Bloemfontein [boodskap #67367] |
Thu, 10 October 2002 19:42  |
Drom[1]
Boodskappe: 333 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ons was laas naweek was ons vir so heen en weertjie Bloemfontein toe
en ek wil net vir almal wat van die plek weet sê hy is nog waar hy
was.
|
|
|
|
Re: Bloemfontein [boodskap #67376 is 'n antwoord op boodskap #67367] |
Thu, 10 October 2002 23:15   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Drom wrote:
> Ons was laas naweek was ons vir so heen en weertjie Bloemfontein toe
> en ek wil net vir almal wat van die plek weet sê hy is nog waar hy
> was.
En is hy nog soos Kramer gesê het
hy is?
Tant Hessie van Mangaung
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Bloemfontein [boodskap #67434 is 'n antwoord op boodskap #67428] |
Sat, 12 October 2002 06:21  |
johanls
Boodskappe: 197 Geregistreer: April 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Het nie geweet Westdene is so gewilde naam vir `n woongebied nie. Wat vir
my wonderlik was van die paar ure in Bloemfontein is dat almal Afrikaans
gepraat het, van die smouse op straat tot die vriendelike tellers in die
bank. Die Kovsie-Admin was ook vriendelik net baie verward. Dit het my
nogal laat wonder oor wat die beste is: TUKS se ongeskikte, slegs Engels,
dog flinke diens teenoor die van Afrikaanse verwarring by Kovsies. Die
Afrikaanse verwarring het maar die oorhand gekry en ek dink dit is `n plek
wat my voortaan meer gereeld sal sien.
"Annette" skryf in boodskap news:ao7e2e$j62cg$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nee - Kovsies.
> Daar is 'n Westdene in Bloemfintein ook.
> Annette
>
>
> "johanls" wrote in message
> news:3da708e6$0$18842@hades.is.co.za...
>> Was jy op RAU?
>>
>> "Annette"
>>> Annette - wat in Westdene gewoon het.
>>>
>>
>
|
|
|