Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » Die Pous
Die Pous [boodskap #68171] Ma, 04 November 2002 00:01 na volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Die pous

Is dit fout van die pous om te se dat mens nie kondooms mag gebruik nie? (is
hy dan nie skuldig daaraan dat baie mense dood gaan aan vigs nie.... en is
hy dan nie skuldig omdat daar baie kindertjies sterwe wat word gebore....
omdat dit eintlik n ongelukkie was gewees?)

Is dit fout van die Pous om te se dat gaymense sleg is?......(maak hy
sigself dan nie skuldig aan "haat kweek" nie?)

Is dit fout van die Pous om te CLAIM dat HY die plaasvervanger (stand inn)
van Jesus Christus hier op aarde is? is dit nie AFGODERY nie?????

Is dit fout om die Pous die HEILIGE VADER te noem?? by the way ... is hy
eintlik heilig?

(dis MY mening dat die pous maar n iets is wat is uitgevind deur iemand wat
net ryk het wil word en net in paleis het wil bly!...... en ja ek dink die
pous is in sekere sin skuldig aan die vigsvirus.. omdat hy preek dat ons
VERAL nie kondooms moet gebruik nie .. want dan gooi God ons innie hel...
en aangesien daar BAIE katoliekes is op die wereld (die grootste groep van
die christelikes) dink ek hy maar sig in sekere sin skuldig aan die
verspreiding van vigs.......... en Ja dit is fout om haat te kweek teen
gaymense..... dit is fout om in ELK GEVAL haat te kweek.......en wie se en
waaaaaaaaar in die bybel wys dat Jesus self nie n moffie was nie???? wel
Jesus het daar SELF in elk geval nooit oor gepraat nie. en uit
bybelnavorsings het geblyk dat die stories in leviticus nie reg vertaal is
nie....... die original griekse en heebreeuse versions van die bybel.... en
dis die BASIS van ons modern bybel want dis daaruit vertaal....... staan op
die selfde plek waar volgens die MODERN bybel word gepraat oor mans wat
gemeenskap he.......innie ORIGINAL bybel wys daar net iets oor PROSTITUTION
tusse mans...... so ook oor prostitution tusse mans en vrouens en tusse 2
vrouens.....DIT word nie geduld nie....... maar daar wys NIE dat mans nie
gemeenskap mag he nie . of dat 2 mans nie lief vir mekaar mag wees nie. en
ek weet en almal weet dat Prostitution en liefde maak . 2 verskillende dinge
is..... en prostitution en iemand lief he is HEEEEELTEMAL verskillende
dinge. so daai stukkie oor dat 2 mans gemeenskap he lees ek nie eers
nie......... want dit is net verkeerd vertaal ....... ek beskou die griekse
en hebreeuse bybel DIE ORIGINAL as die basis van die christelike geloof. So
ook die storie oor sodom en gomora...... (kan die naam nie mooi onthou nie)
dit is ook nie reg in die MODERN bybel nie........dit gaan ook oor
prostitution.
So dit is BAIE fout van die pous om die verkeerde dinge te predik.......hy
se dat gaymense sleg is.....maar wat dan van varkvleis eet?....... dis
verbode vir n christen...... en innie tusse tyd staan daai pous lekka met sy
fokken gat innie tuin vannie vatikaan om VARKCHOPS TE BRAAI!!!!! en hy kweek
ook nog haat..... en dis ook verbode........
Maar dis mos altyd daai soort mense wat se dis fout om gay te wees en die
heeldag mettie bybel onner hul arms te loop..... en allie gaymense wat hulle
raak loop om hulle ore te bliksem met ie bybel en se: DIS SLEG DIS FOUT!!!
terwyl hulle nog nooit die binnekant vannie bybel gesien het nie..... en dan
ook nog terwyl hulle oppad is MC donnalds drive in toe om daat hamburgers te
vreet.... en as hulle dan klaargevreet is dan donner hulle oppie pad trug
huis toe nog n klomp moffies met hulle met die vet vannie hamburgers
besoedelde bybel. en die volgende oggend staan hulle vrolik innie kerk
psalm84 te sing!! en skree die heeltyd .HALELUJA PRAIS THE LORD HALELUJA
PRAIS THE LORD OUR SAVIOR!!!!!!1 terwyl hulle nie eers daaraan gedink het
nie dat Jesus dalk self n moffie was gewees...... wel dit wys nie innie
bybel ni....... so wie sal dit weet?.....dit kan wees...... maar hulle
vergeet dit....... want Jesus was 100% reguit ..... verduidlik dan hoekom hy
nie getroud was nie en nie kinders het gehad nie?? :-/ .......dalk kan dit n
ander rede gewees het .... maar dit kan DALK ook oorlat hy mofife was.....
wie sal dit weet?? NIEMAND......ons kan net raai. en by the way .....uit
bybelnavorsing het geblyk dat Jesus n kaffer was..... So daaaaaashy........
dalk was hy n swartmofgat......wat gaat dan gebeur met die mense wat swart
mense die grond intrap en dan ook nog gaymense die grond intrap?? AIKONA!!!!
wel dis dan hulle eie fokken skuld.
nou ja ek dwaal af van die original onderwerp!!!! GJEEEZZ ek is erg..... ek
het oor die pous gepraat!!!!!! OOOOOOOOO JAAAAAAA......... so ja dis FOUT
van die pous om homohaat te kweek onder die gelowiges en onder die NIE
gelowiges nie.
En JAAAAAAAAAAAAA dis fout om te claim dat die pous die plaasvervanger van
Jesus op aarde is.... se fokken gat!!!!!! Jesus kan onder GEEEEEEEEn beding
vervang word deur enigiemand of enigiets nie!!!!!! daas net 1 iemand wat
Jesus is en dit is hyself..... en ek soek ook nie n plaasvervanger nie......
as ek tot Jesus wil bid en praat... dan gaan ek nie pous toe nie om dat hy
se EK IS VIR HIERDIE OOMBLIK DAT JESUS NIE OP AARDE IS NIE JESUS......SO EK
IS NOU JESUS>>>>>> EN AS JESUS SELF WEER TRUG IS IS EK NIE MEER JESUS NIE!!
SE MOER!!!!!! as ek met Jesus wil praat of bid... dan doen ek dat REGUIT na
Jesus SELF TOE......... ek het daar nie n pous vir nodig nie.
en JAAAAAAAAAAAAAAAAAA DIS FOUT om die pous heilig te noem.....dis NET
God+Jesus+Maria+die engele wat in my oe heilig is........ en onder gee
beding iemand anders nie.
Ek is self katoliek........ maar is TEEN die pous... en ek is TEEN die
heiliges..... en ek is daar op teen dat katoliekes relikwieë (stukkies been
van n heilige of n fokken vrot vinger wat stink van n heilige of partykeer n
HELE lyk wat vrot is ) te aanbid en te soen!!!!!! dis BEFOK!!!! en dis
AFGODERY!!!! daas net 3 wat ons moet aanbid en prys...GOD Jesus en
Maria.....
So ek wil net gou gou iets vir SYNE HEILIGHEID POUS JOHANNES PAULUS
se:........... FOK DJOU!!!!!!!

ai ai kyk daar gaan ek weer ... hehehe ek raak nou weer agresief!! .....dalk
is dit omdat ek min sigarette gehad het vandag!!!! so ek beter NOU DADLIK
woema aan my gai kry en begin rook! :o):o):o)
So ek hoop jul het die storietjie geniet........en verskoon tog asb my rof
afrikaans taalgebruik....maar dis net omdat ek aan die pous dink en dit maak
my nogals moerig :o) so as jul dit nie like nie dan moet julle dit maar so
n bietjie wegmaak met Typ-ex :o):o) ok ek is nuuskierig wat die reply''s sal
wees.......entlik flippen baie nuuskierig.... nou ja toemaar . daar gaan ek
weer !!! :o):o) julle moet almal julle week geniet en lekker werk ..
hehehehe :o) ...... ek like werk - ek kan URE sit en daarna kyk!!!!!!!!!!!!
:o):o)

Lovies vir julle almal..... ook die NIE ordentlikes....
En moet my tog nettie weeeeer uitkak nie hoor!!

baaaaaaaaaaaaaaie -XXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXX- Sebs
Re: Die Pous [boodskap #68179 is 'n antwoord op boodskap #68171] Ma, 04 November 2002 07:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suzan  is tans af-lyn  Suzan
Boodskappe: 42
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Volle Lid
"Sebs" schreef

> Is dit fout van die pous om te se dat mens nie kondooms mag gebruik nie? (is
> hy dan nie skuldig daaraan dat baie mense dood gaan aan vigs nie.... en is
> hy dan nie skuldig omdat daar baie kindertjies sterwe wat word gebore....
> omdat dit eintlik n ongelukkie was gewees?)
>
> Is dit fout van die Pous om te se dat gaymense sleg is?......(maak hy
> sigself dan nie skuldig aan "haat kweek" nie?)

Vergeet niet de ongeemancipeerdheid. In Duitsland wilden 4 vrouwen ook
pastoor worden.
Ze werden ingewijd, maar Rome vond het maar niks en zette uit de rk-kerk.

> Is dit fout van die Pous om te CLAIM dat HY die plaasvervanger (stand inn)
> van Jesus Christus hier op aarde is? is dit nie AFGODERY nie?????

De Paus wordt niet als een profeet gezien.
Dus nee. Afgoderij is het niet.
Overigens is Jesus slechts een profeet.... snap eigenlijk niet waarom ze hem
dan
god noemen (dat lijkt mij meer afgoderij). Maar goed.

(heel verhaal)
Vergeet niet dat er een verschil is tussen Katholieken, Rooms-Katholieken en
Orthodox-Katholieken.
Twee grote verschillen zijn bv. dat de Orthodoxen en Katholieken niet naar
de paus luisteren.
Rooms-Katholieken (rooms -> Rome) wel (althans..... dat behoren ze te doen).
Daarnaast zijn er nog meer verschillen. bv. Bij de orthodoxen MOET de
pastoor getrouwd zijn
voordat hij eigenlijk pastoor mag zijn. Bij de Rooms-katholieken MOET de
pastoor zich houden aan het
celibaat. Geen sex dus (en natuurlijk ook niet getrouwd zijn).

Zelf ben ik Rooms-Katholiek officieel, maar ik deel volledig jouw kritiek
Eenzelfde soort kritiek
(misschien niet over dezelfde onderwerpen per se) heb ik ook over het
protestantisme, islam,
jodendom, hindoeisme, etc..
De enige religie die mij eigenlijk goed overkomt (dit is echter geen
godsdienst, want ze eren
geen god) is het boeddhisme. Maar dit even terzijde.

> ai ai kyk daar gaan ek weer ... hehehe ek raak nou weer agresief!! .....dalk
> is dit omdat ek min sigarette gehad het vandag!!!! so ek beter NOU DADLIK
> woema aan my gai kry en begin rook! :o):o):o)

Mmmm....... dus jij maakt je lichaam afhankelijk van nicotine op eenzelfde
manier als
Rooms-Katholieken hun leer afhankelijk maken van de Paus?
FOEI!

Mooibly,
Suzan
Ps.: prachtland.... zuid-afrika overigens ;)
Re: Die Pous [boodskap #68193 is 'n antwoord op boodskap #68171] Ma, 04 November 2002 19:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 4 Nov 2002 02:01:28 +0200, "Sebs" wrote:

> Die pous

> AFGODERY!!!! daas net 3 wat ons moet aanbid en prys...GOD Jesus en
> Maria.....

So julle katolieke aanbid 'n mens. Weet jy nie dat slegs God aanbid
moet word nie? En Jesus is natuurlik lid van die Godheid.

Sebs, het jy vroeër hier geskryf onder die naam 'Mel"?

DD
Re: Die Pous [boodskap #68198 is 'n antwoord op boodskap #68193] Ma, 04 November 2002 21:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
hi dd..... nee ek het hier nog nooit geskryf nie..... en as ek skryf skryf
ek net onder my eie naam sebs.... ek het dit nie nodig om wegtekruip agter n
anner naam nie. so nee ek was nie mel nie.

om trugtekom op die pous storie:
ja GOD moet aanbid word ja... stem saam......hys die belangrikste van
alles... want hys die Majesteitlike Majestyt.....maar ek aanbid ook Jesus en
Maria ja.....dalk doen nie al die katoliekes dit nie.
Maar ek doen..
Jesus en Maria moet SEKERLIK nie vergeet en geignoreer word nie.
Jesus is nie sommer n mens nie......hys die seun van die groot
majesteit..... so dit maak hom prins.
Hy is god se seun en is na sy oorlyde opgestaan uit die dode en in die hemel
opgeneem en sit daar aan die regterhand van God om van daar af te kom
oordeel die lewendes en die dooies.
En Maria moet ons ook nie vergeet nie......sy was ook nie SOMMER n mens
nie..... sy is die moeder van God.....die Koningin van die Hemel en liefde.
Uit haar skoot het die Heilige vrug gebore. en sy is opgeneem in die hemel
en daar is sy gekroon.
Sy kan vir ons bid en sy kan ons bystand gee in moeilik tye en bystaand en
troos gee as ons seergekry het.
So dis nie mense nie.
Maar daas BAIE katoliekes wat bid tot heiliges saints....soos sint antonius,
sint fransiscus, en sint what ever....
Dit is net persone wat goei dinge het gedoen vir die geloof en die geloof
verkondig het en daardeur doodgemartel is deur iemand ...of iemand wat n
goeie ding het gedoen vir die mensheid.
Dan kom daar die pous en die pous besluit dan dat daai sekere persoon wat
iets goeds gedoen het salig word verklaar..
en dan na n ruk kan die pous besluit om daai sekere persoon heilig te noem.
n stukkie van die lyk van daai sekere persoon wat na die besluit van die
pous as "heilige" genoem word word in n mooi goue kassie geprop of n plukkie
haar van die heilige of n kledingstuk van die heilige of n besitting... dit
word in n mooi goue kassie geprop en dan val die katoliekes op hulle knieë
voor die mooi goue kassie en begin die kassie met daai stukkie vrot lyk te
aanbid en te loof en prys..... en dan soen hulle die kassie ook nog as hulle
heeltemal fakketup is.
EK dink dis 100% afgodery.
Daar kom iemand wat claim om die plaasvervanger van Jesus op aarde te wees
en daai fakketup ou besluit dan daai persoon is heilig en daai persoon is
ook heilig ens ens ens ........dit is REGTIG afgodery.
Dit is almal FAKE.....dis net show... kyk na die lykkleed van turyn in
italie...hulle (die pous + aanhang) beweer dat dit die kleed waas waarin
Jesus gele het toe hy gestorwe was en hy is in daai stuk textile begrawe....
dit het hulle in n mooi kassie geprop en gese dis HEILIG......en allie
mensies kom daar verbygestap en begin bid by die kissie en begin die kissie
mettie ou gordyn te prais en worship....toe het uit ondersoeke en navorsings
van daai ou gordyn uitgekom dat daai ou gordyn nie ouer as die middeleeue
kan gewees het nie........so dis rond die jaar 1000 gewees.......so dis
REGTIG n flippen ou stoffig stupid gordyn gewees...... so dit was NET show
.. en die kerk het dit geweet en hulle het kliphard gelieg hieroor.
So van my part kan daai pous as hy die Urbi et Orbi uitspreek vanaf daai
balkon in die vatikaan van sy etterse balkon afdonner!!!!
Maar die storie oor Jesus en Maria aanbid is n ander storie.......dit is nie
sommer maar net mense nie.
Ek bid tot GOD........ en partykeer tot God DEUR Maria...... en partykeer
tot GOD DEUR Jesus.
En dis fakketup om tot God te bid DEUR n fokken ou gordyn! :o) of DEUR n
vrot vinger wat mooi pronk in n goue kassie! :o) Nou ja toemaar.....
Maar God is en BLY die ALLREBELANGRIKSTE!

geniet jou dag DD..... bye bye Sebs

"DD" skryf in boodskap news:2bjdsukssslbudua78urkpkaq9p9dmjlg2@4ax.com...
> On Mon, 4 Nov 2002 02:01:28 +0200, "Sebs" wrote:
>
>> Die pous
>
>> AFGODERY!!!! daas net 3 wat ons moet aanbid en prys...GOD Jesus en
>> Maria.....
>
> So julle katolieke aanbid 'n mens. Weet jy nie dat slegs God aanbid
> moet word nie? En Jesus is natuurlik lid van die Godheid.
>
> Sebs, het jy vroeër hier geskryf onder die naam 'Mel"?
>
> DD
>
Re: Die Pous [boodskap #68199 is 'n antwoord op boodskap #68171] Ma, 04 November 2002 21:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 4 Nov 2002 02:01:28 +0200, "Sebs" wrote:

> Die pous
>
> Is dit fout van die pous om te se dat mens nie kondooms mag gebruik nie?

Ag, ek weet nie. Miskien is dit fout maar miskien is dit ook wel geen
fout nie. As elkeen moes kondooms gebruik as hy geslagsgemeenskap
het dan gaan die ganse wêreldbevolking in 'n tyd van slegs een
generasie na die bliksem. Logies, né? Miskien is dit waarvoor hy bang
is.
Maar ek het daaroor geen probleem nie. Die pous kan sê wat hy wil. Om
kondooms te gebruik, dit kan hy my heeltemal nie verhinder nie.

Die groete van

Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Die Pous [boodskap #68203 is 'n antwoord op boodskap #68198] Di, 05 November 2002 01:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Sebs wrote:

> . en partykeer tot God DEUR Maria...... en partykeer
> tot GOD DEUR Jesus.
> En dis fakketup om tot God te bid DEUR n fokken ou gordyn! :o) of DEUR n
> vrot vinger wat mooi pronk in n goue kassie! :o) Nou ja toemaar.....
> Maar God is en BLY die ALLREBELANGRIKSTE!
>
> geniet jou dag DD..... bye bye Sebs

Luister, du Plessis, ek dink dis nou
genoeg. Jy kan sien niemand neem jou
hier ernstig op nie. Maar al die
gevloekery en vuilpratery behoort nou
end te kry, en jy behoort ten minste
genoeg respek te hê vir die onderwerp
van godsdiens om dit nie deel van jou
geheul te maak nie.

Gloudina
Re: Die Pous----(GLOUDINA WIL MY NIE UITLOS NIE) WORD HIEROMTREND NIKS GEDOEN NIE? IS DIT REG DAT EK WORD GESTALK? [boodskap #68208 is 'n antwoord op boodskap #68203] Di, 05 November 2002 08:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
luister hier GLOUDIENA!!! WIE DE FOK DINK JY IS JY!!!!!...........JOU KLEIN
OU SNOTGAT TANNIE WAT DINK DAT sy ALLES beter WEET EN DAT sy N BETER PERSOON
IS ...... WEL LAAT EK NOU MOOI VIR JOU VERDUIDLIK GLOUDINA.......... JOU
PERSOONLIKHEID EN ATTITUDE IS regtig VROT...... EK GLO NIE JY HET BAIE
VRIENDE EN KENNISE NIE.......EN JYS MAAR EENSAAM.......... WEL DIS JOU EIE
SKULD........DIT IS OM JOU PERSOONLIKHEID WAT VROT IS.
DIT IS HOEKOM JY MAAR HIER OP DIE NUUSGROEP INKOM MET JOU VETGAT EN MAAR
ALMAL AANVAT WAT JY KAN AANVAT EN MAAK ASOF JY DIE NICESTE ANTIE OPPIE
WERELD IS ........ SE MOER!!! ALMAL WEET EN HET LANKAL GESIEN DAT JY N
SLEGTE PERSOON IS!
eN VIR DIE DUISENDSTE KEER............MY VAN IS NIE DU PLESSIS
NIE........WEL DIT HET EK AL 1000000 KEER PROBEER VERDUIDLIK VIR
JOU......... ORDENTLIK EN NIE ORDENTLIK NIE.......MAAR BLYKBAAR HET JY
REGTIG STRONT IN JOU ORE. EN IS JY REGTIG TE GEESTLIK GESTREMD OM DIT TE KAN
VERSTAAN ....... WEL LAAT EK VIR JOU SE .......... JY IS NIE EERS NABY
INTELIGENT NIE......... DIE FEIT DAT JY PARTYKEER SULKS LEKKER DUUR
WOORDJIES GEBRUIK IS NET OMDAT JY N WOORDEBOEK LANGS JOU KEYBOARD VAN JOU
REKENAAR HET LE. EN DIT HET GLAD NIKS TE DOEN MET INTERLEK NIE........DIT
BLYK OOK UIT DIE INHOUD VAN DIE TEKST WAT JY SKRYF.
MAAR BLYKBAAR DINK JY DAT EK NOGALS INTERESANT IS EN JY LIKE MY BAIE
......... HOEKOM ANDERSTE LEES JY MY STUKKIES OP HIERDIE NUUSGROEP?........
DAASHY!
DIS DIE LAATSTE KEER DAT EK DIE MOEITE NEEM OM VIR JOU TE SKRYF . EK WIL NIE
TYD MORS AAN SULKS BAIE SLEGTE SOORT MENSE SOOS JOU NIE!
SO VIR DIE LAATSTE KEER ..... LOS MY UIT!!!!!!!!!!!
GLOUDINA!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! WAT ONDER BAIE VERSKILLENDE NAME HIER
SKRYF ........... OMDAT SY SKAAM VIR HAAR EIE IS OM HAAR REGTE NAAM TE WYS
HIER..................... NO WONDER...SY IS DAN N SLEGTE PERSOON .... EN SY
WEET DIT SELF OOK........SO JY HET MAAR DIE REG OM SKAAM VIR JOU EIE TE WEES
HOOR GLOUDINA.......... ONS VERSTAAN HOOR GLOUDINA ... MOENIE WORRIE NIE
HOOR GLOUDINA........ALLES SAL EENDAG REGKOM MET JOU HOOR GLOUDINA. EN ONS
IS LIEF VIR JOU HOOR GLOUDINA.
BAAI BAAI HOOR GLOUDINA!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
schreef in bericht news:3DC72167.1050403@rogers.com...
>
> Sebs wrote:
>
>
>> . en partykeer tot God DEUR Maria...... en partykeer
>> tot GOD DEUR Jesus.
>> En dis fakketup om tot God te bid DEUR n fokken ou gordyn! :o) of DEUR n
>> vrot vinger wat mooi pronk in n goue kassie! :o) Nou ja toemaar.....
>> Maar God is en BLY die ALLREBELANGRIKSTE!
>>
>> geniet jou dag DD..... bye bye Sebs
>
> Luister, du Plessis, ek dink dis nou
> genoeg. Jy kan sien niemand neem jou
> hier ernstig op nie. Maar al die
> gevloekery en vuilpratery behoort nou
> end te kry, en jy behoort ten minste
> genoeg respek te hê vir die onderwerp
> van godsdiens om dit nie deel van jou
> geheul te maak nie.
>
> Gloudina
>
Re: Die Pous [boodskap #68212 is 'n antwoord op boodskap #68171] Di, 05 November 2002 18:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 4 Nov 2002 02:01:28 +0200, "Sebs" wrote:

> Die pous
>
> Is dit fout van die pous om te se dat mens nie kondooms mag gebruik nie?

Ag, ek weet nie. Miskien is dit fout maar miskien is dit ook wel geen
fout nie. As elkeen moes kondooms gebruik as hy geslagsgemeenskap
het dan gaan die ganse wêreldbevolking in 'n tyd van slegs een
generasie na die bliksem. Logies, né? Miskien is dit waarvoor hy bang
is.
Maar ek het daaroor geen probleem nie. Die pous kan sê wat hy wil. Om
kondooms te gebruik, dit kan hy my heeltemal nie verhinder nie.

Die groete van

Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Die Pous----(GLOUDINA WIL MY NIE UITLOS NIE) WORD HIEROMTREND NIKS GEDOEN NIE? IS DIT REG DAT EK WORD GESTALK? [boodskap #68213 is 'n antwoord op boodskap #68208] Di, 05 November 2002 18:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 5 Nov 2002 10:46:52 +0200, "Sebs" wrote:

> luister hier GLOUDIENA!!! WIE DE FOK DINK JY IS JY!!!!!...........

Gloudina, ek het die woorde in drif geskryf
en onmiddelik na ek dit gepos het
besef dat mens eers moet dink
eer jy praat.

Voor almal vra ek verskoning daarvoor
en erken dat ek slegs die laaste sin of
twee bedoel het.

Du Plessis
Re: Die Pous [boodskap #68215 is 'n antwoord op boodskap #68203] Di, 05 November 2002 18:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 05 Nov 2002 01:36:08 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Sebs wrote:
ens. ens. ens.
ens. ens. ens.
>> geniet jou dag DD..... bye bye Sebs
>
> Luister, du Plessis, ek dink dis nou
> genoeg. Jy kan sien niemand neem jou
> hier ernstig op nie. Maar al die
> gevloekery en vuilpratery behoort nou
> end te kry, en jy behoort ten minste
> genoeg respek te hê vir die onderwerp
> van godsdiens om dit nie deel van jou
> geheul te maak nie.
>
> Gloudina

Dit is ook nie nodig om my anonimiteit weg te gee
voor almal op die groep nie, Gloudina. Jy was die
enigste wat gesien het van wie dit kom en nou
is dit algemene kennis.

Du Plessis
Re: Die Pous [boodskap #68217 is 'n antwoord op boodskap #68171] Di, 05 November 2002 18:46 Na vorige boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 4 Nov 2002 02:01:28 +0200, "Sebs" wrote:

> Die pous
>
> Is dit fout van die pous om te se dat mens nie kondooms mag gebruik nie?

Ag, ek weet nie. Miskien is dit fout maar miskien is dit ook wel geen
fout nie. As elkeen moes kondooms gebruik as hy geslagsgemeenskap
het dan gaan die ganse wêreldbevolking in 'n tyd van slegs een
generasie na die bliksem. Logies, né? Miskien is dit waarvoor hy bang
is.
Maar ek het daaroor geen probleem nie. Die pous kan sê wat hy wil. Om
kondooms te gebruik, dit kan hy my heeltemal nie verhinder nie.

Die groete van

Norbert (uit Vlaanderen)
Vorige onderwerp: Glo jy in Jesus?
Volgende onderwerp: Onwedergebore
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 22:40:53 MGT 2024