Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » Die Pous
Die Pous [boodskap #68171] |
Ma., 04 November 2002 00:01  |
Sebs
Boodskappe: 125 Geregistreer: November 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die pous
Is dit fout van die pous om te se dat mens nie kondooms mag gebruik nie? (is
hy dan nie skuldig daaraan dat baie mense dood gaan aan vigs nie.... en is
hy dan nie skuldig omdat daar baie kindertjies sterwe wat word gebore....
omdat dit eintlik n ongelukkie was gewees?)
Is dit fout van die Pous om te se dat gaymense sleg is?......(maak hy
sigself dan nie skuldig aan "haat kweek" nie?)
Is dit fout van die Pous om te CLAIM dat HY die plaasvervanger (stand inn)
van Jesus Christus hier op aarde is? is dit nie AFGODERY nie?????
Is dit fout om die Pous die HEILIGE VADER te noem?? by the way ... is hy
eintlik heilig?
(dis MY mening dat die pous maar n iets is wat is uitgevind deur iemand wat
net ryk het wil word en net in paleis het wil bly!...... en ja ek dink die
pous is in sekere sin skuldig aan die vigsvirus.. omdat hy preek dat ons
VERAL nie kondooms moet gebruik nie .. want dan gooi God ons innie hel...
en aangesien daar BAIE katoliekes is op die wereld (die grootste groep van
die christelikes) dink ek hy maar sig in sekere sin skuldig aan die
verspreiding van vigs.......... en Ja dit is fout om haat te kweek teen
gaymense..... dit is fout om in ELK GEVAL haat te kweek.......en wie se en
waaaaaaaaar in die bybel wys dat Jesus self nie n moffie was nie???? wel
Jesus het daar SELF in elk geval nooit oor gepraat nie. en uit
bybelnavorsings het geblyk dat die stories in leviticus nie reg vertaal is
nie....... die original griekse en heebreeuse versions van die bybel.... en
dis die BASIS van ons modern bybel want dis daaruit vertaal....... staan op
die selfde plek waar volgens die MODERN bybel word gepraat oor mans wat
gemeenskap he.......innie ORIGINAL bybel wys daar net iets oor PROSTITUTION
tusse mans...... so ook oor prostitution tusse mans en vrouens en tusse 2
vrouens.....DIT word nie geduld nie....... maar daar wys NIE dat mans nie
gemeenskap mag he nie . of dat 2 mans nie lief vir mekaar mag wees nie. en
ek weet en almal weet dat Prostitution en liefde maak . 2 verskillende dinge
is..... en prostitution en iemand lief he is HEEEEELTEMAL verskillende
dinge. so daai stukkie oor dat 2 mans gemeenskap he lees ek nie eers
nie......... want dit is net verkeerd vertaal ....... ek beskou die griekse
en hebreeuse bybel DIE ORIGINAL as die basis van die christelike geloof. So
ook die storie oor sodom en gomora...... (kan die naam nie mooi onthou nie)
dit is ook nie reg in die MODERN bybel nie........dit gaan ook oor
prostitution.
So dit is BAIE fout van die pous om die verkeerde dinge te predik.......hy
se dat gaymense sleg is.....maar wat dan van varkvleis eet?....... dis
verbode vir n christen...... en innie tusse tyd staan daai pous lekka met sy
fokken gat innie tuin vannie vatikaan om VARKCHOPS TE BRAAI!!!!! en hy kweek
ook nog haat..... en dis ook verbode........
Maar dis mos altyd daai soort mense wat se dis fout om gay te wees en die
heeldag mettie bybel onner hul arms te loop..... en allie gaymense wat hulle
raak loop om hulle ore te bliksem met ie bybel en se: DIS SLEG DIS FOUT!!!
terwyl hulle nog nooit die binnekant vannie bybel gesien het nie..... en dan
ook nog terwyl hulle oppad is MC donnalds drive in toe om daat hamburgers te
vreet.... en as hulle dan klaargevreet is dan donner hulle oppie pad trug
huis toe nog n klomp moffies met hulle met die vet vannie hamburgers
besoedelde bybel. en die volgende oggend staan hulle vrolik innie kerk
psalm84 te sing!! en skree die heeltyd .HALELUJA PRAIS THE LORD HALELUJA
PRAIS THE LORD OUR SAVIOR!!!!!!1 terwyl hulle nie eers daaraan gedink het
nie dat Jesus dalk self n moffie was gewees...... wel dit wys nie innie
bybel ni....... so wie sal dit weet?.....dit kan wees...... maar hulle
vergeet dit....... want Jesus was 100% reguit ..... verduidlik dan hoekom hy
nie getroud was nie en nie kinders het gehad nie?? :-/ .......dalk kan dit n
ander rede gewees het .... maar dit kan DALK ook oorlat hy mofife was.....
wie sal dit weet?? NIEMAND......ons kan net raai. en by the way .....uit
bybelnavorsing het geblyk dat Jesus n kaffer was..... So daaaaaashy........
dalk was hy n swartmofgat......wat gaat dan gebeur met die mense wat swart
mense die grond intrap en dan ook nog gaymense die grond intrap?? AIKONA!!!!
wel dis dan hulle eie fokken skuld.
nou ja ek dwaal af van die original onderwerp!!!! GJEEEZZ ek is erg..... ek
het oor die pous gepraat!!!!!! OOOOOOOOO JAAAAAAA......... so ja dis FOUT
van die pous om homohaat te kweek onder die gelowiges en onder die NIE
gelowiges nie.
En JAAAAAAAAAAAAA dis fout om te claim dat die pous die plaasvervanger van
Jesus op aarde is.... se fokken gat!!!!!! Jesus kan onder GEEEEEEEEn beding
vervang word deur enigiemand of enigiets nie!!!!!! daas net 1 iemand wat
Jesus is en dit is hyself..... en ek soek ook nie n plaasvervanger nie......
as ek tot Jesus wil bid en praat... dan gaan ek nie pous toe nie om dat hy
se EK IS VIR HIERDIE OOMBLIK DAT JESUS NIE OP AARDE IS NIE JESUS......SO EK
IS NOU JESUS>>>>>> EN AS JESUS SELF WEER TRUG IS IS EK NIE MEER JESUS NIE!!
SE MOER!!!!!! as ek met Jesus wil praat of bid... dan doen ek dat REGUIT na
Jesus SELF TOE......... ek het daar nie n pous vir nodig nie.
en JAAAAAAAAAAAAAAAAAA DIS FOUT om die pous heilig te noem.....dis NET
God+Jesus+Maria+die engele wat in my oe heilig is........ en onder gee
beding iemand anders nie.
Ek is self katoliek........ maar is TEEN die pous... en ek is TEEN die
heiliges..... en ek is daar op teen dat katoliekes relikwieë (stukkies been
van n heilige of n fokken vrot vinger wat stink van n heilige of partykeer n
HELE lyk wat vrot is ) te aanbid en te soen!!!!!! dis BEFOK!!!! en dis
AFGODERY!!!! daas net 3 wat ons moet aanbid en prys...GOD Jesus en
Maria.....
So ek wil net gou gou iets vir SYNE HEILIGHEID POUS JOHANNES PAULUS
se:........... FOK DJOU!!!!!!!
ai ai kyk daar gaan ek weer ... hehehe ek raak nou weer agresief!! .....dalk
is dit omdat ek min sigarette gehad het vandag!!!! so ek beter NOU DADLIK
woema aan my gai kry en begin rook! :o):o):o)
So ek hoop jul het die storietjie geniet........en verskoon tog asb my rof
afrikaans taalgebruik....maar dis net omdat ek aan die pous dink en dit maak
my nogals moerig :o) so as jul dit nie like nie dan moet julle dit maar so
n bietjie wegmaak met Typ-ex :o):o) ok ek is nuuskierig wat die reply''s sal
wees.......entlik flippen baie nuuskierig.... nou ja toemaar . daar gaan ek
weer !!! :o):o) julle moet almal julle week geniet en lekker werk ..
hehehehe :o) ...... ek like werk - ek kan URE sit en daarna kyk!!!!!!!!!!!!
:o):o)
Lovies vir julle almal..... ook die NIE ordentlikes....
En moet my tog nettie weeeeer uitkak nie hoor!!
baaaaaaaaaaaaaaie -XXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXX- Sebs
|
|
|
Re: Die Pous [boodskap #68179 is 'n antwoord op boodskap #68171] |
Ma., 04 November 2002 07:56   |
Suzan
Boodskappe: 42 Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"Sebs" schreef
> Is dit fout van die pous om te se dat mens nie kondooms mag gebruik nie? (is
> hy dan nie skuldig daaraan dat baie mense dood gaan aan vigs nie.... en is
> hy dan nie skuldig omdat daar baie kindertjies sterwe wat word gebore....
> omdat dit eintlik n ongelukkie was gewees?)
>
> Is dit fout van die Pous om te se dat gaymense sleg is?......(maak hy
> sigself dan nie skuldig aan "haat kweek" nie?)
Vergeet niet de ongeemancipeerdheid. In Duitsland wilden 4 vrouwen ook
pastoor worden.
Ze werden ingewijd, maar Rome vond het maar niks en zette uit de rk-kerk.
> Is dit fout van die Pous om te CLAIM dat HY die plaasvervanger (stand inn)
> van Jesus Christus hier op aarde is? is dit nie AFGODERY nie?????
De Paus wordt niet als een profeet gezien.
Dus nee. Afgoderij is het niet.
Overigens is Jesus slechts een profeet.... snap eigenlijk niet waarom ze hem
dan
god noemen (dat lijkt mij meer afgoderij). Maar goed.
(heel verhaal)
Vergeet niet dat er een verschil is tussen Katholieken, Rooms-Katholieken en
Orthodox-Katholieken.
Twee grote verschillen zijn bv. dat de Orthodoxen en Katholieken niet naar
de paus luisteren.
Rooms-Katholieken (rooms -> Rome) wel (althans..... dat behoren ze te doen).
Daarnaast zijn er nog meer verschillen. bv. Bij de orthodoxen MOET de
pastoor getrouwd zijn
voordat hij eigenlijk pastoor mag zijn. Bij de Rooms-katholieken MOET de
pastoor zich houden aan het
celibaat. Geen sex dus (en natuurlijk ook niet getrouwd zijn).
Zelf ben ik Rooms-Katholiek officieel, maar ik deel volledig jouw kritiek
Eenzelfde soort kritiek
(misschien niet over dezelfde onderwerpen per se) heb ik ook over het
protestantisme, islam,
jodendom, hindoeisme, etc..
De enige religie die mij eigenlijk goed overkomt (dit is echter geen
godsdienst, want ze eren
geen god) is het boeddhisme. Maar dit even terzijde.
> ai ai kyk daar gaan ek weer ... hehehe ek raak nou weer agresief!! .....dalk
> is dit omdat ek min sigarette gehad het vandag!!!! so ek beter NOU DADLIK
> woema aan my gai kry en begin rook! :o):o):o)
Mmmm....... dus jij maakt je lichaam afhankelijk van nicotine op eenzelfde
manier als
Rooms-Katholieken hun leer afhankelijk maken van de Paus?
FOEI!
Mooibly,
Suzan
Ps.: prachtland.... zuid-afrika overigens ;)
|
|
|
|
|
|
Re: Die Pous [boodskap #68203 is 'n antwoord op boodskap #68198] |
Di., 05 November 2002 01:36   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Sebs wrote:
> . en partykeer tot God DEUR Maria...... en partykeer
> tot GOD DEUR Jesus.
> En dis fakketup om tot God te bid DEUR n fokken ou gordyn! :o) of DEUR n
> vrot vinger wat mooi pronk in n goue kassie! :o) Nou ja toemaar.....
> Maar God is en BLY die ALLREBELANGRIKSTE!
>
> geniet jou dag DD..... bye bye Sebs
Luister, du Plessis, ek dink dis nou
genoeg. Jy kan sien niemand neem jou
hier ernstig op nie. Maar al die
gevloekery en vuilpratery behoort nou
end te kry, en jy behoort ten minste
genoeg respek te hê vir die onderwerp
van godsdiens om dit nie deel van jou
geheul te maak nie.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
Re: Die Pous [boodskap #68217 is 'n antwoord op boodskap #68171] |
Di., 05 November 2002 18:46  |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 4 Nov 2002 02:01:28 +0200, "Sebs" wrote:
> Die pous
>
> Is dit fout van die pous om te se dat mens nie kondooms mag gebruik nie?
Ag, ek weet nie. Miskien is dit fout maar miskien is dit ook wel geen
fout nie. As elkeen moes kondooms gebruik as hy geslagsgemeenskap
het dan gaan die ganse wêreldbevolking in 'n tyd van slegs een
generasie na die bliksem. Logies, né? Miskien is dit waarvoor hy bang
is.
Maar ek het daaroor geen probleem nie. Die pous kan sê wat hy wil. Om
kondooms te gebruik, dit kan hy my heeltemal nie verhinder nie.
Die groete van
Norbert (uit Vlaanderen)
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sa. Apr. 19 09:03:45 UTC 2025
|