Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Armoede is 'n verterende kanker!
Armoede is 'n verterende kanker! [boodskap #68795] Vr, 15 November 2002 14:26 na volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Meer as 20 miljoen mense in Suid-Afrika leef in armoede.

'n Kwart hiervan is kinders tussen 1 & 6 jaar oud.
Wat doen Mbeki?
Hy katterjak die hele wereld vol met bak-bedelende
hande om vir die armes te vra by die vreeslike ryk
Westerse lande.Hierdie lande raak seker ook nou al
gatvol vir die bedelaars!
Suid-Afrika het binne tien jaar van 'n eerste wereld-land
na 'n kriperende derde wereld land gevorder.Dis nog
vinniger as wat die aap "Mugabe" met Zimbabwe gevorder het.
Dit lyk as of ons land sy gat gaan sien binne die volgende
jaar indien die regering nie drasties iets gaan doen daaromtrent nie.
Raad aan Mbeki:Hou op rondrits en bedel...
Soek na oplossings vir die land en implementeer dit...baie
vinnig of laat toe dat SA net nog deel word van die
aanhoudende bedelende Afrika.
Re: Armoede is 'n verterende kanker! [boodskap #68805 is 'n antwoord op boodskap #68795] Vr, 15 November 2002 16:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Paul Van Straaten" wrote:

> Meer as 20 miljoen mense in Suid-Afrika leef in armoede.
>
> 'n Kwart hiervan is kinders tussen 1 & 6 jaar oud.
> Wat doen Mbeki?

'n Belangriker vraag is wat doen *JY* daaraan?
Mbeki en sy ANC doen duidelik nie genoeg om julle probleme te probeer
aanspreek nie, maar ek dink dat as elke Afrikaner ten minste sy/haar
deeltjie doen, kan dit 'n verskil maak.
Sit elke dag so uur of wat opsy vir jou medemens, en raak betrokke in
jou eie omgewing/gemeenskap.
Moenie soos 'n bleddie selfsugtige nasionalis kom staan en redeneer
(waar die regering die middelpunt is waarom alles draai), en dan
probeer voorgee om 'n "konserwatiewe patriot" te wees nie!!
Raak BETROKKE en maak 'n verskil- volg Christus se voorbeeld. Jy is
mos 'n Christen, nè?
Re: Armoede is 'n verterende kanker! [boodskap #68806 is 'n antwoord op boodskap #68805] Vr, 15 November 2002 16:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Liewe Katryntjie,

Jy is baie vinnig om vir my te wil voorskryf oor wat ek moet doen.Wat doen
jy?
Watter gemeenskaps organisasies behoort jy aan?
Wat doen jy om versukkelde mense te help?
Ek weet wat ek doen!
Toevallig juffrou,
Is ek die voorsitter van 'n uiters geslaagde Inwoners-
en belastingbetalers vereniging.Wat ons alles doen om
arm mense se lot te verlig moet jy nog aanleer.Dit wat ek
vergeet het...dit moet jy nog byleer.
Het jy al ooit gedink om net iets kleins te doen?
Kom ek gee jou raad:Gaan na jou dominee/pastoor of
priester en vra dat jou kerk julle borg en gaan deel geskenkpakkies aan die
oues van dae uit by oue tehuise.
Gaan verder dan kyk jy na die armste kinders in jou
omgewing en gee vir hulle toebroodjies skool toe.
Toe,toe,toe ou girl:Talk is cheap but money still buys the
whisky!

"Katryn" skryf in boodskap news:nu6atukrdm5716a9dr9gvhvtf5g0445tgd@4ax.com...
> "Paul Van Straaten" wrote:
>
>> Meer as 20 miljoen mense in Suid-Afrika leef in armoede.
>>
>> 'n Kwart hiervan is kinders tussen 1 & 6 jaar oud.
>> Wat doen Mbeki?
>
> 'n Belangriker vraag is wat doen *JY* daaraan?
> Mbeki en sy ANC doen duidelik nie genoeg om julle probleme te probeer
> aanspreek nie, maar ek dink dat as elke Afrikaner ten minste sy/haar
> deeltjie doen, kan dit 'n verskil maak.
> Sit elke dag so uur of wat opsy vir jou medemens, en raak betrokke in
> jou eie omgewing/gemeenskap.
> Moenie soos 'n bleddie selfsugtige nasionalis kom staan en redeneer
> (waar die regering die middelpunt is waarom alles draai), en dan
> probeer voorgee om 'n "konserwatiewe patriot" te wees nie!!
> Raak BETROKKE en maak 'n verskil- volg Christus se voorbeeld. Jy is
> mos 'n Christen, nê?
>
Re: Armoede is 'n verterende kanker! [boodskap #68807 is 'n antwoord op boodskap #68805] Vr, 15 November 2002 17:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
O ja, Christenskap het boggerol daarmee uit te waai!
Is jy 'n Christen?
Aangesien jy raad het vir ons ander Christene,gebruik
daarvan vir jouself ook!
As jy vindingryk genoeg is,"Bottel" daardie raad en deel dit aan jou ANC/PAC
trawante uit...miskien kom julle
iewers daarmee.Ek kon aan jou 'n pakkie verkoop het,
maar dis ongelukkig uitverkoop...ha,ha,ha...

"Katryn" skryf in boodskap news:nu6atukrdm5716a9dr9gvhvtf5g0445tgd@4ax.com...
> "Paul Van Straaten" wrote:
>
>> Meer as 20 miljoen mense in Suid-Afrika leef in armoede.
>>
>> 'n Kwart hiervan is kinders tussen 1 & 6 jaar oud.
>> Wat doen Mbeki?
>
> 'n Belangriker vraag is wat doen *JY* daaraan?
> Mbeki en sy ANC doen duidelik nie genoeg om julle probleme te probeer
> aanspreek nie, maar ek dink dat as elke Afrikaner ten minste sy/haar
> deeltjie doen, kan dit 'n verskil maak.
> Sit elke dag so uur of wat opsy vir jou medemens, en raak betrokke in
> jou eie omgewing/gemeenskap.
> Moenie soos 'n bleddie selfsugtige nasionalis kom staan en redeneer
> (waar die regering die middelpunt is waarom alles draai), en dan
> probeer voorgee om 'n "konserwatiewe patriot" te wees nie!!
> Raak BETROKKE en maak 'n verskil- volg Christus se voorbeeld. Jy is
> mos 'n Christen, nê?
>
Re: Armoede is 'n verterende kanker! [boodskap #68808 is 'n antwoord op boodskap #68805] Vr, 15 November 2002 17:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek gee nie voor nie,ek is 'n Konserwatiewe Patriot...
en trots daarop.
Wat is jy?
"An arm-chair"complainer of iemand wat vertel hoe die
Bontebok rugby span eintlik teen die Franse moes gespeel
het?
Kom nou Katryntjie, jy's mos al mooi groot en die NNP/DA het julle mos
geleer om te "organise".
Nou begin "organise"...
Dit nou genoem, as julle die "trick" nie verleer het om te
"organise" nie.Miskien het die plakkers dit ook van julle
geneem,omdat hulle nie gehad het nie.

"Katryn" skryf in boodskap news:nu6atukrdm5716a9dr9gvhvtf5g0445tgd@4ax.com...
> "Paul Van Straaten" wrote:
>
>> Meer as 20 miljoen mense in Suid-Afrika leef in armoede.
>>
>> 'n Kwart hiervan is kinders tussen 1 & 6 jaar oud.
>> Wat doen Mbeki?
>
> 'n Belangriker vraag is wat doen *JY* daaraan?
> Mbeki en sy ANC doen duidelik nie genoeg om julle probleme te probeer
> aanspreek nie, maar ek dink dat as elke Afrikaner ten minste sy/haar
> deeltjie doen, kan dit 'n verskil maak.
> Sit elke dag so uur of wat opsy vir jou medemens, en raak betrokke in
> jou eie omgewing/gemeenskap.
> Moenie soos 'n bleddie selfsugtige nasionalis kom staan en redeneer
> (waar die regering die middelpunt is waarom alles draai), en dan
> probeer voorgee om 'n "konserwatiewe patriot" te wees nie!!
> Raak BETROKKE en maak 'n verskil- volg Christus se voorbeeld. Jy is
> mos 'n Christen, nê?
>
Re: Armoede is 'n verterende kanker! [boodskap #68809 is 'n antwoord op boodskap #68806] Vr, 15 November 2002 18:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Liewe Paultjie,

Hierdie is dalk nou 'n mooi voorbeeld van 'ein getroffener Hund
bellt' , nè ou Paultjie? Maar ek is bly om te hoor dat jy so betrokke
is in jou gemeenskap!
(Sjoe - dit moes 'n seer knoppie gewees het wat ek gedruk het, want
nie minder as 3 "protes" boodskappe van jou af as antwoord op my ou
paar woordjies nie! Way to go!!)

Terloops, voor ek jou boodskappe antwoord - het jy nou al
geleer/verstaan wat die verskil is tussen "links" en "regs" wanneer
ons oor politieke beginsels praat?
Laas het jy mos gesê: "Ek verstaan nie hierdie ligsinnige terme nie"

O - en Paultjie - ek is nie 'n "ou" girl nie - ek is maar forty
something. :-)

Nou om jou te antwoord - ek is baie betrokke (op vele vlakke) in my
gemeenskap. Maar my betrokkenheid sluit nie "pakkies" en geskenkies
en broodjies vir skoolkinders in nie, want ek woon in 'n
universiteitsdorp in Amerika. Ons gemeenskap het weer ander
"probleme" o.a allerande tipe bossies en so aan.
Ons "sponsor" wel 3 gesinne in Afrika finansieel. Elke bietjie help,
nè?

Ooooo - en terloops - druk jy maar jou Usquebaugh waar jy wil.
Yeeugh!!! My geld koop eerder boeke!
:-)

"Paul Van Straaten" wrote:

> Liewe Katryntjie,
>
> Jy is baie vinnig om vir my te wil voorskryf oor wat ek moet doen.Wat doen
> jy?
> Watter gemeenskaps organisasies behoort jy aan?
> Wat doen jy om versukkelde mense te help?
> Ek weet wat ek doen!
> Toevallig juffrou,
> Is ek die voorsitter van 'n uiters geslaagde Inwoners-
> en belastingbetalers vereniging.Wat ons alles doen om
> arm mense se lot te verlig moet jy nog aanleer.Dit wat ek
> vergeet het...dit moet jy nog byleer.
> Het jy al ooit gedink om net iets kleins te doen?
> Kom ek gee jou raad:Gaan na jou dominee/pastoor of
> priester en vra dat jou kerk julle borg en gaan deel geskenkpakkies aan die
> oues van dae uit by oue tehuise.
> Gaan verder dan kyk jy na die armste kinders in jou
> omgewing en gee vir hulle toebroodjies skool toe.
> Toe,toe,toe ou girl:Talk is cheap but money still buys the
> whisky!
>
> "Katryn" wrote in message
> news:nu6atukrdm5716a9dr9gvhvtf5g0445tgd@4ax.com...
>> "Paul Van Straaten" wrote:

>>> Meer as 20 miljoen mense in Suid-Afrika leef in armoede.
>>>
>>> 'n Kwart hiervan is kinders tussen 1 & 6 jaar oud.
>>> Wat doen Mbeki?

>> 'n Belangriker vraag is wat doen *JY* daaraan?
>> Mbeki en sy ANC doen duidelik nie genoeg om julle probleme te probeer
>> aanspreek nie, maar ek dink dat as elke Afrikaner ten minste sy/haar
>> deeltjie doen, kan dit 'n verskil maak.
>> Sit elke dag so uur of wat opsy vir jou medemens, en raak betrokke in
>> jou eie omgewing/gemeenskap.
>> Moenie soos 'n bleddie selfsugtige nasionalis kom staan en redeneer
>> (waar die regering die middelpunt is waarom alles draai), en dan
>> probeer voorgee om 'n "konserwatiewe patriot" te wees nie!!
>> Raak BETROKKE en maak 'n verskil- volg Christus se voorbeeld. Jy is
>> mos 'n Christen, nè?


>
Re: Armoede is 'n verterende kanker! [boodskap #68812 is 'n antwoord op boodskap #68807] Vr, 15 November 2002 18:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Paul Van Straaten" wrote:

> O ja, Christenskap het boggerol daarmee uit te waai!

O - okay, as jy so sê.

> Is jy 'n Christen?

Nee.

> Aangesien jy raad het vir ons ander Christene,gebruik
> daarvan vir jouself ook!

Waarom? Ek was mos nie die ene wat gekla het dat Mbeki niks doen aan
julle hongersnood probleem nie. Dit was JY!

> As jy vindingryk genoeg is,"Bottel" daardie raad en deel dit aan jou ANC/PAC
> trawante uit...miskien kom julle

Jammer. Dis nie my trawante nie. Maar probeer jy dit gerus. Julle
tipe "Afrikaners" is mos altyd vreeslik geldgierig en probeer altyd
nuwe en ander/enige maniere om 'n vinnige buck te maak. So...by all
means - go for it! Wie weet...dalk is daar 'n mark vir jou bottels
daar in jou omgewing?

> iewers daarmee.Ek kon aan jou 'n pakkie verkoop het,
> maar dis ongelukkig uitverkoop...ha,ha,ha...

Ai, dis nou jammer. Ek sou dit graag aan ons plaaslike mark navorsers
wou wys. Hier is so baie Afrikaners hier in Amerika. Jy kon dalk
baie ryk geword het, man!!
Re: Armoede is 'n verterende kanker! [boodskap #68818 is 'n antwoord op boodskap #68795] Vr, 15 November 2002 18:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Armoede leer maer honde bene kou.

Die groete,

Norbert (uit Vlaanderen)

On Fri, 15 Nov 2002 16:26:56 +0200, "Paul Van Straaten"
wrote:

> Meer as 20 miljoen mense in Suid-Afrika leef in armoede.
>
> 'n Kwart hiervan is kinders tussen 1 & 6 jaar oud.
> Wat doen Mbeki?
ensovoorts....
Re: Armoede is 'n verterende kanker! [boodskap #68831 is 'n antwoord op boodskap #68812] Vr, 15 November 2002 21:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 15 Nov 2002 13:17:40 -0500, Katryn wrote:

> "Paul Van Straaten" wrote:
>
>> O ja, Christenskap het boggerol daarmee uit te waai!
>
> O - okay, as jy so sê.
>
>> Is jy 'n Christen?
>
> Nee.
>
>> Aangesien jy raad het vir ons ander Christene,gebruik
>> daarvan vir jouself ook!
>
> Waarom? Ek was mos nie die ene wat gekla het dat Mbeki niks doen aan
> julle hongersnood probleem nie. Dit was JY!
>

Paul, ek gaan jou iets baie persoonlik vertel
en indien jy aan Katryn sê dat ek dit vertel
het, sal ek sê dat jy lieg. So hou dit vir jouself.

In haar tuisdorp staan sy bekend as "die feeks van Athene"
Gebruik asseblief handskoene van egte leer en een van daai stokke
wat jy by 'n leeutemmer te lene kan kry.

DD
Re: Armoede is 'n verterende kanker! [boodskap #68835 is 'n antwoord op boodskap #68831] Vr, 15 November 2002 22:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis wrote:

> In haar tuisdorp staan sy bekend as "die feeks van Athene"

Hey now!! ( indignant grimace)
Gmmmfff...net so klein regstellingkie :-
Nie in my tuisdorp nie (..er...oftewel, nie wat ek van weet nie), maar
wel hier op die NG. Ons RKFNA (resident Kanadese friendly
neighborhood aaantie) het wel o.a daardie term aan my toegedig. Wie's
ek dan nou om te stry?

> Gebruik asseblief handskoene van egte leer en een van daai stokke
> wat jy by 'n leeutemmer te lene kan kry.

Gmmmfff....

Maar Paul, DD is reg dat ek dalk te katterig met jou was. Vat dit
maar van wie dit kom, en moenie my woorde persoonlik opneem nie.

- Die feeks van Athene (living up to expectations)
Re: Armoede is 'n verterende kanker! [boodskap #68841 is 'n antwoord op boodskap #68835] Sa, 16 November 2002 05:43 Na vorige boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 15 Nov 2002 17:30:33 -0500, Katryn wrote:

> Gmmmfff....
>
> Maar Paul, DD is reg dat ek dalk te katterig met jou was. Vat dit
> maar van wie dit kom, en moenie my woorde persoonlik opneem nie.
>
> - Die feeks van Athene (living up to expectations)
>

Ek het dit nie gesê nie
en as dit daarna klink
moet hierdie 'n regstelling wees
want hierdie ng is nie
vir sissies nie.

As ek reg onthou
het Paul niks gekry
waarvoor hy nie
gevra het nie.

Ek het hom ook nie
gehoor kla nie
so blykbaar is hy
besig om te herlaai

DD
laggend oor daai skerp een
Vorige onderwerp: sing antie van blou berge of bomme
Volgende onderwerp: Wat is julle mening?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 15:49:58 MGT 2024