Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Karen Zoid
Karen Zoid [boodskap #67478] |
Mon, 14 October 2002 09:55  |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: January 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek verstaan Karen Zoid het 'n innoverende manier gevind om haar gehore
opgewonde te kry - sy't vir 'n kamera geflash. Die koerant beskryf dit in
ietwat sappiger taal.
Nou weet ons hoe kry sy haar Afrikaners plesierig (en dan maak hulle sê...).
Nou wil ek weet - is die noodsaak van so 'n aksie 'n refleksie op haar
Potchefstroomse gehoor, of op haar?
K
|
|
|
|
|
|
|
Re: Karen Zoid [boodskap #67484 is 'n antwoord op boodskap #67483] |
Mon, 14 October 2002 14:39   |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: January 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Of daai storie van die nagwag wat 'n paartjie in 'n gangetjie langs
Ferdinand Postma betrap.
"Wat maak julle?!" vra hy.
"Ons vry, Oom!"
"O. Ek dag net julle dans."
Koot
"Suidwester" skryf in boodskap news:3daad11f.0@news1.mweb.co.za...
> He-he! Daai dorp hou vir my baie herinneringe van die dae toe die jeug nog
> jeuks was! Ek onthou 'n massavergadering waarop die kloosterkoeke die nuwe
> sportgronde in die nag wou sluit omdat daar te veel ouens in die aand hulle
> luste gaan bevredig en dat hierdie onheiligheid stopgesit moet word.. Dit
> alles sou verban word na alle ander plekke toe behalwe die kampus......tot
> die een ou opgestaan het en gesê het: "Meneer die voorsitter, ek wil net
> sê dat die geslote hekke van die sportgronde nie vir my of vir enigiemand
> anders sal stop nie. As my lus hoog genoeg is, sal ek dit agterop 'n fiets
> ook kan doen!"
> Behalwe dat die vergadering in sy moer was, was hierdie vir my 'n baie
> vroeë aanduiding dat wetgewing g'n mens gaan dwing om dinge te doen waarmee
> hyself nie 'n probleem het nie. So probeer hulle al die jare pornografie
> stopsit. En wat gebeur toe dit gewettig raak? Waar's al daai wilde boeke
> nou? Ek het lanklaas een gesien op 'n winkelrak.
> "Annette" wrote in message
> news:aoegiu$ln028$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ag man, Potch was nog al die jare 'n vreeslike wilde plek.
>> Ons het dit nie verniet PU vir Cokes Hotdogs en Ontug genoem nie;))
>> Karen het geweet sy wys die mense wat hulle graag weer wou sien:))
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3daac190.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek ken van Potch en dat dit die eerste keer is wat iemand dit met daai
> ou
>>> droë spul doen, is eintlik 'n wonder! Vir seker is die anties van
> Potch
>>> aan't geselse......... Ek is nie heeltemal op die Zoid-gloflengte van
>>> musiek nie, maar daai meisiekind het guts!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:aoeemr$lhsse$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Sy het definitief op die gehoor gereflekteer, dink ek:))))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Koot" wrote in message
>>>> news:aoe4ah$pt9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Ek verstaan Karen Zoid het 'n innoverende manier gevind om haar
> gehore
>>>> > opgewonde te kry - sy't vir 'n kamera geflash. Die koerant beskryf
> dit
>>> in
>>>> > ietwat sappiger taal.
>>>> >
>>>> > Nou weet ons hoe kry sy haar Afrikaners plesierig (en dan maak hulle
>>>> sê...).
>>>> >
>>>> > Nou wil ek weet - is die noodsaak van so 'n aksie 'n refleksie op
> haar
>>>> > Potchefstroomse gehoor, of op haar?
>>>> >
>>>> > K
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Karen Zoid [boodskap #67491 is 'n antwoord op boodskap #67484] |
Mon, 14 October 2002 18:51   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja, weet jy - dis nou een ding wat die Pukke definitief nooit sal dink om te
doen nie - dans op die kampus:))
En wat is nou lekkerder as 'n oopskop sokkiejol in 'n koshuis?
Annette
"Koot" skryf in boodskap news:aoel0d$pun$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Of daai storie van die nagwag wat 'n paartjie in 'n gangetjie langs
> Ferdinand Postma betrap.
>
> "Wat maak julle?!" vra hy.
>
> "Ons vry, Oom!"
>
> "O. Ek dag net julle dans."
>
> Koot
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3daad11f.0@news1.mweb.co.za...
>> He-he! Daai dorp hou vir my baie herinneringe van die dae toe die jeug
> nog
>> jeuks was! Ek onthou 'n massavergadering waarop die kloosterkoeke die
> nuwe
>> sportgronde in die nag wou sluit omdat daar te veel ouens in die aand
> hulle
>> luste gaan bevredig en dat hierdie onheiligheid stopgesit moet word..
> Dit
>> alles sou verban word na alle ander plekke toe behalwe die kampus......tot
>> die een ou opgestaan het en gesê het: "Meneer die voorsitter, ek wil net
>> sê dat die geslote hekke van die sportgronde nie vir my of vir enigiemand
>> anders sal stop nie. As my lus hoog genoeg is, sal ek dit agterop 'n
> fiets
>> ook kan doen!"
>> Behalwe dat die vergadering in sy moer was, was hierdie vir my 'n baie
>> vroeë aanduiding dat wetgewing g'n mens gaan dwing om dinge te doen
> waarmee
>> hyself nie 'n probleem het nie. So probeer hulle al die jare pornografie
>> stopsit. En wat gebeur toe dit gewettig raak? Waar's al daai wilde
> boeke
>> nou? Ek het lanklaas een gesien op 'n winkelrak.
>> "Annette" wrote in message
>> news:aoegiu$ln028$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ag man, Potch was nog al die jare 'n vreeslike wilde plek.
>>> Ons het dit nie verniet PU vir Cokes Hotdogs en Ontug genoem nie;))
>>> Karen het geweet sy wys die mense wat hulle graag weer wou sien:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3daac190.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Ek ken van Potch en dat dit die eerste keer is wat iemand dit met
daai
>> ou
>>>> droë spul doen, is eintlik 'n wonder! Vir seker is die anties van
>> Potch
>>>> aan't geselse......... Ek is nie heeltemal op die Zoid-gloflengte
> van
>>>> musiek nie, maar daai meisiekind het guts!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:aoeemr$lhsse$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Sy het definitief op die gehoor gereflekteer, dink ek:))))
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Koot" wrote in message
>>>> > news:aoe4ah$pt9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Ek verstaan Karen Zoid het 'n innoverende manier gevind om haar
>> gehore
>>>> > > opgewonde te kry - sy't vir 'n kamera geflash. Die koerant
beskryf
>> dit
>>>> in
>>>> > > ietwat sappiger taal.
>>>> > >
>>>> > > Nou weet ons hoe kry sy haar Afrikaners plesierig (en dan maak
> hulle
>>>> > sê...).
>>>> > >
>>>> > > Nou wil ek weet - is die noodsaak van so 'n aksie 'n refleksie
op
>> haar
>>>> > > Potchefstroomse gehoor, of op haar?
>>>> > >
>>>> > > K
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Karen Zoid [boodskap #67505 is 'n antwoord op boodskap #67491] |
Tue, 15 October 2002 06:05   |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dis oor die Gereformeerde Kerk-stories, maar die ou spul het maar lekker by
die dam gaan dans. Daar's maniere 'n maniere! Ons het in my jare darem
merendeels die spul Kovsies met hul Vrystaat-span op hulle moer gegee!
"Annette" skryf in boodskap news:aof3p7$llqsm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ja, weet jy - dis nou een ding wat die Pukke definitief nooit sal dink om te
> doen nie - dans op die kampus:))
> En wat is nou lekkerder as 'n oopskop sokkiejol in 'n koshuis?
> Annette
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:aoel0d$pun$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Of daai storie van die nagwag wat 'n paartjie in 'n gangetjie langs
>> Ferdinand Postma betrap.
>>
>> "Wat maak julle?!" vra hy.
>>
>> "Ons vry, Oom!"
>>
>> "O. Ek dag net julle dans."
>>
>> Koot
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3daad11f.0@news1.mweb.co.za...
>>> He-he! Daai dorp hou vir my baie herinneringe van die dae toe die
jeug
>> nog
>>> jeuks was! Ek onthou 'n massavergadering waarop die kloosterkoeke
die
>> nuwe
>>> sportgronde in die nag wou sluit omdat daar te veel ouens in die aand
>> hulle
>>> luste gaan bevredig en dat hierdie onheiligheid stopgesit moet word..
>> Dit
>>> alles sou verban word na alle ander plekke toe behalwe die
> kampus......tot
>>> die een ou opgestaan het en gesê het: "Meneer die voorsitter, ek wil
> net
>>> sê dat die geslote hekke van die sportgronde nie vir my of vir
> enigiemand
>>> anders sal stop nie. As my lus hoog genoeg is, sal ek dit agterop 'n
>> fiets
>>> ook kan doen!"
>>> Behalwe dat die vergadering in sy moer was, was hierdie vir my 'n
> baie
>>> vroeë aanduiding dat wetgewing g'n mens gaan dwing om dinge te doen
>> waarmee
>>> hyself nie 'n probleem het nie. So probeer hulle al die jare
> pornografie
>>> stopsit. En wat gebeur toe dit gewettig raak? Waar's al daai wilde
>> boeke
>>> nou? Ek het lanklaas een gesien op 'n winkelrak.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:aoegiu$ln028$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ag man, Potch was nog al die jare 'n vreeslike wilde plek.
>>>> Ons het dit nie verniet PU vir Cokes Hotdogs en Ontug genoem nie;))
>>>> Karen het geweet sy wys die mense wat hulle graag weer wou sien:))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3daac190.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Ek ken van Potch en dat dit die eerste keer is wat iemand dit met
> daai
>>> ou
>>>> > droë spul doen, is eintlik 'n wonder! Vir seker is die anties
van
>>> Potch
>>>> > aan't geselse......... Ek is nie heeltemal op die
Zoid-gloflengte
>> van
>>>> > musiek nie, maar daai meisiekind het guts!
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:aoeemr$lhsse$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Sy het definitief op die gehoor gereflekteer, dink ek:))))
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "Koot" wrote in message
>>>> > > news:aoe4ah$pt9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > Ek verstaan Karen Zoid het 'n innoverende manier gevind om
haar
>>> gehore
>>>> > > > opgewonde te kry - sy't vir 'n kamera geflash. Die koerant
> beskryf
>>> dit
>>>> > in
>>>> > > > ietwat sappiger taal.
>>>> > > >
>>>> > > > Nou weet ons hoe kry sy haar Afrikaners plesierig (en dan maak
>> hulle
>>>> > > sê...).
>>>> > > >
>>>> > > > Nou wil ek weet - is die noodsaak van so 'n aksie 'n refleksie
> op
>>> haar
>>>> > > > Potchefstroomse gehoor, of op haar?
>>>> > > >
>>>> > > > K
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Karen Zoid [boodskap #67506 is 'n antwoord op boodskap #67505] |
Tue, 15 October 2002 08:24   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dis moes baie lank na my tyd gewees het. In my tyd het ons altyd gewen:))
Nee, ons weet van die skelmdansery, want wanneer daar intervarsity by ons
was, dan was die Pukke skielik die voordansers.
Skynheilige klomp:))))
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3dabb00f.0@news1.mweb.co.za...
> Dis oor die Gereformeerde Kerk-stories, maar die ou spul het maar lekker by
> die dam gaan dans. Daar's maniere 'n maniere! Ons het in my jare darem
> merendeels die spul Kovsies met hul Vrystaat-span op hulle moer gegee!
> "Annette" wrote in message
> news:aof3p7$llqsm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ja, weet jy - dis nou een ding wat die Pukke definitief nooit sal dink
om
> te
>> doen nie - dans op die kampus:))
>> En wat is nou lekkerder as 'n oopskop sokkiejol in 'n koshuis?
>> Annette
>>
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:aoel0d$pun$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Of daai storie van die nagwag wat 'n paartjie in 'n gangetjie langs
>>> Ferdinand Postma betrap.
>>>
>>> "Wat maak julle?!" vra hy.
>>>
>>> "Ons vry, Oom!"
>>>
>>> "O. Ek dag net julle dans."
>>>
>>> Koot
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3daad11f.0@news1.mweb.co.za...
>>>> He-he! Daai dorp hou vir my baie herinneringe van die dae toe die
> jeug
>>> nog
>>>> jeuks was! Ek onthou 'n massavergadering waarop die kloosterkoeke
> die
>>> nuwe
>>>> sportgronde in die nag wou sluit omdat daar te veel ouens in die
aand
>>> hulle
>>>> luste gaan bevredig en dat hierdie onheiligheid stopgesit moet
word..
>>> Dit
>>>> alles sou verban word na alle ander plekke toe behalwe die
>> kampus......tot
>>>> die een ou opgestaan het en gesê het: "Meneer die voorsitter, ek
wil
>> net
>>>> sê dat die geslote hekke van die sportgronde nie vir my of vir
>> enigiemand
>>>> anders sal stop nie. As my lus hoog genoeg is, sal ek dit agterop
'n
>>> fiets
>>>> ook kan doen!"
>>>> Behalwe dat die vergadering in sy moer was, was hierdie vir my
'n
>> baie
>>>> vroeë aanduiding dat wetgewing g'n mens gaan dwing om dinge te doen
>>> waarmee
>>>> hyself nie 'n probleem het nie. So probeer hulle al die jare
>> pornografie
>>>> stopsit. En wat gebeur toe dit gewettig raak? Waar's al daai
wilde
>>> boeke
>>>> nou? Ek het lanklaas een gesien op 'n winkelrak.
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:aoegiu$ln028$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Ag man, Potch was nog al die jare 'n vreeslike wilde plek.
>>>> > Ons het dit nie verniet PU vir Cokes Hotdogs en Ontug genoem nie;))
>>>> > Karen het geweet sy wys die mense wat hulle graag weer wou sien:))
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:3daac190.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > Ek ken van Potch en dat dit die eerste keer is wat iemand dit
met
>> daai
>>>> ou
>>>> > > droë spul doen, is eintlik 'n wonder! Vir seker is die anties
> van
>>>> Potch
>>>> > > aan't geselse......... Ek is nie heeltemal op die
> Zoid-gloflengte
>>> van
>>>> > > musiek nie, maar daai meisiekind het guts!
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:aoeemr$lhsse$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > Sy het definitief op die gehoor gereflekteer, dink ek:))))
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > > "Koot" wrote in message
>>>> > > > news:aoe4ah$pt9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > Ek verstaan Karen Zoid het 'n innoverende manier gevind om
> haar
>>>> gehore
>>>> > > > > opgewonde te kry - sy't vir 'n kamera geflash. Die koerant
>> beskryf
>>>> dit
>>>> > > in
>>>> > > > > ietwat sappiger taal.
>>>> > > > >
>>>> > > > > Nou weet ons hoe kry sy haar Afrikaners plesierig (en dan
maak
>>> hulle
>>>> > > > sê...).
>>>> > > > >
>>>> > > > > Nou wil ek weet - is die noodsaak van so 'n aksie 'n
refleksie
>> op
>>>> haar
>>>> > > > > Potchefstroomse gehoor, of op haar?
>>>> > > > >
>>>> > > > > K
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Karen Zoid [boodskap #67507 is 'n antwoord op boodskap #67506] |
Tue, 15 October 2002 08:53   |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja, ons het gedink Potch was konserwatief, toe beskuldig die klomp Kovsies
ons ons gees kom uit die bottel uit. Maar ons was nie enig in ons stryd
nie, ook die Tukkies was skuldig in Bloem. Ou Joggie Jansen kon nooit in
sy ellelange 'studie'jare nooit 'n drie druk teen die PUK nie en in 1971 was
daar 'n 'kommissie van ondersoek' oor hoekom die PUK daarin kon geslaag het
om 'n span met 14 Vrystaat spelers te kon klop....net hul heelagter was nie
'n gereelde lid van die Vrystaat span nie. Ook moet ek jou vertel dat
Kovsies, Tuks en Maties, ens. ope klubs gehad het, terwyl die PUK
uitsluitlik vir ingeskrewe studente as. In '72 bliksem die Kovsies die
Pukke weer en hulle besluit toe dat hulle in '73 eerder teen 'n sterker
Universiteit wil speel en nooi toe vir Tukkies Bloem toe. Hulle verloor
42-7 as ek reg onthou en die arme Tukkies was amper oorle' gevloek in daai
plat dorp.
Die ironie van die hele storie was dat die PUK daardie jaar voortgaan en
die Ted Sceales-trofee gewen het.....maw hulle was die SA Universiteite
kampioene......hulle het vir Tukkies gelooi in Potch in die
eindstryd.....die einste Tukkies wat die Vrystaat...eh, Kovsies vroeër
verneder het. Twyfel jy nog? Heh-heh!
"Annette" skryf in boodskap news:aogjs4$me2t6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dis moes baie lank na my tyd gewees het. In my tyd het ons altyd gewen:))
> Nee, ons weet van die skelmdansery, want wanneer daar intervarsity by ons
> was, dan was die Pukke skielik die voordansers.
> Skynheilige klomp:))))
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3dabb00f.0@news1.mweb.co.za...
>> Dis oor die Gereformeerde Kerk-stories, maar die ou spul het maar lekker
> by
>> die dam gaan dans. Daar's maniere 'n maniere! Ons het in my jare darem
>> merendeels die spul Kovsies met hul Vrystaat-span op hulle moer gegee!
>> "Annette" wrote in message
>> news:aof3p7$llqsm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ja, weet jy - dis nou een ding wat die Pukke definitief nooit sal dink
> om
>> te
>>> doen nie - dans op die kampus:))
>>> En wat is nou lekkerder as 'n oopskop sokkiejol in 'n koshuis?
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Koot" wrote in message
>>> news:aoel0d$pun$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Of daai storie van die nagwag wat 'n paartjie in 'n gangetjie langs
>>>> Ferdinand Postma betrap.
>>>>
>>>> "Wat maak julle?!" vra hy.
>>>>
>>>> "Ons vry, Oom!"
>>>>
>>>> "O. Ek dag net julle dans."
>>>>
>>>> Koot
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3daad11f.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > He-he! Daai dorp hou vir my baie herinneringe van die dae toe
die
>> jeug
>>>> nog
>>>> > jeuks was! Ek onthou 'n massavergadering waarop die
kloosterkoeke
>> die
>>>> nuwe
>>>> > sportgronde in die nag wou sluit omdat daar te veel ouens in die
> aand
>>>> hulle
>>>> > luste gaan bevredig en dat hierdie onheiligheid stopgesit moet
> word..
>>>> Dit
>>>> > alles sou verban word na alle ander plekke toe behalwe die
>>> kampus......tot
>>>> > die een ou opgestaan het en gesê het: "Meneer die voorsitter, ek
> wil
>>> net
>>>> > sê dat die geslote hekke van die sportgronde nie vir my of vir
>>> enigiemand
>>>> > anders sal stop nie. As my lus hoog genoeg is, sal ek dit
agterop
> 'n
>>>> fiets
>>>> > ook kan doen!"
>>>> > Behalwe dat die vergadering in sy moer was, was hierdie vir my
> 'n
>>> baie
>>>> > vroeë aanduiding dat wetgewing g'n mens gaan dwing om dinge te doen
>>>> waarmee
>>>> > hyself nie 'n probleem het nie. So probeer hulle al die jare
>>> pornografie
>>>> > stopsit. En wat gebeur toe dit gewettig raak? Waar's al daai
> wilde
>>>> boeke
>>>> > nou? Ek het lanklaas een gesien op 'n winkelrak.
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:aoegiu$ln028$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Ag man, Potch was nog al die jare 'n vreeslike wilde plek.
>>>> > > Ons het dit nie verniet PU vir Cokes Hotdogs en Ontug genoem
> nie;))
>>>> > > Karen het geweet sy wys die mense wat hulle graag weer wou sien:))
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > news:3daac190.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > Ek ken van Potch en dat dit die eerste keer is wat iemand dit
> met
>>> daai
>>>> > ou
>>>> > > > droë spul doen, is eintlik 'n wonder! Vir seker is die
anties
>> van
>>>> > Potch
>>>> > > > aan't geselse......... Ek is nie heeltemal op die
>> Zoid-gloflengte
>>>> van
>>>> > > > musiek nie, maar daai meisiekind het guts!
>>>> > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > news:aoeemr$lhsse$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > > Sy het definitief op die gehoor gereflekteer, dink ek:))))
>>>> > > > > Annette
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > > "Koot" wrote in message
>>>> > > > > news:aoe4ah$pt9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > > Ek verstaan Karen Zoid het 'n innoverende manier gevind om
>> haar
>>>> > gehore
>>>> > > > > > opgewonde te kry - sy't vir 'n kamera geflash. Die koerant
>>> beskryf
>>>> > dit
>>>> > > > in
>>>> > > > > > ietwat sappiger taal.
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > Nou weet ons hoe kry sy haar Afrikaners plesierig (en dan
> maak
>>>> hulle
>>>> > > > > sê...).
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > Nou wil ek weet - is die noodsaak van so 'n aksie 'n
> refleksie
>>> op
>>>> > haar
>>>> > > > > > Potchefstroomse gehoor, of op haar?
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > K
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Karen Zoid [boodskap #67509 is 'n antwoord op boodskap #67507] |
Tue, 15 October 2002 09:13   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Heyheyhey!! Joggie Jansen was altyd 'n ingeskrewe student gewees terwyl hy
vir die Shimlas gespeel het. Al was hy jare ouer as die ander spelers:)
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3dabd79a.0@news1.mweb.co.za...
> Ja, ons het gedink Potch was konserwatief, toe beskuldig die klomp Kovsies
> ons ons gees kom uit die bottel uit. Maar ons was nie enig in ons stryd
> nie, ook die Tukkies was skuldig in Bloem. Ou Joggie Jansen kon nooit in
> sy ellelange 'studie'jare nooit 'n drie druk teen die PUK nie en in 1971 was
> daar 'n 'kommissie van ondersoek' oor hoekom die PUK daarin kon geslaag het
> om 'n span met 14 Vrystaat spelers te kon klop....net hul heelagter was nie
> 'n gereelde lid van die Vrystaat span nie. Ook moet ek jou vertel dat
> Kovsies, Tuks en Maties, ens. ope klubs gehad het, terwyl die PUK
> uitsluitlik vir ingeskrewe studente as. In '72 bliksem die Kovsies die
> Pukke weer en hulle besluit toe dat hulle in '73 eerder teen 'n sterker
> Universiteit wil speel en nooi toe vir Tukkies Bloem toe. Hulle verloor
> 42-7 as ek reg onthou en die arme Tukkies was amper oorle' gevloek in daai
> plat dorp.
> Die ironie van die hele storie was dat die PUK daardie jaar voortgaan en
> die Ted Sceales-trofee gewen het.....maw hulle was die SA Universiteite
> kampioene......hulle het vir Tukkies gelooi in Potch in die
> eindstryd.....die einste Tukkies wat die Vrystaat...eh, Kovsies vroeër
> verneder het. Twyfel jy nog? Heh-heh!
> "Annette" wrote in message
> news:aogjs4$me2t6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dis moes baie lank na my tyd gewees het. In my tyd het ons altyd gewen:))
>> Nee, ons weet van die skelmdansery, want wanneer daar intervarsity by ons
>> was, dan was die Pukke skielik die voordansers.
>> Skynheilige klomp:))))
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3dabb00f.0@news1.mweb.co.za...
>>> Dis oor die Gereformeerde Kerk-stories, maar die ou spul het maar
lekker
>> by
>>> die dam gaan dans. Daar's maniere 'n maniere! Ons het in my jare
> darem
>>> merendeels die spul Kovsies met hul Vrystaat-span op hulle moer gegee!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:aof3p7$llqsm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ja, weet jy - dis nou een ding wat die Pukke definitief nooit sal
dink
>> om
>>> te
>>>> doen nie - dans op die kampus:))
>>>> En wat is nou lekkerder as 'n oopskop sokkiejol in 'n koshuis?
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Koot" wrote in message
>>>> news:aoel0d$pun$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Of daai storie van die nagwag wat 'n paartjie in 'n gangetjie langs
>>>> > Ferdinand Postma betrap.
>>>> >
>>>> > "Wat maak julle?!" vra hy.
>>>> >
>>>> > "Ons vry, Oom!"
>>>> >
>>>> > "O. Ek dag net julle dans."
>>>> >
>>>> > Koot
>>>> >
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:3daad11f.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > He-he! Daai dorp hou vir my baie herinneringe van die dae toe
> die
>>> jeug
>>>> > nog
>>>> > > jeuks was! Ek onthou 'n massavergadering waarop die
> kloosterkoeke
>>> die
>>>> > nuwe
>>>> > > sportgronde in die nag wou sluit omdat daar te veel ouens in die
>> aand
>>>> > hulle
>>>> > > luste gaan bevredig en dat hierdie onheiligheid stopgesit moet
>> word..
>>>> > Dit
>>>> > > alles sou verban word na alle ander plekke toe behalwe die
>>>> kampus......tot
>>>> > > die een ou opgestaan het en gesê het: "Meneer die voorsitter,
ek
>> wil
>>>> net
>>>> > > sê dat die geslote hekke van die sportgronde nie vir my of vir
>>>> enigiemand
>>>> > > anders sal stop nie. As my lus hoog genoeg is, sal ek dit
> agterop
>> 'n
>>>> > fiets
>>>> > > ook kan doen!"
>>>> > > Behalwe dat die vergadering in sy moer was, was hierdie vir
my
>> 'n
>>>> baie
>>>> > > vroeë aanduiding dat wetgewing g'n mens gaan dwing om dinge te
> doen
>>>> > waarmee
>>>> > > hyself nie 'n probleem het nie. So probeer hulle al die jare
>>>> pornografie
>>>> > > stopsit. En wat gebeur toe dit gewettig raak? Waar's al daai
>> wilde
>>>> > boeke
>>>> > > nou? Ek het lanklaas een gesien op 'n winkelrak.
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:aoegiu$ln028$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > Ag man, Potch was nog al die jare 'n vreeslike wilde plek.
>>>> > > > Ons het dit nie verniet PU vir Cokes Hotdogs en Ontug genoem
>> nie;))
>>>> > > > Karen het geweet sy wys die mense wat hulle graag weer wou
> sien:))
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > > news:3daac190.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > > Ek ken van Potch en dat dit die eerste keer is wat iemand
dit
>> met
>>>> daai
>>>> > > ou
>>>> > > > > droë spul doen, is eintlik 'n wonder! Vir seker is die
> anties
>>> van
>>>> > > Potch
>>>> > > > > aan't geselse......... Ek is nie heeltemal op die
>>> Zoid-gloflengte
>>>> > van
>>>> > > > > musiek nie, maar daai meisiekind het guts!
>>>> > > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > > news:aoeemr$lhsse$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > > > Sy het definitief op die gehoor gereflekteer, dink ek:))))
>>>> > > > > > Annette
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > "Koot" wrote in message
>>>> > > > > > news:aoe4ah$pt9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > > > Ek verstaan Karen Zoid het 'n innoverende manier gevind
om
>>> haar
>>>> > > gehore
>>>> > > > > > > opgewonde te kry - sy't vir 'n kamera geflash. Die koerant
>>>> beskryf
>>>> > > dit
>>>> > > > > in
>>>> > > > > > > ietwat sappiger taal.
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > > > Nou weet ons hoe kry sy haar Afrikaners plesierig (en
dan
>> maak
>>>> > hulle
>>>> > > > > > sê...).
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > > > Nou wil ek weet - is die noodsaak van so 'n aksie 'n
>> refleksie
>>>> op
>>>> > > haar
>>>> > > > > > > Potchefstroomse gehoor, of op haar?
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > > > K
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 18:34:04 UTC 2025
|