Mening: Russiese drama? [boodskap #67868] |
Mon, 28 October 2002 05:25  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Lyk my die Russe was meer bekommerd dat die gebou nie te veel beskadig word
nie.
Of miskien het hulle nie 'n idee gehad wat die uitwerking van die gas op
almal sou wees nie.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Mening: Russiese drama? [boodskap #67928 is 'n antwoord op boodskap #67914] |
Wed, 30 October 2002 11:00  |
Gids
Boodskappe: 140 Geregistreer: December 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
DIt maak my bekommerd. koos is anders dan Koos
"Annette" skryf in boodskap news:apnun7$3ebe9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Gids, koos spel sy naam met 'n klein k
> Gids, koos spel sy naam met 'n klein k.
>
> Annette
>
>
> "Gids" wrote in message
> news:apns77$pui$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Sterk woorde Koos.
>> Sterk woorde Koos.
>>
>> "koos" schreef in bericht
>> news:apmfnk$7m9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> moes n paar vrek of almal?
>>> lyk my julle sou te vrede gewees het as almal deur die terries
> doodgeskiet
>>> gewees het
>>> moes n paar vrek of almal?
>>> lyk my julle sou te vrede gewees het as almal deur die terries
> doodgeskiet
>>> gewees het
>>>
>>
>
|
|
|