Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Hi almal ..
Re: Hi almal .. [boodskap #67356] Do, 10 Oktober 2002 16:10 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Louis Kriel wrote:

> Hello,
>
> Hoe gaan dit alamal?

Vreeslik goed, noudat DD weer met ons
is. Ek moet ongelukkig vir die Thanks-
giving weekend weggaan, en sal eers
wanneer ek terugkom vir jou op die
vingers kan tik as daar op jou vingers
getik moet word.
Ek gaan na Brantford vir die Thanks-
giving. Dis die plek waar ons Kanadese
sê dat die telefoon uitgevind is. Alexander
Graham Bell se ouers het daar gebly nadat
hulle uit Engeland geimmigreer het, en
Bell het sy somers daar deurgebring. Die
eerste langafstandsoproep is deur hom
gemaak tussen Brantford en Paris, 'n klein
dorpie dertig myl van Brantford af.
Brantford is een uur se ry wes van
Toronto.

Tant Hessie
Re: Hi almal .. [boodskap #67388 is 'n antwoord op boodskap #67356] Vr, 11 Oktober 2002 08:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com"
> Louis Kriel wrote:
>
>> Hello,
>>
>> Hoe gaan dit alamal?
>
> Vreeslik goed, noudat DD weer met ons
> is. Ek moet ongelukkig vir die Thanks-
> giving weekend weggaan, en sal eers
> wanneer ek terugkom vir jou op die
> vingers kan tik as daar op jou vingers
> getik moet word.
> Ek gaan na Brantford vir die Thanks-
> giving. Dis die plek waar ons Kanadese
> sê dat die telefoon uitgevind is. Alexander
> Graham Bell se ouers het daar gebly nadat
> hulle uit Engeland geimmigreer het, en
> Bell het sy somers daar deurgebring. Die
> eerste langafstandsoproep is deur hom
> gemaak tussen Brantford en Paris, 'n klein
> dorpie dertig myl van Brantford af.
> Brantford is een uur se ry wes van
> Toronto.
>
> Tant Hessie

Wanneer is Thanksgiving presies? Is dit 'n spesifieke datum, of wissel dit jaarliks?
Re: Hi almal .. [boodskap #67390 is 'n antwoord op boodskap #67388] Vr, 11 Oktober 2002 08:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek wonder nou net of Brandfort in die Vrystaat na daardie plek vernoem is.
Annette

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0210110045.1bf26cec@posting.google.com...
> "@rogers.com"
>> Louis Kriel wrote:
>>
>>> Hello,
>>>
>>> Hoe gaan dit alamal?
>>
>> Vreeslik goed, noudat DD weer met ons
>> is. Ek moet ongelukkig vir die Thanks-
>> giving weekend weggaan, en sal eers
>> wanneer ek terugkom vir jou op die
>> vingers kan tik as daar op jou vingers
>> getik moet word.
>> Ek gaan na Brantford vir die Thanks-
>> giving. Dis die plek waar ons Kanadese
>> sê dat die telefoon uitgevind is. Alexander
>> Graham Bell se ouers het daar gebly nadat
>> hulle uit Engeland geimmigreer het, en
>> Bell het sy somers daar deurgebring. Die
>> eerste langafstandsoproep is deur hom
>> gemaak tussen Brantford en Paris, 'n klein
>> dorpie dertig myl van Brantford af.
>> Brantford is een uur se ry wes van
>> Toronto.
>>
>> Tant Hessie
>
> Wanneer is Thanksgiving presies? Is dit 'n spesifieke datum, of wissel dit
jaarliks?
Re: Hi almal .. [boodskap #67393 is 'n antwoord op boodskap #67390] Vr, 11 Oktober 2002 09:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
My baas by 'n vorige werkplek het altyd gepraat van die tyd toe Ladybrand
nog Virginia was...
K

"Annette" skryf in boodskap news:ao63f0$jfi5b$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek wonder nou net of Brandfort in die Vrystaat na daardie plek vernoem is.
> Annette
>
>
> "Max" wrote in message
> news:e720f1c7.0210110045.1bf26cec@posting.google.com...
>> "@rogers.com"
>>> Louis Kriel wrote:
>>>
>>>> Hello,
>>>>
>>>> Hoe gaan dit alamal?
>>>
>>> Vreeslik goed, noudat DD weer met ons
>>> is. Ek moet ongelukkig vir die Thanks-
>>> giving weekend weggaan, en sal eers
>>> wanneer ek terugkom vir jou op die
>>> vingers kan tik as daar op jou vingers
>>> getik moet word.
>>> Ek gaan na Brantford vir die Thanks-
>>> giving. Dis die plek waar ons Kanadese
>>> sê dat die telefoon uitgevind is. Alexander
>>> Graham Bell se ouers het daar gebly nadat
>>> hulle uit Engeland geimmigreer het, en
>>> Bell het sy somers daar deurgebring. Die
>>> eerste langafstandsoproep is deur hom
>>> gemaak tussen Brantford en Paris, 'n klein
>>> dorpie dertig myl van Brantford af.
>>> Brantford is een uur se ry wes van
>>> Toronto.
>>>
>>> Tant Hessie
>>
>> Wanneer is Thanksgiving presies? Is dit 'n spesifieke datum, of wissel
dit
> jaarliks?
>
Thanksgiving se datum [boodskap #67394 is 'n antwoord op boodskap #67390] Vr, 11 Oktober 2002 09:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Thanksgiving se datum is presies:

Miskien kan ons
bismillah sê
noudat
Thanksgiving aangebreek het
en die die anti
vir 'n week of twee
(dalk meer en meer)
nie hier
haar gal kom braak
of poliesman kom speel

Van Brantford tot by
Brandfort
deur die drif tot in die fort
oor vlakt'en see
o wee!
sal ons maar dank moet sê
oordat daar op die kas
nie meer galbraak
word opgedis
oor die langafstandslyn
van 'n ou-ou telefoon
deur ge-Bel
Alsander die ou doring
wat ver wou bel
maar nou praat ons
sommer
van toring tot toring

Thys oppie Bos (wat met 'n helse lepel loop!)

"Annette" skryf in boodskap news:ao63f0$jfi5b$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek wonder nou net of Brandfort in die Vrystaat na daardie plek vernoem is.
> Annette
>
>
> "Max" wrote in message
> news:e720f1c7.0210110045.1bf26cec@posting.google.com...
>> "@rogers.com"
>>> Louis Kriel wrote:
>>>
>>>> Hello,
>>>>
>>>> Hoe gaan dit alamal?
>>>
>>> Vreeslik goed, noudat DD weer met ons
>>> is. Ek moet ongelukkig vir die Thanks-
>>> giving weekend weggaan, en sal eers
>>> wanneer ek terugkom vir jou op die
>>> vingers kan tik as daar op jou vingers
>>> getik moet word.
>>> Ek gaan na Brantford vir die Thanks-
>>> giving. Dis die plek waar ons Kanadese
>>> sê dat die telefoon uitgevind is. Alexander
>>> Graham Bell se ouers het daar gebly nadat
>>> hulle uit Engeland geimmigreer het, en
>>> Bell het sy somers daar deurgebring. Die
>>> eerste langafstandsoproep is deur hom
>>> gemaak tussen Brantford en Paris, 'n klein
>>> dorpie dertig myl van Brantford af.
>>> Brantford is een uur se ry wes van
>>> Toronto.
>>>
>>> Tant Hessie
>>
>> Wanneer is Thanksgiving presies? Is dit 'n spesifieke datum, of wissel
dit
> jaarliks?
>
Re: Hi almal .. [boodskap #67401 is 'n antwoord op boodskap #67393] Vr, 11 Oktober 2002 10:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O koek!! Dis snaaks!:))))
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:ao674c$31a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> My baas by 'n vorige werkplek het altyd gepraat van die tyd toe Ladybrand
> nog Virginia was...
> K
>
> "Annette" wrote in message
> news:ao63f0$jfi5b$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek wonder nou net of Brandfort in die Vrystaat na daardie plek vernoem is.
>> Annette
>>
>>
>> "Max" wrote in message
>> news:e720f1c7.0210110045.1bf26cec@posting.google.com...
>>> "@rogers.com"
>>>> Louis Kriel wrote:
>>>>
>>>> > Hello,
>>>> >
>>>> > Hoe gaan dit alamal?
>>>>
>>>> Vreeslik goed, noudat DD weer met ons
>>>> is. Ek moet ongelukkig vir die Thanks-
>>>> giving weekend weggaan, en sal eers
>>>> wanneer ek terugkom vir jou op die
>>>> vingers kan tik as daar op jou vingers
>>>> getik moet word.
>>>> Ek gaan na Brantford vir die Thanks-
>>>> giving. Dis die plek waar ons Kanadese
>>>> sê dat die telefoon uitgevind is. Alexander
>>>> Graham Bell se ouers het daar gebly nadat
>>>> hulle uit Engeland geimmigreer het, en
>>>> Bell het sy somers daar deurgebring. Die
>>>> eerste langafstandsoproep is deur hom
>>>> gemaak tussen Brantford en Paris, 'n klein
>>>> dorpie dertig myl van Brantford af.
>>>> Brantford is een uur se ry wes van
>>>> Toronto.
>>>>
>>>> Tant Hessie
>>>
>>> Wanneer is Thanksgiving presies? Is dit 'n spesifieke datum, of wissel
> dit
>> jaarliks?
>>
>
Re: Thanksgiving se datum [boodskap #67402 is 'n antwoord op boodskap #67394] Vr, 11 Oktober 2002 10:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Haai Thysie!! Ons gaan tereg ons eie fenksghiewing hier op afrikaans hou
terwyl sy gaan uitrafel op Brandtfort:)))
Annette

"Thys de Wet" skryf in boodskap news:ao67e4$2b9m$1@news.adamastor.ac.za...
> Thanksgiving se datum is presies:
>
> Miskien kan ons
> bismillah sê
> noudat
> Thanksgiving aangebreek het
> en die die anti
> vir 'n week of twee
> (dalk meer en meer)
> nie hier
> haar gal kom braak
> of poliesman kom speel
>
> Van Brantford tot by
> Brandfort
> deur die drif tot in die fort
> oor vlakt'en see
> o wee!
> sal ons maar dank moet sê
> oordat daar op die kas
> nie meer galbraak
> word opgedis
> oor die langafstandslyn
> van 'n ou-ou telefoon
> deur ge-Bel
> Alsander die ou doring
> wat ver wou bel
> maar nou praat ons
> sommer
> van toring tot toring
>
> Thys oppie Bos (wat met 'n helse lepel loop!)
> "Annette" wrote in message
> news:ao63f0$jfi5b$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek wonder nou net of Brandfort in die Vrystaat na daardie plek vernoem is.
>> Annette
>>
>>
>> "Max" wrote in message
>> news:e720f1c7.0210110045.1bf26cec@posting.google.com...
>>> "@rogers.com"
>>>> Louis Kriel wrote:
>>>>
>>>> > Hello,
>>>> >
>>>> > Hoe gaan dit alamal?
>>>>
>>>> Vreeslik goed, noudat DD weer met ons
>>>> is. Ek moet ongelukkig vir die Thanks-
>>>> giving weekend weggaan, en sal eers
>>>> wanneer ek terugkom vir jou op die
>>>> vingers kan tik as daar op jou vingers
>>>> getik moet word.
>>>> Ek gaan na Brantford vir die Thanks-
>>>> giving. Dis die plek waar ons Kanadese
>>>> sê dat die telefoon uitgevind is. Alexander
>>>> Graham Bell se ouers het daar gebly nadat
>>>> hulle uit Engeland geimmigreer het, en
>>>> Bell het sy somers daar deurgebring. Die
>>>> eerste langafstandsoproep is deur hom
>>>> gemaak tussen Brantford en Paris, 'n klein
>>>> dorpie dertig myl van Brantford af.
>>>> Brantford is een uur se ry wes van
>>>> Toronto.
>>>>
>>>> Tant Hessie
>>>
>>> Wanneer is Thanksgiving presies? Is dit 'n spesifieke datum, of wissel
> dit
>> jaarliks?
>>
>
Re: Hi almal .. [boodskap #67551 is 'n antwoord op boodskap #67388] Wo, 16 Oktober 2002 01:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Max wrote:

> Wanneer is Thanksgiving presies? Is dit 'n spesifieke datum, of wissel dit jaarliks?

Ek is nie seker nie, maar ek dink dis die tweede
naweek in Oktober. Dis natuurlik die Kanadese
Thanksgiving. Die Amerikaanse een is eers aan die
einde van November, wanneer die boonste gedeelte
van die VSA al diep in die winter in is.
Met ons terugkom het ons 'n roete gevolg wat
taamlik hoog in die heuwels en klein berge ingaan,
waar die paaie uit die Canadian Shield gekap moes
word. (Die Canadian Shield is pre-Kambriese rots
wat baie oud is.) Die kleure van die rotse in die
Canadian Shield is rooi en oranje en geel, en dit
is veral mooi hierdie tyd van die jaar wanneer die
blare ook verkleur, veral in die hoër elevasies.

Gloudina
Re: Hi almal .. [boodskap #67560 is 'n antwoord op boodskap #67551] Wo, 16 Oktober 2002 07:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com"
> Die kleure van die rotse in die
> Canadian Shield is rooi en oranje en geel, en dit
> is veral mooi hierdie tyd van die jaar wanneer die
> blare ook verkleur, veral in die hoër elevasies.
>
> Gloudina

Klink geweldig! Ek het Golden Gate in my geestesoog. Hier is die herfs
ook pragtig, maar die land is heeljaar plat...
Re: Thanksgiving se datum [boodskap #76180 is 'n antwoord op boodskap #67394] Wo, 16 April 2003 12:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Clarence Frogman  is tans af-lyn  Clarence Frogman
Boodskappe: 1
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Junior Lid
Third Thursday of November

"Thys de Wet" wrote in
news:ao67e4$2b9m$1...@news.adamastor.ac.za:

> Thanksgiving se datum is presies:
>
> Miskien kan ons
> bismillah sê
> noudat
> Thanksgiving aangebreek het
> en die die anti
> vir 'n week of twee
> (dalk meer en meer)
> nie hier
> haar gal kom braak
> of poliesman kom speel
>
> Van Brantford tot by
> Brandfort
> deur die drif tot in die fort
> oor vlakt'en see
> o wee!
> sal ons maar dank moet sê
> oordat daar op die kas
> nie meer galbraak
> word opgedis
> oor die langafstandslyn
> van 'n ou-ou telefoon
> deur ge-Bel
> Alsander die ou doring
> wat ver wou bel
> maar nou praat ons
> sommer
> van toring tot toring
>
> Thys oppie Bos (wat met 'n helse lepel loop!)
> "Annette" wrote in message
> news:ao63f0$jfi5b$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek wonder nou net of Brandfort in die Vrystaat na daardie plek
>> vernoem is. Annette


>> "Max" wrote in message
>> news:e720f1c7.0210110045.1bf26cec@posting.google.com...
>>> "@rogers.com"
>>>> Louis Kriel wrote:
>>>>
>>>> > Hello,
>>>> >
>>>> > Hoe gaan dit alamal?
>>>>
>>>> Vreeslik goed, noudat DD weer met ons
>>>> is. Ek moet ongelukkig vir die Thanks-
>>>> giving weekend weggaan, en sal eers
>>>> wanneer ek terugkom vir jou op die
>>>> vingers kan tik as daar op jou vingers
>>>> getik moet word.
>>>> Ek gaan na Brantford vir die Thanks-
>>>> giving. Dis die plek waar ons Kanadese
>>>> sê dat die telefoon uitgevind is. Alexander
>>>> Graham Bell se ouers het daar gebly nadat
>>>> hulle uit Engeland geimmigreer het, en
>>>> Bell het sy somers daar deurgebring. Die
>>>> eerste langafstandsoproep is deur hom
>>>> gemaak tussen Brantford en Paris, 'n klein
>>>> dorpie dertig myl van Brantford af.
>>>> Brantford is een uur se ry wes van
>>>> Toronto.
>>>>
>>>> Tant Hessie
>>>
>>> Wanneer is Thanksgiving presies? Is dit 'n spesifieke datum, of
>>> wissel
> dit
>> jaarliks?


>
Re: Thanksgiving se datum [boodskap #76203 is 'n antwoord op boodskap #76180] Wo, 16 April 2003 16:34 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Clarence Frogman wrote:

> Third Thursday of November

Aikona. In Kanada, waarvan Thys
hier praat, is Thanksgiving in
die middel van Oktober. Waar dit
behoort te wees. Sodat die arme
mense in die noordelike dele van
die VSA nie moet bibber as hulle
Thanksgiving hou nie.

Gloudina
Vorige onderwerp: Me and my wife
Volgende onderwerp: " Opstanding " deur W.E.G. LOUW
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 09:15:22 MGT 2024