Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby: Jammer Koot!:)
Rugby: Jammer Koot!:) [boodskap #68538] Di, 12 November 2002 10:30 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat is die gevoel hier van ons span se vertoning verlede Saterdag? Het hulle
maar net so swak gespeel omdat hulle gesien het hoe goed die Engelse en All
Blacks gespeel het en besluit het vir wat sal hulle verniet die Engelse laat
bang voel?:))
Annette
Re: Rugby: Jammer Koot!:) [boodskap #68539 is 'n antwoord op boodskap #68538] Di, 12 November 2002 11:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Mits jy aanhou om vir Paul so elegant sy fortune te vertel, kan jy maar
rugby skryf tot jy blou word.

In die teekamer brom hulle oor spankeuses, maar klink my die ouens is nogal
dronkgeslaan. Wat snaaks is vir so 'n klomp kenners soos daai.

Koot

"Annette" skryf in boodskap news:aqql91$ce6tv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat is die gevoel hier van ons span se vertoning verlede Saterdag? Het hulle
> maar net so swak gespeel omdat hulle gesien het hoe goed die Engelse en All
> Blacks gespeel het en besluit het vir wat sal hulle verniet die Engelse laat
> bang voel?:))
> Annette
>
Re: Rugby: Jammer Koot!:) [boodskap #68543 is 'n antwoord op boodskap #68539] Di, 12 November 2002 12:36 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel dit bring ons natuurlik weer terug by my punt dat solank ons ondermekaar
mekaar so vreeslik gelukwens en op die rug klop tov die Curiebeker, help dit
niks as ons dit nie kan toepas in internasionale kompetisie nie.
Selfs nie eers Derek Hougaardt of selfs Joost en die hele Blou Bul pak
voorspelers sou teen die Franse hond haaraf gemaak het nie.
Nou kom ons natuurlik ook by die dierbare Kaptein. 35 minute in die wedstryd
vra ek vir Ian of Corné enigsins op die veld is. Toe sien ek hom toevallig.
Wat is die doel van 'n kaptein?
Ek het aangeneem dat hy in staat moet kan wees om planne te maak en besluite
te neem om die spel te verander tot voordeel van sy span, of om die
opposisie te fnuik.
Lyk my hulle moet maar een van ons hokkiedames die kaptein maak:)

Annette

"Koot" skryf in boodskap news:aqqnjs$lnt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Mits jy aanhou om vir Paul so elegant sy fortune te vertel, kan jy maar
> rugby skryf tot jy blou word.
>
> In die teekamer brom hulle oor spankeuses, maar klink my die ouens is nogal
> dronkgeslaan. Wat snaaks is vir so 'n klomp kenners soos daai.
>
> Koot
>
> "Annette" wrote in message
> news:aqql91$ce6tv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wat is die gevoel hier van ons span se vertoning verlede Saterdag? Het
> hulle
>> maar net so swak gespeel omdat hulle gesien het hoe goed die Engelse en
> All
>> Blacks gespeel het en besluit het vir wat sal hulle verniet die Engelse
> laat
>> bang voel?:))
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Kriewel 1: Rugby
Volgende onderwerp: Môre se rugby
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 09:00:06 MGT 2024