| Nare feite [boodskap #68739] |
Do., 14 November 2002 11:32  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die volgende verskyn in Die burger vandag re JK:
1) Daar was finansiële probleme
2) 'n Brief is agtergelaat
3) Beide sy polse is gesny
4) Daar was ook snymerke aan weerskante van sy nek.
5) Die motorsitplek was deurtrek met bloed.
6) 30m die bos in het hy op blare gelê.
7) 50 m verder het hy hom met sy belt opgehang.
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Nare feite [boodskap #68744 is 'n antwoord op boodskap #68742] |
Do., 14 November 2002 13:31   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink hy was besonder waardeer. Maar as mens al 1 CD het waarvan mens hou,
dan wag mens maar vir 'n latere een waarop al sy beste liedjies voorkom. Nou
sal daar een wees, maar hy sal nie daar wees om die gevolge te geniet nie.
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:3dd39698.0@news1.mweb.co.za...
> Nou ja, dis wreed, maar hy't seker gemaak hy doen die job ordentelik. Elke
> keer as ek iets hoor van Jantjie Orrel sink my hart sommer. Gister het
> hulle 'n spesiale program op Geraas ter nagedagtenis aan Ralph gehad. Ek
> was skoon in trane. Veral toe hulle die laaste liedjie wat hy op video
> vrygestel het (Die Ander Kant) gespeel het.
> Sy CD verkope gaan nou natuurlik styg. Dis jammer ons het hom nie so baie
> waardeer terwyl hy geleef het nie nê?
>
> Groete
> Elaine
>
> "Annette" wrote in message
> news:ar01lc$dvr71$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Die volgende verskyn in Die burger vandag re JK:
>> 1) Daar was finansiële probleme
>> 2) 'n Brief is agtergelaat
>> 3) Beide sy polse is gesny
>> 4) Daar was ook snymerke aan weerskante van sy nek.
>> 5) Die motorsitplek was deurtrek met bloed.
>> 6) 30m die bos in het hy op blare gelê.
>> 7) 50 m verder het hy hom met sy belt opgehang.
>>
>> Annette
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nare feite [boodskap #68892 is 'n antwoord op boodskap #68803] |
Sa., 16 November 2002 21:43  |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ek stry nie met jou nie. Ons sal maar wag en sien wat sê hulle.
Elaine
"Paul Van Straaten" skryf in boodskap news:ar383s$r78$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja,soms is hulle ook verkeerd.Dit kan so wees...maar ook nie.
> Hulle uitspraak op die ondersoek kan reg wees en ook nie.
|
|
|
|