlanta se woonbuurte onlangs 'n soortgelyke
geval gehad waar hierdie swart prediker van die House of Prayer ('n
gemeenskap/kerk van sowat 130 mense, gelei deur ene Rev. Arthur Allen
Jr.), gepreek het dat fisiese geweld (pakslae) die enigste manier is
om jou kinders groot te maak. Hy het dinge gesê soos:
"It's hard to give them [children] a meaningful whipping without
putting a mark on the child."--- Rev. Arthur Allen, Jr
Hy is vandag in die tronk, maar hy glo nogsteeds dat "corporal
punishment" is noodsaaklik en die enigste manier om met "recalcitrant
youngsters who defy authority" te deel. Hy sê dan ook altyd: "The
Bible gives me the right".
Tydens die hofsaak het hy o.a vertel dat sy "swart kinders" anders
groot gemaak moet word as blankes, en dat fisiese geweld (pakslae) nie
dieselfde impak het op 'n swart kind as wat dit op wit kinders het
nie, want o.a is die swart kinders se skedels en velle dikker, en kan
hulle meer pakslae hanteer as die wittes. How weird and sad....
Elkgeval...dis maar hoe dinge vandag nog gaan hier in die Suide van
Amerika....
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sa. Apr. 19 09:04:12 UTC 2025
|