Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » KERKORREL
KERKORREL [boodskap #68691] Wo, 13 November 2002 15:42 na volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DANKIE TOG HY HET GEVREK, HY KON NIEMAND N GROTER GUNS BEWYS HET NIE
Re: KERKORREL [boodskap #68698 is 'n antwoord op boodskap #68691] Wo, 13 November 2002 17:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gids  is tans af-lyn  Gids
Boodskappe: 140
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Jy is siek. Sien 'n sielkundige.

-Gideon-
"koos" skryf in boodskap news:aqtru2$b0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> DANKIE TOG HY HET GEVREK, HY KON NIEMAND N GROTER GUNS BEWYS HET NIE
>
>

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.410 / Virus Database: 231 - Release Date: 2002/11/01
Re: KERKORREL [boodskap #68715 is 'n antwoord op boodskap #68691] Wo, 13 November 2002 20:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ra...  is tans af-lyn  ra...
Boodskappe: 7
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Junior Lid
On Wed, 13 Nov 2002 17:42:57 +0200, "koos" wrote:

> DANKIE TOG HY HET GEVREK, HY KON NIEMAND N GROTER GUNS BEWYS HET NIE
>
>
Bewys ons ook 'n guns
Re: KERKORREL [boodskap #68717 is 'n antwoord op boodskap #68698] Wo, 13 November 2002 20:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ignoreer hom (of haar), hy doen dit om uit te lok. Dit of Kosie het self
selfmoord neigings. Skree jy om hulp Kosie?

Elaine

"Gids" skryf in boodskap news:aqu18e$a6h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy is siek. Sien 'n sielkundige.
>
Re: KERKORREL [boodskap #68721 is 'n antwoord op boodskap #68715] Wo, 13 November 2002 20:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 13 Nov 2002 20:41:12 GMT, ra...@hi.nl (DR) wrote:


> Bewys ons ook 'n guns

Issie ekkie Tant Hessie........!!!!!!!!

DD/davie davis/ens.
Re: KERKORREL [boodskap #68723 is 'n antwoord op boodskap #68691] Wo, 13 November 2002 21:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bastiaan  is tans af-lyn  Bastiaan
Boodskappe: 3
Geregistreer: Augustus 2002
Karma: 0
Junior Lid
Dis darem nie nice om te se nie, koos uit zwolle

"koos" skryf in boodskap news:aqtru2$b0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> DANKIE TOG HY HET GEVREK, HY KON NIEMAND N GROTER GUNS BEWYS HET NIE
>
Re: KERKORREL [boodskap #68726 is 'n antwoord op boodskap #68721] Do, 14 November 2002 00:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

DD wrote:

> Issie ekkie Tant Hessie........!!!!!!!!
> DD/davie davis/ens.

Maar hoe kan ek seker wees, Sebs?

Tant Hessie van Wonderboom
Re: KERKORREL [boodskap #68753 is 'n antwoord op boodskap #68726] Do, 14 November 2002 18:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
GLOUDINA HOU NOU OP OM MY STEEDS TE BESKULDIG! EK HET KLAAR GESE EK SKRYF
HIER NET ONDER SEBS!!!!!!!!

wat daai koos aan betref........hoe kan jy so oor n mens praat?.......wel
dalk is dit vir jou lekker wat kerkorrel gedoen het........maar hou dit dan
asb in jou vrot breins!!!! SIES VIR JOU!!!!!!!
schreef in bericht news:3DD2F50E.9060704@rogers.com...
>
> DD wrote:
>
>
>> Issie ekkie Tant Hessie........!!!!!!!!
>> DD/davie davis/ens.
>
>
> Maar hoe kan ek seker wees, Sebs?
>
> Tant Hessie van Wonderboom
>
Re: KERKORREL [boodskap #68754 is 'n antwoord op boodskap #68726] Do, 14 November 2002 18:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 14 Nov 2002 00:54:01 GMT, "@rogers.com"  wrote:

>
> DD wrote:
>
>
>>  Issie ekkie Tant Hessie........!!!!!!!!
>>  DD/davie davis/ens.
>
>
>               Maar hoe kan ek seker wees, Sebs?
>
> Tant Hessie van Wonderboom
>

ōmdāt Tant Hes, jy my lank genoeg ken
om te weet my spraakgebruik is hope
meer gebruikersvriendelik as dit

Seb (ag ek meen) DD van Versekerweet
Re: KERKORREL [boodskap #68761 is 'n antwoord op boodskap #68698] Do, 14 November 2002 21:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jasper Kok  is tans af-lyn  Jasper Kok
Boodskappe: 22
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Ek stem heeltemaal met jou saam, Gideon. Elkeen kan sê hy/sy het probleme
met hom. Ek sou my selfs kan voorstel dat enige iemand hom as verrader van
die Afrikaner saak beskou (as Nederlander sou ek dit nooit doen nie). Maar
dis wat anders om hom dood te wens!
Ek vir my was baie geskok toe ek eerder vandaag in die koerant van gistere
gelees het hy was opgehang gevind. 'n Paar jaar gelede (in '99) het ek 'n
paar e-possies met hom persoonlik gewissel, en ek was vas van plan om die
volgende jaar (in ons Nederlandse sommervakansie) te probeer 'n konsert van
hom te besoek. Ek is so jammer dit sal nie meer gaan nie... Nou sal ek 'n
ander idool moet gaan soek. Is daar iemand wat vergelykbare tekste sing
(maatskaplik geëngageerde protesliedjies in Afrikaans)?
Is daar êrens 'n webwerf waar ons ons medelewe kan betuig ('n elektroniese
kondoleance-register)?

Jasper, 'n geskokte Kerkorrel-fan van Nijmegen, Nederland.

"Gids"  skryf in boodskap news:aqu18e$a6h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>  Jy is siek. Sien 'n sielkundige.
>
>  -Gideon-
>  "koos"  schreef in bericht
>  news:aqtru2$b0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>      DANKIE TOG HY HET GEVREK, HY KON NIEMAND N GROTER GUNS BEWYS HET NIE
>>
>

Re: KERKORREL [boodskap #68837 is 'n antwoord op boodskap #68754] Vr, 15 November 2002 23:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ag nou prys jy jouself weeeer die hemel in...... dream on!

"Davie Davis"  skryf in boodskap news:ikq7tusvpccdbu1fem14tm5kutep4e75m0@4ax.com...
>  On Thu, 14 Nov 2002 00:54:01 GMT, "@rogers.com"  wrote:
>
>>
>> DD wrote:
>>
>>
>>>  Issie ekkie Tant Hessie........!!!!!!!!
>>>  DD/davie davis/ens.
>>
>>
>>               Maar hoe kan ek seker wees, Sebs?
>>
>> Tant Hessie van Wonderboom
>>
>
>
>  ōmdāt Tant Hes, jy my lank genoeg ken
>  om te weet my spraakgebruik is hope
>  meer gebruikersvriendelik as dit
>
>  Seb (ag ek meen) DD van Versekerweet
>
Re: KERKORREL [boodskap #68840 is 'n antwoord op boodskap #68837] Sa, 16 November 2002 05:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 16 Nov 2002 01:03:59 +0200, "Sebs" wrote:

> Ag nou prys jy jouself weeeer die hemel in...... dream on!
>

Ag ou Sebs, as ek dit nie doen nie
gaan niemand anders dit doen nie
Re: KERKORREL [boodskap #68849 is 'n antwoord op boodskap #68840] Sa, 16 November 2002 08:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ek  is tans af-lyn  Ek
Boodskappe: 10
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ant Hessie, gaan roep jou shrink, hierdie ou praat nou al met homself! ;-)

"Davie Davis" skryf in boodskap news:pulbtu80o1rdku0j7tf8dhlbr1h891oq3r@4ax.com...
> On Sat, 16 Nov 2002 01:03:59 +0200, "Sebs" wrote:
>
>> Ag nou prys jy jouself weeeer die hemel in...... dream on!
>>
>
>
> Ag ou Sebs, as ek dit nie doen nie
> gaan niemand anders dit doen nie
>
Re: KERKORREL [boodskap #68864 is 'n antwoord op boodskap #68849] Sa, 16 November 2002 08:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 16 Nov 2002 09:15:13 +0100, "Ek" wrote:

> Ant Hessie, gaan roep jou shrink, hierdie ou praat nou al met homself! ;-)
>
........., as ek dit nie doen nie
gaan niemand anders dit doen nie
Re: KERKORREL [boodskap #68867 is 'n antwoord op boodskap #68864] Sa, 16 November 2002 08:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ek  is tans af-lyn  Ek
Boodskappe: 10
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Junior Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:l21ctus31ka8bnmhkeue8veklu9871mrp1@4ax.com...
> On Sat, 16 Nov 2002 09:15:13 +0100, "Ek" wrote:
>
>> Ant Hessie, gaan roep jou shrink, hierdie ou praat nou al met homself! ;-)
>>
> ........., as ek dit nie doen nie
> gaan niemand anders dit doen nie
>
>

Sebs dalk?
Re: KERKORREL [boodskap #68870 is 'n antwoord op boodskap #68867] Sa, 16 November 2002 09:08 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 16 Nov 2002 09:50:42 +0100, "Ek" wrote:

>
> "Davie Davis" wrote in message
> news:l21ctus31ka8bnmhkeue8veklu9871mrp1@4ax.com...
>> On Sat, 16 Nov 2002 09:15:13 +0100, "Ek" wrote:

>>> Ant Hessie, gaan roep jou shrink, hierdie ou praat nou al met homself!
> ;-)
>>>
>> ........., as ek dit nie doen nie
>> gaan niemand anders dit doen nie


>
> Sebs dalk?
>

Gaan nog erger wees as ek met jou praat
want dan praat ek met ek

DD
Vorige onderwerp: Re: tet
Volgende onderwerp: Thtoute Kabouterth
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 15:42:06 MGT 2024