Re: DIe Afrikaner: SAKP identifiseer joernaliste as agente [boodskap #6758] |
Vr, 12 Julie 1996 00:00 |
Koos[1]
Boodskappe: 746 Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Herstigte Nasionale Party/ Die Afrikaner wrote:
>>
Twee opmerkings:
1. Dit is baie prettig om die HNP en die SAKP saam in die bed te sien!
2. Dat joernaliste agente was - deur die sewentigs, tagtigs en
negentigs (veral in die tagtigs) is welbekend in die
joernaliste-wereld.
Persoonlik dink ek dit sal goed vir die gesondheid van die samelewing
en die beroep wees as dit kan uitkom wie vir wie spioene was en VERAL
hoeveel hulle daarvoor betaal is.
Ek sien uit na verdere berigte.
|
|
|
Re: DIe Afrikaner: SAKP identifiseer joernaliste as agente [boodskap #6761 is 'n antwoord op boodskap #6758] |
Sa, 13 Julie 1996 00:00 |
Alistair[2]
Boodskappe: 3 Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
fe...@is.co.za (Koos) wrote:
::>Herstigte Nasionale Party/ Die Afrikaner wrote:
::>>>
::>Twee opmerkings:
::>1. Dit is baie prettig om die HNP en die SAKP saam in die bed te sien!
::>2. Dat joernaliste agente was - deur die sewentigs, tagtigs en
::>negentigs (veral in die tagtigs) is welbekend in die
::>joernaliste-wereld.
::>Persoonlik dink ek dit sal goed vir die gesondheid van die samelewing
::>en die beroep wees as dit kan uitkom wie vir wie spioene was en VERAL
::>hoeveel hulle daarvoor betaal is.
::>Ek sien uit na verdere berigte.
Hey, Koos, is your name in there anywhere ?
Alistair Fall
|
|
|