| Re: Afrikaners is plesierig 3 [boodskap #68444] |
So., 10 November 2002 18:38  |
pop
Boodskappe: 157 Geregistreer: Julie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Al lê die berge nog so blou
al lê die berge nog so blou
al lê die berge nog so blou
?????????
Ai, hoe gou vergeet mens. :-)
Die vorige een was "aanstap rooies' né Tobie, wonder wie
die rooies was, seker die beeste.
"Tobie" wrote in message
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Papegaaie is plesierig... [boodskap #68517 is 'n antwoord op boodskap #68515] |
Ma., 11 November 2002 19:54   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Politikus?
Annette
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3dd0055e.0@news1.mweb.co.za...
>> ek hoop om wel eendag daai "black cockatoo" te sien
>
> Tobie:
> wanneer jy die swarte kry, hou kom vir my sodat ek 'n
> paspoort en werkerspermit kan kry :-)
>
> Wouter
> Vir 'n papegaai? Wat gaan jy vir sy beroep opgee vir die werkpermit?
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
> :-)
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Afrikaners is plesierig 3 [boodskap #68565 is 'n antwoord op boodskap #68519] |
Di., 12 November 2002 18:35  |
®Tobie©
Boodskappe: 379 Geregistreer: September 2001
|
Senior Lid |
|
|
Ou DD , gaan tel my postings op die ng., en dan gaan tel jy joune. O
ja, jy herhaal al weer wat pop sê. Jy kon haar gedeelte uitgesny het.
--
"Dave" >
> Verdomp Tobie, jy's die ou wat voorheen mense op usenet etiket gewys
---
ek het nie gesê dis netiket, ek wil net nie die hele ou storie weer
lees nie. hier is party mense se postings wat tot 12KB is. Joune bly
darem net so onder die 2KB. Die 3 midis het wel saam 6KB band geneem.
Ek sal dit verwyder
----
> het hier (toe jy gesê het dat hulle nie die hele brief moet
> saamkarring as daar op een punt gereageer word nie - en dan somtyds
> net een woord byvoeg:-) en hier kom jy en skryf in HTML.
> Wat's jou store Tooobs???
----
Blok my as jy wil :-)
Gelukkig het ek meer positiewe antwoorde gekry op my midi postings as
negatiewe komentaar. :-)
So ................... Wat's jou STORE DD???
|
|
|
|