Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re:Vryheidsmanifes van die Afrikaner
Re:Vryheidsmanifes van die Afrikaner [boodskap #68399] Sa, 09 November 2002 20:07 na volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Dave,
Ek gaan nou 'n baie lelike ding kwyt raak!
Hierdie Afrikaner Volk het nog nie seer genoeg gekry nie.
Miskien het ons nog nie toegelaat dat die arme swart aktiviste ons vrouens
en kinders genoeg rape en moor nie.
Ons doen mos slegs iets wanneer ons aan die kortste end
trek.Ek het darem agter gekom dat meeste van die mense
verraaiers is sonder dat hulle dit hoef te noem.Jare gelede in 1989 met 'n
algemene verkiesing het ek genoem dat jy kan sien hoe die mense stem.
'n Vriend vra my :Hoe?
Ek antwoord:Jy sien dit op hulle gesigte!
Hoe?
Die vriendelike mense stem reg en die ou norse varke
stem die land weg!
From: "Dave"
Subject: Re: Vryheids manifes van die Afrikaner volk
Date: Saturday, November 09, 2002 8:04 PM

On Sat, 9 Nov 2002 10:55:01 +0200, "Paul Van Straaten"
wrote:

> Met Afrikaners as deel van die oplossing van hierdie land
> se probleme gaan die huidige regering dit ver bring, maar moenie verwag dat
> jy die Afrikaner met sy minderheids-
> regte in 'n sardientjie blikkie kan toemaak, en daarvan
> vergeet nie.Dan gaan jy die tier in hom wakker maak!

Ek lees wat jy sê en stem met die meeste daarvan saam.
Toe herhaal jy tot my teleurstelling, hierdie holrug geryde storie.
Soos Elaine sê, die dominee sê so. Jy sê hier ook maar net
wat jou buurman en jou neef en jou kroegman sê.
Jy is verkeerd. Die Suid Afrikaner is 'n slapgat liberalis en daar is
zero tier in hom, my maat. Hulle vlug vir die swartes na Kanada, na
Nederland, na England; en verraai daarvandaan SA.
Jy klink nou soos die boere unies van wie die voorsitter na elke
plaasmoord sê: "as dit nog een keer gebeur gaan
ons die reg in eie hande neem."

D
Re: Vryheidsmanifes van die Afrikaner [boodskap #68404 is 'n antwoord op boodskap #68399] Sa, 09 November 2002 21:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D  is tans af-lyn  D
Boodskappe: 40
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Volle Lid
On Sat, 9 Nov 2002 22:07:53 +0200, "Paul Van Straaten"
wrote:

> Die vriendelike mense stem reg en die ou norse varke
> stem die land weg!
> From: "Dave"
> Subject: Re: Vryheids manifes van die Afrikaner volk
> Date: Saturday, November 09, 2002 8:04 PM
>

Dit bring ook 'n interessante insident in my gedagtes terug, Paul.
Met die 'Ja' en 'Nee' stem verkiesing het ek as voorsitter van 'n
lokale politieke party die 'nee' tafel gehanteer. Ons kandidaat
was iemand met die naam van Paul Vermaak. Wat hy in die lokale
lewe gedoen het kan ek nie onthou nie, maar onthou wel dat hy
'n kommandantsrang in die burgermag gehad het.
Half een die oggend (na ons kiesafdeling se uitslae bekend geword het)
het Paul my gevra wat hy die oggend aan die media moet sê. My woorde
aan hom was, 'Paul, wat jy gaan sê weet ek nie, maar na gister kan ek
in die spieël kyk en myself verseker dat wat ookal kom, is ek nie
skuldig nie'. Paul het gelag en gesê dankie. Dit was sy antwoord aan
die koerantmense.

Jy gaan hier ook, soos sonder uitsondering in alle ander
omstandighede, vind dat die konserwatiewes is die meerderheid, maar
hulle praat eerder rugby, met die liberaliste besig om te toy toy
sonder enige werklike kennis. Waar wil jy 'n beter voorbeeld hê as toe
jy netnou vir Elaine daarop moes wys dat sy die Sowetan stories glo
eerder as om seker te maak wat die waarheid is. Na aanleiding van wat
jy aan haar gesê het oor verkragtings in die skole, het jy gesien in
gister se nuusbulletins van die dogter wat in die klaskamer verkrag is
deur 11 jariges seuns? Natuurlik het hulle nie die kleur genoem nie
maar wel op kamera gewys hoe die swart ma's hulle swart kinders vir
die kameras wegsteek. Die moeder van die doger sowel as die moeders
van die seuns. (As ek reg onthou, is (die seuns) een veertien en twee
elf jaar oud.)

Groete

Dave
Re: Re:Vryheidsmanifes van die Afrikaner [boodskap #68422 is 'n antwoord op boodskap #68399] So, 10 November 2002 05:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Paul. Vermy die woord verraaier - dit is nie vir jou of my om te besluit wie
verraai en wie nie. Ek het nou al honderde gehoor wat FW en Roelf Meyer
verraaiers noem. Maklik om agter die vrou te lê en ander ouens meide te
noem.
Die grootste meide wat ek ken is die wat agter AWB vlaggies aangeloop het.
Wat die naam Afrikaner en Boer deur die modder gesleep het. (Toe hulle kon
baklei het in die ou SAW was hulle almal jêmdiewe - maar nou is hulle braaf
en vol praatjies.)

"Paul Van Straaten" skryf in boodskap news:aqjpvm$3ee$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dave,
> Ek gaan nou 'n baie lelike ding kwyt raak!
> Hierdie Afrikaner Volk het nog nie seer genoeg gekry nie.
> Miskien het ons nog nie toegelaat dat die arme swart aktiviste ons vrouens
> en kinders genoeg rape en moor nie.
> Ons doen mos slegs iets wanneer ons aan die kortste end
> trek.Ek het darem agter gekom dat meeste van die mense
> verraaiers is sonder dat hulle dit hoef te noem.Jare gelede in 1989 met 'n
> algemene verkiesing het ek genoem dat jy kan sien hoe die mense stem.
> 'n Vriend vra my :Hoe?
> Ek antwoord:Jy sien dit op hulle gesigte!
> Hoe?
> Die vriendelike mense stem reg en die ou norse varke
> stem die land weg!
> From: "Dave"
> Subject: Re: Vryheids manifes van die Afrikaner volk
> Date: Saturday, November 09, 2002 8:04 PM
>
> On Sat, 9 Nov 2002 10:55:01 +0200, "Paul Van Straaten"
> wrote:
>
>
>> Met Afrikaners as deel van die oplossing van hierdie land
>> se probleme gaan die huidige regering dit ver bring, maar moenie verwag dat
>> jy die Afrikaner met sy minderheids-
>> regte in 'n sardientjie blikkie kan toemaak, en daarvan
>> vergeet nie.Dan gaan jy die tier in hom wakker maak!
>
> Ek lees wat jy sê en stem met die meeste daarvan saam.
> Toe herhaal jy tot my teleurstelling, hierdie holrug geryde storie.
> Soos Elaine sê, die dominee sê so. Jy sê hier ook maar net
> wat jou buurman en jou neef en jou kroegman sê.
> Jy is verkeerd. Die Suid Afrikaner is 'n slapgat liberalis en daar is
> zero tier in hom, my maat. Hulle vlug vir die swartes na Kanada, na
> Nederland, na England; en verraai daarvandaan SA.
> Jy klink nou soos die boere unies van wie die voorsitter na elke
> plaasmoord sê: "as dit nog een keer gebeur gaan
> ons die reg in eie hande neem."
>
>
>
> D
>
Re: Vryheidsmanifes van die Afrikaner [boodskap #68432 is 'n antwoord op boodskap #68422] So, 10 November 2002 13:52 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

> Paul. Vermy die woord verraaier - dit is nie vir jou of my om te besluit wie
> verraai en wie nie. Ek het nou al honderde gehoor wat FW en Roelf Meyer
> verraaiers noem. Maklik om agter die vrou te lê en ander ouens meide te
> noem.
> Die grootste meide wat ek ken is die wat agter AWB vlaggies aangeloop het.
> Wat die naam Afrikaner en Boer deur die modder gesleep het. (Toe hulle kon
> baklei het in die ou SAW was hulle almal jêmdiewe - maar nou is hulle braaf
> en vol praatjies.)

Wel, Jonas. Toe ek bostaande vanoggend hier
op die walle van die Ottawa-rivier lees, toe
val ek agteroor van my stoel af. Wanneer het
jy tot bekering gekom?

Gloudina
Vorige onderwerp: Verloën deur die Haan
Volgende onderwerp: Famine becomes Mugabe weapon (Engels)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 14:09:33 MGT 2024