Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Oorlog
Oorlog [boodskap #67298] |
Wo., 09 Oktober 2002 17:41  |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Moju wrote:
> New research shows war in the near future may be inevitable.
> For a complete report visit http://www.motherofjustice.com
Ja, ek stem saam met die konsep dat alles in siklusse gebeur, en ja -
die geraas van ons "warmongering" president se dromme raak harder en
meer oorverdowend by die dag.
|
|
|
|
|
|
Re: Oorlog [boodskap #67363 is 'n antwoord op boodskap #67309] |
Do., 10 Oktober 2002 18:53  |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 10 Oct 2002 05:46:44 +0200, "Jonas"
sê:
> Dis net jammer dat die Bush(es) 10 jaar gewag het voor hulle Sadam aanvat.
> Hulle (die VSA) het al die motivering in die wêreld om van Sadam ontslae te
> raak.
en tog snaaks Jonas, dat die Bush(es) blykbaar nie (veel?)
ondersteuning uit eie geledere het nie.
Inderdaad is ek pro dit om Husein size te maak maar steeds hang
die vraag oor die VSA se kop oor sy werklike motiewe.
Wat sê jy van die bewerings dat SA hulp verskaf het aan Irak
met die verkryging van Uraan en selfs meer apparaat (alluminium pype
ens.) om wapens mee te vervaardig?
(En ons parlementêre kuier in Rhodesië vandag?)
DD
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 06 08:09:04 UTC 2025
|