| atoombomme????? [boodskap #67942] |
Wo., 30 Oktober 2002 22:30  |
Sebs
Boodskappe: 125 Geregistreer: November 2002
|
Senior Lid |
|
|
Moet ons bang wees vir atoombomme en kernwapes??????
Wat gaan gebeur as die oorlag tusse USA en Irak sal uitbreek???
Het beide lande nie atoombomme en nuclear wapes nie?...... watse gevolge sal
dit he vir die hele wêreld?....?
|
|
|
|
| Re: atoombomme????? [boodskap #67951 is 'n antwoord op boodskap #67942] |
Do., 31 Oktober 2002 06:02   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wel, eintlik skeel dit my min hier in SA wat die oorlogslustiges daar bo
aanvang.
Annette
"Sebs" skryf in boodskap news:U%Yv9.6788$I6.585541@zwoll1.home.nl...
> Moet ons bang wees vir atoombomme en kernwapes??????
> Wat gaan gebeur as die oorlag tusse USA en Irak sal uitbreek???
> Het beide lande nie atoombomme en nuclear wapes nie?...... watse gevolge sal
> dit he vir die hele wêreld?....?
>
|
|
|
|
|
|
| Re: atoombomme????? [boodskap #67982 is 'n antwoord op boodskap #67942] |
Do., 31 Oktober 2002 13:47   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Miskien in Holland, maar glad nie hier nie.
So waarom moet ek warrie as hulle daar in die Noorde opsnork?
Dit skeel my min:)
Nou, as iemand daar in hulle kop kry om vir Mugabe te nuke in Zimbabwe, DAN
sal ek vreeslik warrie.
Annette
"Sebs" skryf in boodskap news:yzaw9.9226$I6.779516@zwoll1.home.nl...
> wat dan van die so genaamde: FALLDOWN???/ wat uit die atoombom kom???
> dit is radioactive......en dit veroorsaak kanker.
> kyk na die ramp met die kernsentrale in chernobil in rusland lank
> gelee........... die radioactive gagga het nog tot in holland uitgekom!
> Sebs
> "Max" schreef in bericht
> news:e720f1c7.0210310224.759ff51a@posting.google.com...
>> Sorg dat jou saak reg is met die Oom daar bo.
>>
>> Bang? Nee wat, jy sal niks voel nie...
>>
>> "Sebs"
>>> Moet ons bang wees vir atoombomme en kernwapes??????
>>> Wat gaan gebeur as die oorlag tusse USA en Irak sal uitbreek???
>>> Het beide lande nie atoombomme en nuclear wapes nie?...... watse
gevolge
> sal
>>> dit he vir die hele wêreld?....?
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: atoombomme????? [boodskap #68049 is 'n antwoord op boodskap #67942] |
Do., 31 Oktober 2002 22:13   |
cybit friendly
Boodskappe: 20 Geregistreer: Februarie 2002
|
Junior Lid |
|
|
Hoogs onwaarskynlik dat IKBMs (Interkontinentale Ballistiese Missiele)
gebruik sal word in, wat strengesproke, 'n streeks-oorlog is. Indien die
senario ontwikkel waarin Irak kernwapens sou gebruik, sal dit op eie bodem
wees waar dit teen vyandige magte gebruik sal word om skade oor 'n wye area
(etlike vierkante kilometer) te berokken, en om die area onbegaanbaar te
maak weens radioaktiwiteit. Dit sal baie dom wees - al is die plofkop
relatief klein (1 tot 10 kiloton). In so 'n geval sal die VSA se mees
waarkynlike reaksie wees om 'n baie groot bom (10 - 50 kiloton) te laat
ontplof iewers in die woestyn om vir Irak te sê "Moenie weer nie of die
volgendee een is raak...", en dan ook om 'n "total onslaught" te loods.
Alhoewel die media sal berig dat dit 'n kernontploffing was, is ek van
mening dat dit wel *nie* sou wees nie, maar eerder derduisende tonne
konfensionele plofstof met 'n stukkie radioaktiwiteit daarin sodat die media
oortuig is van hul saak. Die rede hiervoor is eintlik ooglopend...Irak is
omring deur Amerika-vriendelike olieverskaffers, en hulle wil nie graag die
sg "fall-out sindroom" veroorsaak nie.
Enige pogings deur Irak om 'n missiel VSA toe te stuur sou futiel wees omdat
daar reeds anti-missiel missiele bestaan wat skrikwekkend goed werk - veral
teen die tegnologies verouderde sisteme wat Irak dalk mag besit. Suid-Afrika
self het sulke sisteme (AMMs) help ontwikkel en toets.
Waarvoor ek wel bang is, is as daar 'n kern-ontploffing in die VSA gebeur.
As dit gebeur het die VSA alle "justification" wat hulle ooit sou nodig
gehad het om te maak in Iraq (Midde Ooste) net wat hulle wil. Die vraag
daar, net soos met die sg "terroriste aanvalle" in NY en Washington, is "wie
het dit nou *eintlik* gedoen...?"
"Sebs" skryf in boodskap news:U%Yv9.6788$I6.585541@zwoll1.home.nl...
> Moet ons bang wees vir atoombomme en kernwapes??????
> Wat gaan gebeur as die oorlag tusse USA en Irak sal uitbreek???
> Het beide lande nie atoombomme en nuclear wapes nie?...... watse gevolge sal
> dit he vir die hele wêreld?....?
>
|
|
|
|
|
|
| Re: atoombomme????? [boodskap #68062 is 'n antwoord op boodskap #68025] |
Vr., 01 November 2002 03:02   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mens kon in sy oë sien hoe hy met heimwee terugdink aan daardie goeie ou
dae:))
Annette
"DD" skryf in boodskap news:c6t2suc3tid4r1qg9e6vq71pi1te2891sd@4ax.com...
> On Thu, 31 Oct 2002 00:30:02 +0200, "Sebs" wrote:
>
>> Wat gaan gebeur as die oorlag tusse USA en Irak sal uitbreek???
>
>
> Dink jy Sebs, dat die oorlag oornag kan uitbreek?:-)
>
>
> Hier op die TV nuus sê iemand terwyl hy van die
> reeks bomontploffings (in Soweto ondermeer) praat:
> 'Sies, hulle is terroriste wat onskuldige mense doodmaak."
> Dieselfde spreker het vir my bekend gelyk, en toe ek terugdink
> onthou ek hom as 'n terroris wat deel was van 'n rebellebeweging
> wat onskuldige mense doodgemaak het. Sy naam is Berg Mbeki
> of so iets. (Vir die wat nie weet nie, 'n berg is in Xhosa 'thabo'.
>
> Dave
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: atoombomme????? [boodskap #68116 is 'n antwoord op boodskap #68102] |
Vr., 01 November 2002 20:11  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek hou nogal van meek - baie beskrywend - veral t.o.v. MalBob.
Annette
"DD" skryf in boodskap news:46g5sus3fje6so4c9f1175oc7bvekfq7m2@4ax.com...
> On 31 Oct 2002 23:26:54 -0800, ddu...@ufh.ac.za (Drom) wrote:
>
>> DD wrote in message
>>
>> Sy naam is Berg Mbeki of so iets. (Vir die wat nie weet nie, 'n berg
>> is in Xhosa 'thabo'.
>
>>> Dave
>>
>> Die Xhoza woord vir berg is 'ntaba.' Mbeki se ma was 'n Suid-Sotho en
>> in Sesotho beteken 'thabo' vreugde of so-iets. Die naam word baie keer
>> aan 'n eersteling gegee as dit 'n seun is. Volgens 'n kollega hier
>> beteken 'thabo' in isiXhosa iets soos 'meek' of 'being nice to
>> others.' So take your pick.
>> Drom
>
> Okay, ek het 'n klinker fout gemaak.
> 'So take your pick' sê jy
> Ek verkies om nie die eerste te kies nie
> maar eerder die tweede waarin jy sê:
> 'being nice to some others.'
>
> DD
>
|
|
|
|