Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » Glo jy in Jesus?
Glo jy in Jesus? [boodskap #67750] |
Wed, 23 October 2002 13:43  |
Max[1]
Boodskappe: 240 Geregistreer: February 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Eerste argeologiese bewys vir die bestaan van Jesus is in Israel
ontdek. 'n kissie, gemaak vir beendere, met 'n inskripsie van Jacobus,
seun van Josef, en broer van Jesus... Dateer uit 63 NC.
Die kenners sê dat die feit dat Jesus genoem word, daarop wys dat hy
'n bekende man was.
Max________________________________________________
|
|
|
|
|
|
Re: Glo jy in Jesus? [boodskap #67767 is 'n antwoord op boodskap #67765] |
Thu, 24 October 2002 00:10   |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Pijotr" wrote:
> Ja die joodse geskiedkundige Josephus het in elk geval na Jesus verwys in
> een van sy geskiedkundige boeke, ek het nou nie die nadere detail ter hande
> nie... maar kan die quote vir jou gaan soek.
Nee, hy het nie. :-)
> Daar is wel onenigheid onder die geleerdes die teks (ek dink twee drie
> sinne) wat na Jesus verwys van die oorspronklike is en of dit nie later
> ingevoeg is nie... daar was ook redes hiervoor oa sinbou ens ens. Ek kan
> die ook weer gaan naslaan as jy sou belangstel.
'n Redelike goeie skakel (behalwe natuurlik Amstrong se boeke ) is
"The Christ, by John Remsburg, cited by Kenneth Harding in " Do Any
First Century Historians Mention the Jesus of Christianity?" at:
http://www.mbdojo.com/~rssl/josephus.html
Ek kwoteer so paar stukkies:
"There are two alleged mentions of Jesus in his histories. The first
of them, the more extensive and more famous one, is no longer quoted
by Christian scholars. That is because they know it is a blatant
Christian forgery. The second passage is still in use."
"The paragraph on Jesus was added to Josephus's work at the beginning
of the 4th century, during Constantine's reign, probably by or under
the order of Bishop Eusebius, who was known for saying that it was
permissible for Christians to lie in order to further the Kingdom of
God. This behavior is justified directly in the New Testament, where
Paul writes in the 3rd Chapter of Romans: "For if the truth of God
hath more abounded through my lie unto his glory, why yet am I also
judged as a sinner?"
|
|
|
|
Re: Glo jy in Jesus? [boodskap #67774 is 'n antwoord op boodskap #67766] |
Thu, 24 October 2002 08:10   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dis iets wat my nog altyd ietwat gepisseleer het.
Mens kry nie Jode met die naam Jesus nie.
Maar in Suid-Amerika veral, en ander Spaans-sprekende volke, is die naam
Jesus vir 'n man nogal algemeen.
Maria ook.
Nou weet ek nie of daar voor Jesus wel Jode met so 'n naam was nie, en dit
toe ter ondersteuning van die Joodse geloof in onbruik geraak het nie.
Aan die ander kant weet ons mos dat Josef nie die biologiese pa was nie.
Miskien was dit 'n Spanjaard:)
Van mense in kinders gepraat. Die Bybel vertel ons mos dat Adam gemaak is,
en Eva uit sy rib aanmekaargeslaan is, en toe het hulle mos die 3 seuns.
En toe skielik, toe hulle uit die paradys kom, is daar 'n hele wêreld daar
buite vol mense - wat van waar af gekom het?
Miskien is ons almal se voorouers Marsmannetjies en Venusvroutjies:)
Annette
"Jan" skryf in boodskap news:M4Gt9.8114$46.6428@fe01...
> Dit is ook gebaseer op die implisiete aanname dat daar net een persoon met
> die naam Jesus destyds was...
>
> "Max" wrote in message
> news:e720f1c7.0210230543.4a7ff61@posting.google.com...
>> Eerste argeologiese bewys vir die bestaan van Jesus is in Israel
>> ontdek. 'n kissie, gemaak vir beendere, met 'n inskripsie van Jacobus,
>> seun van Josef, en broer van Jesus... Dateer uit 63 NC.
>>
>> Die kenners sê dat die feit dat Jesus genoem word, daarop wys dat hy
>> 'n bekende man was.
>>
>> Max________________________________________________
>
|
|
|
|
|
Re: Glo jy in Jesus? [boodskap #67790 is 'n antwoord op boodskap #67774] |
Thu, 24 October 2002 14:30   |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Annette" wrote:
> Dis iets wat my nog altyd ietwat gepisseleer het.
Pisseleer? Hehehehe....janee, die taal groei...:-)))
Terloops, iets waaaroor ek nogal wonder is die teologiese implikasies
van hierdie nuutste "bevinding". As daardie "ossuary" wel eg is, dan
gaan die poppe darem lekker dans in die verskillende geloofstradisies!
Oo la la...soos DD sou sê. :-))
Dan gaan ons dalk nie meer sê "who's your daddy" nie, maar "who's your
brother"..:-)))
(jy ken seker daardie sêding van "who's your daddy?" nè?)
Daar is net teveel James's in die bybel, en wat alles nog meer
verwarrend maak, is die feit dat die "Hellenized Jews" beide hulle
Joodse name, sowel as hulle Griekse name (wat ek aaneem was hulle
Griekse name). Soos Saul =Paulus, Simon = Peter, en Jacob = Alpheus,
ens., gebruik het.
Gelukkig vir hulle het hulle darem nie die Afrikaners geken nie -
hulle sou sommer reggeskel geword het van "verkeerde name" of selfs
skuilname gebruik!! Die spul dommies!!
Maar ek moet erken dat hierdie Indiana Jones stories bly maar vir my
baie interessant en fassinerend!
:-)
|
|
|
Re: Glo jy in Jesus? [boodskap #67792 is 'n antwoord op boodskap #67790] |
Thu, 24 October 2002 14:52   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Lees vandag in een of ander brief van 'n dame wat se kop regkom. Sy beweer
dat die swart mense mos almal 'n regte naam en 'n witnaam het. Voorheen is
mos net die wit name gebruik as hulle met ons praat, en buitendien kon ons
die tongknopers nie uitspreek nie;))
Nietemin - sy besluit toe sy wil 'n etniese naam hê - sy sal vir die mense
saam met wie sy werk sê hoe sy genoem wil word, en dan moet hulle ooreenkom
wat haar etniese naam sal wees, en hoe sy voortaan by die werk sou
angespreek word.
Sy besluit toe op berg, en in Sotho is dit Thaba.
Die fronse vertel haar dat hulle nie dink 'n dame kan 'n erg wees nie, en
hulle stel toe voor en stem saam dat sy Palesa moet wees - dit beteken glo
"roos".
By die huis gekom, vertel die dame toe vir haar pa haar etniese naam is
Pasella.
:))
Annette
"Katryn" skryf in boodskap news:usvfru8u54eqfu25pj53r6jqqb0vc0qfct@4ax.com...
> "Annette" wrote:
>
>> Dis iets wat my nog altyd ietwat gepisseleer het.
>
> Pisseleer? Hehehehe....janee, die taal groei...:-)))
>
> Terloops, iets waaaroor ek nogal wonder is die teologiese implikasies
> van hierdie nuutste "bevinding". As daardie "ossuary" wel eg is, dan
> gaan die poppe darem lekker dans in die verskillende geloofstradisies!
> Oo la la...soos DD sou sê. :-))
>
> Dan gaan ons dalk nie meer sê "who's your daddy" nie, maar "who's your
> brother"..:-)))
> (jy ken seker daardie sêding van "who's your daddy?" nê?)
>
> Daar is net teveel James's in die bybel, en wat alles nog meer
> verwarrend maak, is die feit dat die "Hellenized Jews" beide hulle
> Joodse name, sowel as hulle Griekse name (wat ek aaneem was hulle
> Griekse name). Soos Saul =Paulus, Simon = Peter, en Jacob = Alpheus,
> ens., gebruik het.
>
> Gelukkig vir hulle het hulle darem nie die Afrikaners geken nie -
> hulle sou sommer reggeskel geword het van "verkeerde name" of selfs
> skuilname gebruik!! Die spul dommies!!
> Maar ek moet erken dat hierdie Indiana Jones stories bly maar vir my
> baie interessant en fassinerend!
> :-)
>
|
|
|
|
Re: Alweer oor name...:-) [boodskap #67795 is 'n antwoord op boodskap #67794] |
Thu, 24 October 2002 16:39   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wel die erg is eintlik 'n berg.
En in haar eie woorde sy is nie eintlik ingenome met die roos-naam nie,
omdat sy, volgens haar, nie so fyn en fraai is soos 'n Engelse roos nie.:))
Annette
"Katryn" skryf in boodskap news:lm4gru4ab4jd1ifne52igfo5i0o3l60ass@4ax.com...
> "Annette" wrote:
>
>> Lees vandag in een of ander brief van 'n dame wat se kop regkom. Sy beweer
>> dat die swart mense mos almal 'n regte naam en 'n witnaam het.
>
> Dis mos waar?
>
>> Voorheen is
>> mos net die wit name gebruik as hulle met ons praat, en buitendien kon ons
>> die tongknopers nie uitspreek nie;))
>
> Dis ook so..:-)
>
>> Sy besluit toe op berg, en in Sotho is dit Thaba.
>
> Ek wonder waarom - is sy oud, of groot, of stewig of ...um...laat ek
> stilbly! :-))
>
>> Die fronse vertel haar dat hulle nie dink 'n dame kan 'n erg wees nie, en
>
> Hehehe...miskien nou nie "'n erg" nie, maar "erg" wel?
> :-)))
>
>> hulle stel toe voor en stem saam dat sy Palesa moet wees - dit beteken glo
>> "roos".
>> By die huis gekom, vertel die dame toe vir haar pa haar etniese naam is
>> Pasella.
>> :))
>
> LOLOLOL!!!
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Glo jy in Jesus? [boodskap #67807 is 'n antwoord op boodskap #67767] |
Thu, 24 October 2002 20:33   |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: January 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 23 Oct 2002 20:10:02 -0400, Katryn wrote:
> "
> "The paragraph on Jesus was added to Josephus's work at the beginning
> of the 4th century, during Constantine's reign, probably by or under
> the order of Bishop Eusebius, who was known for saying that it was
> permissible for Christians to lie in order to further the Kingdom of
> God. This behavior is justified directly in the New Testament, where
> Paul writes in the 3rd Chapter of Romans: "For if the truth of God
> hath more abounded through my lie unto his glory, why yet am I also
> judged as a sinner?"
>
Kom ons lees 'n groter gedeelte hiervan Danielle, en kry dit werklik
in konteks. Dan sien jy wat werklik daar gesê is.
5. But if your unrighteousness commend te righteousness of God, what
shall we say? Is God unrighteous who taketh vengeance? (I speak as
man)
6. God forbid: for then how shall God judge the world?
7. For if the truth of God hath more abounded through my lie unto His
glory; why yet am I also judged as a sinner?
8. And not rather, (as we be slanderously reported, and as some affirm
that we say,) Let us do evil, that good may come? whose damnation is
just.
re..v 8. Here Paul answers v7 "And why do you not say, seeing
that you assume that sin is necesarry to magnify God and His pardoning
grace, that we will go along with the apostles and Christianity, for
it has been reported that they teach the same doctrine of doing evil
that good may come. If you believe this slanderous report of
Christians, then why persecute them? Those who report such slander are
liable to just damnation"
9. What then? are we better than they? No, in no wise: for we have
before proved both Jews and Gentiles, that they are all under sin;
10. As it is written, There is none righteous, no, not one:
11. There is none that understandeth, there is none that seeketh after
God.
12. They are all gone out of the way, they are together become
unprofitable: there is none that doeth good, no, not one.
Dave
|
|
|
|
|
Re: Glo jy in Jesus? [boodskap #67811 is 'n antwoord op boodskap #67807] |
Thu, 24 October 2002 21:45   |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dave wrote:
> Kom ons lees 'n groter gedeelte hiervan Danielle, en kry dit werklik
> in konteks. Dan sien jy wat werklik daar gesê is.
Ag sies - daar gaan gee jy my anonimiteit weg! Nou weet almal wie ek
is!
Maar ernstig (want ek weet jy is) - daar is soveel verkillende bybel
vertalings, en elke vertaling verskil op een of ander punt van die
voriges en andere. Watter vertaling gebruik jy? Die punt is dat ou
biskop Eusebius het nogal 'n heel interessante geskiedenis. Dit was
sy interpretasie, en dit was 'n redelike bekende feit in die
geskiedenis boeke. Maar ek glo jou dat sy interpretasie heel
waarskynlik verkeerd was. Nogsteeds is en bly dit 'n baie bekende
feit dat Christene het gelol met geskrifte. En die tye wat hulle nie
gelol het nie, het hulle eenvoudig die boeke/manuskripte verban en
baie keer verbrand. Gaan lees gerus selfs die meer moderne
artikels/gegewens van die kerk in die middeleeue o.a.
Ja, ek hou veral van:
> 10. As it is written, There is none righteous, no, not one:
Terloops, iewers het iemand vir my geleer dat is mens iets in konteks
wil kry moet jy dalk na die grootter deel kyk - groter is nie altyd
beter nie!
(Okay - konnie resist nie!)
:-)))
|
|
|
|
|
Re: PBS uitsending - was Re: Glo jy in Jesus? [boodskap #67844 is 'n antwoord op boodskap #67843] |
Fri, 25 October 2002 19:13  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 25 Oct 2002 11:51:24 -0700, "Jan" wrote:
> Dis nie die aanskakel wat die probleem is nie - ek kan net die TV kry om met
> die satteliet ontvanger te praat dmv die remote...
>
>> Sal dit nie help om op te staan en die TV te gaan aanskakel nie Jan?
>> Somtyds moet ons opoffer om te kan ontvang.
weet Jan, dis net 'n verwysing na die gunsteling vroue grappies
oor mans en die remotes wat mans se enigste oefening is.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:45:10 UTC 2025
|