Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kakorrhaphiophobia
Kakorrhaphiophobia [boodskap #67487] |
Ma., 14 Oktober 2002 17:25  |
Kobus Pietersen
Boodskappe: 358 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
oftewel faalangst skyn die gemeenskaplike deler op 'n sekere ng. te wees.
Die onderstaande adres lys dan ook alle karakters op daardie besondere
speelgroepie.
Op sommiges is bykans die hele lys van toepassing. :-)
Ek meen, wie sal nie bang wees vir 'n woord soos
hippopotomonstrosesquippedaliophobia nie?
Moet tog net nie lei aan leukophobia nie.
Oor die algemeen lei die Internet Polisie self aan paralipophobia.
http://phobialist.com/index.html.
Nog 'n vriendelike meededeling van u nog vriendeliker IP
|
|
|
|
|
|
Re: Kakorrhaphiophobia [boodskap #67534 is 'n antwoord op boodskap #67500] |
Di., 15 Oktober 2002 15:40  |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Annette" wrote:
> Ons weet mos Hilda het eintlik nie daar grootgeowrd nie, en ons weet mos
> almal laaaaaankal dat Sterrenkijker iemand is oor wie mens fobies moet
> wees.:))
Hehehehe....maar hy is nie 'n Walloon nie. (My man is - daarom was dit
vir my so snaaks!) :-))
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sa. Apr. 12 23:40:33 UTC 2025
|