Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: DIE VRYHEIDSMANIFES VAN DIE AFRIKANER VOLK
Re: DIE VRYHEIDSMANIFES VAN DIE AFRIKANER VOLK [boodskap #68319] Vr, 08 November 2002 03:17 na volgende boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
Nou moet ek net gou eers vasstel - wie is die "Afrikaner Volk" ?

On Fri, 8 Nov 2002 14:26:00 +0200, "Paul Van Straaten"
wrote:

> ONS VOLK GLO:
> dat die drie-enige God volkome beskik oor die bestaan en
> lotgevalle van volkke;dat ons vaders deur Hom na hierdie
> land gelei is met die doel dat ons as volk hom in hierdie
> Land sal dien;dat ons in nederige gehoorsaamheid en
> verantwoording voor Hom moet buig.
> ONS VOLK VERWERP:
> 'n Onverdeelde eenheidstaat waarin die verskillende volke
> een nasie onder een owerheid moet word;enige
> oorheersing deur 'n volksvreemde meerderheids regering
> of enige bestel wat nie voorsiening maak vir volledige
> vryheid van elke volk in sy eie vaderland.
> ONS EIS DIE REG:
> om as volk voort te bestaan;vry te wees;om sonder enige
> inmenging van buite onsself in ons eie Vaderland te regeer;
> om ons identiteit te bewaar;om ons voortbestaan met alle
> middele tot ons tot ons beskikking(binne wetlike raamwerke)te verdedig;om na
> ons keuse ons eie
> gemeenskapslewe,opvoeding en samelewing in te rig.
> ONS VOLK ONDERNEEM:
> om God as volkome oppermagtig te erken en Hom uit
> dankbaarheid vir Sy genade te eer en te dien;om volgens Bybelse eise van
> sedelikheid te lewe;om vrede,vryheid
> en welsyn te bevorder;om die Vaderlandsbodem te
> bewaar;om trou en offervaardigheid tussen Volksgenote
> te bevorder;om vreedsame verhoudings met ander volke na te streef.
> DAAROM SAL ONS VOLK:
> Dat ons nie sal rus alvorens ons vryheid in ons eie vaderland volkome
> bevestig is nie.Ons versoek ons volksgenote om in hierdie uur van nood
> mekaar te
> onderskraag en ons eenheid te verstewig.Ons vesoek ons
> volksgenote om te verootmoedig voor ons Hemelse Vader
> en om onophoudelik te bid vir die herwinning van ons Vryheid.Ons versoek ons
> volksgenote om hulle passief
> en sonder geweldadige optredes, tot die vryheidstryd
> verbind te wees.
> VIR VRYHEID,VOLK EN VADERLAND!
> pau...@lantic.net
>
Re: DIE VRYHEIDSMANIFES VAN DIE AFRIKANER VOLK [boodskap #68337 is 'n antwoord op boodskap #68319] Vr, 08 November 2002 18:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Internet Polisie  is tans af-lyn  Internet Polisie
Boodskappe: 9
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Junior Lid
Ferdi Greyling skryf in boodskap news:3dcb2c93.5122317@news.saix.co.za...
> Nou moet ek net gou eers vasstel - wie is die "Afrikaner Volk" ?

Ja, bel jou hanteerder en vra hom wie jy moet dink wie die Volk is (indien
enige).
Sonie kan jy natuurlik deur ellimi-nasie (pun intended) vasstel wie die volk
is.

Jy sal waarskynlik uitkom by die groep wat jy in die eerste plek gedink het
die Volk is, ou grote.
Re: DIE VRYHEIDSMANIFES VAN DIE AFRIKANER VOLK [boodskap #68342 is 'n antwoord op boodskap #68319] Vr, 08 November 2002 19:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D  is tans af-lyn  D
Boodskappe: 40
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Volle Lid
On Fri, 08 Nov 2002 03:17:01 GMT, NoS...@tome.com (Ferdi Greyling) wrote:

>
> Nou moet ek net gou eers vasstel - wie is die "Afrikaner Volk" ?
>
>

Wat soek jy alweer hier tussen die witmense?

Dave
Re: DIE VRYHEIDSMANIFES VAN DIE AFRIKANER VOLK [boodskap #68364 is 'n antwoord op boodskap #68319] Sa, 09 November 2002 08:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi,
'n Mens weet mos wie is die volk!
Die Switsers en die mense van Oostenryk praat almal
Duits...
Maar hulle is nie Duitsers nie!
In Afrika is daar menige mense wat Frans praat...
Is hulle Franse?
Kom ons redineer logies!
pau...@lantic.net

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3dcb2c93.5122317@news.saix.co.za...
>
> Nou moet ek net gou eers vasstel - wie is die "Afrikaner Volk" ?
>
>
>
> On Fri, 8 Nov 2002 14:26:00 +0200, "Paul Van Straaten"
> wrote:
>
>> ONS VOLK GLO:
>> dat die drie-enige God volkome beskik oor die bestaan en
>> lotgevalle van volkke;dat ons vaders deur Hom na hierdie
>> land gelei is met die doel dat ons as volk hom in hierdie
>> Land sal dien;dat ons in nederige gehoorsaamheid en
>> verantwoording voor Hom moet buig.
>> ONS VOLK VERWERP:
>> 'n Onverdeelde eenheidstaat waarin die verskillende volke
>> een nasie onder een owerheid moet word;enige
>> oorheersing deur 'n volksvreemde meerderheids regering
>> of enige bestel wat nie voorsiening maak vir volledige
>> vryheid van elke volk in sy eie vaderland.
>> ONS EIS DIE REG:
>> om as volk voort te bestaan;vry te wees;om sonder enige
>> inmenging van buite onsself in ons eie Vaderland te regeer;
>> om ons identiteit te bewaar;om ons voortbestaan met alle
>> middele tot ons tot ons beskikking(binne wetlike raamwerke)te verdedig;om na
>> ons keuse ons eie
>> gemeenskapslewe,opvoeding en samelewing in te rig.
>> ONS VOLK ONDERNEEM:
>> om God as volkome oppermagtig te erken en Hom uit
>> dankbaarheid vir Sy genade te eer en te dien;om volgens Bybelse eise van
>> sedelikheid te lewe;om vrede,vryheid
>> en welsyn te bevorder;om die Vaderlandsbodem te
>> bewaar;om trou en offervaardigheid tussen Volksgenote
>> te bevorder;om vreedsame verhoudings met ander volke na te streef.
>> DAAROM SAL ONS VOLK:
>> Dat ons nie sal rus alvorens ons vryheid in ons eie vaderland volkome
>> bevestig is nie.Ons versoek ons volksgenote om in hierdie uur van nood
>> mekaar te
>> onderskraag en ons eenheid te verstewig.Ons vesoek ons
>> volksgenote om te verootmoedig voor ons Hemelse Vader
>> en om onophoudelik te bid vir die herwinning van ons Vryheid.Ons versoek ons
>> volksgenote om hulle passief
>> en sonder geweldadige optredes, tot die vryheidstryd
>> verbind te wees.
>> VIR VRYHEID,VOLK EN VADERLAND!
>> pau...@lantic.net
>>
>
Re: DIE VRYHEIDSMANIFES VAN DIE AFRIKANER VOLK [boodskap #68371 is 'n antwoord op boodskap #68364] Sa, 09 November 2002 11:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is die mense in Suid Afrika wat Frans praat ook deel van die Afrikaner volk?
Dan is swart en geel ook mos deel van die Afrikaner volk? Of is dit net wit
Suid Afrikaners?

Weereens vol nonsies en opinies.
Elaine

"Paul Van Straaten" skryf in boodskap news:aqiirt$ne4$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ferdi,
> 'n Mens weet mos wie is die volk!
> Die Switsers en die mense van Oostenryk praat almal
> Duits...
> Maar hulle is nie Duitsers nie!
> In Afrika is daar menige mense wat Frans praat...
> Is hulle Franse?
> Kom ons redineer logies!
Re: DIE VRYHEIDSMANIFES VAN DIE AFRIKANER VOLK [boodskap #68381 is 'n antwoord op boodskap #68364] Sa, 09 November 2002 15:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Paul Van Straaten wrote:

> Die Switsers en die mense van Oostenryk praat almal
> Duits...

> Kom ons redineer logies!

Ou Paultjie, kom ons begin nou by die
begin, en wys uit dat jy jou taal
moet eer deur te leer om dit reg te
spel. Dis nou hoe ek redeneer.
Daarna, maak tog eers seker van jou
feite. Die "Switsers" praat Duits, Frans
en Italiaans.

Tant Hessie van die Derde Republiek.
Re: DIE VRYHEIDSMANIFES VAN DIE AFRIKANER VOLK [boodskap #68410 is 'n antwoord op boodskap #68337] Sa, 09 November 2002 23:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 8 Nov 2002 20:30:58 +0200, "Internet Polisie"
wrote:

> Ferdi Greyling wrote in message
> news:3dcb2c93.5122317@news.saix.co.za...
>> Nou moet ek net gou eers vasstel - wie is die "Afrikaner Volk" ?
>
> Ja, bel jou hanteerder en vra hom wie jy moet dink wie die Volk is (indien
> enige).
> Sonie kan jy natuurlik deur ellimi-nasie (pun intended) vasstel wie die volk
> is.
>
> Jy sal waarskynlik uitkom by die groep wat jy in die eerste plek gedink het
> die Volk is, ou grote.

Wow..... jy is so slim.....
Jou boodskap is so gelaai met betekenis, so kompak, so intens dat ek
dit nie verstaan nie....
Re: DIE VRYHEIDSMANIFES VAN DIE AFRIKANER VOLK [boodskap #68411 is 'n antwoord op boodskap #68342] Sa, 09 November 2002 23:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 08 Nov 2002 21:42:40 +0200, D wrote:

> On Fri, 08 Nov 2002 03:17:01 GMT, NoS...@tome.com (Ferdi Greyling)
> wrote:
>

>> Nou moet ek net gou eers vasstel - wie is die "Afrikaner Volk" ?


>
> Wat soek jy alweer hier tussen die witmense?
>
> Dave

Watter politieke beginsles glo jy aan, Davie?

Nog steeds te bang om te antwoord?
Re: DIE VRYHEIDSMANIFES VAN DIE AFRIKANER VOLK [boodskap #68412 is 'n antwoord op boodskap #68364] Sa, 09 November 2002 23:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 9 Nov 2002 10:21:56 +0200, "Paul Van Straaten"
wrote:

> Ferdi,
> 'n Mens weet mos wie is die volk!
> Die Switsers en die mense van Oostenryk praat almal
> Duits...
> Maar hulle is nie Duitsers nie!
> In Afrika is daar menige mense wat Frans praat...
> Is hulle Franse?
> Kom ons redineer logies!

Goei begin.

Dus - as iemand 'n Vryheidsmanifes" namens andere publiseer, dan vra
mens watter mandaat hy het.
In die geval wie is "die volk" NAMENS wie hy hier praat.

Hy praat duidelik (of dink hy praat namens) namens andere. Hy het
daardie kollektiwiteit die Afrikaner volk genoem.

Dus - wie is hulle? Die "Afrikaner volk" namens wie hy praat (of hy
dink hy praat).

Dis baie toepaslik. En mens moet die vraag vra en antwoord voor enige
sinryke bespreking op enige vlak oor die issue kan gebeur.

Die feit dat hy die kollektiwiteit namens wie hy sê hy praat die
"Afrikaner volk" noem, is problematies want "Afrikaner" verwys
algemeen na mense wat Afrikaans praat, wat Afrikaans as hul kultuur
het.

Ek is dus ook ingesluit - en talle van my vriende en familie. En nie
ek of hulle is geken in die opstel van die manifes nie. Hy praat
beslis nie namens ons nie.

Dit laat mens met een van twee gevolgtrekkings: Of die ou het niemand
eintlik geraadpleeg met die opstel van die manifes nie, wat beteken hy
praat namens niemand nie. Of hy het mense geraadpleeg en hulle steun
wat hy hier se, maar hy gebruik 'n verwarrende naam om hulle te
beskryf, die mense wat hy geraadpleeg het en namens wie hy hier praat.

Dis belangrik dat hy se wie hy geraadpleeg het (en OF hy geraadpleeg
het) by die opstel van die manifes.

Daarom my vraag.
Re: DIE VRYHEIDSMANIFES VAN DIE AFRIKANER VOLK [boodskap #68413 is 'n antwoord op boodskap #68381] Sa, 09 November 2002 23:41 Na vorige boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 09 Nov 2002 15:46:46 GMT, "@rogers.com" wrote:


> Paul Van Straaten wrote:
>
>> Die Switsers en die mense van Oostenryk praat almal
>> Duits...
>
>> Kom ons redineer logies!
>
> Ou Paultjie, kom ons begin nou by die
> begin, en wys uit dat jy jou taal
> moet eer deur te leer om dit reg te
> spel. Dis nou hoe ek redeneer.
> Daarna, maak tog eers seker van jou
> feite. Die "Switsers" praat Duits, Frans
> en Italiaans.

EN 'n plaaslike Switsers taal/dialek wat anders as die ander drie is.
Al vier is amptelike tale in Switserland.
Vorige onderwerp: "We just want justice for the white farmers"
Volgende onderwerp: Verloën deur die Haan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 20:41:04 MGT 2024