Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Verloën deur die Haan
Verloën deur die Haan [boodskap #68378] |
Sat, 09 November 2002 13:49  |
Internet Polisie
Boodskappe: 9 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Nog voordat die Haan vanaand drie keer kon kraai, is ons verloën deur die
ref!
Min mense weet dat die goed lank voor die tyd gereël word, maar sommige van
ons het diep insae.
Ons is veral hoogs onsteld deur die twee drieë wat vanaand nie goedgekeur
gaan word nie.
Ek wens die Refduiker van formaat was daar :-(
Ruk op my volk, ruk op. Die Doelpale brand.
|
|
|
|
Re: Verloën deur die Haan [boodskap #68421 is 'n antwoord op boodskap #68378] |
Sun, 10 November 2002 04:55  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Almiskien. Maar, ons is meer verloën deur onervare spelertjies wat hulle
merk in een seisoen in die Curriebeker gemaak het.
Daar is niks wat ervaring vervang nie. Punt.
"Internet Polisie" skryf in boodskap news:aqj4d7$r2n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nog voordat die Haan vanaand drie keer kon kraai, is ons verloën deur die
> ref!
> Min mense weet dat die goed lank voor die tyd gereël word, maar sommige van
> ons het diep insae.
>
> Ons is veral hoogs onsteld deur die twee drieë wat vanaand nie goedgekeur
> gaan word nie.
> Ek wens die Refduiker van formaat was daar :-(
>
> Ruk op my volk, ruk op. Die Doelpale brand.
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 29 21:09:09 UTC 2025
|