| Afrikanser en musiek [boodskap #67943] |
Wo., 30 Oktober 2002 22:33  |
Sebs
Boodskappe: 125 Geregistreer: November 2002
|
Senior Lid |
|
|
Hoekom maak die afrikaners so min musiek deesdae?..... waar is die
musiekskole???
Musiek hoor by die opvoeding van ''n kind. So hoekom is daar nie eers ''n
musiekinstrument in die huis nie?
En as ''n musiekinstrument word aangeleer om te bespeel.... hoekom is die
niveau dan so baie laag??
Sebs.
|
|
|
|
|
|
| Re: Afrikanser en musiek [boodskap #67950 is 'n antwoord op boodskap #67943] |
Do., 31 Oktober 2002 06:01   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy praat strooi sebs. Waarop grond jy jou stelling?
Afrikaanse musiek is tans in 'n opbloeiperiode.
Annette
in message news:p3Zv9.6801$I6.587257@zwoll1.home.nl...
> Hoekom maak die afrikaners so min musiek deesdae?..... waar is die
> musiekskole???
> Musiek hoor by die opvoeding van ''n kind. So hoekom is daar nie eers ''n
> musiekinstrument in die huis nie?
> En as ''n musiekinstrument word aangeleer om te bespeel.... hoekom is die
> niveau dan so baie laag??
> Sebs.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Afrikanser en musiek [boodskap #67960 is 'n antwoord op boodskap #67956] |
Do., 31 Oktober 2002 06:50   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy is op die verkeerde plek in die verkeerde tyd Koot;)))
Hier gebeur dit nog gereeld dat ons spontaan begin klavierspeel of
kitaarslaan en dan saamsing by 'n partytjie of 'n braaivleis.
Ons koor het ook gereeld Vrydagaande saamsingaande - elkeen bring kos en
drinkgoed en ander mense saam - dan sing ons wat ons wil wanneer ons wil.
Ja, jy is beslis vreeslik oud as jy van 'n serfyntjie praat.:))
Annette
"Koot" wrote in message
news:apqif9$rqv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> In my kleintyd het ons gesinne gekuier en saam om die serfyntjie gesing
> (hoekom klink ek nou soos 'n bejaarde?).
>
> Toe ek so vyf jaar terug in Knysna gewoon het was daar bure wat so om die
> vuur sit en saamsing het op 'n Vrydagaand. Ek het hulle vreeslik beny.
>
> Ek weet van niemand meer wat sulke lekker saamsingaande hou nie. Ek dink as
> ek so iets reël gaan net ek daar opdaag.
>
> Koot
> "Annette" wrote in message
> news:apqhov$43dpg$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jy praat strooi sebs. Waarop grond jy jou stelling?
>> Afrikaanse musiek is tans in 'n opbloeiperiode.
>> Annette
>>
>>
>> in message news:p3Zv9.6801$I6.587257@zwoll1.home.nl...
>>> Hoekom maak die afrikaners so min musiek deesdae?..... waar is die
>>> musiekskole???
>>> Musiek hoor by die opvoeding van ''n kind. So hoekom is daar nie eers 'n
>>> musiekinstrument in die huis nie?
>>> En as ''n musiekinstrument word aangeleer om te bespeel.... hoekom is die
>>> niveau dan so baie laag??
>>> Sebs.
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Afrikanser en musiek [boodskap #67983 is 'n antwoord op boodskap #67943] |
Do., 31 Oktober 2002 13:48   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gids kan beide praat en verstaan.
Ek kan net Afrikaans praat en verstaan. Glad nie Hollands nie.
Annette
Happiness is a State of Mind
"Sebs" skryf in boodskap news:BAaw9.9232$I6.779713@zwoll1.home.nl...
> Gids . praat jy nie afrikaans nie??????? of wat?
> "Gids" schreef in bericht
> news:apqfko$olg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Huh?
>>
>> Waar heb je het over?
>>
>> -Gideon-
>> "Sebs" schreef in bericht
>> news:p3Zv9.6801$I6.587257@zwoll1.home.nl...
>>> Hoekom maak die afrikaners so min musiek deesdae?..... waar is die
>>> musiekskole???
>>> Musiek hoor by die opvoeding van ''n kind. So hoekom is daar nie eers 'n
>>> musiekinstrument in die huis nie?
>>> En as ''n musiekinstrument word aangeleer om te bespeel.... hoekom is die
>>> niveau dan so baie laag??
>>> Sebs.
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Afrikanser en musiek [boodskap #68003 is 'n antwoord op boodskap #67988] |
Do., 31 Oktober 2002 16:52   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Waar het jy gekom?
Daar is 'n grooooooote musiekskool in Parow - die Hugo Lambrecht sentrum.
Hulle het voorverlede maand hulle nuwe auditorium van R18 miljoen ingewy.
Bellville Hoërskool het 'n baie lewendge musiekdeprtemanr, met baie kinders
wat deelneem.
Dis nou maar net twee in my ou nabye omgewing.
Herschell hoër en laerskool net hier agter my het net sulke goeie
musiekdepartemente.
By die laaste kunswedstryd in die suidelike voorstede was die helfte van die
deelnemers Afrikaans, alhoewel daar baie min Afrikaanse skole in daardie
omgewing is.
Die meeste kinders wat in musiek belangstel, leer gewoonlik meer as 1
instrument.
So, waar op aarde was jy om so 'n afleiding te maak?
Annette
nl> skryf in boodskap news:NEaw9.9249$I6.780733@zwoll1.home.nl...
> ek grond my stelling op dinge wat ek met my eie oe gesien het annette.
> Ek het self gesien dat die kinders vandag die dag maar BITTER min van musiek
> weet. EK kom by baaaaaaaaaie verskillende families in hul huise ...... en
> daar sien ek daas nie eers ''n musiekinstrument nie.
> Mense van 20 jaar het nog nooit ooit van die woord barokmusiek gehoor nie!!
> ........ hulle weet nie eers wie is Bach gewees nie.
> En waar is die musiekskole dan anette???
> Dit laat my worrie... omdat musiek ''n vreeslik belangrik ding is in die
> opvoeding van ''n kind.
> Sebs
> "Annette" schreef in bericht
> news:apqhov$43dpg$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jy praat strooi sebs. Waarop grond jy jou stelling?
>> Afrikaanse musiek is tans in 'n opbloeiperiode.
>> Annette
>>
>>
>> in message news:p3Zv9.6801$I6.587257@zwoll1.home.nl...
>>> Hoekom maak die afrikaners so min musiek deesdae?..... waar is die
>>> musiekskole???
>>> Musiek hoor by die opvoeding van ''n kind. So hoekom is daar nie eers 'n
>>> musiekinstrument in die huis nie?
>>> En as ''n musiekinstrument word aangeleer om te bespeel.... hoekom is die
>>> niveau dan so baie laag??
>>> Sebs.
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Afrikanser en musiek [boodskap #68004 is 'n antwoord op boodskap #67990] |
Do., 31 Oktober 2002 16:54   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ah!!! Welkom!!! Ken ek dit nie!.
Het self daar gebly vir 'n paar jaar - so ek weet dis 'n ander tipe van
mentaliteit daar.
Ry net oor die bult na Kroonstad, of selfs Parys, en jy sal sommer baie
musieklike kinders raakloop.
Annette
-- "Sebs" wrote in message
news:RQaw9.9308$I6.783768@zwoll1.home.nl...
> halloos drieskap mikeend
>
> jissie waar bly jy dan? ek moet soontoe trek hoor! wel dalk hang dit ook af
> van die plek in SA ...... maar hier in die lekka ou vrystaat word fokol
> gedoen met musiek. in Welkom is net 1 klavierstemmer...........en in ''n
> hollandse stad wat baie kleiner is as welkom het hulle 14
> klavierstemmers!!!!!! wel dit spreek ook boekdele..... in welkom is nie eers
> n musiekwinkel nie.....terwyl jy in ieder stad in holland en selfs innie
> klein dorpies musiekwinkels raakloop..... waar jy musiekinstrumente kan koop
> en laat regmaak en bladmusiek kan koop en bestel en wat-wat. Ek mis dit in
> Welkom....... en in die vrystaat.
>
> Sebs
> "Threeships Mcduck" schreef in bericht
> news:ugi1suoilv0lrfk7o2palfje271t7ia8dv@4ax.com...
>> On Thu, 31 Oct 2002 00:33:48 +0200, "Sebs" served
>> the following to the group:
>>
>>> Hoekom maak die afrikaners so min musiek deesdae?..... waar is die
>>> musiekskole???
>>> Musiek hoor by die opvoeding van ''n kind. So hoekom is daar nie eers 'n
>>> musiekinstrument in die huis nie?
>>> En as ''n musiekinstrument word aangeleer om te bespeel.... hoekom is die
>>> niveau dan so baie laag??
>>> Sebs.
>>
>>
>> sebs,
>>
>> ek dink jy beweeg net in verkeerde kringe. albei my seuns bespeel
>> miskien instrumente, daar is 4 kitare, 2 blokfluite en 1 mondfluitjie
>> in ons huis. skuins agter my bly `n afrikaanse musiek onderwyseres
>> met `n musieks skool, die ou oorkant my se seun speel dromme, kitaar
>> en sing. waterkloof hoerskool het `n masiewe musiek akademie met bmus
>> musiek onderwysers. en dit alles net in my klein wereldtjie en alles
>> afrikaans
>>
>> Threeships Mcduck
>> www.mothership.co.za
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Afrikanser en musiek [boodskap #68012 is 'n antwoord op boodskap #68004] |
Do., 31 Oktober 2002 17:50   |
Sebs
Boodskappe: 125 Geregistreer: November 2002
|
Senior Lid |
|
|
Ag dankie tog tannie annetjie..... ek sal sommer moreoggend innie bakkie
inklim en oor die bult ry.. en kyk wat gaan aan anner kant doe bult :o):o)
-xxx- Sebs
"Annette" skryf in boodskap news:apro1f$4erkt$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ah!!! Welkom!!! Ken ek dit nie!.
> Het self daar gebly vir 'n paar jaar - so ek weet dis 'n ander tipe van
> mentaliteit daar.
> Ry net oor die bult na Kroonstad, of selfs Parys, en jy sal sommer baie
> musieklike kinders raakloop.
> Annette
>
>
> -- "Sebs" wrote in message
> news:RQaw9.9308$I6.783768@zwoll1.home.nl...
>> halloos drieskap mikeend
>>
>> jissie waar bly jy dan? ek moet soontoe trek hoor! wel dalk hang dit ook af
>> van die plek in SA ...... maar hier in die lekka ou vrystaat word fokol
>> gedoen met musiek. in Welkom is net 1 klavierstemmer...........en in n
>> hollandse stad wat baie kleiner is as welkom het hulle 14
>> klavierstemmers!!!!!! wel dit spreek ook boekdele..... in welkom is nie eers
>> n musiekwinkel nie.....terwyl jy in ieder stad in holland en selfs innie
>> klein dorpies musiekwinkels raakloop..... waar jy musiekinstrumente kan koop
>> en laat regmaak en bladmusiek kan koop en bestel en wat-wat. Ek mis dit in
>> Welkom....... en in die vrystaat.
>>
>> Sebs
>> "Threeships Mcduck" schreef in bericht
>> news:ugi1suoilv0lrfk7o2palfje271t7ia8dv@4ax.com...
>>> On Thu, 31 Oct 2002 00:33:48 +0200, "Sebs" served
>>> the following to the group:
>>>
>>>> Hoekom maak die afrikaners so min musiek deesdae?..... waar is die
>>>> musiekskole???
>>>> Musiek hoor by die opvoeding van n kind. So hoekom is daar nie eers 'n
>>>> musiekinstrument in die huis nie?
>>>> En as ''n musiekinstrument word aangeleer om te bespeel.... hoekom is die
>>>> niveau dan so baie laag??
>>>> Sebs.
>>>
>>>
>>> sebs,
>>>
>>> ek dink jy beweeg net in verkeerde kringe. albei my seuns bespeel
>>> miskien instrumente, daar is 4 kitare, 2 blokfluite en 1 mondfluitjie
>>> in ons huis. skuins agter my bly `n afrikaanse musiek onderwyseres
>>> met `n musieks skool, die ou oorkant my se seun speel dromme, kitaar
>>> en sing. waterkloof hoerskool het `n masiewe musiek akademie met bmus
>>> musiek onderwysers. en dit alles net in my klein wereldtjie en alles
>>> afrikaans
>>>
>>> Threeships Mcduck
>>> www.mothership.co.za
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Afrikanser en musiek [boodskap #68045 is 'n antwoord op boodskap #68011] |
Do., 31 Oktober 2002 20:55   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Sebs wrote:
> hehehee jys fout gids.... ek is gebore Nederlander ja...... maar ek is nie
> in Holland nie...... ek bly in Welkom innie lekker ou Vrystaat.
Ek dink jy lieg dat jy blou is in
die gesig.
Tant Hessie van Wonderboom
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Afrikanser en musiek [boodskap #68063 is 'n antwoord op boodskap #68028] |
Vr., 01 November 2002 03:03   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Om potte met houtlepels te slaan is ook musiek;)
Annette
"Sebs" skryf in boodskap news:nQew9.10611$I6.888061@zwoll1.home.nl...
> hehehehe mmm nee dis nie wat ek bedoel nie DD...... ek meen musiek maak
> SONDER krag!
> "DD" schreef in bericht
> news:f4u2suceennaok7eh38i6qf84drr5j7cdi@4ax.com...
>> On Thu, 31 Oct 2002 08:29:54 +0200, Threeships Mcduck > mothership.co.za> wrote:
>>
>>
>>> met `n musieks skool, die ou oorkant my se seun speel dromme, kitaar
>>> en sing. waterkloof hoerskool het `n masiewe musiek akademie met bmus
>>> musiek onderwysers. en dit alles net in my klein wereldtjie en alles
>>> afrikaans
>>>
>>> Threeships Mcduck
>>
>> nevermaaind die hoerskole, in menige huis is daar ten minste 'n Hi Fi.
>> Wireless en die nuuste gier is selfs 'n MP3 speler.
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Afrikanser en musiek [boodskap #68121 is 'n antwoord op boodskap #68110] |
Vr., 01 November 2002 20:29  |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: Oktober 2001
|
Senior Lid |
|
|
DD wrote:
> Katryn........ ek het gelees, weer gelees en weer gelees. Stil, stil
> opgestaan en my kouse agter in die laai gedruk. Diep en ver agter.
> Nou wil jy seker hê dat ek sokkies saam met my kortbroeke moet dra?
> Of sandale? En ek dra my borsel gewoonlik bo in my kous. Waar gaan ek
> dìt nou dra? In my gatsak?
ROTFL!!! Groot skies, DD. LOL - ai, jy kan mens darem lekker laat
lag ! :-))
Lekker naweek!!
|
|
|
|