Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Koos Kombuis/Andre Letoit
Koos Kombuis/Andre Letoit [boodskap #6779] |
Sun, 14 July 1996 00:00  |
mor...
Boodskappe: 4 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Koos Kombuis / Andre Letoit se musiek is nou op CD beskikbaar:
Andre Letoit, "Ver van die Ou Kalahari," Tic. Tic. Bang (Bang CD 013)
Koos Kombuis, "Niemandsland & Beyond," Tic. Tic. Bang (Bang CD 003)
Lees ook: A. Letoit, "Die bar op De Aar" (Tafelberg, 1988).
Uit: "Swart September"
Uit die blou van ons gekneusdheid
Uit die diepte van ons heimwee
Oor ons ver verlate homelands
Waar die tsotsi's antwoord gee
Oor ons afgebrande skole
Met die kreun van honger kinders
Rys die stem van al die squatters
Van ons land, Azanie
Ons sal traangas, ons sal treurnicht
Ons sal offer wat jy vra
Ons sal dobbel in Sun City
Ons sal suip vir Afrika
Bron: Kombuis, Bang CD 003; en LeToit, "Die bar...," 31-32.
Ondersteun vir Koos; ondersteun Afrikaanse kultuur.
--
Morne Bezuidenhout
e-mail: mor...@iafrica.com
|
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:47:05 UTC 2025
|