Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dan Roodt oor die Afrikaner
Dan Roodt oor die Afrikaner [boodskap #68076] Vr, 01 November 2002 09:59 na volgende boodskap
Kerneels  is tans af-lyn  Kerneels
Boodskappe: 11
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Volksvreemd
Deur Dan Rood (uit Kommas uit 'n boomzol, 1980)

ons is volksvreemd
pasop ons druk 'n wortel
in die poephol van die volksmoeder

ons bewapen ons met poeslappe
om julle mee te blinddoek
ons giet volksvreemde skotse whisky uit
op die klitoris van die volksmoeder
ons kriewelrige tonge baljaar soos wurms
tussen die whiskydronk klapperende lippe
van die volksmoeder si vagina

aan tafel gebruik ons poeslappe vir servette
aan tafel raak ons verveeld
(net imbesiele voer rusie oor die revolusie)

ons loop oor die kaart van suid-afrika
oor riviere kranse klowe kakhuise
ons vee die bloed op
met ons poeslappe terwyl ons sing
die groot trek is verby tra-la-la
die groot draadtrek is hier tra-la-la

ons is jags ons is oedipoes
ons wil jou he^ volksmamma
kwyl slurp by ons monde
ons oe" en tonge ruk
jou kappie af jou vlegsels los
ons piele styf soos voorlaaiers
jou voortrekkerrok waai weg
jou borste ontwaak uit hul bra
ons gaan jou spyker/naai
skrop/paar/fok/gemeenskap/
omgtang/seks/pattapatta
liefedemaak/stoot/ry/ons/
het/al/die/woorde/sien
Re: Dan Roodt oor die Afrikaner [boodskap #68080 is 'n antwoord op boodskap #68076] Vr, 01 November 2002 12:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat se drek is dit?

"Kerneels" skryf in boodskap news:e70ce37c.0211010159.7012ac3e@posting.google.com...
> Volksvreemd
> Deur Dan Rood (uit Kommas uit 'n boomzol, 1980)
>
>
> ons is volksvreemd
> pasop ons druk 'n wortel
> in die poephol van die volksmoeder
>
> ons bewapen ons met poeslappe
> om julle mee te blinddoek
> ons giet volksvreemde skotse whisky uit
> op die klitoris van die volksmoeder
> ons kriewelrige tonge baljaar soos wurms
> tussen die whiskydronk klapperende lippe
> van die volksmoeder si vagina
>
> aan tafel gebruik ons poeslappe vir servette
> aan tafel raak ons verveeld
> (net imbesiele voer rusie oor die revolusie)
>
> ons loop oor die kaart van suid-afrika
> oor riviere kranse klowe kakhuise
> ons vee die bloed op
> met ons poeslappe terwyl ons sing
> die groot trek is verby tra-la-la
> die groot draadtrek is hier tra-la-la
>
> ons is jags ons is oedipoes
> ons wil jou he^ volksmamma
> kwyl slurp by ons monde
> ons oe" en tonge ruk
> jou kappie af jou vlegsels los
> ons piele styf soos voorlaaiers
> jou voortrekkerrok waai weg
> jou borste ontwaak uit hul bra
> ons gaan jou spyker/naai
> skrop/paar/fok/gemeenskap/
> omgtang/seks/pattapatta
> liefedemaak/stoot/ry/ons/
> het/al/die/woorde/sien
Re: Dan Roodt oor die Afrikaner [boodskap #68083 is 'n antwoord op boodskap #68080] Vr, 01 November 2002 12:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het mos al lankal gesê daar is iets met sy kop nie lekker nie.
Hier sit ons 22 jaar later, en hy tokkel nog steeds op dieselfde snaar.
Absoluut - volgens my - geen emosionele, kulturele of maatskaplike groei te
bespeur nie.

Ek moet erken ek het net die eerste 6 reels gelees, toe besluit ek dit het
ek nie nodig nie.

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3dc26ceb.0@news1.mweb.co.za...
> Wat se drek is dit?
> "Kerneels" wrote in message
> news:e70ce37c.0211010159.7012ac3e@posting.google.com...
>> Volksvreemd
>> Deur Dan Rood (uit Kommas uit 'n boomzol, 1980)
>>
>>
>> ons is volksvreemd
>> pasop ons druk 'n wortel
>> in die poephol van die volksmoeder
>>
>> ons bewapen ons met poeslappe
>> om julle mee te blinddoek
>> ons giet volksvreemde skotse whisky uit
>> op die klitoris van die volksmoeder
>> ons kriewelrige tonge baljaar soos wurms
>> tussen die whiskydronk klapperende lippe
>> van die volksmoeder si vagina
>>
>> aan tafel gebruik ons poeslappe vir servette
>> aan tafel raak ons verveeld
>> (net imbesiele voer rusie oor die revolusie)
>>
>> ons loop oor die kaart van suid-afrika
>> oor riviere kranse klowe kakhuise
>> ons vee die bloed op
>> met ons poeslappe terwyl ons sing
>> die groot trek is verby tra-la-la
>> die groot draadtrek is hier tra-la-la
>>
>> ons is jags ons is oedipoes
>> ons wil jou he^ volksmamma
>> kwyl slurp by ons monde
>> ons oe" en tonge ruk
>> jou kappie af jou vlegsels los
>> ons piele styf soos voorlaaiers
>> jou voortrekkerrok waai weg
>> jou borste ontwaak uit hul bra
>> ons gaan jou spyker/naai
>> skrop/paar/fok/gemeenskap/
>> omgtang/seks/pattapatta
>> liefedemaak/stoot/ry/ons/
>> het/al/die/woorde/sien
>
Re: Dan Roodt oor die Afrikaner [boodskap #68084 is 'n antwoord op boodskap #68076] Vr, 01 November 2002 12:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Kerneels wrote:

> Volksvreemd
> Deur Dan Rood (uit Kommas uit 'n boomzol, 1980)
>
>
> ons is volksvreemd

Ek wonder wat hier aangaan. Is "Dan Rood"
se naam hier met opset verkeerd gespel, of
is dit werklik deur Dan Roodt in 1980
geskryf?
Was daar werklik 'n bundel van Dan Roodt
"Kommas uit 'n boomzol" in 1980? ( Hier is
natuurlik 'n duidelike sinspeling op
D.J. Opperman se "Komas uit 'n Bamboesstok"
wat in 1979 verskyn het.)

Gloudina
Re: Dan Roodt oor die Afrikaner [boodskap #68167 is 'n antwoord op boodskap #68084] So, 03 November 2002 22:58 Na vorige boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Mmmmmmmmmm en nou kla julle oor my as ek die woordjie MOER of FOK gebruik?
heheheheh nou ja toemaar.
Ek like nie die gediggie nie......DIT HET NIE EERS GE FOKKEN RYM NIE!!!

Ek het net van hierdie gediggie ''n nuwe woord geleer......dis:
PATTAPATTA......dis n anner woord vir liefdemaak..... wel ek dink pattapatta
klink noggal snaaks........in elk geval klink dit liefliker as
naai,spyker,looi,pomp!
Pattapatta is nogals cute ne? :o):o)

-xxx- Sebs

schreef in bericht news:3DC27412.1050501@rogers.com...
>
> Kerneels wrote:
>
>> Volksvreemd
>> Deur Dan Rood (uit Kommas uit 'n boomzol, 1980)
>>
>>
>> ons is volksvreemd
>
> Ek wonder wat hier aangaan. Is "Dan Rood"
> se naam hier met opset verkeerd gespel, of
> is dit werklik deur Dan Roodt in 1980
> geskryf?
> Was daar werklik 'n bundel van Dan Roodt
> "Kommas uit 'n boomzol" in 1980? ( Hier is
> natuurlik 'n duidelike sinspeling op
> D.J. Opperman se "Komas uit 'n Bamboesstok"
> wat in 1979 verskyn het.)
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: atoombomme?????
Volgende onderwerp: Ons moordenaars is deeglik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 28 02:38:38 MGT 2024