Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "We just want justice for the white farmers"
"We just want justice for the white farmers" [boodskap #68300] Do, 07 November 2002 18:06 na volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Geregtigheid in die Zimbabwe-styl

MAPUTO, Nov 7 (AFP) - Zimbabwe Foreign Minister Stan Mudenge
said Thursday the government wants Britain to compensate white farmers
in the southern African country for land seized under a contentious land
reform programme.
"We have completed the land reform programme, and it is now up to
the British govermment to assume its responsibility to compensate the
commercial farmers," Mudenge told journalists at an EU-SADC meeting here.
Mudenge said the compensations could be made directly to the
farmers, through Britain and Zimbabwe, or even through the United
Nations. "We just want justice for the white farmers", he said.
Mudenge was speaking on the sidelines of a two-day meeting of
government ministers from the 14-member Southern Africa Development
Community (SADC) and the European Union (EU) in Maputo, Mozambique.
Zimbabwe is currently embroiled in a land reform programme which
has seen the seizure of most of the properties belonging to the country's
4,500 white farmers.
Re: "We just want justice for the white farmers" [boodskap #68303 is 'n antwoord op boodskap #68300] Do, 07 November 2002 18:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Wouter Plaasvark wrote:

> Geregtigheid in die Zimbabwe-styl
>
> MAPUTO, Nov 7 (AFP) - Zimbabwe Foreign Minister Stan Mudenge
> said Thursday the government wants Britain to compensate white farmers
> in the southern African country for land seized under a contentious land
> reform programme.

Maar was dit nie die oorspronklike ooreenkoms
dat Engeland geld sal voorsien vir die vergoeding
van wit boere wat hulle grond in die grondhervormings-
periode sou verloor nie? Maar toe begin Engeland
ewe hoity-toity allerhande vereistes en verskonings
maak, en toe is die geld nooit in sy totaliteit
uitbetaal nie. Ek het al vantevore daarop gewys
dat die Engelse regering gedurende die onafhank-
likheidswording van Kenia wel hulle beloftes
nagekom het, en daar was nie slegte reperkussies
nie. Maar toentertyd was dit 'n Labour government
wat Labour se waardes nagestreef het, en nie die
Tories van Thatcher en die pseudo-labour kabouter
Blair wat die leisels in die hande gehad het nie.

Gloudina
Re: "We just want justice for the white farmers" [boodskap #68309 is 'n antwoord op boodskap #68303] Do, 07 November 2002 19:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina in die vevolg verwys na kak, het nie n benul waarvan sy praaat nie
Re: "We just want justice for the white farmers" [boodskap #68310 is 'n antwoord op boodskap #68303] Do, 07 November 2002 20:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
is daar nie n manier om van die fokken teef ontskla te raak nie, permanent,
heeltemal uit die samelewing uit.
miskien moet ek my broer vra, hy bly in Canada, hy sal die fokken ding kan
regsien
Re: "We just want justice for the white farmers" [boodskap #68311 is 'n antwoord op boodskap #68310] Do, 07 November 2002 20:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D  is tans af-lyn  D
Boodskappe: 40
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Volle Lid
On Thu, 7 Nov 2002 22:00:25 +0200, "koos" wrote:

> is daar nie n manier om van die fokken teef ontskla te raak nie, permanent,
> heeltemal uit die samelewing uit.
> miskien moet ek my broer vra, hy bly in Canada, hy sal die fokken ding kan
> regsien
>

En presies hoe populêr reken jy is jy hier?

D
Re: "We just want justice for the white farmers" [boodskap #68317 is 'n antwoord op boodskap #68310] Do, 07 November 2002 22:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

koos wrote:

> is daar nie n manier om van die fokken teef ontskla te raak nie, permanent,
> heeltemal uit die samelewing uit.
> miskien moet ek my broer vra, hy bly in Canada, hy sal die fokken ding kan
> regsien

Ek het vantevore vir jou gevra om nie
so liederlik te praat nie. Ek dink
hierdie nuusgroep word nou deur die
invloed van Satan bevuil, en as jy
nou die diensplig van Satan op jou
skouers wil neem, sal jy die gevolge
daarvan in jou geestelike lewe sien.
Ek kan nie glo dat jy die knie so
kan buig voor die bose nie.

Die Ruiter in die Dag.
Re: "We just want justice for the white farmers" [boodskap #68321 is 'n antwoord op boodskap #68311] Vr, 08 November 2002 04:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
"koos" wrote:
> is daar nie n manier om van die fokken teef ontskla te raak nie,
> permanent, heeltemal uit die samelewing uit.
> miskien moet ek my broer vra, hy bly in Canada, hy sal die
> fokken ding kan regsien

D
En presies hoe populêr reken jy is jy hier?

W
Ek stem saam, D.
Hy kan liewers iemand na ttt stuur om vir jan uit te sorteer
Re: "We just want justice for the white farmers" [boodskap #68324 is 'n antwoord op boodskap #68303] Vr, 08 November 2002 07:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
> Geregtigheid in die Zimbabwe-styl
> MAPUTO, Nov 7 (AFP) - Zimbabwe Foreign Minister Stan Mudenge
> said Thursday the government wants Britain to compensate white farmers
> in the southern African country for land seized under a contentious land
> reform programme.

Gloudina: Maar was dit nie die oorspronklike ooreenkoms
dat Engeland geld sal voorsien vir die vergoeding
van wit boere wat hulle grond in die grondhervormings-
periode sou verloor nie? Maar toe begin Engeland
ewe hoity-toity allerhande vereistes en verskonings
maak, en toe is die geld nooit in sy totaliteit
uitbetaal nie.

Wouter
Waar val jy nou uit om die feite te verdraai na "hoity-toity
allerhande vereistes en verskonings"? Volgens die
Lancashire House ooreenkoms van 'n paar dekades gelede
moes Brittanje grond uitkoop vir grondhervorming. Dit het
hulle ook gedoen, op die goeie Britse manier. Maar toe
gee Mugabe *al* die gekoopte grond vir sy kabinet en
ander ryk vriende. En toe maak Mugabe 'n klomp
"hoity-toity vereistes en verskonings" oor hoekom die
grond nie by die regte mense uitkom nie. Toe staak
Brittanje die grondaankope. Brittanje het nooit geld
belowe vir boere wie se grond gesteel word nie.

Kyk 'n bietjie wat sê 'n kerkleier net gister van jou held Mugabe:

Mbeki's stand on Zim is 'hopeless'
Natal Mercury (SA)
published:Thu 7-Nov-2002

He was not allowed to use diocesan funds to feed them because that
would be construed by the Mugabe regime as assisting "the enemy"

By Patrick Leeman

The situation in Zimbabwe is "absolutely desperate" and thousands
of people are likely to die of starvation in that country next year.
This was the stark warning on Wednesday night from the Roman
Catholic Archbishop of Bulawayo, Pius Ncube, who is visiting
Durban for a number of public engagements. The archbishop said
destitute people were constantly coming to his door in Bulawayo
for food and money.

He was not allowed to use diocesan funds to feed them because
that would be construed by the Mugabe regime as assisting
"the enemy". Ncube said he was personally "broke" as a result
and was also very run down after persistent intimidation and
harassment. President Mugabe's agents were watching him
wherever he went to say mass. He said the Zimbabwean
president had even sent a delegation to Rome to ask Pope
John Paul II to relieve him of his position as archbishop.

Ncube said President Thabo Mbeki's stand on Zimbabwe
was "hopeless". "No level-headed person in Zimbabwe has
any faith in Mbeki. It is only Mugabe's cronies who are
supporting his position," he said. He said large numbers of
professional people - including teachers, nurses and engineers -
were fleeing Zimbabwe in droves. Students who wished to
go to university or take up a profession, such as nursing,
were being forced to attend training camps run by Zanu PF.
These were hotbeds of promiscuity and the rape of young
women, he said, leading to a reluctance on the part of parents
to send their sons and daughters for so-called "training".

Ncube said some church leaders in Zimbabwe supported the
stand taken by President Mugabe. He was adopting a policy
of "divide and rule" towards the churches. Ncube will deliver
the annual Archbishop Denis Hurley lecture in Durban on
Thursday night. He will address the Diakonia Council of
Churches at a breakfast meeting on Friday.
Re: "We just want justice for the white farmers" [boodskap #68327 is 'n antwoord op boodskap #68324] Vr, 08 November 2002 09:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Kan ek ook 'n straaltjie bygooi, Plaasvark? Hier stem ek en jy saam en dis
'n geskiedkundige geleentheid! Laas week by ons was daar mos die gemors
oor 'n plaasbesetting en in die uitsortering van die probleem het dit toe na
vore gekom dat goewerneur Laura McCloud van Swapo, wat die groot aanhitser
van die plaasbesetting was, was een van die eerste begunstigdes wat grond
ontvang het op 'n plaas wat gekoop en herverdeel is.....en sy verdien R400
000+ per jaar! Bo en behalwe die feit dat haar pa ook 'n skatryk boer is.
Die grond gaan nie by die regte mense uitkom nie want die hele proses is net
om politieke mag te verkry, of te vergroot. Die 'landloses' is maar net 'n
pion in die hande van die politici.

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3dcb6450.0@news1.mweb.co.za...
>> Geregtigheid in die Zimbabwe-styl
>> MAPUTO, Nov 7 (AFP) - Zimbabwe Foreign Minister Stan Mudenge
>> said Thursday the government wants Britain to compensate white farmers
>> in the southern African country for land seized under a contentious land
>> reform programme.
>
> Gloudina: Maar was dit nie die oorspronklike ooreenkoms
> dat Engeland geld sal voorsien vir die vergoeding
> van wit boere wat hulle grond in die grondhervormings-
> periode sou verloor nie? Maar toe begin Engeland
> ewe hoity-toity allerhande vereistes en verskonings
> maak, en toe is die geld nooit in sy totaliteit
> uitbetaal nie.
>
> Wouter
> Waar val jy nou uit om die feite te verdraai na "hoity-toity
> allerhande vereistes en verskonings"? Volgens die
> Lancashire House ooreenkoms van 'n paar dekades gelede
> moes Brittanje grond uitkoop vir grondhervorming. Dit het
> hulle ook gedoen, op die goeie Britse manier. Maar toe
> gee Mugabe *al* die gekoopte grond vir sy kabinet en
> ander ryk vriende. En toe maak Mugabe 'n klomp
> "hoity-toity vereistes en verskonings" oor hoekom die
> grond nie by die regte mense uitkom nie. Toe staak
> Brittanje die grondaankope. Brittanje het nooit geld
> belowe vir boere wie se grond gesteel word nie.
>
>
> Kyk 'n bietjie wat sê 'n kerkleier net gister van jou held Mugabe:
>
> Mbeki's stand on Zim is 'hopeless'
> Natal Mercury (SA)
> published:Thu 7-Nov-2002
>
> He was not allowed to use diocesan funds to feed them because that
> would be construed by the Mugabe regime as assisting "the enemy"
>
> By Patrick Leeman
>
> The situation in Zimbabwe is "absolutely desperate" and thousands
> of people are likely to die of starvation in that country next year.
> This was the stark warning on Wednesday night from the Roman
> Catholic Archbishop of Bulawayo, Pius Ncube, who is visiting
> Durban for a number of public engagements. The archbishop said
> destitute people were constantly coming to his door in Bulawayo
> for food and money.
>
> He was not allowed to use diocesan funds to feed them because
> that would be construed by the Mugabe regime as assisting
> "the enemy". Ncube said he was personally "broke" as a result
> and was also very run down after persistent intimidation and
> harassment. President Mugabe's agents were watching him
> wherever he went to say mass. He said the Zimbabwean
> president had even sent a delegation to Rome to ask Pope
> John Paul II to relieve him of his position as archbishop.
>
> Ncube said President Thabo Mbeki's stand on Zimbabwe
> was "hopeless". "No level-headed person in Zimbabwe has
> any faith in Mbeki. It is only Mugabe's cronies who are
> supporting his position," he said. He said large numbers of
> professional people - including teachers, nurses and engineers -
> were fleeing Zimbabwe in droves. Students who wished to
> go to university or take up a profession, such as nursing,
> were being forced to attend training camps run by Zanu PF.
> These were hotbeds of promiscuity and the rape of young
> women, he said, leading to a reluctance on the part of parents
> to send their sons and daughters for so-called "training".
>
> Ncube said some church leaders in Zimbabwe supported the
> stand taken by President Mugabe. He was adopting a policy
> of "divide and rule" towards the churches. Ncube will deliver
> the annual Archbishop Denis Hurley lecture in Durban on
> Thursday night. He will address the Diakonia Council of
> Churches at a breakfast meeting on Friday.
>
Re: "We just want justice for the white farmers" [boodskap #68346 is 'n antwoord op boodskap #68321] Vr, 08 November 2002 20:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
> "koos" wrote:
>> is daar nie n manier om
>
> D
> En presies hoe populêr reken jy is jy hier?
>
> W
> Ek stem saam, D.
> Hy kan liewers iemand na ttt stuur om vir jan uit te sorteer

Ek stem ook saam D en W.
Dink julle ttt is 'n plek in Afrika waar hakkelaars wat
nog nie gespeen is nie, opgesluit is?
Re: "We just want justice for the white farmers" [boodskap #68347 is 'n antwoord op boodskap #68346] Vr, 08 November 2002 21:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D  is tans af-lyn  D
Boodskappe: 40
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Volle Lid
On Fri, 08 Nov 2002 15:25:51 -0500, K wrote:

>> "koos" wrote:
>>> is daar nie n manier om

>> D
>> En presies hoe populêr reken jy is jy hier?

>> W
>> Ek stem saam, D.
>> Hy kan liewers iemand na ttt stuur om vir jan uit te sorteer
>
> Ek stem ook saam D en W.
> Dink julle ttt is 'n plek in Afrika waar hakkelaars wat
> nog nie gespeen is nie, opgesluit is?
>
>

t..t...ttt...tis defnitttief so!

D
Re: "We just want justice for the white farmers" [boodskap #68348 is 'n antwoord op boodskap #68324] Vr, 08 November 2002 21:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Wouter Plaasvark wrote:

jou held Mugabe:

Wouter, wanneer 'n persoon begin
argumenteer op só 'n manier ( "jou
held Mugabe" ) dan moet mens weet
die persoon het ander agendas as
die nugtere werklikheid. ( In die
ou dae het hulle gesê as mens so
redeneer, dan "redeneer jy soos 'n
vroumens." Nou kom die stekies meer
onder die belt, maar die ou agenda-
tjie is nog altyd daar.) Ek dink jy
moet in jou eie boesem kyk, hoekom
jy so sit en gil oor Mugabe, terwyl
mense in jou eie etniese groep
bomme in jou land laat ontplof, en
George Bush 'n verkiesing wen deur
oorlog te predik, sodat mense nie kan
sien dat die ekonomie van die VSA
in die afgrond in gaan nie. Vertel
ons bietjie wat jy van Bush en sy
Amerikaners dink. Hy is 'n baie groter
gevaar vir die welvaart van SA en die
wêreld as wat Mugabe ooit kan wees.

Gloudina
Gloudina en Mugabe [boodskap #68362 is 'n antwoord op boodskap #68348] Sa, 09 November 2002 07:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Wouter : jou held Mugabe:

Gloudina:Wouter, wanneer 'n persoon begin
argumenteer op sê 'n manier ( "jou
held Mugabe" ) dan moet mens weet
die persoon het ander agendas as
die nugtere werklikheid.

Wouter
Kyk wie kom praat oor agendas, jy argumenteer dat daar 'n rassis
in elke oubaas is. En jy probeer telkens die Mugabe-vergrype in 'n
rosige lig stel, nie dat jy hoegenaamd daarin slaag nie, want daar is
genoeg buitestaanders sonder agendas wat die feite publiseer. As
Mugabe nie in jou oë 'n heldefiguur is wat sy volk van die juk van
die slegte rassistiese Britse kolonialiste bevry nie, hoekom doen jy dit
dan?

Hm?
Re: Gloudina en Mugabe [boodskap #68379 is 'n antwoord op boodskap #68362] Sa, 09 November 2002 15:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Wouter Oubaasvark wrote:

As
> Mugabe nie in jou oë 'n heldefiguur is wat sy volk van die juk van
> die slegte rassistiese Britse kolonialiste bevry nie, hoekom doen jy dit
> dan?

Om ouens soos jy daarop te wys dat julle
nou van Zimbabwe/Mugabe 'n nuwe stokperdjie
maak. Ek vra jou weer, hoekom hoor ek nie
jou billik ontstoke opinies oor die mense
van jou etniese groep wat bomme in Soweto
laat ontplof nie? Hoekom hoor ek nie jou
stem oor Bush en sy aggressiewe beleide nie.
Hulle spot nou al in die pers van die VSA
hoe Kanada die volgende land is wat gebom
gaan word: as gevolg van die aggressiewe
beleide wat die Republikeine volg teen
Kanadese burgers van Middel-Oosterse oorsprong.
Weet jy dat Kanadese "landed immigrants"
wat nog op SA paspoorte is, een van die mooi
dae 'n visa sal moet kry om in die VSA in te
kom. ( Ek neem aan dat die VSA dink dat SA
die tuiste is van terroriste-organisasies.)

Gloudina
Re: Gloudina en Mugabe [boodskap #68391 is 'n antwoord op boodskap #68379] Sa, 09 November 2002 17:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D  is tans af-lyn  D
Boodskappe: 40
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Volle Lid
On Sat, 09 Nov 2002 15:39:00 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Wouter Oubaasvark wrote:
>
> As
>> Mugabe nie in jou oë 'n heldefiguur is wat sy volk van die juk van
>> die slegte rassistiese Britse kolonialiste bevry nie, hoekom doen jy dit
>> dan?
>
>

En (billik?) ontstoke vra Gloudina toe:
> Ek vra jou weer, hoekom hoor ek nie
> jou billik ontstoke opinies oor die mense
> van jou etniese groep wat bomme in Soweto
> laat ontplof nie?

En hoeveel keer het jy jouself billik ontstoke uitgespreek teenoor die
plaas, kerk en kindermoordenaars in Suid Afrika?

> Hoekom hoor ek nie jou
> stem oor Bush en sy aggressiewe beleide nie.

Dit was nogal met gemengde gevoelens waarmee ek netnou geluister het
toe dit berig is dat Bush (vir die onmiddelike toekoms ten minste) nie
Irak gaan aanval nie. Ek besef dat dit nuus is wat 'n hupstoot is vir
die ekonomie wêreldwyd maar ek hoop dat dit nie ook 'n hupstoot vir
Saddam is nie.

> ( Ek neem aan dat die VSA dink dat SA
> die tuiste is van terroriste-organisasies.)
>
> Gloudina
>

Hulle dink reg.

DD
Re: Gloudina en Mugabe [boodskap #68405 is 'n antwoord op boodskap #68379] Sa, 09 November 2002 22:25 Na vorige boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Wouter
> As Mugabe nie in jou oë 'n heldefiguur is wat sy volk van die juk van
> die slegte rassistiese Britse kolonialiste bevry nie, hoekom doen jy dit
> dan?

Gloudina
Om ouens soos jy daarop te wys dat julle nou van
Zimbabwe/Mugabe 'n nuwe stokperdjie maak.

Wouter
Dis siek. Wat Mugabe doen is geen speletjie nie.
Jou held dompel 'n paar miljoene mense in hongersnood.
Jy mag dalk dink dis 'n speletjie, ek beslis nie.

Gloudina
Ek vra jou weer, hoekom hoor ek nie jou billik ontstoke
opinies oor die mense van jou etniese groep wat bomme
in Soweto laat ontplof nie?

Wouter
Jy vra dit net om die aandag van jou verleentheid oor jou held
Mugabe af te lei. Ek oorreageer nie op nonsens soos jy nie.
Daar is nog niemand aangekla oor die bomme nie en die
aangehoudenes is nog nie daaraan gekoppel nie, dis net die
media wat lustig daaroor spekuleer en jy wat dit as 'n feit stel.

En selfs al was daar 'n koppeling, dan sou mens om
konsekwent te wees ook verontwaardig moes reageer op
vele ander geweldsituasies. Nie vir my nie dankie, ek los
sulke oorreaksies vir week siele soos jy. Moenie my by
jou siek speletjies probeer betrek nie, dit werk nie.

Maar Mugabe verteenwoordig 'n regering, al is hy nie
legitiem herkies nie. En hy voer 'n skrikbewind deur
sy polisie en veral militêre personeel. En bedreig
daarmee die welvaart en ekonomiese groei van 'n
subkontinent. Dis 'n perd van 'n heel ander kleur, dit
is nie vergelykbaar met jou speletjies nie.
Vorige onderwerp: 11 van die 11 de om 11:00
Volgende onderwerp: Re: DIE VRYHEIDSMANIFES VAN DIE AFRIKANER VOLK
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 11:41:42 MGT 2024