| Bloemfontein [boodskap #67367] |
Do., 10 Oktober 2002 19:42  |
Drom[1]
Boodskappe: 333 Geregistreer: November 2001
|
Senior Lid |
|
|
Ons was laas naweek was ons vir so heen en weertjie Bloemfontein toe
en ek wil net vir almal wat van die plek weet sê hy is nog waar hy
was.
|
|
|
|
|
|
| Re: Bloemfontein [boodskap #67376 is 'n antwoord op boodskap #67367] |
Do., 10 Oktober 2002 23:15   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Drom wrote:
> Ons was laas naweek was ons vir so heen en weertjie Bloemfontein toe
> en ek wil net vir almal wat van die plek weet sê hy is nog waar hy
> was.
En is hy nog soos Kramer gesê het
hy is?
Tant Hessie van Mangaung
|
|
|
|
| Re: Bloemfontein [boodskap #67379 is 'n antwoord op boodskap #67367] |
Vr., 11 Oktober 2002 01:15   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Drom, Bloemfontein is 'n stad.- nie net sommer 'n plek nie.
Annette
"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0210101142.7c63ce1d@posting.google.com...
> Ons was laas naweek was ons vir so heen en weertjie Bloemfontein toe
> en ek wil net vir almal wat van die plek weet sê hy is nog waar hy
> was.
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Bloemfontein [boodskap #67385 is 'n antwoord op boodskap #67384] |
Vr., 11 Oktober 2002 08:38   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Praat jy nou van die Tempe Tigers Koot?:)))
Ek wonder of daar al ooit 'n Me SA vanaf Bloemfontein gekom het?
Annette
"Koot" skryf in boodskap news:ao60jt$obp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Bloem het nog die mooiste vrouens in die land. Ek dink Jurie Ferreira het
> dit in 'n liedjie besing.
>
> Koot
>
> skryf in boodskap news:3DA60ADC.50007@rogers.com...
>>
>> Drom wrote:
>>
>>> Ons was laas naweek was ons vir so heen en weertjie Bloemfontein toe
>>> en ek wil net vir almal wat van die plek weet sê hy is nog waar hy
>>> was.
>>
>> En is hy nog soos Kramer gesê het
>> hy is?
>>
>> Tant Hessie van Mangaung
>>
>
|
|
|
|
| Re: Bloemfontein [boodskap #67389 is 'n antwoord op boodskap #67384] |
Vr., 11 Oktober 2002 08:46   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Koot, alhoewel ek in Bloemfontein 'n klomp van my lewensjare deurgebring
het, is ek nog steeds nie mooi nie:)
Annette
"Koot" skryf in boodskap news:ao60jt$obp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Bloem het nog die mooiste vrouens in die land. Ek dink Jurie Ferreira het
> dit in 'n liedjie besing.
>
> Koot
>
> skryf in boodskap news:3DA60ADC.50007@rogers.com...
>>
>> Drom wrote:
>>
>>> Ons was laas naweek was ons vir so heen en weertjie Bloemfontein toe
>>> en ek wil net vir almal wat van die plek weet sê hy is nog waar hy
>>> was.
>>
>> En is hy nog soos Kramer gesê het
>> hy is?
>>
>> Tant Hessie van Mangaung
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Bloemfontein [boodskap #67403 is 'n antwoord op boodskap #67395] |
Vr., 11 Oktober 2002 10:41   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Pampoendame? Haai oe!!.
Wat was jy toe jy slepende was?
Annette
"Koot" skryf in boodskap news:ao67fb$3fb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Aa, Tempe Tigers - elke troep se droom.
>
> Ek het 'n klompie jare in Bloemfontein gesleep (OMS!), maar sy het naderhand
> deur my gesien. Sy was darem nie 'n Tempe Tiger nie.
>
> K
>
> "Annette" wrote in message
> news:ao62mf$jp38d$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Praat jy nou van die Tempe Tigers Koot?:)))
>> Ek wonder of daar al ooit 'n Me SA vanaf Bloemfontein gekom het?
>> Annette
>>
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:ao60jt$obp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Bloem het nog die mooiste vrouens in die land. Ek dink Jurie Ferreira het
>>> dit in 'n liedjie besing.
>>>
>>> Koot
>>>
>>> skryf in boodskap news:3DA60ADC.50007@rogers.com...
>>>>
>>>> Drom wrote:
>>>>
>>>> > Ons was laas naweek was ons vir so heen en weertjie Bloemfontein toe
>>>> > en ek wil net vir almal wat van die plek weet sê hy is nog waar hy
>>>> > was.
>>>>
>>>> En is hy nog soos Kramer gesê het
>>>> hy is?
>>>>
>>>> Tant Hessie van Mangaung
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Bloemfontein [boodskap #67404 is 'n antwoord op boodskap #67397] |
Vr., 11 Oktober 2002 10:42   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dan moet ek vir my 'n ander spieël loop kry. Die een wat ek het jok vir my
:))
Annette
"Koot" skryf in boodskap news:ao67m0$3ot$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sê wie? 'Tuurlik is jy.
>
> K
>
> "Annette" wrote in message
> news:ao636g$j94si$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Koot, alhoewel ek in Bloemfontein 'n klomp van my lewensjare deurgebring
>> het, is ek nog steeds nie mooi nie:)
>> Annette
>>
>>
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:ao60jt$obp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Bloem het nog die mooiste vrouens in die land. Ek dink Jurie Ferreira het
>>> dit in 'n liedjie besing.
>>>
>>> Koot
>>>
>>> skryf in boodskap news:3DA60ADC.50007@rogers.com...
>>>>
>>>> Drom wrote:
>>>>
>>>> > Ons was laas naweek was ons vir so heen en weertjie Bloemfontein toe
>>>> > en ek wil net vir almal wat van die plek weet sê hy is nog waar hy
>>>> > was.
>>>>
>>>> En is hy nog soos Kramer gesê het
>>>> hy is?
>>>>
>>>> Tant Hessie van Mangaung
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Bloemfontein [boodskap #67406 is 'n antwoord op boodskap #67398] |
Vr., 11 Oktober 2002 10:49   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Van Bloemfontein se Rose gepraat - die regtes nou - nie die met hare en ore
nie - Daar was mos altyd so 'n hele roostuinding naby Loch Lomond? - en toe
dit daar 'n piekniekarea word, toe word die roostuin verskuif na 'n baie
mooi deel so skuins oorkant die President hotel aan die voet van Naval Hill.
Ek was baie lief om daar tussen die rose op 'n bankie te sit en lees of
sommer net te sit en dink.
Wonder of dit nou nog daar is, en wie dit in stand hou.
Ouuuuu grappie - As 'n dame in Bloemfontein met een voet op Naval Hill
staan, en die ander een op die koppe waar die administrateurswonings is( ek
het die naam vergeet) - wat lê tussen jou bene?
Happy Valley.
Annette
> Dis hom!
>
> "Thys de Wet" wrote in message
> news:ao67f9$2ba3$1@news.adamastor.ac.za...
>> Bloemfonteinse rose...
>> "Koot" wrote in message
>> news:ao60jt$obp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Bloem het nog die mooiste vrouens in die land. Ek dink Jurie Ferreira het
>>> dit in 'n liedjie besing.
>>>
>>> Koot
>>>
>>> skryf in boodskap news:3DA60ADC.50007@rogers.com...
>>>>
>>>> Drom wrote:
>>>>
>>>> > Ons was laas naweek was ons vir so heen en weertjie Bloemfontein toe
>>>> > en ek wil net vir almal wat van die plek weet sê hy is nog waar hy
>>>> > was.
>>>>
>>>> En is hy nog soos Kramer gesê het
>>>> hy is?
>>>>
>>>> Tant Hessie van Mangaung
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Bloemfontein [boodskap #67408 is 'n antwoord op boodskap #67405] |
Vr., 11 Oktober 2002 10:57   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek wonder of daar al 'n voorstad met die naam Cyrildene in Bloemfontein
is:)))
Daar is wel 'n dorp met die naam Venterstad, wat ver van die centre af is.
Annette - wat in Westdene gewoon het.
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3da6acb6.0@news1.mweb.co.za...
> Bloemfontein mag amptelik 'n stad wees, maar dis steeds ver
> van die dorp af...
>
> Dis ook die stad wat die naaste aan die middelpunt van SA is,
> dus die "dead centre" van SA.
>
> Wouter :-)
>
> "Annette" wrote in message
> news:ao58qf$j8517$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Drom, Bloemfontein is 'n stad.- nie net sommer 'n plek nie.
> Annette
>
>
> "Drom" wrote in message
> news:1e507c17.0210101142.7c63ce1d@posting.google.com...
>> Ons was laas naweek was ons vir so heen en weertjie Bloemfontein toe
>> en ek wil net vir almal wat van die plek weet sê hy is nog waar hy
>> was.
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Bloemfontein [boodskap #67410 is 'n antwoord op boodskap #67407] |
Vr., 11 Oktober 2002 11:02   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Alles naby? Al ooit in Bloemfontein van die Varsity af na die flieks
gestap?:))
Ek stem natuurlik met jou saam - wat sal David Kramer nou in elk geval van
Bloemfontein weet?
Ek wonder nou net - in die lig van die middel ligging- hoe die ou mense dit
so reggekry het? Ek meen nou maar - hulle dwaal kruis en dwars deur en oor
die Vrystaat rond, slaan 'n pen in om Bloemfontein te begin, en woeps, dis
sommer in die middel van die land ook nog.
Annette
"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0210110252.703cf19a@posting.google.com...
> "@rogers.com" wrote
>> En is hy nog soos Kramer gesê het
>> hy is?
>>
>> Tant Hessie van Mangaung
>
> Ta' Hessie, jy en daai klong met die rooi skoene moet nie vir
> Bloemfontein skuins kyk nie. Dis 'n bakgat plek daai - net nie in die
> winter nie. Groot genoeg om in SA 'n stad te wees en ook klein genoeg
> dat niks baie ver van jou af is nie. Die Engelse woord, "vibrant" is
> dalk van toepassing.
>
> Terloops (dalk weet jy dit), Mangaung is die seTswana woord vir
> jagluiperd. Dis ook die rede waarom die Vrystaat rugbyspan die
> Cheetahs genoem word.
>
> Drom
|
|
|
|
| Re: Bloemfontein [boodskap #67411 is 'n antwoord op boodskap #67409] |
Vr., 11 Oktober 2002 11:05   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nou toe nou!! Hoekom het jy nie vir my gewaai toe jy daar was nie?
Bloemfontein is 'n baie verbruikersvriendelike stad.
Dis die enigste plek in die land waar ek toegelaat was om handeviervoet by
die museum in te kruip:)
Annette
"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0210110257.2c3bece7@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Drom, Bloemfontein is 'n stad.- nie net sommer 'n plek nie.
>> Annette
>
> OK, OK. Hoe sê hulle? "Don't get your knickers in a knot." Onthou ek
> het darem self dertien jaar daar deurgebring en vir baie jare daarna
> gereeld daar gaan kuier omdat my Ma daar gewoon het.
>
> Drom
|
|
|
|
|
|
| Re: Bloemfontein [boodskap #67413 is 'n antwoord op boodskap #67412] |
Vr., 11 Oktober 2002 11:35   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ons het die meisies van Oranje die Pampoendames genoem - agv hul skoolrokke
se kleur.:))
Watter skool was jy in?
Annette
"Koot" skryf in boodskap news:ao6chn$afu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> 'n Skoolseun borrelend met hormone. En bra simpel.
>
> "Pampoendame"! Huh.
>
> Koot
>
> "Annette" wrote in message
> news:ao6afj$jcqv0$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> 'n Pampoendame? Haai oe!!.
>> Wat was jy toe jy slepende was?
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:ao67fb$3fb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Aa, Tempe Tigers - elke troep se droom.
>>>
>>> Ek het 'n klompie jare in Bloemfontein gesleep (OMS!), maar sy het naderhand
>>> deur my gesien. Sy was darem nie 'n Tempe Tiger nie.
>>>
>>> K
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:ao62mf$jp38d$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Praat jy nou van die Tempe Tigers Koot?:)))
>>>> Ek wonder of daar al ooit 'n Me SA vanaf Bloemfontein gekom het?
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Koot" wrote in message
>>>> news:ao60jt$obp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Bloem het nog die mooiste vrouens in die land. Ek dink Jurie Ferreira het
>>>> > dit in 'n liedjie besing.
>>>> >
>>>> > Koot
>>>> >
>>>> > skryf in boodskap news:3DA60ADC.50007@rogers.com...
>>>> > >
>>>> > > Drom wrote:
>>>> > >
>>>> > > > Ons was laas naweek was ons vir so heen en weertjie Bloemfontein toe
>>>> > > > en ek wil net vir almal wat van die plek weet sê hy is nog waar hy
>>>> > > > was.
>>>> > >
>>>> > > En is hy nog soos Kramer gesê het
>>>> > > hy is?
>>>> > >
>>>> > > Tant Hessie van Mangaung
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Bloemfontein [boodskap #67419 is 'n antwoord op boodskap #67417] |
Vr., 11 Oktober 2002 14:36   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sentraal. Die ou een in Andries Pretoriusstraat.
Annette
"Koot" skryf in boodskap news:ao6lbp$rct$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het daai naam verstaan. Nogal gepas.
>
> Ek was ver daarvandaan, in Meyerton op skool (tot 1971). Baie gerieflik:
> mens kon 'n kwartaal- sowel as 'n vakansiemeisie hê. Uh - ek hoop nie sy
> lees hierdie ng nie!
>
> In watter skool was jy?
>
> Ek gaan nou naweek hou en sal seker eers Maandag jou reaksie kan lees.
>
> Koot
>
> "Annette" wrote in message
> news:ao6d5n$k0bc5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ons het die meisies van Oranje die Pampoendames genoem - agv hul skoolrokke
>> se kleur.:))
>> Watter skool was jy in?
>> Annette
>>
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:ao6chn$afu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> 'n Skoolseun borrelend met hormone. En bra simpel.
>>>
>>> "Pampoendame"! Huh.
>>>
>>> Koot
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:ao6afj$jcqv0$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> 'n Pampoendame? Haai oe!!.
>>>> Wat was jy toe jy slepende was?
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Koot" wrote in message
>>>> news:ao67fb$3fb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Aa, Tempe Tigers - elke troep se droom.
>>>> >
>>>> > Ek het 'n klompie jare in Bloemfontein gesleep (OMS!), maar sy het naderhand
>>>> > deur my gesien. Sy was darem nie 'n Tempe Tiger nie.
>>>> >
>>>> > K
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:ao62mf$jp38d$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Praat jy nou van die Tempe Tigers Koot?:)))
>>>> > > Ek wonder of daar al ooit 'n Me SA vanaf Bloemfontein gekom het?
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "Koot" wrote in message
>>>> > > news:ao60jt$obp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > Bloem het nog die mooiste vrouens in die land. Ek dink Jurie Ferreira het
>>>> > > > dit in 'n liedjie besing.
>>>> > > >
>>>> > > > Koot
>>>> > > >
>>>> > > > skryf in boodskap news:3DA60ADC.50007@rogers.com...
>>>> > > > >
>>>> > > > > Drom wrote:
>>>> > > > >
>>>> > > > > > Ons was laas naweek was ons vir so heen en weertjie Bloemfontein toe
>>>> > > > > > en ek wil net vir almal wat van die plek weet sê hy is nog waar hy
>>>> > > > > > was.
>>>> > > > >
>>>> > > > > En is hy nog soos Kramer gesê het
>>>> > > > > hy is?
>>>> > > > >
>>>> > > > > Tant Hessie van Mangaung
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Bloemfontein [boodskap #67428 is 'n antwoord op boodskap #67421] |
Vr., 11 Oktober 2002 20:46   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee - Kovsies.
Daar is 'n Westdene in Bloemfintein ook.
Annette
"johanls" skryf in boodskap news:3da708e6$0$18842@hades.is.co.za...
> Was jy op RAU?
>
> "Annette"
>> Annette - wat in Westdene gewoon het.
>>
>
|
|
|
|
| Re: Bloemfontein [boodskap #67434 is 'n antwoord op boodskap #67428] |
Sa., 12 Oktober 2002 06:21  |
johanls
Boodskappe: 197 Geregistreer: April 2002
|
Senior Lid |
|
|
Het nie geweet Westdene is so gewilde naam vir `n woongebied nie. Wat vir
my wonderlik was van die paar ure in Bloemfontein is dat almal Afrikaans
gepraat het, van die smouse op straat tot die vriendelike tellers in die
bank. Die Kovsie-Admin was ook vriendelik net baie verward. Dit het my
nogal laat wonder oor wat die beste is: TUKS se ongeskikte, slegs Engels,
dog flinke diens teenoor die van Afrikaanse verwarring by Kovsies. Die
Afrikaanse verwarring het maar die oorhand gekry en ek dink dit is `n plek
wat my voortaan meer gereeld sal sien.
"Annette" skryf in boodskap news:ao7e2e$j62cg$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nee - Kovsies.
> Daar is 'n Westdene in Bloemfintein ook.
> Annette
>
>
> "johanls" wrote in message
> news:3da708e6$0$18842@hades.is.co.za...
>> Was jy op RAU?
>>
>> "Annette"
>>> Annette - wat in Westdene gewoon het.
>>>
>>
>
|
|
|
|