Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Thtoute Kabouterth
Thtoute Kabouterth [boodskap #68735] Do, 14 November 2002 10:31 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis nou die snare aan die hoof van staatsdepartemente ( lees asook
ministers), openbare ondernemings en staatsinstellings wat openlik
wetsvereistes oor verslagdoening ignoreer.
Die wet vereis dat bg binne 6 maande na die boekjaareinde 'n jaarverslag,
finansiële state en ouditverslag aan die Parlement of provinsiale wetgewer
moet voorlê. As die sperdatum nie gehaal word nie, bepaal die wet dat 'n
geskrewe verduideliking voor die sperdatum ingedien moet word.
Ongelukkig word die soetes nie genoem nie.
Hieronder diegene wat nie die wet handhaaf nie:
Geen verslag en geen verduideliking: Die volgende departemente:;
Kommunikasie, vervoer, nasionale intelligensie-agentskap, geheime dienste en
Statistieke Suid-Afrika.
Geen verslag, maar verduideliking ( ek neem aan laat): Openbare werke en SA
instituut vir bestuursontwikkeling.
Verslag laat ingedien, maar geen verduideliking betyds ingedien: Buitelandse
Sake, behuising, justisie en konstitusionele ontwikkeling, die presidensie,
handel en nywerheid, provinsiale en plaaslike regering.

Slegs 62% van die departemente het aan die bepalings van die wet voldoen.

Die volgende groot openbare ondernemings het ook nog geen verslag of
verduideliking ingedien nie:
Telkom, SA Poskantoor, die Onafhanklike Ontwikkelingstrust, die
Atoom-energiekorporasie en Krygkor.

Annette
Re: Thtoute Kabouterth [boodskap #68748 is 'n antwoord op boodskap #68735] Do, 14 November 2002 16:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nou wag ek dat Antie Gloudina aan ons kom verduidelik dat dieselfde
wwanadministrasie voorheen gepleeg is.
Sy is mos die amptelike ANC-verskoningmaker, ekskuus, -maakster...

"Annette" skryf in boodskap news:aqvuek$dl92p$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dis nou die snare aan die hoof van staatsdepartemente ( lees asook
> ministers), openbare ondernemings en staatsinstellings wat openlik
> wetsvereistes oor verslagdoening ignoreer.
> Die wet vereis dat bg binne 6 maande na die boekjaareinde 'n jaarverslag,
> finansiële state en ouditverslag aan die Parlement of provinsiale wetgewer
> moet voorlê. As die sperdatum nie gehaal word nie, bepaal die wet dat 'n
> geskrewe verduideliking voor die sperdatum ingedien moet word.
> Ongelukkig word die soetes nie genoem nie.
> Hieronder diegene wat nie die wet handhaaf nie:
> Geen verslag en geen verduideliking: Die volgende departemente:;
> Kommunikasie, vervoer, nasionale intelligensie-agentskap, geheime dienste en
> Statistieke Suid-Afrika.
> Geen verslag, maar verduideliking ( ek neem aan laat): Openbare werke en SA
> instituut vir bestuursontwikkeling.
> Verslag laat ingedien, maar geen verduideliking betyds ingedien: Buitelandse
> Sake, behuising, justisie en konstitusionele ontwikkeling, die presidensie,
> handel en nywerheid, provinsiale en plaaslike regering.
>
> Slegs 62% van die departemente het aan die bepalings van die wet voldoen.
>
> Die volgende groot openbare ondernemings het ook nog geen verslag of
> verduideliking ingedien nie:
> Telkom, SA Poskantoor, die Onafhanklike Ontwikkelingstrust, die
> Atoom-energiekorporasie en Krygkor.
>
> Annette
>
Re: Thtoute Kabouterth [boodskap #68759 is 'n antwoord op boodskap #68748] Do, 14 November 2002 20:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

> Nou wag ek dat Antie Gloudina aan ons kom verduidelik dat dieselfde
> wwanadministrasie voorheen gepleeg is.
> Sy is mos die amptelike ANC-verskoningmaker, ekskuus, -maakster...

Jonas, ek het gelukkig gedurende die
apartheidsdae ook in SA gebly, en dit
met oop oë, en nie in die wit laertjie
nie, en ek weet wat daar alles aangegaan
het. Al wat ondertussen gebeur het, is
dat julle nou in 'n oop maatskappy bly,
waar hierdie dinge in die pers ontleed
word.

Gloudina
Re: Thtoute Kabouterth [boodskap #68798 is 'n antwoord op boodskap #68759] Vr, 15 November 2002 15:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Darem ook maar lekker die antie sit in Kanada weggehol en weggesteek en sy
DINK sy't 'n clue wat hier aangaan. Sy stap nie in 'n poskantoor in en
vind dat hulle nie eers amptelike kwitansies meer het nie. Ook nie dat
openbare geboue nie meer so lekker skoon en sindelik gehou word nie. Wat
van die polisievoertuie wat voorheen met 'n ferme hand en 'n paar taai
klappe so versorg is dat jy enige tyd 'n uitgediende een op 'n vendusie kon
gaan koop? Vandag laat hulle die voertuie sommer so oproes en die
offisiere vat die karre huis toe. In die nag as daar probleme dalk is en
jy skakel die polisie, dan vra hulle jou om hulle te kom haal want hulle't
nie vervoer nie. Moreoggend vroeg kan jy maar gaan kyk wat kom by die
stasie aan.....die voertuie vol vrouens wat taxigeld betaal vir vervoer!
Die anderdag besluit ons regering almal moet nou nuwe motorlisensies
kry....sulke kredietkaarte en almal se oë moet getoets word. Goed en wel,
maar na jy aansoek gedoen het, wag jy ten minste 6 weke vir jou kaart. En
moet nou net nie dink jy betaal nie vir die voorreg nie! Elke lisensie kos
R95. Jy kan ook nie skakel om te vra of jou nuwe lisensie al daar is nie.
Nee, jy moet inkom en persoonlik navraag doen!
Ek wonder ook wat die antie sou sê as sy meer as twee jaar al wag vir
haar nuwe ID? Of na 6 maande vir 'n tydelike paspoort na sy hare'n hernuwe
het? Ens, ens. Antie, watever stront jy ook al wil kwytraak om jouself
te amuseer, moet tog net nie ons probeer wysmaak dat die staatdiens nou net
so goed of beter is as in die verlede nie. Ek stel dit as 'n feit dat dit
maklik 50% swakker is. Waarom dink jy boer Afrika agteruit? Daar is
mense mos wat propageer 'as niks werk nie, verlaag jou standaarde'. Antie,
dis in my oë die teken van 'n swakkeling. Jy verlaag NOOIT jou standaarde
nie en as 'n regering nie kan verbeter op die vorige een se diens
nie.....maak plek vir 'n ander een.
skryf in boodskap news:3DD407FE.8040308@rogers.com...
>
> Jonas wrote:
>
>> Nou wag ek dat Antie Gloudina aan ons kom verduidelik dat dieselfde
>> wwanadministrasie voorheen gepleeg is.
>> Sy is mos die amptelike ANC-verskoningmaker, ekskuus, -maakster...
>
> Jonas, ek het gelukkig gedurende die
> apartheidsdae ook in SA gebly, en dit
> met oop oë, en nie in die wit laertjie
> nie, en ek weet wat daar alles aangegaan
> het. Al wat ondertussen gebeur het, is
> dat julle nou in 'n oop maatskappy bly,
> waar hierdie dinge in die pers ontleed
> word.
>
> Gloudina
>
Re: Thtoute Kabouterth [boodskap #68801 is 'n antwoord op boodskap #68798] Vr, 15 November 2002 15:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Is dit nou lisensie of rybewys?
Ons moet R 100 betaal vir die perpotte ou dingetjie, en elkeen wat volgende
jaar Januarie nie een het nie gaan boete betaal laat dit bars.
Ek het myne gekry 'n paar jaar gelede, en in my beursie gehou.
Die beursie is in London ( Engeland) gesteel, en ek moes nou weer R100
betaal vir 'n ander een.
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3dd50c13.0@news1.mweb.co.za...
> Darem ook maar lekker die antie sit in Kanada weggehol en weggesteek en sy
> DINK sy't 'n clue wat hier aangaan. Sy stap nie in 'n poskantoor in en
> vind dat hulle nie eers amptelike kwitansies meer het nie. Ook nie dat
> openbare geboue nie meer so lekker skoon en sindelik gehou word nie. Wat
> van die polisievoertuie wat voorheen met 'n ferme hand en 'n paar taai
> klappe so versorg is dat jy enige tyd 'n uitgediende een op 'n vendusie kon
> gaan koop? Vandag laat hulle die voertuie sommer so oproes en die
> offisiere vat die karre huis toe. In die nag as daar probleme dalk is en
> jy skakel die polisie, dan vra hulle jou om hulle te kom haal want hulle't
> nie vervoer nie. Moreoggend vroeg kan jy maar gaan kyk wat kom by die
> stasie aan.....die voertuie vol vrouens wat taxigeld betaal vir vervoer!
> Die anderdag besluit ons regering almal moet nou nuwe motorlisensies
> kry....sulke kredietkaarte en almal se oë moet getoets word. Goed en wel,
> maar na jy aansoek gedoen het, wag jy ten minste 6 weke vir jou kaart. En
> moet nou net nie dink jy betaal nie vir die voorreg nie! Elke lisensie kos
> R95. Jy kan ook nie skakel om te vra of jou nuwe lisensie al daar is nie.
> Nee, jy moet inkom en persoonlik navraag doen!
> Ek wonder ook wat die antie sou sê as sy meer as twee jaar al wag vir
> haar nuwe ID? Of na 6 maande vir 'n tydelike paspoort na sy hare'n hernuwe
> het? Ens, ens. Antie, watever stront jy ook al wil kwytraak om jouself
> te amuseer, moet tog net nie ons probeer wysmaak dat die staatdiens nou net
> so goed of beter is as in die verlede nie. Ek stel dit as 'n feit dat dit
> maklik 50% swakker is. Waarom dink jy boer Afrika agteruit? Daar is
> mense mos wat propageer 'as niks werk nie, verlaag jou standaarde'. Antie,
> dis in my oë die teken van 'n swakkeling. Jy verlaag NOOIT jou standaarde
> nie en as 'n regering nie kan verbeter op die vorige een se diens
> nie.....maak plek vir 'n ander een.
> skryf in boodskap news:3DD407FE.8040308@rogers.com...
>>
>> Jonas wrote:
>>
>>> Nou wag ek dat Antie Gloudina aan ons kom verduidelik dat dieselfde
>>> wwanadministrasie voorheen gepleeg is.
>>> Sy is mos die amptelike ANC-verskoningmaker, ekskuus, -maakster...
>>
>> Jonas, ek het gelukkig gedurende die
>> apartheidsdae ook in SA gebly, en dit
>> met oop oë, en nie in die wit laertjie
>> nie, en ek weet wat daar alles aangegaan
>> het. Al wat ondertussen gebeur het, is
>> dat julle nou in 'n oop maatskappy bly,
>> waar hierdie dinge in die pers ontleed
>> word.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Thtoute Kabouterth [boodskap #68813 is 'n antwoord op boodskap #68801] Vr, 15 November 2002 18:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 15 Nov 2002 17:57:31 +0200, "Annette" wrote:

> Die beursie is in London ( Engeland) gesteel, en ek moes nou weer R100
> betaal vir 'n ander een.
> Annette
>
>

Waar is nog 'n London?

DD
(met 'n onskuldige nee sarkastiese smile)
Re: Thtoute Kabouterth [boodskap #68816 is 'n antwoord op boodskap #68813] Vr, 15 November 2002 18:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis wrote:

> DD
> (met 'n onskuldige nee sarkastiese smile)

Dan's dit 'n SOG?
D
Re: Thtoute Kabouterth [boodskap #68817 is 'n antwoord op boodskap #68816] Vr, 15 November 2002 18:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 15 Nov 2002 13:34:11 -0500, Katryn wrote:

> Davie Davis wrote:
>
>
>> DD
>> (met 'n onskuldige nee sarkastiese smile)
>
> Dan's dit 'n SOG?
> D
>

maar beslis nie SOS nie:-O

D
Re: Thtoute Kabouterth [boodskap #68819 is 'n antwoord op boodskap #68817] Vr, 15 November 2002 19:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis wrote:

>>> DD
>>> (met 'n onskuldige nee sarkastiese smile)

>> Dan's dit 'n SOG?
>> D

>
> maar beslis nie SOS nie:-O
>
> D

Uh uh - nooit nie! Want ons weet mos hoe gevaarlik die dêm Engelse
is!
(terloops - hey Tobiieeee - uh uh beteken "NEE" :-)))
verdomp Sebs - jou over-the-shoulder-boulder-holder - jy is dubbel-D.
Jy mag nie jou naam teken as "D", nie! As jy nie oppas nie, en teveel
, dan sit ons dalk die plaasvark op jou!!

D (die gog(g)ende ene)

(Ek moet nou eers ophou speel. Later meer!) :-)
Re: Thtoute Kabouterth [boodskap #68823 is 'n antwoord op boodskap #68819] Vr, 15 November 2002 19:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 15 Nov 2002 14:00:38 -0500, Katryn wrote:

> verdomp Sebs - jou over-the-shoulder-boulder-holder - jy is dubbel-D.
> Jy mag nie jou naam teken as "D", nie! As jy nie oppas nie, en teveel
> , dan sit ons dalk die plaasvark op jou!!
>
> D (die gog(g)ende ene)

Skuus D was 'n spelfout

DD
Re: Thtoute Kabouterth [boodskap #68824 is 'n antwoord op boodskap #68813] Vr, 15 November 2002 20:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Davie Davis wrote:

> Waar is nog 'n London?
>
> DD
> (met 'n onskuldige nee sarkastiese smile)

In Ontario, jou domkop. Ons sê
London, Ontario. Dis omtrent
twee uur se ry wes van Toronto.
Dis nie te ver nie van Stratford,
Ontario, op die walle van die
rivier Avon ( Ontario.) In
Stratford is daar die enigste
permanente Shakespeare teater-
kompleks in die hele wêreld.

Gloudina
Re: Thtoute Kabouterth [boodskap #68825 is 'n antwoord op boodskap #68824] Vr, 15 November 2002 20:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

@rogers.com wrote:

> Dis nie te ver nie van Stratford,
> Ontario, op die walle van die
> rivier Avon ( Ontario.) In
> Stratford is daar die enigste
> permanente Shakespeare teater-

Verskoon my asseblief. Ek moes natuurlik
bygevoeg het dat Stratford, Ontario die
enigste permanente teater-kompleks is vir
Shakespeare plays buite die Verenigde
Koninkryk.

Gloudina
Re: Thtoute Kabouterth [boodskap #68826 is 'n antwoord op boodskap #68824] Vr, 15 November 2002 20:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 15 Nov 2002 20:12:58 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Davie Davis wrote:
>
>> Waar is nog 'n London?

>> DD
>> (met 'n onskuldige nee sarkastiese smile)
>
> In Ontario, jou domkop.
>
> Gloudina

'kay,...

DD
(met 'n sarkastiese nee onskuldige smile)
Re: Thtoute Kabouterth [boodskap #68827 is 'n antwoord op boodskap #68825] Vr, 15 November 2002 20:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 15 Nov 2002 20:25:05 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> @rogers.com wrote:
>
>
>> Dis nie te ver nie van Stratford,
>> Ontario, op die walle van die
>> rivier Avon ( Ontario.)
> Gloudina

Soos in 'n stad?

DD
Re: Thtoute Kabouterth [boodskap #68828 is 'n antwoord op boodskap #68825] Vr, 15 November 2002 20:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 15 Nov 2002 20:25:05 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> @rogers.com wrote:
>
>
>> Dis nie te ver nie van Stratford,
>> Ontario, op die walle van die
>> rivier Avon ( Ontario.)
>
> Gloudina

Is dit stadsgrootte?

DD
Re: Thtoute Kabouterth [boodskap #68829 is 'n antwoord op boodskap #68813] Vr, 15 November 2002 20:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar kan tog nie net een in die wêreld wees nie?
Daar is 'n New London in Connecticut, VSA.
Annette

news:4jeatucbb4gp8l3042phcqvobfknmsn82j@4ax.com...
> On Fri, 15 Nov 2002 17:57:31 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>
>> Die beursie is in London ( Engeland) gesteel, en ek moes nou weer R100
>> betaal vir 'n ander een.
>> Annette
>>
>
> Waar is nog 'n London?
>
> DD
> (met 'n onskuldige nee sarkastiese smile)
>
Re: Thtoute Kabouterth [boodskap #68830 is 'n antwoord op boodskap #68829] Vr, 15 November 2002 20:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 15 Nov 2002 22:44:41 +0200, "Annette" wrote:

> Daar kan tog nie net een in die wêreld wees nie?
> Daar is 'n New London in Connecticut, VSA.
> Annette
>

Maar New London en Oos Londen is tog nie London nie?

DD
(weer met die selfvoldaan smile terug op sy bakkies)
Re: Thtoute Kabouterth [boodskap #68834 is 'n antwoord op boodskap #68828] Vr, 15 November 2002 22:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Davie Davis wrote:

> Is dit stadsgrootte?

London, Ontario, sal ek 'n stad
noem. Dis nou nie so groot soos
Toronto nie, maar dit is 'n stad,
seker na Toronto en Hamilton en
miskien Ottawa die grootste stad
in Ontario. Dit het 'n baie goeie
Universiteit daar, The University
of Western Ontario, en is bekend
vir die Universiteit met die mooiste
meisies in Kanada. Die Universiteits-
hospitaal is ook bekend as een van die
beste navorsings-fasiliteite in
Kanada.
Stratford sou ek nie 'n stad noem
nie. Dit is omtrent so groot soos
Stellenbosch.

Gloudina
Re: Thtoute Kabouterth [boodskap #68843 is 'n antwoord op boodskap #68830] Sa, 16 November 2002 06:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vir jou ter wille van inligting DD::))
South Africa TravelogueHusband and wife from London, Kentucky offer visitors
a look at their South Africa travelogues and access to dozens of
photographs.
www.users.kih.net/~spcoffey/WELCOMESA.html

Sien?:))

Annette

> skryf in boodskap news:5qnatukaamoasktre835o4pbvlvkquf0og@4ax.com...
> On Fri, 15 Nov 2002 22:44:41 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Daar kan tog nie net een in die wêreld wees nie?
>> Daar is 'n New London in Connecticut, VSA.
>> Annette
>>
>
> Maar New London en Oos Londen is tog nie London nie?
>
> DD
> (weer met die selfvoldaan smile terug op sy bakkies)
>
Re: Thtoute Kabouterth [boodskap #68847 is 'n antwoord op boodskap #68843] Sa, 16 November 2002 07:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 16 Nov 2002 08:54:10 +0200, "Annette" wrote:

> Vir jou ter wille van inligting DD::))
> South Africa TravelogueHusband and wife from London, Kentucky offer visitors
> a look at their South Africa travelogues and access to dozens of
> photographs.
> www.users.kih.net/~spcoffey/WELCOMESA.html
>
> Sien?:))
>
> Annette

Kay, okay... terug skool toe:-)
(Ek dink ek moet nou weer bietjie as Sebs skryf)

DD
Re: Thtoute Kabouterth [boodskap #68874 is 'n antwoord op boodskap #68843] Sa, 16 November 2002 09:49 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 16 Nov 2002 08:54:10 +0200, "Annette" wrote:

> Vir jou ter wille van inligting DD::))
> South Africa TravelogueHusband and wife from London, Kentucky offer visitors
> a look at their South Africa travelogues and access to dozens of
> photographs.
> www.users.kih.net/~spcoffey/WELCOMESA.html
>
> Sien?:))
>
> Annette
>

Dakie Annette, 'n heel kykbare site (site klink tog lekkerder as
webwerf)
Ek gee die link (of noem ons dit 'n skakel hier?) deur na NL

DD
Vorige onderwerp: KERKORREL
Volgende onderwerp: 'n Eie staat vir die Afrikaners
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 04 14:38:12 MGT 2024