Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rede vir my afwesigheid..
Rede vir my afwesigheid.. [boodskap #654] |
Sun, 08 June 2003 05:31  |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het vandag 24 geword. En na my "sessie" saam vriende by Sleepers in
Ficksburg gisteraand, was ek nou nie eintlik lus om vanoggend 04h25 te kom
chat nie :-)
--
Linux user #317026
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Rede vir my afwesigheid.. [boodskap #684 is 'n antwoord op boodskap #658] |
Sun, 08 June 2003 17:55  |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Andries Kriel" skryf in boodskap news:bbvsvt$3mp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> Of slaap hulle daar?
> Ek het nogal so iets verwag.
>
> Daar het gisteraand 'n ou uitgepaas. Toe dra 4 ouens hom uit en gaan los hom
> in die koue buite langs die straat..hy het by die bar gesit, en die volgende
> omblik d***** hy van sy stoel af. Dit was cool.
>
Die arme vent. Wat het julle gedrink?
Lorinda
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:52:44 UTC 2025
|