| Re: Hi almal .. [boodskap #67356] |
Do., 10 Oktober 2002 16:10  |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Louis Kriel wrote:
> Hello,
>
> Hoe gaan dit alamal?
Vreeslik goed, noudat DD weer met ons
is. Ek moet ongelukkig vir die Thanks-
giving weekend weggaan, en sal eers
wanneer ek terugkom vir jou op die
vingers kan tik as daar op jou vingers
getik moet word.
Ek gaan na Brantford vir die Thanks-
giving. Dis die plek waar ons Kanadese
sê dat die telefoon uitgevind is. Alexander
Graham Bell se ouers het daar gebly nadat
hulle uit Engeland geimmigreer het, en
Bell het sy somers daar deurgebring. Die
eerste langafstandsoproep is deur hom
gemaak tussen Brantford en Paris, 'n klein
dorpie dertig myl van Brantford af.
Brantford is een uur se ry wes van
Toronto.
Tant Hessie
|
|
|
|
|
|
| Re: Hi almal .. [boodskap #67390 is 'n antwoord op boodskap #67388] |
Vr., 11 Oktober 2002 08:51   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek wonder nou net of Brandfort in die Vrystaat na daardie plek vernoem is.
Annette
"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0210110045.1bf26cec@posting.google.com...
> "@rogers.com"
>> Louis Kriel wrote:
>>
>>> Hello,
>>>
>>> Hoe gaan dit alamal?
>>
>> Vreeslik goed, noudat DD weer met ons
>> is. Ek moet ongelukkig vir die Thanks-
>> giving weekend weggaan, en sal eers
>> wanneer ek terugkom vir jou op die
>> vingers kan tik as daar op jou vingers
>> getik moet word.
>> Ek gaan na Brantford vir die Thanks-
>> giving. Dis die plek waar ons Kanadese
>> sê dat die telefoon uitgevind is. Alexander
>> Graham Bell se ouers het daar gebly nadat
>> hulle uit Engeland geimmigreer het, en
>> Bell het sy somers daar deurgebring. Die
>> eerste langafstandsoproep is deur hom
>> gemaak tussen Brantford en Paris, 'n klein
>> dorpie dertig myl van Brantford af.
>> Brantford is een uur se ry wes van
>> Toronto.
>>
>> Tant Hessie
>
> Wanneer is Thanksgiving presies? Is dit 'n spesifieke datum, of wissel dit
jaarliks?
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Hi almal .. [boodskap #67401 is 'n antwoord op boodskap #67393] |
Vr., 11 Oktober 2002 10:37   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
O koek!! Dis snaaks!:))))
Annette
"Koot" skryf in boodskap news:ao674c$31a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> My baas by 'n vorige werkplek het altyd gepraat van die tyd toe Ladybrand
> nog Virginia was...
> K
>
> "Annette" wrote in message
> news:ao63f0$jfi5b$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek wonder nou net of Brandfort in die Vrystaat na daardie plek vernoem is.
>> Annette
>>
>>
>> "Max" wrote in message
>> news:e720f1c7.0210110045.1bf26cec@posting.google.com...
>>> "@rogers.com"
>>>> Louis Kriel wrote:
>>>>
>>>> > Hello,
>>>> >
>>>> > Hoe gaan dit alamal?
>>>>
>>>> Vreeslik goed, noudat DD weer met ons
>>>> is. Ek moet ongelukkig vir die Thanks-
>>>> giving weekend weggaan, en sal eers
>>>> wanneer ek terugkom vir jou op die
>>>> vingers kan tik as daar op jou vingers
>>>> getik moet word.
>>>> Ek gaan na Brantford vir die Thanks-
>>>> giving. Dis die plek waar ons Kanadese
>>>> sê dat die telefoon uitgevind is. Alexander
>>>> Graham Bell se ouers het daar gebly nadat
>>>> hulle uit Engeland geimmigreer het, en
>>>> Bell het sy somers daar deurgebring. Die
>>>> eerste langafstandsoproep is deur hom
>>>> gemaak tussen Brantford en Paris, 'n klein
>>>> dorpie dertig myl van Brantford af.
>>>> Brantford is een uur se ry wes van
>>>> Toronto.
>>>>
>>>> Tant Hessie
>>>
>>> Wanneer is Thanksgiving presies? Is dit 'n spesifieke datum, of wissel
> dit
>> jaarliks?
>>
>
|
|
|
|
| Re: Thanksgiving se datum [boodskap #67402 is 'n antwoord op boodskap #67394] |
Vr., 11 Oktober 2002 10:39   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Haai Thysie!! Ons gaan tereg ons eie fenksghiewing hier op afrikaans hou
terwyl sy gaan uitrafel op Brandtfort:)))
Annette
"Thys de Wet" skryf in boodskap news:ao67e4$2b9m$1@news.adamastor.ac.za...
> Thanksgiving se datum is presies:
>
> Miskien kan ons
> bismillah sê
> noudat
> Thanksgiving aangebreek het
> en die die anti
> vir 'n week of twee
> (dalk meer en meer)
> nie hier
> haar gal kom braak
> of poliesman kom speel
>
> Van Brantford tot by
> Brandfort
> deur die drif tot in die fort
> oor vlakt'en see
> o wee!
> sal ons maar dank moet sê
> oordat daar op die kas
> nie meer galbraak
> word opgedis
> oor die langafstandslyn
> van 'n ou-ou telefoon
> deur ge-Bel
> Alsander die ou doring
> wat ver wou bel
> maar nou praat ons
> sommer
> van toring tot toring
>
> Thys oppie Bos (wat met 'n helse lepel loop!)
> "Annette" wrote in message
> news:ao63f0$jfi5b$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek wonder nou net of Brandfort in die Vrystaat na daardie plek vernoem is.
>> Annette
>>
>>
>> "Max" wrote in message
>> news:e720f1c7.0210110045.1bf26cec@posting.google.com...
>>> "@rogers.com"
>>>> Louis Kriel wrote:
>>>>
>>>> > Hello,
>>>> >
>>>> > Hoe gaan dit alamal?
>>>>
>>>> Vreeslik goed, noudat DD weer met ons
>>>> is. Ek moet ongelukkig vir die Thanks-
>>>> giving weekend weggaan, en sal eers
>>>> wanneer ek terugkom vir jou op die
>>>> vingers kan tik as daar op jou vingers
>>>> getik moet word.
>>>> Ek gaan na Brantford vir die Thanks-
>>>> giving. Dis die plek waar ons Kanadese
>>>> sê dat die telefoon uitgevind is. Alexander
>>>> Graham Bell se ouers het daar gebly nadat
>>>> hulle uit Engeland geimmigreer het, en
>>>> Bell het sy somers daar deurgebring. Die
>>>> eerste langafstandsoproep is deur hom
>>>> gemaak tussen Brantford en Paris, 'n klein
>>>> dorpie dertig myl van Brantford af.
>>>> Brantford is een uur se ry wes van
>>>> Toronto.
>>>>
>>>> Tant Hessie
>>>
>>> Wanneer is Thanksgiving presies? Is dit 'n spesifieke datum, of wissel
> dit
>> jaarliks?
>>
>
|
|
|
|
| Re: Hi almal .. [boodskap #67551 is 'n antwoord op boodskap #67388] |
Wo., 16 Oktober 2002 01:30   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Max wrote:
> Wanneer is Thanksgiving presies? Is dit 'n spesifieke datum, of wissel dit jaarliks?
Ek is nie seker nie, maar ek dink dis die tweede
naweek in Oktober. Dis natuurlik die Kanadese
Thanksgiving. Die Amerikaanse een is eers aan die
einde van November, wanneer die boonste gedeelte
van die VSA al diep in die winter in is.
Met ons terugkom het ons 'n roete gevolg wat
taamlik hoog in die heuwels en klein berge ingaan,
waar die paaie uit die Canadian Shield gekap moes
word. (Die Canadian Shield is pre-Kambriese rots
wat baie oud is.) Die kleure van die rotse in die
Canadian Shield is rooi en oranje en geel, en dit
is veral mooi hierdie tyd van die jaar wanneer die
blare ook verkleur, veral in die hoër elevasies.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Thanksgiving se datum [boodskap #76203 is 'n antwoord op boodskap #76180] |
Wo., 16 April 2003 16:34  |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Clarence Frogman wrote:
> Third Thursday of November
Aikona. In Kanada, waarvan Thys
hier praat, is Thanksgiving in
die middel van Oktober. Waar dit
behoort te wees. Sodat die arme
mense in die noordelike dele van
die VSA nie moet bibber as hulle
Thanksgiving hou nie.
Gloudina
|
|
|
|