Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » ADSL
ADSL [boodskap #67720] |
Tue, 22 October 2002 09:08  |
Vic
Boodskappe: 49 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Mense,
Is ADSL al beskikbaar in ZA. Ek en my vrou wil vir 'n jaar (of meer as ek
haar kan ompraat) huis toe kom, en ek verkies om iewers te woon waar mens
ADSL kan benut. Is daar 'n webwerf wat se waar en wanneer en hoeveel?
Dankie
Vic
|
|
|
|
|
|
|
Re: ADSL [boodskap #67735 is 'n antwoord op boodskap #67723] |
Wed, 23 October 2002 03:28  |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nee, die ISPs doen dit, maar daar is net een netwerk (nog steeds) in SA en
Telkom sal moet installeer voor jy kan konnekteer en Telkom verskaf nog nie
ADSL in die hele SA nie.
Op die Telkom webwerf kan jy jou nommer invul om te toets of hul al ADSL het
in jou area, maar dis meesal die "duur" areas in Gauteng en vir die res
Maart volgende jaar (miskien).
TJ
www.artslink.co.za
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Mon Feb 24 04:03:05 UTC 2025
|