Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Karen Zoid
Karen Zoid [boodskap #67478] Ma, 14 Oktober 2002 09:55 na volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek verstaan Karen Zoid het 'n innoverende manier gevind om haar gehore
opgewonde te kry - sy't vir 'n kamera geflash. Die koerant beskryf dit in
ietwat sappiger taal.

Nou weet ons hoe kry sy haar Afrikaners plesierig (en dan maak hulle sê...).

Nou wil ek weet - is die noodsaak van so 'n aksie 'n refleksie op haar
Potchefstroomse gehoor, of op haar?

K
Re: Karen Zoid [boodskap #67479 is 'n antwoord op boodskap #67478] Ma, 14 Oktober 2002 12:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sy het definitief op die gehoor gereflekteer, dink ek:))))
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:aoe4ah$pt9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek verstaan Karen Zoid het 'n innoverende manier gevind om haar gehore
> opgewonde te kry - sy't vir 'n kamera geflash. Die koerant beskryf dit in
> ietwat sappiger taal.
>
> Nou weet ons hoe kry sy haar Afrikaners plesierig (en dan maak hulle sê...).
>
> Nou wil ek weet - is die noodsaak van so 'n aksie 'n refleksie op haar
> Potchefstroomse gehoor, of op haar?
>
> K
>
Re: Karen Zoid [boodskap #67480 is 'n antwoord op boodskap #67479] Ma, 14 Oktober 2002 13:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek ken van Potch en dat dit die eerste keer is wat iemand dit met daai ou
droë spul doen, is eintlik 'n wonder! Vir seker is die anties van Potch
aan't geselse......... Ek is nie heeltemal op die Zoid-gloflengte van
musiek nie, maar daai meisiekind het guts!

"Annette" skryf in boodskap news:aoeemr$lhsse$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Sy het definitief op die gehoor gereflekteer, dink ek:))))
> Annette
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:aoe4ah$pt9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek verstaan Karen Zoid het 'n innoverende manier gevind om haar gehore
>> opgewonde te kry - sy't vir 'n kamera geflash. Die koerant beskryf dit in
>> ietwat sappiger taal.
>>
>> Nou weet ons hoe kry sy haar Afrikaners plesierig (en dan maak hulle
> sê...).
>>
>> Nou wil ek weet - is die noodsaak van so 'n aksie 'n refleksie op haar
>> Potchefstroomse gehoor, of op haar?
>>
>> K
>>
>
Re: Karen Zoid [boodskap #67481 is 'n antwoord op boodskap #67480] Ma, 14 Oktober 2002 13:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ag man, Potch was nog al die jare 'n vreeslike wilde plek.
Ons het dit nie verniet PU vir Cokes Hotdogs en Ontug genoem nie;))
Karen het geweet sy wys die mense wat hulle graag weer wou sien:))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3daac190.0@news1.mweb.co.za...
> Ek ken van Potch en dat dit die eerste keer is wat iemand dit met daai ou
> droë spul doen, is eintlik 'n wonder! Vir seker is die anties van Potch
> aan't geselse......... Ek is nie heeltemal op die Zoid-gloflengte van
> musiek nie, maar daai meisiekind het guts!
> "Annette" wrote in message
> news:aoeemr$lhsse$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Sy het definitief op die gehoor gereflekteer, dink ek:))))
>> Annette
>>
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:aoe4ah$pt9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek verstaan Karen Zoid het 'n innoverende manier gevind om haar gehore
>>> opgewonde te kry - sy't vir 'n kamera geflash. Die koerant beskryf dit
> in
>>> ietwat sappiger taal.
>>>
>>> Nou weet ons hoe kry sy haar Afrikaners plesierig (en dan maak hulle
>> sê...).
>>>
>>> Nou wil ek weet - is die noodsaak van so 'n aksie 'n refleksie op haar
>>> Potchefstroomse gehoor, of op haar?
>>>
>>> K
>>>
>>
>
Re: Karen Zoid [boodskap #67483 is 'n antwoord op boodskap #67481] Ma, 14 Oktober 2002 14:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! Daai dorp hou vir my baie herinneringe van die dae toe die jeug nog
jeuks was! Ek onthou 'n massavergadering waarop die kloosterkoeke die nuwe
sportgronde in die nag wou sluit omdat daar te veel ouens in die aand hulle
luste gaan bevredig en dat hierdie onheiligheid stopgesit moet word.. Dit
alles sou verban word na alle ander plekke toe behalwe die kampus......tot
die een ou opgestaan het en gesê het: "Meneer die voorsitter, ek wil net
sê dat die geslote hekke van die sportgronde nie vir my of vir enigiemand
anders sal stop nie. As my lus hoog genoeg is, sal ek dit agterop 'n fiets
ook kan doen!"
Behalwe dat die vergadering in sy moer was, was hierdie vir my 'n baie
vroe� aanduiding dat wetgewing g'n mens gaan dwing om dinge te doen waarmee
hyself nie 'n probleem het nie. So probeer hulle al die jare pornografie
stopsit. En wat gebeur toe dit gewettig raak? Waar's al daai wilde boeke
nou? Ek het lanklaas een gesien op 'n winkelrak.

"Annette" skryf in boodskap news:aoegiu$ln028$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ag man, Potch was nog al die jare 'n vreeslike wilde plek.
> Ons het dit nie verniet PU vir Cokes Hotdogs en Ontug genoem nie;))
> Karen het geweet sy wys die mense wat hulle graag weer wou sien:))
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3daac190.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek ken van Potch en dat dit die eerste keer is wat iemand dit met daai ou
>> droë spul doen, is eintlik 'n wonder! Vir seker is die anties van Potch
>> aan't geselse......... Ek is nie heeltemal op die Zoid-gloflengte van
>> musiek nie, maar daai meisiekind het guts!
>> "Annette" wrote in message
>> news:aoeemr$lhsse$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Sy het definitief op die gehoor gereflekteer, dink ek:))))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Koot" wrote in message
>>> news:aoe4ah$pt9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ek verstaan Karen Zoid het 'n innoverende manier gevind om haar gehore
>>>> opgewonde te kry - sy't vir 'n kamera geflash. Die koerant beskryf
dit
>> in
>>>> ietwat sappiger taal.
>>>>
>>>> Nou weet ons hoe kry sy haar Afrikaners plesierig (en dan maak hulle
>>> sê...).
>>>>
>>>> Nou wil ek weet - is die noodsaak van so 'n aksie 'n refleksie op haar
>>>> Potchefstroomse gehoor, of op haar?
>>>>
>>>> K
>>>>
>>>
>>
>
Re: Karen Zoid [boodskap #67484 is 'n antwoord op boodskap #67483] Ma, 14 Oktober 2002 14:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Of daai storie van die nagwag wat 'n paartjie in 'n gangetjie langs
Ferdinand Postma betrap.

"Wat maak julle?!" vra hy.

"Ons vry, Oom!"

"O. Ek dag net julle dans."

Koot

"Suidwester" skryf in boodskap news:3daad11f.0@news1.mweb.co.za...
> He-he! Daai dorp hou vir my baie herinneringe van die dae toe die jeug nog
> jeuks was! Ek onthou 'n massavergadering waarop die kloosterkoeke die nuwe
> sportgronde in die nag wou sluit omdat daar te veel ouens in die aand hulle
> luste gaan bevredig en dat hierdie onheiligheid stopgesit moet word.. Dit
> alles sou verban word na alle ander plekke toe behalwe die kampus......tot
> die een ou opgestaan het en gesê het: "Meneer die voorsitter, ek wil net
> sê dat die geslote hekke van die sportgronde nie vir my of vir enigiemand
> anders sal stop nie. As my lus hoog genoeg is, sal ek dit agterop 'n fiets
> ook kan doen!"
> Behalwe dat die vergadering in sy moer was, was hierdie vir my 'n baie
> vroeë aanduiding dat wetgewing g'n mens gaan dwing om dinge te doen waarmee
> hyself nie 'n probleem het nie. So probeer hulle al die jare pornografie
> stopsit. En wat gebeur toe dit gewettig raak? Waar's al daai wilde boeke
> nou? Ek het lanklaas een gesien op 'n winkelrak.
> "Annette" wrote in message
> news:aoegiu$ln028$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ag man, Potch was nog al die jare 'n vreeslike wilde plek.
>> Ons het dit nie verniet PU vir Cokes Hotdogs en Ontug genoem nie;))
>> Karen het geweet sy wys die mense wat hulle graag weer wou sien:))
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3daac190.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek ken van Potch en dat dit die eerste keer is wat iemand dit met daai
> ou
>>> droë spul doen, is eintlik 'n wonder! Vir seker is die anties van
> Potch
>>> aan't geselse......... Ek is nie heeltemal op die Zoid-gloflengte van
>>> musiek nie, maar daai meisiekind het guts!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:aoeemr$lhsse$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Sy het definitief op die gehoor gereflekteer, dink ek:))))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Koot" wrote in message
>>>> news:aoe4ah$pt9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Ek verstaan Karen Zoid het 'n innoverende manier gevind om haar
> gehore
>>>> > opgewonde te kry - sy't vir 'n kamera geflash. Die koerant beskryf
> dit
>>> in
>>>> > ietwat sappiger taal.
>>>> >
>>>> > Nou weet ons hoe kry sy haar Afrikaners plesierig (en dan maak hulle
>>>> sê...).
>>>> >
>>>> > Nou wil ek weet - is die noodsaak van so 'n aksie 'n refleksie op
> haar
>>>> > Potchefstroomse gehoor, of op haar?
>>>> >
>>>> > K
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Karen Zoid [boodskap #67491 is 'n antwoord op boodskap #67484] Ma, 14 Oktober 2002 18:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, weet jy - dis nou een ding wat die Pukke definitief nooit sal dink om te
doen nie - dans op die kampus:))
En wat is nou lekkerder as 'n oopskop sokkiejol in 'n koshuis?
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:aoel0d$pun$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Of daai storie van die nagwag wat 'n paartjie in 'n gangetjie langs
> Ferdinand Postma betrap.
>
> "Wat maak julle?!" vra hy.
>
> "Ons vry, Oom!"
>
> "O. Ek dag net julle dans."
>
> Koot
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3daad11f.0@news1.mweb.co.za...
>> He-he! Daai dorp hou vir my baie herinneringe van die dae toe die jeug
> nog
>> jeuks was! Ek onthou 'n massavergadering waarop die kloosterkoeke die
> nuwe
>> sportgronde in die nag wou sluit omdat daar te veel ouens in die aand
> hulle
>> luste gaan bevredig en dat hierdie onheiligheid stopgesit moet word..
> Dit
>> alles sou verban word na alle ander plekke toe behalwe die kampus......tot
>> die een ou opgestaan het en gesê het: "Meneer die voorsitter, ek wil net
>> sê dat die geslote hekke van die sportgronde nie vir my of vir enigiemand
>> anders sal stop nie. As my lus hoog genoeg is, sal ek dit agterop 'n
> fiets
>> ook kan doen!"
>> Behalwe dat die vergadering in sy moer was, was hierdie vir my 'n baie
>> vroeë aanduiding dat wetgewing g'n mens gaan dwing om dinge te doen
> waarmee
>> hyself nie 'n probleem het nie. So probeer hulle al die jare pornografie
>> stopsit. En wat gebeur toe dit gewettig raak? Waar's al daai wilde
> boeke
>> nou? Ek het lanklaas een gesien op 'n winkelrak.
>> "Annette" wrote in message
>> news:aoegiu$ln028$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ag man, Potch was nog al die jare 'n vreeslike wilde plek.
>>> Ons het dit nie verniet PU vir Cokes Hotdogs en Ontug genoem nie;))
>>> Karen het geweet sy wys die mense wat hulle graag weer wou sien:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3daac190.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Ek ken van Potch en dat dit die eerste keer is wat iemand dit met
daai
>> ou
>>>> droë spul doen, is eintlik 'n wonder! Vir seker is die anties van
>> Potch
>>>> aan't geselse......... Ek is nie heeltemal op die Zoid-gloflengte
> van
>>>> musiek nie, maar daai meisiekind het guts!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:aoeemr$lhsse$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Sy het definitief op die gehoor gereflekteer, dink ek:))))
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Koot" wrote in message
>>>> > news:aoe4ah$pt9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Ek verstaan Karen Zoid het 'n innoverende manier gevind om haar
>> gehore
>>>> > > opgewonde te kry - sy't vir 'n kamera geflash. Die koerant
beskryf
>> dit
>>>> in
>>>> > > ietwat sappiger taal.
>>>> > >
>>>> > > Nou weet ons hoe kry sy haar Afrikaners plesierig (en dan maak
> hulle
>>>> > sê...).
>>>> > >
>>>> > > Nou wil ek weet - is die noodsaak van so 'n aksie 'n refleksie
op
>> haar
>>>> > > Potchefstroomse gehoor, of op haar?
>>>> > >
>>>> > > K
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Karen Zoid [boodskap #67505 is 'n antwoord op boodskap #67491] Di, 15 Oktober 2002 06:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis oor die Gereformeerde Kerk-stories, maar die ou spul het maar lekker by
die dam gaan dans. Daar's maniere 'n maniere! Ons het in my jare darem
merendeels die spul Kovsies met hul Vrystaat-span op hulle moer gegee!

"Annette" skryf in boodskap news:aof3p7$llqsm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ja, weet jy - dis nou een ding wat die Pukke definitief nooit sal dink om te
> doen nie - dans op die kampus:))
> En wat is nou lekkerder as 'n oopskop sokkiejol in 'n koshuis?
> Annette
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:aoel0d$pun$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Of daai storie van die nagwag wat 'n paartjie in 'n gangetjie langs
>> Ferdinand Postma betrap.
>>
>> "Wat maak julle?!" vra hy.
>>
>> "Ons vry, Oom!"
>>
>> "O. Ek dag net julle dans."
>>
>> Koot
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3daad11f.0@news1.mweb.co.za...
>>> He-he! Daai dorp hou vir my baie herinneringe van die dae toe die
jeug
>> nog
>>> jeuks was! Ek onthou 'n massavergadering waarop die kloosterkoeke
die
>> nuwe
>>> sportgronde in die nag wou sluit omdat daar te veel ouens in die aand
>> hulle
>>> luste gaan bevredig en dat hierdie onheiligheid stopgesit moet word..
>> Dit
>>> alles sou verban word na alle ander plekke toe behalwe die
> kampus......tot
>>> die een ou opgestaan het en gesê het: "Meneer die voorsitter, ek wil
> net
>>> sê dat die geslote hekke van die sportgronde nie vir my of vir
> enigiemand
>>> anders sal stop nie. As my lus hoog genoeg is, sal ek dit agterop 'n
>> fiets
>>> ook kan doen!"
>>> Behalwe dat die vergadering in sy moer was, was hierdie vir my 'n
> baie
>>> vroeë aanduiding dat wetgewing g'n mens gaan dwing om dinge te doen
>> waarmee
>>> hyself nie 'n probleem het nie. So probeer hulle al die jare
> pornografie
>>> stopsit. En wat gebeur toe dit gewettig raak? Waar's al daai wilde
>> boeke
>>> nou? Ek het lanklaas een gesien op 'n winkelrak.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:aoegiu$ln028$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ag man, Potch was nog al die jare 'n vreeslike wilde plek.
>>>> Ons het dit nie verniet PU vir Cokes Hotdogs en Ontug genoem nie;))
>>>> Karen het geweet sy wys die mense wat hulle graag weer wou sien:))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3daac190.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Ek ken van Potch en dat dit die eerste keer is wat iemand dit met
> daai
>>> ou
>>>> > droë spul doen, is eintlik 'n wonder! Vir seker is die anties
van
>>> Potch
>>>> > aan't geselse......... Ek is nie heeltemal op die
Zoid-gloflengte
>> van
>>>> > musiek nie, maar daai meisiekind het guts!
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:aoeemr$lhsse$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Sy het definitief op die gehoor gereflekteer, dink ek:))))
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "Koot" wrote in message
>>>> > > news:aoe4ah$pt9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > Ek verstaan Karen Zoid het 'n innoverende manier gevind om
haar
>>> gehore
>>>> > > > opgewonde te kry - sy't vir 'n kamera geflash. Die koerant
> beskryf
>>> dit
>>>> > in
>>>> > > > ietwat sappiger taal.
>>>> > > >
>>>> > > > Nou weet ons hoe kry sy haar Afrikaners plesierig (en dan maak
>> hulle
>>>> > > sê...).
>>>> > > >
>>>> > > > Nou wil ek weet - is die noodsaak van so 'n aksie 'n refleksie
> op
>>> haar
>>>> > > > Potchefstroomse gehoor, of op haar?
>>>> > > >
>>>> > > > K
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Karen Zoid [boodskap #67506 is 'n antwoord op boodskap #67505] Di, 15 Oktober 2002 08:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis moes baie lank na my tyd gewees het. In my tyd het ons altyd gewen:))
Nee, ons weet van die skelmdansery, want wanneer daar intervarsity by ons
was, dan was die Pukke skielik die voordansers.
Skynheilige klomp:))))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3dabb00f.0@news1.mweb.co.za...
> Dis oor die Gereformeerde Kerk-stories, maar die ou spul het maar lekker by
> die dam gaan dans. Daar's maniere 'n maniere! Ons het in my jare darem
> merendeels die spul Kovsies met hul Vrystaat-span op hulle moer gegee!
> "Annette" wrote in message
> news:aof3p7$llqsm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ja, weet jy - dis nou een ding wat die Pukke definitief nooit sal dink
om
> te
>> doen nie - dans op die kampus:))
>> En wat is nou lekkerder as 'n oopskop sokkiejol in 'n koshuis?
>> Annette
>>
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:aoel0d$pun$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Of daai storie van die nagwag wat 'n paartjie in 'n gangetjie langs
>>> Ferdinand Postma betrap.
>>>
>>> "Wat maak julle?!" vra hy.
>>>
>>> "Ons vry, Oom!"
>>>
>>> "O. Ek dag net julle dans."
>>>
>>> Koot
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3daad11f.0@news1.mweb.co.za...
>>>> He-he! Daai dorp hou vir my baie herinneringe van die dae toe die
> jeug
>>> nog
>>>> jeuks was! Ek onthou 'n massavergadering waarop die kloosterkoeke
> die
>>> nuwe
>>>> sportgronde in die nag wou sluit omdat daar te veel ouens in die
aand
>>> hulle
>>>> luste gaan bevredig en dat hierdie onheiligheid stopgesit moet
word..
>>> Dit
>>>> alles sou verban word na alle ander plekke toe behalwe die
>> kampus......tot
>>>> die een ou opgestaan het en gesê het: "Meneer die voorsitter, ek
wil
>> net
>>>> sê dat die geslote hekke van die sportgronde nie vir my of vir
>> enigiemand
>>>> anders sal stop nie. As my lus hoog genoeg is, sal ek dit agterop
'n
>>> fiets
>>>> ook kan doen!"
>>>> Behalwe dat die vergadering in sy moer was, was hierdie vir my
'n
>> baie
>>>> vroeë aanduiding dat wetgewing g'n mens gaan dwing om dinge te doen
>>> waarmee
>>>> hyself nie 'n probleem het nie. So probeer hulle al die jare
>> pornografie
>>>> stopsit. En wat gebeur toe dit gewettig raak? Waar's al daai
wilde
>>> boeke
>>>> nou? Ek het lanklaas een gesien op 'n winkelrak.
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:aoegiu$ln028$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Ag man, Potch was nog al die jare 'n vreeslike wilde plek.
>>>> > Ons het dit nie verniet PU vir Cokes Hotdogs en Ontug genoem nie;))
>>>> > Karen het geweet sy wys die mense wat hulle graag weer wou sien:))
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:3daac190.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > Ek ken van Potch en dat dit die eerste keer is wat iemand dit
met
>> daai
>>>> ou
>>>> > > droë spul doen, is eintlik 'n wonder! Vir seker is die anties
> van
>>>> Potch
>>>> > > aan't geselse......... Ek is nie heeltemal op die
> Zoid-gloflengte
>>> van
>>>> > > musiek nie, maar daai meisiekind het guts!
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:aoeemr$lhsse$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > Sy het definitief op die gehoor gereflekteer, dink ek:))))
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > > "Koot" wrote in message
>>>> > > > news:aoe4ah$pt9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > Ek verstaan Karen Zoid het 'n innoverende manier gevind om
> haar
>>>> gehore
>>>> > > > > opgewonde te kry - sy't vir 'n kamera geflash. Die koerant
>> beskryf
>>>> dit
>>>> > > in
>>>> > > > > ietwat sappiger taal.
>>>> > > > >
>>>> > > > > Nou weet ons hoe kry sy haar Afrikaners plesierig (en dan
maak
>>> hulle
>>>> > > > sê...).
>>>> > > > >
>>>> > > > > Nou wil ek weet - is die noodsaak van so 'n aksie 'n
refleksie
>> op
>>>> haar
>>>> > > > > Potchefstroomse gehoor, of op haar?
>>>> > > > >
>>>> > > > > K
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Karen Zoid [boodskap #67507 is 'n antwoord op boodskap #67506] Di, 15 Oktober 2002 08:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, ons het gedink Potch was konserwatief, toe beskuldig die klomp Kovsies
ons ons gees kom uit die bottel uit. Maar ons was nie enig in ons stryd
nie, ook die Tukkies was skuldig in Bloem. Ou Joggie Jansen kon nooit in
sy ellelange 'studie'jare nooit 'n drie druk teen die PUK nie en in 1971 was
daar 'n 'kommissie van ondersoek' oor hoekom die PUK daarin kon geslaag het
om 'n span met 14 Vrystaat spelers te kon klop....net hul heelagter was nie
'n gereelde lid van die Vrystaat span nie. Ook moet ek jou vertel dat
Kovsies, Tuks en Maties, ens. ope klubs gehad het, terwyl die PUK
uitsluitlik vir ingeskrewe studente as. In '72 bliksem die Kovsies die
Pukke weer en hulle besluit toe dat hulle in '73 eerder teen 'n sterker
Universiteit wil speel en nooi toe vir Tukkies Bloem toe. Hulle verloor
42-7 as ek reg onthou en die arme Tukkies was amper oorle' gevloek in daai
plat dorp.
Die ironie van die hele storie was dat die PUK daardie jaar voortgaan en
die Ted Sceales-trofee gewen het.....maw hulle was die SA Universiteite
kampioene......hulle het vir Tukkies gelooi in Potch in die
eindstryd.....die einste Tukkies wat die Vrystaat...eh, Kovsies vroeër
verneder het. Twyfel jy nog? Heh-heh!

"Annette" skryf in boodskap news:aogjs4$me2t6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dis moes baie lank na my tyd gewees het. In my tyd het ons altyd gewen:))
> Nee, ons weet van die skelmdansery, want wanneer daar intervarsity by ons
> was, dan was die Pukke skielik die voordansers.
> Skynheilige klomp:))))
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3dabb00f.0@news1.mweb.co.za...
>> Dis oor die Gereformeerde Kerk-stories, maar die ou spul het maar lekker
> by
>> die dam gaan dans. Daar's maniere 'n maniere! Ons het in my jare darem
>> merendeels die spul Kovsies met hul Vrystaat-span op hulle moer gegee!
>> "Annette" wrote in message
>> news:aof3p7$llqsm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ja, weet jy - dis nou een ding wat die Pukke definitief nooit sal dink
> om
>> te
>>> doen nie - dans op die kampus:))
>>> En wat is nou lekkerder as 'n oopskop sokkiejol in 'n koshuis?
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Koot" wrote in message
>>> news:aoel0d$pun$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Of daai storie van die nagwag wat 'n paartjie in 'n gangetjie langs
>>>> Ferdinand Postma betrap.
>>>>
>>>> "Wat maak julle?!" vra hy.
>>>>
>>>> "Ons vry, Oom!"
>>>>
>>>> "O. Ek dag net julle dans."
>>>>
>>>> Koot
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3daad11f.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > He-he! Daai dorp hou vir my baie herinneringe van die dae toe
die
>> jeug
>>>> nog
>>>> > jeuks was! Ek onthou 'n massavergadering waarop die
kloosterkoeke
>> die
>>>> nuwe
>>>> > sportgronde in die nag wou sluit omdat daar te veel ouens in die
> aand
>>>> hulle
>>>> > luste gaan bevredig en dat hierdie onheiligheid stopgesit moet
> word..
>>>> Dit
>>>> > alles sou verban word na alle ander plekke toe behalwe die
>>> kampus......tot
>>>> > die een ou opgestaan het en gesê het: "Meneer die voorsitter, ek
> wil
>>> net
>>>> > sê dat die geslote hekke van die sportgronde nie vir my of vir
>>> enigiemand
>>>> > anders sal stop nie. As my lus hoog genoeg is, sal ek dit
agterop
> 'n
>>>> fiets
>>>> > ook kan doen!"
>>>> > Behalwe dat die vergadering in sy moer was, was hierdie vir my
> 'n
>>> baie
>>>> > vroeë aanduiding dat wetgewing g'n mens gaan dwing om dinge te doen
>>>> waarmee
>>>> > hyself nie 'n probleem het nie. So probeer hulle al die jare
>>> pornografie
>>>> > stopsit. En wat gebeur toe dit gewettig raak? Waar's al daai
> wilde
>>>> boeke
>>>> > nou? Ek het lanklaas een gesien op 'n winkelrak.
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:aoegiu$ln028$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Ag man, Potch was nog al die jare 'n vreeslike wilde plek.
>>>> > > Ons het dit nie verniet PU vir Cokes Hotdogs en Ontug genoem
> nie;))
>>>> > > Karen het geweet sy wys die mense wat hulle graag weer wou sien:))
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > news:3daac190.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > Ek ken van Potch en dat dit die eerste keer is wat iemand dit
> met
>>> daai
>>>> > ou
>>>> > > > droë spul doen, is eintlik 'n wonder! Vir seker is die
anties
>> van
>>>> > Potch
>>>> > > > aan't geselse......... Ek is nie heeltemal op die
>> Zoid-gloflengte
>>>> van
>>>> > > > musiek nie, maar daai meisiekind het guts!
>>>> > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > news:aoeemr$lhsse$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > > Sy het definitief op die gehoor gereflekteer, dink ek:))))
>>>> > > > > Annette
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > > "Koot" wrote in message
>>>> > > > > news:aoe4ah$pt9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > > Ek verstaan Karen Zoid het 'n innoverende manier gevind om
>> haar
>>>> > gehore
>>>> > > > > > opgewonde te kry - sy't vir 'n kamera geflash. Die koerant
>>> beskryf
>>>> > dit
>>>> > > > in
>>>> > > > > > ietwat sappiger taal.
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > Nou weet ons hoe kry sy haar Afrikaners plesierig (en dan
> maak
>>>> hulle
>>>> > > > > sê...).
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > Nou wil ek weet - is die noodsaak van so 'n aksie 'n
> refleksie
>>> op
>>>> > haar
>>>> > > > > > Potchefstroomse gehoor, of op haar?
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > K
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Karen Zoid [boodskap #67509 is 'n antwoord op boodskap #67507] Di, 15 Oktober 2002 09:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Heyheyhey!! Joggie Jansen was altyd 'n ingeskrewe student gewees terwyl hy
vir die Shimlas gespeel het. Al was hy jare ouer as die ander spelers:)
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3dabd79a.0@news1.mweb.co.za...
> Ja, ons het gedink Potch was konserwatief, toe beskuldig die klomp Kovsies
> ons ons gees kom uit die bottel uit. Maar ons was nie enig in ons stryd
> nie, ook die Tukkies was skuldig in Bloem. Ou Joggie Jansen kon nooit in
> sy ellelange 'studie'jare nooit 'n drie druk teen die PUK nie en in 1971 was
> daar 'n 'kommissie van ondersoek' oor hoekom die PUK daarin kon geslaag het
> om 'n span met 14 Vrystaat spelers te kon klop....net hul heelagter was nie
> 'n gereelde lid van die Vrystaat span nie. Ook moet ek jou vertel dat
> Kovsies, Tuks en Maties, ens. ope klubs gehad het, terwyl die PUK
> uitsluitlik vir ingeskrewe studente as. In '72 bliksem die Kovsies die
> Pukke weer en hulle besluit toe dat hulle in '73 eerder teen 'n sterker
> Universiteit wil speel en nooi toe vir Tukkies Bloem toe. Hulle verloor
> 42-7 as ek reg onthou en die arme Tukkies was amper oorle' gevloek in daai
> plat dorp.
> Die ironie van die hele storie was dat die PUK daardie jaar voortgaan en
> die Ted Sceales-trofee gewen het.....maw hulle was die SA Universiteite
> kampioene......hulle het vir Tukkies gelooi in Potch in die
> eindstryd.....die einste Tukkies wat die Vrystaat...eh, Kovsies vroeër
> verneder het. Twyfel jy nog? Heh-heh!
> "Annette" wrote in message
> news:aogjs4$me2t6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dis moes baie lank na my tyd gewees het. In my tyd het ons altyd gewen:))
>> Nee, ons weet van die skelmdansery, want wanneer daar intervarsity by ons
>> was, dan was die Pukke skielik die voordansers.
>> Skynheilige klomp:))))
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3dabb00f.0@news1.mweb.co.za...
>>> Dis oor die Gereformeerde Kerk-stories, maar die ou spul het maar
lekker
>> by
>>> die dam gaan dans. Daar's maniere 'n maniere! Ons het in my jare
> darem
>>> merendeels die spul Kovsies met hul Vrystaat-span op hulle moer gegee!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:aof3p7$llqsm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ja, weet jy - dis nou een ding wat die Pukke definitief nooit sal
dink
>> om
>>> te
>>>> doen nie - dans op die kampus:))
>>>> En wat is nou lekkerder as 'n oopskop sokkiejol in 'n koshuis?
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Koot" wrote in message
>>>> news:aoel0d$pun$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Of daai storie van die nagwag wat 'n paartjie in 'n gangetjie langs
>>>> > Ferdinand Postma betrap.
>>>> >
>>>> > "Wat maak julle?!" vra hy.
>>>> >
>>>> > "Ons vry, Oom!"
>>>> >
>>>> > "O. Ek dag net julle dans."
>>>> >
>>>> > Koot
>>>> >
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:3daad11f.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > He-he! Daai dorp hou vir my baie herinneringe van die dae toe
> die
>>> jeug
>>>> > nog
>>>> > > jeuks was! Ek onthou 'n massavergadering waarop die
> kloosterkoeke
>>> die
>>>> > nuwe
>>>> > > sportgronde in die nag wou sluit omdat daar te veel ouens in die
>> aand
>>>> > hulle
>>>> > > luste gaan bevredig en dat hierdie onheiligheid stopgesit moet
>> word..
>>>> > Dit
>>>> > > alles sou verban word na alle ander plekke toe behalwe die
>>>> kampus......tot
>>>> > > die een ou opgestaan het en gesê het: "Meneer die voorsitter,
ek
>> wil
>>>> net
>>>> > > sê dat die geslote hekke van die sportgronde nie vir my of vir
>>>> enigiemand
>>>> > > anders sal stop nie. As my lus hoog genoeg is, sal ek dit
> agterop
>> 'n
>>>> > fiets
>>>> > > ook kan doen!"
>>>> > > Behalwe dat die vergadering in sy moer was, was hierdie vir
my
>> 'n
>>>> baie
>>>> > > vroeë aanduiding dat wetgewing g'n mens gaan dwing om dinge te
> doen
>>>> > waarmee
>>>> > > hyself nie 'n probleem het nie. So probeer hulle al die jare
>>>> pornografie
>>>> > > stopsit. En wat gebeur toe dit gewettig raak? Waar's al daai
>> wilde
>>>> > boeke
>>>> > > nou? Ek het lanklaas een gesien op 'n winkelrak.
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:aoegiu$ln028$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > Ag man, Potch was nog al die jare 'n vreeslike wilde plek.
>>>> > > > Ons het dit nie verniet PU vir Cokes Hotdogs en Ontug genoem
>> nie;))
>>>> > > > Karen het geweet sy wys die mense wat hulle graag weer wou
> sien:))
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > > news:3daac190.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > > Ek ken van Potch en dat dit die eerste keer is wat iemand
dit
>> met
>>>> daai
>>>> > > ou
>>>> > > > > droë spul doen, is eintlik 'n wonder! Vir seker is die
> anties
>>> van
>>>> > > Potch
>>>> > > > > aan't geselse......... Ek is nie heeltemal op die
>>> Zoid-gloflengte
>>>> > van
>>>> > > > > musiek nie, maar daai meisiekind het guts!
>>>> > > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > > news:aoeemr$lhsse$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > > > Sy het definitief op die gehoor gereflekteer, dink ek:))))
>>>> > > > > > Annette
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > "Koot" wrote in message
>>>> > > > > > news:aoe4ah$pt9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > > > Ek verstaan Karen Zoid het 'n innoverende manier gevind
om
>>> haar
>>>> > > gehore
>>>> > > > > > > opgewonde te kry - sy't vir 'n kamera geflash. Die koerant
>>>> beskryf
>>>> > > dit
>>>> > > > > in
>>>> > > > > > > ietwat sappiger taal.
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > > > Nou weet ons hoe kry sy haar Afrikaners plesierig (en
dan
>> maak
>>>> > hulle
>>>> > > > > > sê...).
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > > > Nou wil ek weet - is die noodsaak van so 'n aksie 'n
>> refleksie
>>>> op
>>>> > > haar
>>>> > > > > > > Potchefstroomse gehoor, of op haar?
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > > > K
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Karen Zoid [boodskap #67514 is 'n antwoord op boodskap #67507] Di, 15 Oktober 2002 10:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek was as jong Tukkie by daai Bloem-slagting. Ek onthou dat ek in die
vreugde van die oomblik 'n meisie op die pawiljoen omhels het. Die res van
die dag is taamlik dof...

Koot

"Suidwester" skryf in boodskap news:3dabd79a.0@news1.mweb.co.za...
> Pukke weer en hulle besluit toe dat hulle in '73 eerder teen 'n sterker
> Universiteit wil speel en nooi toe vir Tukkies Bloem toe. Hulle verloor
> 42-7 as ek reg onthou en die arme Tukkies was amper oorle' gevloek in daai
> plat dorp.
Re: Karen Zoid [boodskap #67517 is 'n antwoord op boodskap #67514] Di, 15 Oktober 2002 13:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ons het spesiaal van Potch af gery na die wedstryd van die middag geskuif is
na die oggend toe sodat die 'manne' kon Bloem toe! Ons moes net sien wat
gaan gebeur as Tuks die Kovsies met hul geweld tref......hulle het dan juis
mos gereken ons is nou te swak vir hulle! Ek het 'n Mazda RX2 gehad en is
fokken vinnig deur Bloem toe en was omtrent net so 15 minute voor die
hoofwedstryd op die pawiljoen. Die arme Bloem.....die Tukkies het sy
fondamente geskud! Daai nag op pad terug Potch toe, het ons 'n sak
grondbone op 'n land geskaai en vir die res van die jaar het ons rou
grondbone geëet en die sak amper klaargemaak voor die end van die jaar.
Een ding het ons bewys.....eet genoeg daarvan en jy poep naderhand nie eers
meer daarvan nie....maar aan die begin! Daar wás donderweer 'n die regte
klanke!!

"Koot" skryf in boodskap news:aogpck$r80$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek was as jong Tukkie by daai Bloem-slagting. Ek onthou dat ek in die
> vreugde van die oomblik 'n meisie op die pawiljoen omhels het. Die res van
> die dag is taamlik dof...
>
> Koot
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3dabd79a.0@news1.mweb.co.za...
>> Pukke weer en hulle besluit toe dat hulle in '73 eerder teen 'n sterker
>> Universiteit wil speel en nooi toe vir Tukkies Bloem toe. Hulle verloor
>> 42-7 as ek reg onthou en die arme Tukkies was amper oorle' gevloek in daai
>> plat dorp.
>
Re: Karen Zoid [boodskap #67519 is 'n antwoord op boodskap #67517] Di, 15 Oktober 2002 13:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek het nog 'n foto wat in die Volksblad was waar ek met 'n groot bek van die
trein afklim. Goeie dae...

Koot

"Suidwester" skryf in boodskap news:3dac14cd.0@news1.mweb.co.za...
> Ons het spesiaal van Potch af gery na die wedstryd van die middag geskuif is
> na die oggend toe sodat die 'manne' kon Bloem toe! Ons moes net sien wat
> gaan gebeur as Tuks die Kovsies met hul geweld tref......hulle het dan juis
> mos gereken ons is nou te swak vir hulle! Ek het 'n Mazda RX2 gehad en is
> fokken vinnig deur Bloem toe en was omtrent net so 15 minute voor die
> hoofwedstryd op die pawiljoen. Die arme Bloem.....die Tukkies het sy
> fondamente geskud! Daai nag op pad terug Potch toe, het ons 'n sak
> grondbone op 'n land geskaai en vir die res van die jaar het ons rou
> grondbone geëet en die sak amper klaargemaak voor die end van die jaar.
> Een ding het ons bewys.....eet genoeg daarvan en jy poep naderhand nie eers
> meer daarvan nie....maar aan die begin! Daar wás donderweer 'n die regte
> klanke!!
> "Koot" wrote in message
> news:aogpck$r80$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek was as jong Tukkie by daai Bloem-slagting. Ek onthou dat ek in die
>> vreugde van die oomblik 'n meisie op die pawiljoen omhels het. Die res van
>> die dag is taamlik dof...
>>
>> Koot
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3dabd79a.0@news1.mweb.co.za...
>>> Pukke weer en hulle besluit toe dat hulle in '73 eerder teen 'n sterker
>>> Universiteit wil speel en nooi toe vir Tukkies Bloem toe. Hulle
> verloor
>>> 42-7 as ek reg onthou en die arme Tukkies was amper oorle' gevloek in
> daai
>>> plat dorp.
>>
>
Re: Karen Zoid [boodskap #67520 is 'n antwoord op boodskap #67519] Di, 15 Oktober 2002 13:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek kan glad nie van daardie Tuks- debakel onthou nie.
Seker dis nie iets van julle verbeelding nie?:))
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:aoh641$iou$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het nog 'n foto wat in die Volksblad was waar ek met 'n groot bek van die
> trein afklim. Goeie dae...
>
> Koot
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3dac14cd.0@news1.mweb.co.za...
>> Ons het spesiaal van Potch af gery na die wedstryd van die middag
geskuif
> is
>> na die oggend toe sodat die 'manne' kon Bloem toe! Ons moes net sien wat
>> gaan gebeur as Tuks die Kovsies met hul geweld tref......hulle het dan
> juis
>> mos gereken ons is nou te swak vir hulle! Ek het 'n Mazda RX2 gehad en
> is
>> fokken vinnig deur Bloem toe en was omtrent net so 15 minute voor die
>> hoofwedstryd op die pawiljoen. Die arme Bloem.....die Tukkies het sy
>> fondamente geskud! Daai nag op pad terug Potch toe, het ons 'n sak
>> grondbone op 'n land geskaai en vir die res van die jaar het ons rou
>> grondbone geëet en die sak amper klaargemaak voor die end van die jaar.
>> Een ding het ons bewys.....eet genoeg daarvan en jy poep naderhand nie
> eers
>> meer daarvan nie....maar aan die begin! Daar wás donderweer 'n die regte
>> klanke!!
>> "Koot" wrote in message
>> news:aogpck$r80$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek was as jong Tukkie by daai Bloem-slagting. Ek onthou dat ek in die
>>> vreugde van die oomblik 'n meisie op die pawiljoen omhels het. Die res
> van
>>> die dag is taamlik dof...
>>>
>>> Koot
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3dabd79a.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Pukke weer en hulle besluit toe dat hulle in '73 eerder teen 'n
> sterker
>>>> Universiteit wil speel en nooi toe vir Tukkies Bloem toe. Hulle
>> verloor
>>>> 42-7 as ek reg onthou en die arme Tukkies was amper oorle' gevloek
in
>> daai
>>>> plat dorp.
>>>
>>
>
Re: Karen Zoid [boodskap #67525 is 'n antwoord op boodskap #67520] Di, 15 Oktober 2002 14:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ja, ek het gesien daar lê 'n klomp beskonke Kovsies rond. Hulle almal onthou
niks...

K
;-)

"Annette" skryf in boodskap news:aoh6jo$lrs8j$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek kan glad nie van daardie Tuks- debakel onthou nie.
> Seker dis nie iets van julle verbeelding nie?:))
> Annette
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:aoh641$iou$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek het nog 'n foto wat in die Volksblad was waar ek met 'n groot bek van
> die
>> trein afklim. Goeie dae...
>>
>> Koot
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3dac14cd.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ons het spesiaal van Potch af gery na die wedstryd van die middag
> geskuif
>> is
>>> na die oggend toe sodat die 'manne' kon Bloem toe! Ons moes net sien
> wat
>>> gaan gebeur as Tuks die Kovsies met hul geweld tref......hulle het dan
>> juis
>>> mos gereken ons is nou te swak vir hulle! Ek het 'n Mazda RX2 gehad
en
>> is
>>> fokken vinnig deur Bloem toe en was omtrent net so 15 minute voor die
>>> hoofwedstryd op die pawiljoen. Die arme Bloem.....die Tukkies het sy
>>> fondamente geskud! Daai nag op pad terug Potch toe, het ons 'n sak
>>> grondbone op 'n land geskaai en vir die res van die jaar het ons rou
>>> grondbone geëet en die sak amper klaargemaak voor die end van die jaar.
>>> Een ding het ons bewys.....eet genoeg daarvan en jy poep naderhand nie
>> eers
>>> meer daarvan nie....maar aan die begin! Daar wás donderweer 'n die
> regte
>>> klanke!!
>>> "Koot" wrote in message
>>> news:aogpck$r80$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ek was as jong Tukkie by daai Bloem-slagting. Ek onthou dat ek in die
>>>> vreugde van die oomblik 'n meisie op die pawiljoen omhels het. Die
res
>> van
>>>> die dag is taamlik dof...
>>>>
>>>> Koot
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3dabd79a.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Pukke weer en hulle besluit toe dat hulle in '73 eerder teen 'n
>> sterker
>>>> > Universiteit wil speel en nooi toe vir Tukkies Bloem toe. Hulle
>>> verloor
>>>> > 42-7 as ek reg onthou en die arme Tukkies was amper oorle' gevloek
> in
>>> daai
>>>> > plat dorp.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Karen Zoid [boodskap #67527 is 'n antwoord op boodskap #67520] Di, 15 Oktober 2002 14:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hey ou girl, ek vergeet nie maklik nie en daar was nog 'n goeie rede hoekom
ek die storie so goed onthou. Soos ek gesê het was ons met 'n moerse spoed
met daai RX2 op pad bloem toe, toe daar naby Bothaville 'n klomp studente 'n
le� 'quart' bierbottel by hul kar se venster uitflip en dié tref 'n ou oom
se Merc se voorruit....hy het reg voor ons gery. Daai bottel is soos 'n
kanonskoot reguit deur sy voorruuit en by sy agtervenster uit en die bottel
het voor ons in pad eers gebreek. Die oom is van die pad af en ons het
stilgehou om te help. Die ouens daar voor het van g'n niks geweet nie.
Toe ons by die oom kom, toe bewe hy so dat hy nie sy kar kan afsluit nie!
Daai bottel het veel meer as 'n paar duim by sy kop verby getrek nie!
Dit was rowwe dae daai...........as die Potch dam kon praat dan sou
sekerlik 'n hele paar families anders gelyk het!

"Annette" skryf in boodskap news:aoh6jo$lrs8j$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek kan glad nie van daardie Tuks- debakel onthou nie.
> Seker dis nie iets van julle verbeelding nie?:))
> Annette
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:aoh641$iou$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek het nog 'n foto wat in die Volksblad was waar ek met 'n groot bek van
> die
>> trein afklim. Goeie dae...
>>
>> Koot
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3dac14cd.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ons het spesiaal van Potch af gery na die wedstryd van die middag
> geskuif
>> is
>>> na die oggend toe sodat die 'manne' kon Bloem toe! Ons moes net sien
> wat
>>> gaan gebeur as Tuks die Kovsies met hul geweld tref......hulle het dan
>> juis
>>> mos gereken ons is nou te swak vir hulle! Ek het 'n Mazda RX2 gehad
en
>> is
>>> fokken vinnig deur Bloem toe en was omtrent net so 15 minute voor die
>>> hoofwedstryd op die pawiljoen. Die arme Bloem.....die Tukkies het sy
>>> fondamente geskud! Daai nag op pad terug Potch toe, het ons 'n sak
>>> grondbone op 'n land geskaai en vir die res van die jaar het ons rou
>>> grondbone geëet en die sak amper klaargemaak voor die end van die jaar.
>>> Een ding het ons bewys.....eet genoeg daarvan en jy poep naderhand nie
>> eers
>>> meer daarvan nie....maar aan die begin! Daar wás donderweer 'n die
> regte
>>> klanke!!
>>> "Koot" wrote in message
>>> news:aogpck$r80$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ek was as jong Tukkie by daai Bloem-slagting. Ek onthou dat ek in die
>>>> vreugde van die oomblik 'n meisie op die pawiljoen omhels het. Die
res
>> van
>>>> die dag is taamlik dof...
>>>>
>>>> Koot
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3dabd79a.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Pukke weer en hulle besluit toe dat hulle in '73 eerder teen 'n
>> sterker
>>>> > Universiteit wil speel en nooi toe vir Tukkies Bloem toe. Hulle
>>> verloor
>>>> > 42-7 as ek reg onthou en die arme Tukkies was amper oorle' gevloek
> in
>>> daai
>>>> > plat dorp.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Karen Zoid [boodskap #67531 is 'n antwoord op boodskap #67527] Di, 15 Oktober 2002 15:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Toe ons een jaar van Potch kom ( ons het weer gewen) toe ry ons verby 'n
volksie wat uitgebrand langs die pad staan. 4 studente daar doodgeband.
Intervarsity is 'n gevaarlike besigheid.
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3dac266c.0@news1.mweb.co.za...
> Hey ou girl, ek vergeet nie maklik nie en daar was nog 'n goeie rede hoekom
> ek die storie so goed onthou. Soos ek gesê het was ons met 'n moerse spoed
> met daai RX2 op pad bloem toe, toe daar naby Bothaville 'n klomp studente 'n
> leë 'quart' bierbottel by hul kar se venster uitflip en dié tref 'n ou oom
> se Merc se voorruit....hy het reg voor ons gery. Daai bottel is soos 'n
> kanonskoot reguit deur sy voorruuit en by sy agtervenster uit en die bottel
> het voor ons in pad eers gebreek. Die oom is van die pad af en ons het
> stilgehou om te help. Die ouens daar voor het van g'n niks geweet nie.
> Toe ons by die oom kom, toe bewe hy so dat hy nie sy kar kan afsluit nie!
> Daai bottel het veel meer as 'n paar duim by sy kop verby getrek nie!
> Dit was rowwe dae daai...........as die Potch dam kon praat dan sou
> sekerlik 'n hele paar families anders gelyk het!
> "Annette" wrote in message
> news:aoh6jo$lrs8j$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek kan glad nie van daardie Tuks- debakel onthou nie.
>> Seker dis nie iets van julle verbeelding nie?:))
>> Annette
>>
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:aoh641$iou$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek het nog 'n foto wat in die Volksblad was waar ek met 'n groot bek
van
>> die
>>> trein afklim. Goeie dae...
>>>
>>> Koot
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3dac14cd.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Ons het spesiaal van Potch af gery na die wedstryd van die middag
>> geskuif
>>> is
>>>> na die oggend toe sodat die 'manne' kon Bloem toe! Ons moes net
sien
>> wat
>>>> gaan gebeur as Tuks die Kovsies met hul geweld tref......hulle het
dan
>>> juis
>>>> mos gereken ons is nou te swak vir hulle! Ek het 'n Mazda RX2
gehad
> en
>>> is
>>>> fokken vinnig deur Bloem toe en was omtrent net so 15 minute voor die
>>>> hoofwedstryd op die pawiljoen. Die arme Bloem.....die Tukkies het sy
>>>> fondamente geskud! Daai nag op pad terug Potch toe, het ons 'n sak
>>>> grondbone op 'n land geskaai en vir die res van die jaar het ons rou
>>>> grondbone geëet en die sak amper klaargemaak voor die end van die
> jaar.
>>>> Een ding het ons bewys.....eet genoeg daarvan en jy poep naderhand
nie
>>> eers
>>>> meer daarvan nie....maar aan die begin! Daar wás donderweer 'n die
>> regte
>>>> klanke!!
>>>> "Koot" wrote in message
>>>> news:aogpck$r80$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Ek was as jong Tukkie by daai Bloem-slagting. Ek onthou dat ek in
> die
>>>> > vreugde van die oomblik 'n meisie op die pawiljoen omhels het. Die
> res
>>> van
>>>> > die dag is taamlik dof...
>>>> >
>>>> > Koot
>>>> >
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:3dabd79a.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > Pukke weer en hulle besluit toe dat hulle in '73 eerder teen 'n
>>> sterker
>>>> > > Universiteit wil speel en nooi toe vir Tukkies Bloem toe. Hulle
>>>> verloor
>>>> > > 42-7 as ek reg onthou en die arme Tukkies was amper oorle'
gevloek
>> in
>>>> daai
>>>> > > plat dorp.
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Karen Zoid [boodskap #67542 is 'n antwoord op boodskap #67517] Di, 15 Oktober 2002 18:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester skryf in boodskap news:3dac14cd.0@news1.mweb.co.za...
> Daai nag op pad terug Potch toe, het ons 'n sak
> grondbone op 'n land geskaai en vir die res van die jaar het ons rou
> grondbone geëet en die sak amper klaargemaak voor die end van die jaar.

Ja en dis seker ook julle klomp wetters wat elke jaar die "ia" in Virginia
doodgeverg het as julle daar verby gly?
Ek onthou ook nog goed hoe 'n bekende sangeres (A. S.) die bussie gelooi het
agter in 'n Anglia op pad Potch. toe.
Toe die balonnetjie by die venster uit trek, reken sy glo "nog 'n kindjie in
die wind"!
Re: Karen Zoid [boodskap #67556 is 'n antwoord op boodskap #67542] Wo, 16 Oktober 2002 06:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek probeer daai AS uit-figure. Student is mos g'n mens nie, die weet jy.
Ou Bloem het geweet as ons daar was en hulle was seker maar ook dankbaar dat
Intervarsity net elke twee jaar by hulle plaasvind! Ons het Bloem as meer
'plaas' ondervind as Potch. Interaksie tussen Potch en Tuks was in ons
geval beter. Die Vrystaters [soos vandag nog] was fanaties oor hul span en
as jy dit waag om hulle op hulle eie veld te kom klop, dan was dit nie
ongewoon om die een of ander ou op hulle kampus raak te loop wat jou vertel
'hulle haat jou nie'. Die een vroumens het my amper gemoer toe ek vir haar
sê: "Maar Koekie, ons haat julle al van voor die wedstryd af. Dis hoekom
ons julle gelooi het!" Toe skiet sy 'n pêntierek en die manne moes net
keer.....

"Kobus Pietersen" skryf in boodskap news:aohoqj$5fv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Suidwester wrote in message
> news:3dac14cd.0@news1.mweb.co.za...
>> Daai nag op pad terug Potch toe, het ons 'n sak
>> grondbone op 'n land geskaai en vir die res van die jaar het ons rou
>> grondbone geëet en die sak amper klaargemaak voor die end van die jaar.
>
> Ja en dis seker ook julle klomp wetters wat elke jaar die "ia" in Virginia
> doodgeverg het as julle daar verby gly?
> Ek onthou ook nog goed hoe 'n bekende sangeres (A. S.) die bussie gelooi het
> agter in 'n Anglia op pad Potch. toe.
> Toe die balonnetjie by die venster uit trek, reken sy glo "nog 'n kindjie in
> die wind"!
>
Re: Karen Zoid [boodskap #67586 is 'n antwoord op boodskap #67556] Wo, 16 Oktober 2002 17:40 Na vorige boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester skryf in boodskap news:3dad01fa.0@news1.mweb.co.za...
> Ek probeer daai AS uit-figure.

Dink Amandla, dink Witwolf
Vorige onderwerp: Dan Roodt - Die Afrikaner het geen roeping in Afrika nie
Volgende onderwerp: Van der Merwe in Australia
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 22:15:31 MGT 2024