Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mans kan as hulle wil
Mans kan as hulle wil [boodskap #68234] |
Wo., 06 November 2002 10:13  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Lees gister dat 'n man, wie se vrou dood is net na die baba se geboorte, uit
moedeloosheid die kind begin borsvoed het - en daar was melk!.
Dus, nou weet ons, dis uit pure kleinserigheid dat mans maak asof hulle nie
kan borsvoeding gee aan babas nie.:)))
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Mans kan as hulle wil [boodskap #68284 is 'n antwoord op boodskap #68260] |
Do., 07 November 2002 06:38   |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Norbert, jy het te veel vesel in jou dieet.
K
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:uomisu0qn049hh124dvir54a98ubp2hodi@4ax.com...
> Inderdaad, mans kan as hulle wil, Annette. As ooit die dag kom dat die
> Suidafrikaanse outoriteite iemand soek om jou op te hang aan die galg
> dan sal ek my eie met plesier vir daardie taak presenteer. Dan sal jy
> vir goed ophou om sulke onnoselhede neer te skryf op hierdie
> nuusgroep.
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
> http://users.skynet.be/strandkruier/index.html
> e-mail: sterre...@skynet.be
>
>
>
> On Wed, 6 Nov 2002 12:13:22 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Lees gister dat 'n man, wie se vrou dood is net na die baba se geboorte, uit
>> moedeloosheid die kind begin borsvoed het - en daar was melk!.
>> Dus, nou weet ons, dis uit pure kleinserigheid dat mans maak asof hulle nie
>> kan borsvoeding gee aan babas nie.:)))
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Mans kan as hulle wil [boodskap #68330 is 'n antwoord op boodskap #68323] |
Vr., 08 November 2002 13:42   |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hallo, Koot,
Ek gebruik daardie sterrekyker nou nie meer nie maar die een het wel
'n silwerbedekking. Dis nou al lank gelede dat ek nog die silwer
daarop gelê het. Dit het ek toe gedoen met 'n silwernitraatoplossing
en 'n reduksievloeistof. Ek kan vir jou nog altyd terugvind hoe ek dit
gedoen het. Dis eintlik baie eenvoudig maar vra tog 'n bietjie werk.
Soos jy waarskynlik weet is 'n silwerbedekking nie bestand teen
atmosferiese invloede nie en daarom moet jy die bedekking reëlmatig
vernieu. Ek het ook nog 'n ou spieël wat bedek is met aluminium maar
dit was vir 'n andere soort sterrekyker. Dit het ek natuurlik nie self
kan doen nie omdat dit 'n spesiale vakuumopdampinstallasie vereis.
So'n bedekking met aluminium is baie beter en dit hou jare en jare
maar op daardie spieël is tog ook al 'n paar plekkies wat aangetas is.
Dit maak die spieël eintlik nie stukkend nie maar dis tog nie mooi
nie.
Ek maak teenwoordig geen sterrekykers meer nie. Die sorg vir my
familie vra nou meer energie en daarom het ek daarvoor die tyd nie
meer nie en ek word al 'n bietjie ouer ook. Teenwoordig maak ek tuis
me eie bier en daar het ek ook baie voldoening aan.
Groetjies,
Norbert
On Fri, 8 Nov 2002 08:25:53 +0200, "Koot"
wrote:
> Norbert, van die os op die jas, het jou newtonianspieël 'n
> aluminiumbedekking of silwer?
>
> Koot
>
> "Sterrenkijker" wrote in message
> news:qv6lsu8o4sgpsau7k0kqo7bctjv4nsalk7@4ax.com...
>> On Thu, 7 Nov 2002 08:38:55 +0200, "Koot"
>> wrote:
>>> Norbert, jy het te veel vesel in jou dieet.
>>> K
>> Dankie, ek het me eie die laaste dae ook al afgevra waarom ek so
>> senuagtig loop.
>> Groetjies,
>> Norbert
>
|
|
|
Re: Mans kan as hulle wil [boodskap #68452 is 'n antwoord op boodskap #68330] |
So., 10 November 2002 20:37   |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Stuur my asb die versilwerresep. Ek het my resep verloor en my
aluminiumbedekking het verweer.
Groete
Koot
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:lrcnsu0j5ovlq9mse9k9dpm9nvladg9760@4ax.com...
> Hallo, Koot,
>
> Ek gebruik daardie sterrekyker nou nie meer nie maar die een het wel
> 'n silwerbedekking. Dis nou al lank gelede dat ek nog die silwer
> daarop gelê het. Dit het ek toe gedoen met 'n silwernitraatoplossing
> en 'n reduksievloeistof. Ek kan vir jou nog altyd terugvind hoe ek dit
> gedoen het. Dis eintlik baie eenvoudig maar vra tog 'n bietjie werk.
> Soos jy waarskynlik weet is 'n silwerbedekking nie bestand teen
> atmosferiese invloede nie en daarom moet jy die bedekking reëlmatig
> vernieu. Ek het ook nog 'n ou spieël wat bedek is met aluminium maar
> dit was vir 'n andere soort sterrekyker. Dit het ek natuurlik nie self
> kan doen nie omdat dit 'n spesiale vakuumopdampinstallasie vereis.
> So'n bedekking met aluminium is baie beter en dit hou jare en jare
> maar op daardie spieël is tog ook al 'n paar plekkies wat aangetas is.
> Dit maak die spieël eintlik nie stukkend nie maar dis tog nie mooi
> nie.
> Ek maak teenwoordig geen sterrekykers meer nie. Die sorg vir my
> familie vra nou meer energie en daarom het ek daarvoor die tyd nie
> meer nie en ek word al 'n bietjie ouer ook. Teenwoordig maak ek tuis
> me eie bier en daar het ek ook baie voldoening aan.
>
> Groetjies,
>
> Norbert
>
>
> On Fri, 8 Nov 2002 08:25:53 +0200, "Koot"
> wrote:
>
>> Norbert, van die os op die jas, het jou newtonianspieël 'n
>> aluminiumbedekking of silwer?
>>
>> Koot
>>
>> "Sterrenkijker" wrote in message
>> news:qv6lsu8o4sgpsau7k0kqo7bctjv4nsalk7@4ax.com...
>>> On Thu, 7 Nov 2002 08:38:55 +0200, "Koot"
>>> wrote:
>
>>>> Norbert, jy het te veel vesel in jou dieet.
>>>> K
>
>>> Dankie, ek het me eie die laaste dae ook al afgevra waarom ek so
>>> senuagtig loop.
>
>>> Groetjies,
>
>>> Norbert
>>
>
|
|
|
Re: Mans kan as hulle wil [boodskap #68454 is 'n antwoord op boodskap #68452] |
So., 10 November 2002 21:48   |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek sal dit vir jou doen, Koot. Tog vra ek 'n bietjie geduld asseblief.
My teks is deur die inwerking van die chemiese stowwe 'n bietjie
beskadig. Ek moet alles oorskryf. Normaal sou ek dit wou kopieer met
my scanner maar dit gaan nie (dis nogal lelik nou). Maar dis die
proses van Brashear wat ek toe gebruik het. Dit kan jy ook vind op die
Internet. Asseblief loer op:
http://www.ecu.edu/chem/glassblowing/Data.htm#silver
Moenie die ganse oplossing maak soos die een op daardie webbladsy
staan nie. Kan dit ook klaarmaak in kleinere hoeveelhede
(silwernitraat is nie goedkoop nie). Ek sal nog enige praktiese wenke
gee hoe om dit suksesvol te doen. Om agteraf die spieël suiwer en
glinsterend te maak het jy 'n bietje ceriumoxyde nodig en 'n bietjie
watte. Om silwer uit te spaar maak jy 'n kraagjie rond jou spieël met
isolasietape sodat 'n vatjie ontstaan. Daarin kan jy die vloeistowwe
giet wat baie goed sal reageer by 15° C.
Groetjies,
Norbert
On Sun, 10 Nov 2002 22:37:38 +0200, "Koot"
wrote:
> Stuur my asb die versilwerresep. Ek het my resep verloor en my
> aluminiumbedekking het verweer.
>
> Groete
> Koot
>
> "Sterrenkijker" wrote in message
> news:lrcnsu0j5ovlq9mse9k9dpm9nvladg9760@4ax.com...
>> Hallo, Koot,
>> Ek gebruik daardie sterrekyker nou nie meer nie maar die een het wel
>> 'n silwerbedekking. Dis nou al lank gelede dat ek nog die silwer
>> daarop gelê het. Dit het ek toe gedoen met 'n silwernitraatoplossing
>> en 'n reduksievloeistof. Ek kan vir jou nog altyd terugvind hoe ek dit
>> gedoen het. Dis eintlik baie eenvoudig maar vra tog 'n bietjie werk.
>> Soos jy waarskynlik weet is 'n silwerbedekking nie bestand teen
>> atmosferiese invloede nie en daarom moet jy die bedekking reëlmatig
>> vernieu. Ek het ook nog 'n ou spieël wat bedek is met aluminium maar
>> dit was vir 'n andere soort sterrekyker. Dit het ek natuurlik nie self
>> kan doen nie omdat dit 'n spesiale vakuumopdampinstallasie vereis.
>> So'n bedekking met aluminium is baie beter en dit hou jare en jare
>> maar op daardie spieël is tog ook al 'n paar plekkies wat aangetas is.
>> Dit maak die spieël eintlik nie stukkend nie maar dis tog nie mooi
>> nie.
>> Ek maak teenwoordig geen sterrekykers meer nie. Die sorg vir my
>> familie vra nou meer energie en daarom het ek daarvoor die tyd nie
>> meer nie en ek word al 'n bietjie ouer ook. Teenwoordig maak ek tuis
>> me eie bier en daar het ek ook baie voldoening aan.
>> Groetjies,
>> Norbert
>> On Fri, 8 Nov 2002 08:25:53 +0200, "Koot"
>> wrote:
>>> Norbert, van die os op die jas, het jou newtonianspieël 'n
>>> aluminiumbedekking of silwer?
>>>
>>> Koot
>>>
>>> "Sterrenkijker" wrote in message
>>> news:qv6lsu8o4sgpsau7k0kqo7bctjv4nsalk7@4ax.com...
>>>> On Thu, 7 Nov 2002 08:38:55 +0200, "Koot"
>>>> wrote:
>>
>>>> >Norbert, jy het te veel vesel in jou dieet.
>>>> >K
>>
>>>> Dankie, ek het me eie die laaste dae ook al afgevra waarom ek so
>>>> senuagtig loop.
>>
>>>> Groetjies,
>>
>>>> Norbert
>>>
>
|
|
|
Re: Mans kan as hulle wil [boodskap #68474 is 'n antwoord op boodskap #68454] |
Ma., 11 November 2002 06:03  |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dankie, Norbert - ek dink ek sal nou regkom. Ek het dit een keer vantevore
probeer maar die laag was nie mooi egalig nie. Ek sal jou "tricks" probeer
en die resep op die webwerf.
My grootste probleem is eers om die ou aluminiumlaag met kwartsbedekking af
te kry! Die natuur kon dit maklik doen, maar ek gaan sukkel.
Koot
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:rmhtsugqvtuo0k7fm8hpqvbqac6on05628@4ax.com...
> Ek sal dit vir jou doen, Koot. Tog vra ek 'n bietjie geduld asseblief.
> My teks is deur die inwerking van die chemiese stowwe 'n bietjie
> beskadig. Ek moet alles oorskryf. Normaal sou ek dit wou kopieer met
> my scanner maar dit gaan nie (dis nogal lelik nou). Maar dis die
> proses van Brashear wat ek toe gebruik het. Dit kan jy ook vind op die
> Internet. Asseblief loer op:
> http://www.ecu.edu/chem/glassblowing/Data.htm#silver
> Moenie die ganse oplossing maak soos die een op daardie webbladsy
> staan nie. Kan dit ook klaarmaak in kleinere hoeveelhede
> (silwernitraat is nie goedkoop nie). Ek sal nog enige praktiese wenke
> gee hoe om dit suksesvol te doen. Om agteraf die spieël suiwer en
> glinsterend te maak het jy 'n bietje ceriumoxyde nodig en 'n bietjie
> watte. Om silwer uit te spaar maak jy 'n kraagjie rond jou spieël met
> isolasietape sodat 'n vatjie ontstaan. Daarin kan jy die vloeistowwe
> giet wat baie goed sal reageer by 15� C.
>
> Groetjies,
>
> Norbert
>
> On Sun, 10 Nov 2002 22:37:38 +0200, "Koot"
> wrote:
>
>> Stuur my asb die versilwerresep. Ek het my resep verloor en my
>> aluminiumbedekking het verweer.
>>
>> Groete
>> Koot
>>
>> "Sterrenkijker" wrote in message
>> news:lrcnsu0j5ovlq9mse9k9dpm9nvladg9760@4ax.com...
>>> Hallo, Koot,
>
>>> Ek gebruik daardie sterrekyker nou nie meer nie maar die een het wel
>>> 'n silwerbedekking. Dis nou al lank gelede dat ek nog die silwer
>>> daarop gelê het. Dit het ek toe gedoen met 'n silwernitraatoplossing
>>> en 'n reduksievloeistof. Ek kan vir jou nog altyd terugvind hoe ek dit
>>> gedoen het. Dis eintlik baie eenvoudig maar vra tog 'n bietjie werk.
>>> Soos jy waarskynlik weet is 'n silwerbedekking nie bestand teen
>>> atmosferiese invloede nie en daarom moet jy die bedekking reëlmatig
>>> vernieu. Ek het ook nog 'n ou spieël wat bedek is met aluminium maar
>>> dit was vir 'n andere soort sterrekyker. Dit het ek natuurlik nie self
>>> kan doen nie omdat dit 'n spesiale vakuumopdampinstallasie vereis.
>>> So'n bedekking met aluminium is baie beter en dit hou jare en jare
>>> maar op daardie spieël is tog ook al 'n paar plekkies wat aangetas is.
>>> Dit maak die spieël eintlik nie stukkend nie maar dis tog nie mooi
>>> nie.
>>> Ek maak teenwoordig geen sterrekykers meer nie. Die sorg vir my
>>> familie vra nou meer energie en daarom het ek daarvoor die tyd nie
>>> meer nie en ek word al 'n bietjie ouer ook. Teenwoordig maak ek tuis
>>> me eie bier en daar het ek ook baie voldoening aan.
>
>>> Groetjies,
>
>>> Norbert
>
>
>>> On Fri, 8 Nov 2002 08:25:53 +0200, "Koot"
>>> wrote:
>
>>>> Norbert, van die os op die jas, het jou newtonianspieël 'n
>>>> aluminiumbedekking of silwer?
>>>>
>>>> Koot
>>>>
>>>> "Sterrenkijker" wrote in message
>>>> news:qv6lsu8o4sgpsau7k0kqo7bctjv4nsalk7@4ax.com...
>>>> > On Thu, 7 Nov 2002 08:38:55 +0200, "Koot"
>>>> > wrote:
>>>
>>>> > >Norbert, jy het te veel vesel in jou dieet.
>>>> > >K
>>>
>>>> > Dankie, ek het me eie die laaste dae ook al afgevra waarom ek so
>>>> > senuagtig loop.
>>>
>>>> > Groetjies,
>>>
>>>> > Norbert
>>>>
>
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sa. Apr. 19 00:27:10 UTC 2025
|