Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sebs se nuwe huis
Sebs se nuwe huis [boodskap #67999] Do, 31 Oktober 2002 15:07 na volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek het eendag gaan trek na n anner huis in Welkom.
Ek klim in die bakkie met almal goetters agterop gelaai. en draai die
landrosstraat in..... daa aangekom by die huis draai ek die bakkie vannie
pad af en stap die tuinpad af...... maak die deur van myse nuwe huis oop
.... en donner
n klomp goetters wat ek van agter die bakkie het afgevat
oppie vloer innie hall....
Toe sien ek daa staan iemand in myse nuwe kombuis...... toe stap ek soontoe
en sien dis myse splikslinternuwe kamergenoot wat met my die huis
deel....... (n gedeelte van my huur).
Ek stap na hom toe en gaan voor hom staan en sê:

Sebs: "Hi jy, Wies jy?"
Johan: "Haaaaajjjjj aai ęm Djooohęęęnnn....whoe aar joe?"
Sebs: "Ek is Sebastiaan"...."bly te kenne johan".
Johan: "Yeaaa naais toe miet joe".
Sebs: "So johan....wanneer het jy hier byrie hys aangekom?"
Johan: " Aai fink dis was about toe oo klok"
Sebs: " Oukei....Johan hoe oud is jy eintlik?"
Johan: "Aai ęm twęntietoe ..... ęnd joe?"
Sebs: Ek is ook 22....... ehmmmaskies tog Johan ... maar hoekom praat jy
rooitaal?"
Johan: "Biekos aai ęm ingliesj".
Sebs: "Ooooo oukeiiiiii jys ingels nę?.........oukei....... so hoe oud was
djy toe djy van UK na SA toe het geemigreer?"
Johan: " Nooooo aai was born heer...... aai ęm vrom
bloemfontaaaaaaaaaajjjjn".
Sebs: "maar hoekom praat jy dan ingels as djy in bloemies gebore is en nie
in UK nie?"
Johan: "aajf olrędie told joe...... aai ęm ingliesj".
Sebs: " Wel was djou van?......".
Johan: "PotGieteRRRRR.
Sebs: "wel dis
n hollangse van so jy kan maar weer begin normaal praat
hoor"".
Johan: "Maai modder is ingliesh........"
Sebs: "" Oooooo oukei..... is sy van UK?........
Johan: "Noo sjie isnt.....sjie is vrom vryburGGGGGGGGGG......
Sebs: "Ooo oukei...... het sy dan n UK paspoort????
Johan: "Noo shie hęvnt.......shie hęs a soutffffff ęfriekan
paspooooooorrrrrrrrttttttt"
Sebs: " Dan is djou ma nie engels nie........ sys engels as sy in UK gebore
is...... of
n brittish burgerskap reg het. ....... en aangesien sy in
vryburg gebore is en n SA paspoort het het sy fokol te doen met
kakkiesland............en johan ...... luister nou BAIE mooi wat ek vir djou
se my laaitjie.......... jy is nie fokken engels nie....... jouse van is
100% hollands en jys hier in SA gebore en is nog nie eers 1 keer in jou
bliksemse lewe oorsee gewees nie ..... so djy hettie die fokken reg om te sy
djys ingels nie!!!!!!................. so jy BETER NOU DADLIK
NORMAAAAAAAAAAAAAL begin praat. of vat anders djouse donnerse goetters en
dan djy beter BAAAAAAAAIE vinnig dy daai deur uitstap met daai goetters
onner djouse fokken etterse rooinekarms!!!!!!!...........djy beter heeltemal
hierdie land verlaat en UK toe vlieg om daai die fokken queen se knop te
lek!!!!!!!!! so dis MY huis..... en in hierdie huis word die engelse taal
NIE geduld nie!!!!!!!!!............. as djy engels wil praat gaat jy maar
buitekant my jaard staan!!!!!!!! hier binnekant my jaard wil ek nie die
rooinekketaal hoor nie.
So jy moet NOU die keuse maak ....... of normaal begin doen en djou nie
voorhou soos
n fokken geestlik gestremde nie....... of vat jouse goetters
en fokof uit my huis uit!...."

Johan: "ok is reg sebastiaan ..... ek dink ons kan maar afrikaans praat ne?
Sebs: "JAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAA DJOU DOOS!!!!!!!!!!! HOE KAN JY SO"n MOERSE
DOM VRAAG VRA!?!?!?!

Sind daai dag is Johan en ek baie goei pelle......... en dit bly dat mnn
johan potgieter nie eers ordentlik engels kan praat en skryf nie...........
my turks is nog beter as mnr potgieter se engels :o):o):o)
Maar ons is nou baie goei tjommies .... en praat net lekker ordentlike
normaaaaal eg afrikaans! ons is immers nie in suid engeland nie maar in suid
AFRIKA!

Maar wat ek nie verstaan nie is dat afrikaners probeer ingels
wees........... hulle dink dat as hul kakkiestaal begin praat baie ryk sal
word....... en dat mense wat engels praat beter soort mense is as mense wat
afrikaans praat...... ek dink dis baie sleg........ en ek pis oor daai
mense... ek soek nie sulks mense naby my nie.........ek dink dis BAIE erg om
die afkoms,taal en cultuur van jou voorouers in die grond in te trap!

Nou ja ek soek nie sulks mense in my lewe nie........ ek nie lus om my tyd
te mors aan sulks laer as die slangkak se skadu mense nie!!!!!!

-xxx- Sebs
Re: Sebs se nuwe huis [boodskap #68000 is 'n antwoord op boodskap #67999] Do, 31 Oktober 2002 15:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Sebs wrote:

> Nou ja ek soek nie sulks mense in my lewe nie........ ek nie lus om my tyd
> te mors aan sulks laer as die slangkak se skadu mense nie!!!!!!

Ai toggie, du Plessis, raak jy nou
properlie kinds?

Tant Hessie van Nooitgedacht.
Re: Sebs se nuwe huis [boodskap #68016 is 'n antwoord op boodskap #68000] Do, 31 Oktober 2002 18:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
WAT? myse van issie du Plessis nie...... myse van is Karsyns........ is baie
anders as du plessis ne? :o)
schreef in bericht news:3DC1523D.7070606@rogers.com...
>
> Sebs wrote:
>
>
>> Nou ja ek soek nie sulks mense in my lewe nie........ ek nie lus om my tyd
>> te mors aan sulks laer as die slangkak se skadu mense nie!!!!!!
>
>
> Ai toggie, du Plessis, raak jy nou
> properlie kinds?
>
> Tant Hessie van Nooitgedacht.
>
Re: Sebs se nuwe huis [boodskap #68034 is 'n antwoord op boodskap #68016] Do, 31 Oktober 2002 19:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 31 Oct 2002 20:00:20 +0200, "Sebs" wrote:

> WAT? myse van issie du Plessis nie...... myse van is Karsyns........ is baie
> anders as du plessis ne? :o)
> schreef in bericht news:3DC1523D.7070606@rogers.com...

>> Sebs wrote:


>>> Nou ja ek soek nie sulks mense in my lewe nie........ ek nie lus om my
> tyd
>>> te mors aan sulks laer as die slangkak se skadu mense nie!!!!!!


>> Ai toggie, du Plessis, raak jy nou
>> properlie kinds?

>> Tant Hessie van Nooitgedacht.




>
LOL...!!!!!!!!!:-))))))

Dave Karsyns
Re: Sebs se nuwe huis [boodskap #68035 is 'n antwoord op boodskap #68034] Do, 31 Oktober 2002 19:15 Na vorige boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
wat nou dave karsyns?....... daa is nie ''n fokken dave karsyns
nie........... daas net 3 mense oppie wereld wat die van Karsyns dra... dis
ek en my ma en my pa...... die anders is almal dood. Ek is die laatste
Karsyns wat oppie aarde sal wees...... omdat ek mofgat is sal ek nie kinders
kry nie :o):o):o) so dan is na my oorlyde die van Karsyns in se moer in
:o):o):o) hehehehe

"DD" skryf in boodskap news:oiv2sugn9fjjeerurtd4t8m1ogopq1iuh7@4ax.com...
> On Thu, 31 Oct 2002 20:00:20 +0200, "Sebs" wrote:
>
>> WAT? myse van issie du Plessis nie...... myse van is Karsyns........ is baie
>> anders as du plessis ne? :o)
>> schreef in bericht news:3DC1523D.7070606@rogers.com...
>
>>> Sebs wrote:
>
>
>>>> Nou ja ek soek nie sulks mense in my lewe nie........ ek nie lus om my tyd
>>>> te mors aan sulks laer as die slangkak se skadu mense nie!!!!!!
>
>
>>> Ai toggie, du Plessis, raak jy nou
>>> properlie kinds?
>
>>> Tant Hessie van Nooitgedacht.
>
>
>
>
>>
> LOL...!!!!!!!!!:-))))))
>
> Dave Karsyns
>
Vorige onderwerp: Sakkie-Sakkie radiostasie
Volgende onderwerp: Vandag is: Kinderdag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 03:27:11 MGT 2024