Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Spangees
Spangees [boodskap #68187] |
Ma., 04 November 2002 18:09 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Het julle die naweek gelees van die sokkerspan van 'n klub in Mauritius wat
149 own goals aangeteken het?
Hulle het dit gedoen in simpatie met hul afrigter wat ongelukkig was met die
skeidsregter.
Die telling kon hoër gewees het, want die ander span het hard probeer om
self doele aan te teken :)))
Annette
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sa. Apr. 19 23:40:24 UTC 2025
|