| Internasionale Taal [boodskap #67959] |
Do., 31 Oktober 2002 06:45  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nou net op RSG iemand wat verklaar dat musiek die enigste internasionale
taal is.( hy praat hoofsaaklik oor klasieke musiek)
Ek verskil - omdat die alle tipe musiek oral toegelaat word of na geluister
word nie.
Ek sou sê sokker is 'n meer internasionale taal.
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Internasionale Taal [boodskap #67973 is 'n antwoord op boodskap #67970] |
Do., 31 Oktober 2002 12:02   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nie terwyl sekere Presidente met Ander wil baklei nie;))
Annette
"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:5762susqujr7fqqaeef7bm9fqvo6t6fknn@4ax.com...
> On Thu, 31 Oct 2002 08:45:42 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Nou net op RSG iemand wat verklaar dat musiek die enigste internasionale
>> taal is.( hy praat hoofsaaklik oor klasieke musiek)
>> Ek verskil - omdat die alle tipe musiek oral toegelaat word of na geluister
>> word nie.
>> Ek sou sê sokker is 'n meer internasionale taal.
>> Annette
>>
>
> wat het dan nou van liefde geword?
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
|
|
|
|
| Re: Internasionale Taal [boodskap #67976 is 'n antwoord op boodskap #67959] |
Do., 31 Oktober 2002 12:05   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hoe lyk jou lyf soos jy daar sit en skryf Rico?:))
Annette
"Rico" skryf in boodskap news:3dc11bed$0$46603$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
> "Threeships Mcduck" schreef in bericht
> news:5762susqujr7fqqaeef7bm9fqvo6t6fknn@4ax.com...
>> On Thu, 31 Oct 2002 08:45:42 +0200, "Annette"
>> served the following to the group:
>>
>>> Nou net op RSG iemand wat verklaar dat musiek die enigste internasionale
>>> taal is.( hy praat hoofsaaklik oor klasieke musiek)
>>> Ek verskil - omdat die alle tipe musiek oral toegelaat word of na
> geluister
>>> word nie.
>>> Ek sou sê sokker is 'n meer internasionale taal.
>>> Annette
>>>
>>
>> wat het dan nou van liefde geword?
>
> Jij het 'n punt hier, lyftaal is die enigste internasionale taal
>
> Gr,Rico
>> Threeships Mcduck
>> www.mothership.co.za
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Internasionale Taal [boodskap #68006 is 'n antwoord op boodskap #67994] |
Do., 31 Oktober 2002 16:58   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nou hoe kan jy van klassieke musiek as internasionale taal wil praat as
hulle dit nie eers in Welkom/Virginia/Odendaalsrus dit praat nie?:)))
Annette
"Sebs" skryf in boodskap news:v2bw9.9380$I6.788330@zwoll1.home.nl...
> musiek ''n internasionale taal?????
> annette jy se dat sokker ''n internasionale taal is ...... mmmmmmmmmmmmmmm
> ek dink dit moet sex wees tannie annetjie :o):o) *bloos* :o)
>
> -xxx- Sebs
> "Annette" schreef in bericht
> news:apqkdt$3vlm8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nou net op RSG iemand wat verklaar dat musiek die enigste internasionale
>> taal is.( hy praat hoofsaaklik oor klasieke musiek)
>> Ek verskil - omdat die alle tipe musiek oral toegelaat word of na
> geluister
>> word nie.
>> Ek sou sê sokker is 'n meer internasionale taal.
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Internasionale Taal [boodskap #68057 is 'n antwoord op boodskap #68009] |
Vr., 01 November 2002 02:48   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dank die vader:)) So vir PL - kruis jy die regterbeen oor die linkerknie?:))
Annette
"Rico" skryf in boodskap news:3dc16894$0$46602$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:apr6ve$45teb$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hoe lyk jou lyf soos jy daar sit en skryf Rico?:))
>> Annette
>
> Dit depends Annette, as ek skryf en dink aan jou is dit anders, dan as ek
> skryf en dink aan Patricia Lewis :-)
>
> Gr.Rico
>
|
|
|
|
| Re: Internasionale Taal [boodskap #68061 is 'n antwoord op boodskap #68019] |
Vr., 01 November 2002 02:59   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Begin solank oefen aan Patricia se liedjies op die orrel Sebs:))
Annette
"Sebs" skryf in boodskap news:dmew9.10551$I6.871670@zwoll1.home.nl...
> hehehehe kom hier ''n deng of wat?...... wanneer is die troue????? kan sebs
> maar trou-orrelis wees? :o):o)
> "Rico" schreef in bericht
> news:3dc16894$0$46602$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>
>> "Annette" schreef in bericht
>> news:apr6ve$45teb$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Hoe lyk jou lyf soos jy daar sit en skryf Rico?:))
>>> Annette
>>
>> Dit depends Annette, as ek skryf en dink aan jou is dit anders, dan as ek
>> skryf en dink aan Patricia Lewis :-)
>>
>> Gr.Rico
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Internasionale Taal [boodskap #68206 is 'n antwoord op boodskap #68200] |
Di., 05 November 2002 07:57  |
Suzan
Boodskappe: 42 Geregistreer: Desember 1999
|
Volle Lid |
|
|
"Sebs" schreef
> de volgende dag bij huis aangekomen wil je dit aan je buurvrou
> vertellen......
> hoe verduidlik jy vir jou buurvrou deur net te lag en huil en
> gekkebekketrekke dat jy het geëet met die mees sexy hunk wat jy ooit gesien
> het by die amstelhotel... en daar die duurste kos geëet het wat jy ooit
> geëet het??????? dit werk nie :o:o):o) hehehehe
> so uitdrukkingstaal is ook nie n taal nie.
> daar is NIE n internasionale taal nie.
Mm. Liep anders een keer over straat en kreeg de opmerking:
"leuk he? Verliefd zijn?"
Damn.... betrapt! :)
Maar misschien heb je wel gelijk door te zeggen dat de uitdrukkingstaal
te weinig uitdrukkingen kent om een taal te zijn.
> en ja esperanto is dalk n opsie ja........ maar hoe dink jy sal jy dit
> regkry om vir allie mense oppie wereld te verplig dat hulle leer esperanto
> praat????? en as dit verplig is sal dit nog duisende jare vat tot die hele
> wereld esperanto sal praat.
Ja. Maar het zal minder (politieke) problemen teweeg brengen.
Mocht je iedereen verplichten om Engels te spreken dan zijn de Fransen
pissig (en
eigenlijk wel terecht want Frans is een veel mooiere taal dan Engels ;))
Misschien zou het beter zijn om Engels als tweede taal te schrappen (wie
wilt er eigenlijk
ook de taal van de grootste onderdrukker (uit het verleden en nu)
(=imperialist) spreken? *grin*),
en daarvoor Esperanto te kiezen.
(ik snap overigens dat hele gedoe rondom Afrikaans niet. Ja,.. Afrikaans
werd gesproken
door de blanke populatie ten tijde van de apartheid. En Afrikaans werd
opgedrongen. Maar Engels
net zo goed! :) Alleen wat subtieler dan. Ik erger me vaak aan het feit dat
de Engelse taal
in het Nederlands doorsijpelt. Terwijl we best Nederlandse woorden voor
bepaalde begrippen
kennen zoals bv. toetsenbord, hoor je toch mensen dikwijls spreken over een
keyboard.)
> nes ingels..... dit kan en SAL ook noooit n internasionale taal word
> nie......... probeer jy maar verduidlik vir die japanese dat hulle MOET
> begin engels praat.....en vir die sjinese ... en die russe........ en die
> brasiliane.....niemand sal dit OOIT reg kan kry nie.
Ze willen het niet. Omdat er teveel politiek achter zit. Esperanto is een
neutrale taal
in mijn ogen.
> God het ons die straf gegee omdat ons stout was .... hy het ons almal n
> anner taal gegee sodat ons mekaar nie kan verstaan nie.
> en dit sal ook nie verander nie. daar het god vir gesorg.
> So dis NET HY wat dit kan verander .......... maar ek glo nie hy sal .....
> want ons is nogsteeds baie stout....:o):o):o) hehehe
Misschien heeft God Esperanto wel uitgevonden ;)
Suzan
ps.: je kunt gerust Afrikaans blijven schrijven (ik zag dat je wat
Nederlands
begon te schrijven). Ik versta het goed ;)
|
|
|
|