Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Krugerdag
Krugerdag [boodskap #67318] |
Do., 10 Oktober 2002 07:36  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
In die ou dae sou ons vandag 'n vakansiedag gehad het, waarop die Groot Stap
van Simonstad na Die Parade sou plaasgevind het.
Nou nie dat ek 'n vakansiedag mis nie, ons het al klaar hopeloos te veel van
die goed - maar mens kan nie 'n Groot Stap doen op Sondag wanneer mens langs
die see "moet" wees nie;)
Annette
|
|
|
|
|
Re: Krugerdag [boodskap #67472 is 'n antwoord op boodskap #67458] |
So., 13 Oktober 2002 15:38  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Oom Gert - ek het nie die punt gemis nie. Om vir 2-ure op 'n klipharde stoel
te sit vir 'n laerskoolkind is nie pret nie. Ek het nasietrots - genoeg.
Maar daar is sekere dinge wat nie onder die nasietrots taypt ingevee kan
word nie.
Ja - die Lied van Jong Suid-Afrika is pragtig.
"Oom Gert" skryf in boodskap news:3da91f16.0@news1.mweb.co.za...
> Nasietrots. Jy het miskien die punt gemis. Of jy was te jonk. Ek was
> verseker te jonk. Maar ek het wel die nasietrots gekry. Die LIED VAN JONG
> SUID AFRIKA is pragtig, is dit nie? Die ANC kan maar net droom om daai soort
> liefde vir die mooi land van ons te kweek onder die jong mense.
>
> Groete
>
> "Jonas" wrote in message
> news:3da5ada5$0$18846@hades.is.co.za...
>> Ek kan nog 'n 2-uur lange toespraak onthou, as kind, op die klipharde
>> houtbank van 'n stadsaal. Maar die pyniging was maar eintlike nie
>> nimmereindigende toespraak. Maar, ons het trots "Die Stem" gesing - en die
>> "Lied van Jong Suid-Afrika".
>> Ek glo dit het 'n doel gedien - ek weet net nie wat nie.
>> "Annette" wrote in message
>> news:ao3anc$iogdi$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> In die ou dae sou ons vandag 'n vakansiedag gehad het, waarop die
Groot
>> Stap
>>> van Simonstad na Die Parade sou plaasgevind het.
>>> Nou nie dat ek 'n vakansiedag mis nie, ons het al klaar hopeloos te
veel
>> van
>>> die goed - maar mens kan nie 'n Groot Stap doen op Sondag wanneer mens
>> langs
>>> die see "moet" wees nie;)
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 09 13:15:02 UTC 2025
|