Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bloemfontein
Bloemfontein [boodskap #67367] Do, 10 Oktober 2002 19:42 na volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ons was laas naweek was ons vir so heen en weertjie Bloemfontein toe
en ek wil net vir almal wat van die plek weet sê hy is nog waar hy
was.
Re: Bloemfontein [boodskap #67371 is 'n antwoord op boodskap #67367] Do, 10 Oktober 2002 20:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On 10 Oct 2002 12:42:24 -0700, ddu...@ufh.ac.za (Drom) sê:

> Ons was laas naweek was ons vir so heen en weertjie Bloemfontein toe
> en ek wil net vir almal wat van die plek weet sê hy is nog waar hy
> was.

Al die pad Noord Transvaal toe Drom?

DD
Re: Bloemfontein [boodskap #67376 is 'n antwoord op boodskap #67367] Do, 10 Oktober 2002 23:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Drom wrote:

> Ons was laas naweek was ons vir so heen en weertjie Bloemfontein toe
> en ek wil net vir almal wat van die plek weet sê hy is nog waar hy
> was.

En is hy nog soos Kramer gesê het
hy is?

Tant Hessie van Mangaung
Re: Bloemfontein [boodskap #67379 is 'n antwoord op boodskap #67367] Vr, 11 Oktober 2002 01:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Drom, Bloemfontein is 'n stad.- nie net sommer 'n plek nie.
Annette

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0210101142.7c63ce1d@posting.google.com...
> Ons was laas naweek was ons vir so heen en weertjie Bloemfontein toe
> en ek wil net vir almal wat van die plek weet sê hy is nog waar hy
> was.
Re: Bloemfontein [boodskap #67382 is 'n antwoord op boodskap #67371] Vr, 11 Oktober 2002 06:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dave wrote in message

> Al die pad Noord Transvaal toe Drom?
>
> DD

Dieselfde pad ja, maar mens hou liewers op voor jy te ver gaan :-)

Laat ek maar my druppeltjie bysit en sê welkom terug.

Drom
Re: Bloemfontein [boodskap #67384 is 'n antwoord op boodskap #67376] Vr, 11 Oktober 2002 08:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Bloem het nog die mooiste vrouens in die land. Ek dink Jurie Ferreira het
dit in 'n liedjie besing.

Koot

skryf in boodskap news:3DA60ADC.50007@rogers.com...
>
> Drom wrote:
>
>> Ons was laas naweek was ons vir so heen en weertjie Bloemfontein toe
>> en ek wil net vir almal wat van die plek weet sê hy is nog waar hy
>> was.
>
> En is hy nog soos Kramer gesê het
> hy is?
>
> Tant Hessie van Mangaung
>
Re: Bloemfontein [boodskap #67385 is 'n antwoord op boodskap #67384] Vr, 11 Oktober 2002 08:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Praat jy nou van die Tempe Tigers Koot?:)))
Ek wonder of daar al ooit 'n Me SA vanaf Bloemfontein gekom het?
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:ao60jt$obp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Bloem het nog die mooiste vrouens in die land. Ek dink Jurie Ferreira het
> dit in 'n liedjie besing.
>
> Koot
>
> skryf in boodskap news:3DA60ADC.50007@rogers.com...
>>
>> Drom wrote:
>>
>>> Ons was laas naweek was ons vir so heen en weertjie Bloemfontein toe
>>> en ek wil net vir almal wat van die plek weet sê hy is nog waar hy
>>> was.
>>
>> En is hy nog soos Kramer gesê het
>> hy is?
>>
>> Tant Hessie van Mangaung
>>
>
Re: Bloemfontein [boodskap #67389 is 'n antwoord op boodskap #67384] Vr, 11 Oktober 2002 08:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Koot, alhoewel ek in Bloemfontein 'n klomp van my lewensjare deurgebring
het, is ek nog steeds nie mooi nie:)
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:ao60jt$obp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Bloem het nog die mooiste vrouens in die land. Ek dink Jurie Ferreira het
> dit in 'n liedjie besing.
>
> Koot
>
> skryf in boodskap news:3DA60ADC.50007@rogers.com...
>>
>> Drom wrote:
>>
>>> Ons was laas naweek was ons vir so heen en weertjie Bloemfontein toe
>>> en ek wil net vir almal wat van die plek weet sê hy is nog waar hy
>>> was.
>>
>> En is hy nog soos Kramer gesê het
>> hy is?
>>
>> Tant Hessie van Mangaung
>>
>
Re: Bloemfontein [boodskap #67395 is 'n antwoord op boodskap #67385] Vr, 11 Oktober 2002 10:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Aa, Tempe Tigers - elke troep se droom.

Ek het 'n klompie jare in Bloemfontein gesleep (OMS!), maar sy het naderhand
deur my gesien. Sy was darem nie 'n Tempe Tiger nie.

K

"Annette" skryf in boodskap news:ao62mf$jp38d$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Praat jy nou van die Tempe Tigers Koot?:)))
> Ek wonder of daar al ooit 'n Me SA vanaf Bloemfontein gekom het?
> Annette
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:ao60jt$obp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Bloem het nog die mooiste vrouens in die land. Ek dink Jurie Ferreira het
>> dit in 'n liedjie besing.
>>
>> Koot
>>
>> skryf in boodskap news:3DA60ADC.50007@rogers.com...
>>>
>>> Drom wrote:
>>>
>>>> Ons was laas naweek was ons vir so heen en weertjie Bloemfontein toe
>>>> en ek wil net vir almal wat van die plek weet sê hy is nog waar hy
>>>> was.
>>>
>>> En is hy nog soos Kramer gesê het
>>> hy is?
>>>
>>> Tant Hessie van Mangaung
>>>
>>
>
Re: Bloemfontein [boodskap #67396 is 'n antwoord op boodskap #67384] Vr, 11 Oktober 2002 10:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Bloemfonteinse rose...

"Koot" skryf in boodskap news:ao60jt$obp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Bloem het nog die mooiste vrouens in die land. Ek dink Jurie Ferreira het
> dit in 'n liedjie besing.
>
> Koot
>
> skryf in boodskap news:3DA60ADC.50007@rogers.com...
>>
>> Drom wrote:
>>
>>> Ons was laas naweek was ons vir so heen en weertjie Bloemfontein toe
>>> en ek wil net vir almal wat van die plek weet sê hy is nog waar hy
>>> was.
>>
>> En is hy nog soos Kramer gesê het
>> hy is?
>>
>> Tant Hessie van Mangaung
>>
>
Re: Bloemfontein [boodskap #67397 is 'n antwoord op boodskap #67389] Vr, 11 Oktober 2002 10:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Sê wie? 'Tuurlik is jy.

K

"Annette" skryf in boodskap news:ao636g$j94si$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Koot, alhoewel ek in Bloemfontein 'n klomp van my lewensjare deurgebring
> het, is ek nog steeds nie mooi nie:)
> Annette
>
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:ao60jt$obp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Bloem het nog die mooiste vrouens in die land. Ek dink Jurie Ferreira het
>> dit in 'n liedjie besing.
>>
>> Koot
>>
>> skryf in boodskap news:3DA60ADC.50007@rogers.com...
>>>
>>> Drom wrote:
>>>
>>>> Ons was laas naweek was ons vir so heen en weertjie Bloemfontein toe
>>>> en ek wil net vir almal wat van die plek weet sê hy is nog waar hy
>>>> was.
>>>
>>> En is hy nog soos Kramer gesê het
>>> hy is?
>>>
>>> Tant Hessie van Mangaung
>>>
>>
>
Re: Bloemfontein [boodskap #67398 is 'n antwoord op boodskap #67396] Vr, 11 Oktober 2002 10:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Dis hom!

"Thys de Wet" skryf in boodskap news:ao67f9$2ba3$1@news.adamastor.ac.za...
> Bloemfonteinse rose...
> "Koot" wrote in message
> news:ao60jt$obp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Bloem het nog die mooiste vrouens in die land. Ek dink Jurie Ferreira het
>> dit in 'n liedjie besing.
>>
>> Koot
>>
>> skryf in boodskap news:3DA60ADC.50007@rogers.com...
>>>
>>> Drom wrote:
>>>
>>>> Ons was laas naweek was ons vir so heen en weertjie Bloemfontein toe
>>>> en ek wil net vir almal wat van die plek weet sê hy is nog waar hy
>>>> was.
>>>
>>> En is hy nog soos Kramer gesê het
>>> hy is?
>>>
>>> Tant Hessie van Mangaung
>>>
>>
>
Re: Bloemfontein [boodskap #67403 is 'n antwoord op boodskap #67395] Vr, 11 Oktober 2002 10:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
'n Pampoendame? Haai oe!!.
Wat was jy toe jy slepende was?

Annette

"Koot" skryf in boodskap news:ao67fb$3fb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Aa, Tempe Tigers - elke troep se droom.
>
> Ek het 'n klompie jare in Bloemfontein gesleep (OMS!), maar sy het naderhand
> deur my gesien. Sy was darem nie 'n Tempe Tiger nie.
>
> K
>
> "Annette" wrote in message
> news:ao62mf$jp38d$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Praat jy nou van die Tempe Tigers Koot?:)))
>> Ek wonder of daar al ooit 'n Me SA vanaf Bloemfontein gekom het?
>> Annette
>>
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:ao60jt$obp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Bloem het nog die mooiste vrouens in die land. Ek dink Jurie Ferreira het
>>> dit in 'n liedjie besing.
>>>
>>> Koot
>>>
>>> skryf in boodskap news:3DA60ADC.50007@rogers.com...
>>>>
>>>> Drom wrote:
>>>>
>>>> > Ons was laas naweek was ons vir so heen en weertjie Bloemfontein toe
>>>> > en ek wil net vir almal wat van die plek weet sê hy is nog waar hy
>>>> > was.
>>>>
>>>> En is hy nog soos Kramer gesê het
>>>> hy is?
>>>>
>>>> Tant Hessie van Mangaung
>>>>
>>>
>>
>
Re: Bloemfontein [boodskap #67404 is 'n antwoord op boodskap #67397] Vr, 11 Oktober 2002 10:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dan moet ek vir my 'n ander spieël loop kry. Die een wat ek het jok vir my
:))
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:ao67m0$3ot$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sê wie? 'Tuurlik is jy.
>
> K
>
> "Annette" wrote in message
> news:ao636g$j94si$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Koot, alhoewel ek in Bloemfontein 'n klomp van my lewensjare deurgebring
>> het, is ek nog steeds nie mooi nie:)
>> Annette
>>
>>
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:ao60jt$obp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Bloem het nog die mooiste vrouens in die land. Ek dink Jurie Ferreira het
>>> dit in 'n liedjie besing.
>>>
>>> Koot
>>>
>>> skryf in boodskap news:3DA60ADC.50007@rogers.com...
>>>>
>>>> Drom wrote:
>>>>
>>>> > Ons was laas naweek was ons vir so heen en weertjie Bloemfontein toe
>>>> > en ek wil net vir almal wat van die plek weet sê hy is nog waar hy
>>>> > was.
>>>>
>>>> En is hy nog soos Kramer gesê het
>>>> hy is?
>>>>
>>>> Tant Hessie van Mangaung
>>>>
>>>
>>
>
Re: Bloemfontein [boodskap #67405 is 'n antwoord op boodskap #67379] Vr, 11 Oktober 2002 10:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Bloemfontein mag amptelik 'n stad wees, maar dis steeds ver
van die dorp af...

Dis ook die stad wat die naaste aan die middelpunt van SA is,
dus die "dead centre" van SA.

Wouter :-)

"Annette" skryf in boodskap news:ao58qf$j8517$3@ID-92016.news.dfncis.de...
Drom, Bloemfontein is 'n stad.- nie net sommer 'n plek nie.
Annette

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0210101142.7c63ce1d@posting.google.com...
> Ons was laas naweek was ons vir so heen en weertjie Bloemfontein toe
> en ek wil net vir almal wat van die plek weet sê hy is nog waar hy
> was.
Re: Bloemfontein [boodskap #67406 is 'n antwoord op boodskap #67398] Vr, 11 Oktober 2002 10:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Van Bloemfontein se Rose gepraat - die regtes nou - nie die met hare en ore
nie - Daar was mos altyd so 'n hele roostuinding naby Loch Lomond? - en toe
dit daar 'n piekniekarea word, toe word die roostuin verskuif na 'n baie
mooi deel so skuins oorkant die President hotel aan die voet van Naval Hill.
Ek was baie lief om daar tussen die rose op 'n bankie te sit en lees of
sommer net te sit en dink.
Wonder of dit nou nog daar is, en wie dit in stand hou.

Ouuuuu grappie - As 'n dame in Bloemfontein met een voet op Naval Hill
staan, en die ander een op die koppe waar die administrateurswonings is( ek
het die naam vergeet) - wat lê tussen jou bene?
Happy Valley.

Annette

> Dis hom!
>
> "Thys de Wet" wrote in message
> news:ao67f9$2ba3$1@news.adamastor.ac.za...
>> Bloemfonteinse rose...
>> "Koot" wrote in message
>> news:ao60jt$obp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Bloem het nog die mooiste vrouens in die land. Ek dink Jurie Ferreira het
>>> dit in 'n liedjie besing.
>>>
>>> Koot
>>>
>>> skryf in boodskap news:3DA60ADC.50007@rogers.com...
>>>>
>>>> Drom wrote:
>>>>
>>>> > Ons was laas naweek was ons vir so heen en weertjie Bloemfontein toe
>>>> > en ek wil net vir almal wat van die plek weet sê hy is nog waar hy
>>>> > was.
>>>>
>>>> En is hy nog soos Kramer gesê het
>>>> hy is?
>>>>
>>>> Tant Hessie van Mangaung
>>>>
>>>
>>
>
Re: Bloemfontein [boodskap #67407 is 'n antwoord op boodskap #67376] Vr, 11 Oktober 2002 10:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" wrote
> En is hy nog soos Kramer gesê het
> hy is?
>
> Tant Hessie van Mangaung

Ta' Hessie, jy en daai klong met die rooi skoene moet nie vir
Bloemfontein skuins kyk nie. Dis 'n bakgat plek daai - net nie in die
winter nie. Groot genoeg om in SA 'n stad te wees en ook klein genoeg
dat niks baie ver van jou af is nie. Die Engelse woord, "vibrant" is
dalk van toepassing.

Terloops (dalk weet jy dit), Mangaung is die seTswana woord vir
jagluiperd. Dis ook die rede waarom die Vrystaat rugbyspan die
Cheetahs genoem word.

Drom
Re: Bloemfontein [boodskap #67408 is 'n antwoord op boodskap #67405] Vr, 11 Oktober 2002 10:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek wonder of daar al 'n voorstad met die naam Cyrildene in Bloemfontein
is:)))
Daar is wel 'n dorp met die naam Venterstad, wat ver van die centre af is.

Annette - wat in Westdene gewoon het.

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3da6acb6.0@news1.mweb.co.za...
> Bloemfontein mag amptelik 'n stad wees, maar dis steeds ver
> van die dorp af...
>
> Dis ook die stad wat die naaste aan die middelpunt van SA is,
> dus die "dead centre" van SA.
>
> Wouter :-)
>
> "Annette" wrote in message
> news:ao58qf$j8517$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Drom, Bloemfontein is 'n stad.- nie net sommer 'n plek nie.
> Annette
>
>
> "Drom" wrote in message
> news:1e507c17.0210101142.7c63ce1d@posting.google.com...
>> Ons was laas naweek was ons vir so heen en weertjie Bloemfontein toe
>> en ek wil net vir almal wat van die plek weet sê hy is nog waar hy
>> was.
>
Re: Bloemfontein [boodskap #67409 is 'n antwoord op boodskap #67379] Vr, 11 Oktober 2002 10:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Drom, Bloemfontein is 'n stad.- nie net sommer 'n plek nie.
> Annette

OK, OK. Hoe sê hulle? "Don't get your knickers in a knot." Onthou ek
het darem self dertien jaar daar deurgebring en vir baie jare daarna
gereeld daar gaan kuier omdat my Ma daar gewoon het.

Drom
Re: Bloemfontein [boodskap #67410 is 'n antwoord op boodskap #67407] Vr, 11 Oktober 2002 11:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Alles naby? Al ooit in Bloemfontein van die Varsity af na die flieks
gestap?:))
Ek stem natuurlik met jou saam - wat sal David Kramer nou in elk geval van
Bloemfontein weet?
Ek wonder nou net - in die lig van die middel ligging- hoe die ou mense dit
so reggekry het? Ek meen nou maar - hulle dwaal kruis en dwars deur en oor
die Vrystaat rond, slaan 'n pen in om Bloemfontein te begin, en woeps, dis
sommer in die middel van die land ook nog.

Annette

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0210110252.703cf19a@posting.google.com...
> "@rogers.com" wrote
>> En is hy nog soos Kramer gesê het
>> hy is?
>>
>> Tant Hessie van Mangaung
>
> Ta' Hessie, jy en daai klong met die rooi skoene moet nie vir
> Bloemfontein skuins kyk nie. Dis 'n bakgat plek daai - net nie in die
> winter nie. Groot genoeg om in SA 'n stad te wees en ook klein genoeg
> dat niks baie ver van jou af is nie. Die Engelse woord, "vibrant" is
> dalk van toepassing.
>
> Terloops (dalk weet jy dit), Mangaung is die seTswana woord vir
> jagluiperd. Dis ook die rede waarom die Vrystaat rugbyspan die
> Cheetahs genoem word.
>
> Drom
Re: Bloemfontein [boodskap #67411 is 'n antwoord op boodskap #67409] Vr, 11 Oktober 2002 11:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou toe nou!! Hoekom het jy nie vir my gewaai toe jy daar was nie?
Bloemfontein is 'n baie verbruikersvriendelike stad.
Dis die enigste plek in die land waar ek toegelaat was om handeviervoet by
die museum in te kruip:)

Annette

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0210110257.2c3bece7@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Drom, Bloemfontein is 'n stad.- nie net sommer 'n plek nie.
>> Annette
>
> OK, OK. Hoe sê hulle? "Don't get your knickers in a knot." Onthou ek
> het darem self dertien jaar daar deurgebring en vir baie jare daarna
> gereeld daar gaan kuier omdat my Ma daar gewoon het.
>
> Drom
Re: Bloemfontein [boodskap #67412 is 'n antwoord op boodskap #67403] Vr, 11 Oktober 2002 11:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
'n Skoolseun borrelend met hormone. En bra simpel.

"Pampoendame"! Huh.

Koot

"Annette" skryf in boodskap news:ao6afj$jcqv0$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> 'n Pampoendame? Haai oe!!.
> Wat was jy toe jy slepende was?
>
> Annette
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:ao67fb$3fb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Aa, Tempe Tigers - elke troep se droom.
>>
>> Ek het 'n klompie jare in Bloemfontein gesleep (OMS!), maar sy het naderhand
>> deur my gesien. Sy was darem nie 'n Tempe Tiger nie.
>>
>> K
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:ao62mf$jp38d$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Praat jy nou van die Tempe Tigers Koot?:)))
>>> Ek wonder of daar al ooit 'n Me SA vanaf Bloemfontein gekom het?
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Koot" wrote in message
>>> news:ao60jt$obp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Bloem het nog die mooiste vrouens in die land. Ek dink Jurie Ferreira het
>>>> dit in 'n liedjie besing.
>>>>
>>>> Koot
>>>>
>>>> skryf in boodskap news:3DA60ADC.50007@rogers.com...
>>>> >
>>>> > Drom wrote:
>>>> >
>>>> > > Ons was laas naweek was ons vir so heen en weertjie Bloemfontein toe
>>>> > > en ek wil net vir almal wat van die plek weet sê hy is nog waar hy
>>>> > > was.
>>>> >
>>>> > En is hy nog soos Kramer gesê het
>>>> > hy is?
>>>> >
>>>> > Tant Hessie van Mangaung
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Bloemfontein [boodskap #67413 is 'n antwoord op boodskap #67412] Vr, 11 Oktober 2002 11:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons het die meisies van Oranje die Pampoendames genoem - agv hul skoolrokke
se kleur.:))
Watter skool was jy in?
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:ao6chn$afu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> 'n Skoolseun borrelend met hormone. En bra simpel.
>
> "Pampoendame"! Huh.
>
> Koot
>
> "Annette" wrote in message
> news:ao6afj$jcqv0$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> 'n Pampoendame? Haai oe!!.
>> Wat was jy toe jy slepende was?
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:ao67fb$3fb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Aa, Tempe Tigers - elke troep se droom.
>>>
>>> Ek het 'n klompie jare in Bloemfontein gesleep (OMS!), maar sy het naderhand
>>> deur my gesien. Sy was darem nie 'n Tempe Tiger nie.
>>>
>>> K
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:ao62mf$jp38d$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Praat jy nou van die Tempe Tigers Koot?:)))
>>>> Ek wonder of daar al ooit 'n Me SA vanaf Bloemfontein gekom het?
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Koot" wrote in message
>>>> news:ao60jt$obp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Bloem het nog die mooiste vrouens in die land. Ek dink Jurie Ferreira het
>>>> > dit in 'n liedjie besing.
>>>> >
>>>> > Koot
>>>> >
>>>> > skryf in boodskap news:3DA60ADC.50007@rogers.com...
>>>> > >
>>>> > > Drom wrote:
>>>> > >
>>>> > > > Ons was laas naweek was ons vir so heen en weertjie Bloemfontein toe
>>>> > > > en ek wil net vir almal wat van die plek weet sê hy is nog waar hy
>>>> > > > was.
>>>> > >
>>>> > > En is hy nog soos Kramer gesê het
>>>> > > hy is?
>>>> > >
>>>> > > Tant Hessie van Mangaung
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Bloemfontein [boodskap #67416 is 'n antwoord op boodskap #67406] Vr, 11 Oktober 2002 13:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Nou maak jy herinneringe los waaroor ek half verleë voel!
K

"Annette" skryf in boodskap news:ao6afn$jcqv0$5@ID-92016.news.dfncis.de...
> Van Bloemfontein se Rose gepraat - die regtes nou - nie die met hare en ore
> nie - Daar was mos altyd so 'n hele roostuinding naby Loch Lomond? - en toe
> dit daar 'n piekniekarea word, toe word die roostuin verskuif na 'n baie
> mooi deel so skuins oorkant die President hotel aan die voet van Naval Hill.
> Ek was baie lief om daar tussen die rose op 'n bankie te sit en lees of
> sommer net te sit en dink.
> Wonder of dit nou nog daar is, en wie dit in stand hou.
>
> Ouuuuu grappie - As 'n dame in Bloemfontein met een voet op Naval Hill
> staan, en die ander een op die koppe waar die administrateurswonings s( ek
> het die naam vergeet) - wat lê tussen jou bene?
> Happy Valley.
>
> Annette
>
>
>
>> Dis hom!
>>
>> "Thys de Wet" wrote in message
>> news:ao67f9$2ba3$1@news.adamastor.ac.za...
>>> Bloemfonteinse rose...
>>> "Koot" wrote in message
>>> news:ao60jt$obp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Bloem het nog die mooiste vrouens in die land. Ek dink Jurie Ferreira het
>>>> dit in 'n liedjie besing.
>>>>
>>>> Koot
>>>>
>>>> skryf in boodskap news:3DA60ADC.50007@rogers.com...
>>>> >
>>>> > Drom wrote:
>>>> >
>>>> > > Ons was laas naweek was ons vir so heen en weertjie Bloemfontein toe
>>>> > > en ek wil net vir almal wat van die plek weet sê hy is nog waar hy
>>>> > > was.
>>>> >
>>>> > En is hy nog soos Kramer gesê het
>>>> > hy is?
>>>> >
>>>> > Tant Hessie van Mangaung
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Bloemfontein [boodskap #67417 is 'n antwoord op boodskap #67413] Vr, 11 Oktober 2002 13:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek het daai naam verstaan. Nogal gepas.

Ek was ver daarvandaan, in Meyerton op skool (tot 1971). Baie gerieflik:
mens kon 'n kwartaal- sowel as 'n vakansiemeisie hê. Uh - ek hoop nie sy
lees hierdie ng nie!

In watter skool was jy?

Ek gaan nou naweek hou en sal seker eers Maandag jou reaksie kan lees.

Koot

"Annette" skryf in boodskap news:ao6d5n$k0bc5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ons het die meisies van Oranje die Pampoendames genoem - agv hul skoolrokke
> se kleur.:))
> Watter skool was jy in?
> Annette
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:ao6chn$afu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> 'n Skoolseun borrelend met hormone. En bra simpel.
>>
>> "Pampoendame"! Huh.
>>
>> Koot
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:ao6afj$jcqv0$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> 'n Pampoendame? Haai oe!!.
>>> Wat was jy toe jy slepende was?
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Koot" wrote in message
>>> news:ao67fb$3fb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Aa, Tempe Tigers - elke troep se droom.
>>>>
>>>> Ek het 'n klompie jare in Bloemfontein gesleep (OMS!), maar sy het naderhand
>>>> deur my gesien. Sy was darem nie 'n Tempe Tiger nie.
>>>>
>>>> K
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:ao62mf$jp38d$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Praat jy nou van die Tempe Tigers Koot?:)))
>>>> > Ek wonder of daar al ooit 'n Me SA vanaf Bloemfontein gekom het?
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Koot" wrote in message
>>>> > news:ao60jt$obp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Bloem het nog die mooiste vrouens in die land. Ek dink Jurie Ferreira het
>>>> > > dit in 'n liedjie besing.
>>>> > >
>>>> > > Koot
>>>> > >
>>>> > > skryf in boodskap news:3DA60ADC.50007@rogers.com...
>>>> > > >
>>>> > > > Drom wrote:
>>>> > > >
>>>> > > > > Ons was laas naweek was ons vir so heen en weertjie Bloemfontein toe
>>>> > > > > en ek wil net vir almal wat van die plek weet sê hy is nog waar hy
>>>> > > > > was.
>>>> > > >
>>>> > > > En is hy nog soos Kramer gesê het
>>>> > > > hy is?
>>>> > > >
>>>> > > > Tant Hessie van Mangaung
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Bloemfontein [boodskap #67418 is 'n antwoord op boodskap #67404] Vr, 11 Oktober 2002 13:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Of kry 'n mooi foto van iemand anders. Wie sal weet?

Koot

"Annette" skryf in boodskap news:ao6afl$jcqv0$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dan moet ek vir my 'n ander spieël loop kry. Die een wat ek het jok vir my
> :))
> Annette
>
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:ao67m0$3ot$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Sê wie? 'Tuurlik is jy.
>>
>> K
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:ao636g$j94si$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Koot, alhoewel ek in Bloemfontein 'n klomp van my lewensjare deurgebring
>>> het, is ek nog steeds nie mooi nie:)
>>> Annette
>>>
>>>
>>>
>>> "Koot" wrote in message
>>> news:ao60jt$obp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Bloem het nog die mooiste vrouens in die land. Ek dink Jurie Ferreira het
>>>> dit in 'n liedjie besing.
>>>>
>>>> Koot
>>>>
>>>> skryf in boodskap news:3DA60ADC.50007@rogers.com...
>>>> >
>>>> > Drom wrote:
>>>> >
>>>> > > Ons was laas naweek was ons vir so heen en weertjie Bloemfontein toe
>>>> > > en ek wil net vir almal wat van die plek weet sê hy is nog waar hy
>>>> > > was.
>>>> >
>>>> > En is hy nog soos Kramer gesê het
>>>> > hy is?
>>>> >
>>>> > Tant Hessie van Mangaung
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Bloemfontein [boodskap #67419 is 'n antwoord op boodskap #67417] Vr, 11 Oktober 2002 14:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sentraal. Die ou een in Andries Pretoriusstraat.
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:ao6lbp$rct$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het daai naam verstaan. Nogal gepas.
>
> Ek was ver daarvandaan, in Meyerton op skool (tot 1971). Baie gerieflik:
> mens kon 'n kwartaal- sowel as 'n vakansiemeisie hê. Uh - ek hoop nie sy
> lees hierdie ng nie!
>
> In watter skool was jy?
>
> Ek gaan nou naweek hou en sal seker eers Maandag jou reaksie kan lees.
>
> Koot
>
> "Annette" wrote in message
> news:ao6d5n$k0bc5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ons het die meisies van Oranje die Pampoendames genoem - agv hul skoolrokke
>> se kleur.:))
>> Watter skool was jy in?
>> Annette
>>
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:ao6chn$afu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> 'n Skoolseun borrelend met hormone. En bra simpel.
>>>
>>> "Pampoendame"! Huh.
>>>
>>> Koot
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:ao6afj$jcqv0$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> 'n Pampoendame? Haai oe!!.
>>>> Wat was jy toe jy slepende was?
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Koot" wrote in message
>>>> news:ao67fb$3fb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Aa, Tempe Tigers - elke troep se droom.
>>>> >
>>>> > Ek het 'n klompie jare in Bloemfontein gesleep (OMS!), maar sy het naderhand
>>>> > deur my gesien. Sy was darem nie 'n Tempe Tiger nie.
>>>> >
>>>> > K
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:ao62mf$jp38d$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Praat jy nou van die Tempe Tigers Koot?:)))
>>>> > > Ek wonder of daar al ooit 'n Me SA vanaf Bloemfontein gekom het?
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "Koot" wrote in message
>>>> > > news:ao60jt$obp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > Bloem het nog die mooiste vrouens in die land. Ek dink Jurie Ferreira het
>>>> > > > dit in 'n liedjie besing.
>>>> > > >
>>>> > > > Koot
>>>> > > >
>>>> > > > skryf in boodskap news:3DA60ADC.50007@rogers.com...
>>>> > > > >
>>>> > > > > Drom wrote:
>>>> > > > >
>>>> > > > > > Ons was laas naweek was ons vir so heen en weertjie Bloemfontein toe
>>>> > > > > > en ek wil net vir almal wat van die plek weet sê hy is nog waar hy
>>>> > > > > > was.
>>>> > > > >
>>>> > > > > En is hy nog soos Kramer gesê het
>>>> > > > > hy is?
>>>> > > > >
>>>> > > > > Tant Hessie van Mangaung
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Bloemfontein [boodskap #67420 is 'n antwoord op boodskap #67410] Vr, 11 Oktober 2002 17:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Johanls:
Was ook net verlede week daar en die flieks is deesdae glad nie so ver van
die Varsity af nie. Daar is `n nuwe winkelsentrum (Mimosa Mall) met sommer
8 kine`s, dit is reg oorkant die ou Brandwag-sentrum en was vol van die
studente wat sommer daarheen gestap het.

"Annette" wrote
> Alles naby? Al ooit in Bloemfontein van die Varsity af na die flieks
> gestap?:))
Re: Bloemfontein [boodskap #67421 is 'n antwoord op boodskap #67408] Vr, 11 Oktober 2002 17:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Was jy op RAU?

"Annette"
> Annette - wat in Westdene gewoon het.
>
Re: Bloemfontein [boodskap #67423 is 'n antwoord op boodskap #67382] Vr, 11 Oktober 2002 18:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On 10 Oct 2002 23:08:16 -0700, ddu...@ufh.ac.za (Drom) sê:

>
> Dieselfde pad ja, maar mens hou liewers op voor jy te ver gaan :-)
>
> Laat ek maar my druppeltjie bysit en sê welkom terug.
>
> Drom

Annette sê:
> Bloemfontein is 'n baie verbruikersvriendelike stad.
> Dis die enigste plek in die land waar ek toegelaat was om handeviervoet by
> die museum in te kruip:)

My ervaring is weer heel anders as die van
Annette, Drom.
'n Mens kan nie daar 'n drankie gaan maak nie
want die mense in die kroeg trap op jou vingers

Dankie vir jou 'welkom terug' Drom.
Ek het so bietjie op Nederlandse nuusgroepe
gekuier en 'n Nederlander sê toe vir 'n ander
'Nederlander' (toe ons oor iets verskil), dat hy
net jaloers is omdat hy nie meer die enigste
neger in die groep is nie:-)

Dave
Re: Bloemfontein [boodskap #67428 is 'n antwoord op boodskap #67421] Vr, 11 Oktober 2002 20:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee - Kovsies.
Daar is 'n Westdene in Bloemfintein ook.
Annette

"johanls" skryf in boodskap news:3da708e6$0$18842@hades.is.co.za...
> Was jy op RAU?
>
> "Annette"
>> Annette - wat in Westdene gewoon het.
>>
>
Re: Bloemfontein [boodskap #67434 is 'n antwoord op boodskap #67428] Sa, 12 Oktober 2002 06:21 Na vorige boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Het nie geweet Westdene is so gewilde naam vir `n woongebied nie. Wat vir
my wonderlik was van die paar ure in Bloemfontein is dat almal Afrikaans
gepraat het, van die smouse op straat tot die vriendelike tellers in die
bank. Die Kovsie-Admin was ook vriendelik net baie verward. Dit het my
nogal laat wonder oor wat die beste is: TUKS se ongeskikte, slegs Engels,
dog flinke diens teenoor die van Afrikaanse verwarring by Kovsies. Die
Afrikaanse verwarring het maar die oorhand gekry en ek dink dit is `n plek
wat my voortaan meer gereeld sal sien.

"Annette" skryf in boodskap news:ao7e2e$j62cg$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nee - Kovsies.
> Daar is 'n Westdene in Bloemfintein ook.
> Annette
>
>
> "johanls" wrote in message
> news:3da708e6$0$18842@hades.is.co.za...
>> Was jy op RAU?
>>
>> "Annette"
>>> Annette - wat in Westdene gewoon het.
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: C N A
Volgende onderwerp: Afrikaans leer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 17:33:28 MGT 2024