Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Lied 320: As Saans
Lied 320: As Saans [boodskap #67872] |
Ma., 28 Oktober 2002 08:11 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Komponis: S le R Marais
Woorde: AD Keet
As saans die son stil-swyend sterf
daar oor die westerrand
dan straal hy wondertekens uit
aan elke wolk en land
As saans die skemersluier sak
in stille seëtog
dan veg die dag sy doodstryd
voorsy laaste ademtog
As saans die donker duister daal,
die doodskleed van die dag,
dan hou die kinders van die son
hul ligtend sterrewag.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 17:34:23 UTC 2025
|